{"id":127860,"date":"2020-03-23T13:31:46","date_gmt":"2020-03-23T11:31:46","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=127860"},"modified":"2020-03-23T14:31:24","modified_gmt":"2020-03-23T12:31:24","slug":"boer-willem-en-sanel-wie-nie-waag-nie-wen-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/boer-willem-en-sanel-wie-nie-waag-nie-wen-nie\/","title":{"rendered":"Boer Willem en Sanel: Wie nie waag nie, wen nie!"},"content":{"rendered":"<p><b>Boer Willem en Sanel: Wie nie waag nie, wen nie!<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> \u2013 Deur Zo\u00eb Salzwedel. Hooffoto: Verskaf<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Met sy lekker aksent, stoute glimlag (en diep kuiltjies!) en passie vir sy boerdery, is dit heeltemal te verstane dat Sanel met die eerste oogopslag, halsoorkop verlief geraak het op Willem Pool van Clanwilliam. Di\u00e9 gebore Kapenaar boer reeds nege jaar lank op die rooibosteeplaas, Langbergpunt, en het sy ho\u00ebrskoolloopbaan by die Augsburg Landbougimnasium op Clanwilliam voltooi. Vandag deel hy sy moderne plaashuis met die eenjarige skaaphond, Tessa, en die huiskat, Oxo, maar oor naweke kuier die blouoog, spontane Sanel ook te lekker saam.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Sanel Prinsloo (of \u201cklein pikkewyn\u201d soos Willem na haar verwys) het op die klein myndorpie Mooinooi in die Noordwes grootgeword, en het gematrikuleer aan die Ho\u00ebrskool Brits, waar sy ook in die koshuis was. Daarna het sy aan NWU in Potchefstroom onderwys studeer. Sanel is die oudste van drie kinders \u2013 sy het \u2019n jonger suster van sestien, Lu-Mari, en \u2019n dertienjarige boetie, Drikus. Haar pa is n sakeman op Brits en haar ma Johnelle die hoof by \u2019n kleuterskool. En nes haar ma, is Sanel lief vir kinders en die onderwys, en het sy aan die begin van 2020 as \u2019n graad R-onderwyser op Leipoldtville begin skoolhou \u2013 d\u00edt slegs 60km van haar boer Willem se plaas in die Wes-Kaap.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Ons gesels met die verliefde paartjie oor hulle planne vir die toekoms, die nadele van \u2019n langafstandverhouding en waarom hulle besluit het om vir di\u00e9 maatsoekreeks in te skryf.\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><b>Willem, eerstens moet ons vra, dink jy Tessa het die nuwe dame in jou lewe aanvaar?\u00a0<\/b><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Beslis, Sanel het definitief Tessa se hart gewen! Tessa is eintlik baie erg oor haar \u2013 sy loop gedurig agter Sanel aan, en is vreeslik beskermend teenoor haar.<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>https:\/\/www.instagram.com\/p\/B7nbtuqlre_\/<\/p>\n<p>https:\/\/www.instagram.com\/p\/B8qQNi4lnCb\/<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><b>Waarom het jy besluit om vir <\/b><b><i>Boer Soek \u2019n Vrou<\/i><\/b><b> in te skryf, Willem?\u00a0 En hoekom spesifiek vir die 12de seisoen?\u00a0<\/b><\/p>\n<div align=\"center\">\n<div align=\"center\">\n<div align=\"center\">\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\">Die tannies op die dorp raak tog vreeslik besorgd oor \u2019n mens as jy begin om hier na dertig se kant toe te\u00a0 staan. En verlede jaar toe s\u00ea hulle vir my, \u201cWillem, jy\u2019s nou 29 en ons dink dis nou die ideale tyd om vir <a href=\"https:\/\/kyknet.dstv.com\/show\/boer-soek-n-vrou\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\"><em>Boer Soek \u2019n Vrou<\/em><\/a><\/span><span style=\"font-weight: 400;\">\u00a0in te skryf. \u201d Ek het lank daaroor gedink en besluit om tog wel die kans te vat en in te skryf vir di\u00e9 program.\u00a0\u00a0<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\">Ek is 29 \u2013 die tannies het gemeen dat 30 dalk t\u00e9 oud gaan wees vir van die dames \u2013 en daarom het ek besluit om maar vir die 12de seisoen in te skryf en nie nog \u2019n jaar te wag nie. Boonop het ek iemand gesoek om lief te h\u00ea&#8230; En <\/span><i><span style=\"font-weight: 400;\">Boer Soek \u2019n Vrou<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400;\"> het na \u2019n goeie platform gelyk om mee te begin, want jy sit hier (op die plaas) en weet nie noodwendig van die beskikbare dames daarbuite &#8211; of hulle van jou nie!\u00a0<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\">Op die ou end van die dag het ek die sprong geneem, want \u2019n mens moet waag om te kan wen.<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>https:\/\/www.instagram.com\/p\/B7HCvqVg9R0\/<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><b>Sanel, jou kamermaat het namens jou die brief aan Willem geskryf \u2026\u00a0 Hoe het jy gevoel toe jy uiteindelik n\u00e1 die gekonkelry uitvind waarmee sy besig is? Sy het jou opwinding oor \u201cBoer Willem\u201d se video uitdruklik beskryf, so nou wil ons weet, wat was jou eerste indrukke van Willem terwyl jy na sy inskrywingsvideo gekyk het?\u00a0<\/b><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\">Ek was ek in die eerste plek baie verbaas dat hulle werklik toe nou s\u00f3 iets gedoen het, want ons het eintlik maar nog altyd gespot dat een van hulle my vir <\/span><i><span style=\"font-weight: 400;\">Boer Soek \u2019n Vrou<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400;\"> gaan inskryf. Maar ek het nooit in my wildste drome gedink dat hulle dit werklik sou doen nie, en boonop het ek nog altyd ges\u00ea dat ek nooit in my lewe aan so iets sal deelneem nie.\u00a0<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\">Toe ek nou later uitvind waarmee my familie en vriendinne besig is, het ek volgehou dat ek weier om daaraan deel te neem&#8230; Maar my vriendin het my uiteindelik oortuig om ten minste net die brief te lees wat sy geskryf het, en dit was toe vir my so mooi dat ek my ma daar en dan gebel het om te hoor of hulle nou regtig ernstig is daaroor dat ek moet voortgaan met die inskrywing.\u00a0<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\">\u201cJa Sanel, dis \u2019n kans wat mens kan vat. En jy\u2019t niks regtig om te verloor nie\u201d het sy my gerusgestel.\u00a0<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\">Steeds het ek nooit gedink dat dit sou uitdraai soos wat dit het nie, en is ek eintlik baie dankbaar dat my ma my wel aangemoedig om hieraan deel te neem.\u00a0\u00a0<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\">As ons dan nou heeltemal eerlik moet wees, was my eerste indrukke van Willem presies soos my vriendin dit op die brief beskryf het.\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><b>\u2019n Uittreksel uit die brief:<\/b><i><span style=\"font-weight: 400;\"><br \/>\n<\/span><\/i><i><span style=\"font-weight: 400;\"><br \/>\n<\/span><\/i><i><span style=\"font-weight: 400;\">\u201cEk skryf hierdie brief namens my kamermaat, Sanel, want jou mooi glimlag het ons harte kom steel, maar veral Sanel s\u2019n. Ek wens jy kon die glimlag op haar gesig sien toe jou video opkom. Haar hele gesig het opgehelder en sy het sommer op die bed gespring. Haar eerste woorde was \u2018Sjoe!\u2019 met \u2019n stoute laggie daarby.\u201d\u00a0\u00a0<\/span><\/i><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\">Ek het gehou van Willem se video, en ek het gedink d\u00eds nou \u2019n man wat sy dinge agtermekaar het. Hy het gelyk soos iemand by wie ek maklik sou kon aanpas en iemand wat ook maklik by my familie sou inpas, want dit is vir my baie belangrik!\u00a0<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><b><br \/>\nWillem, wou jy nog altyd boer, of het jy op \u2019n stadium ander planne gehad? Op watter ouderdom het jy besluit om \u2019n boer te word, en hoe het jy op boer met rooibostee besluit?<\/b><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\">Ek wou eintlik maar nog altyd geboer het. Ons het \u2019n familieplaas net buite Lutzville en ons het baie daar gaan kuier, maar nooit self die geleentheid gehad om daar te kon boer nie. Van \u2019n jong ouderdom af het ek my eie groentetuintjies gemaak en altyd diere aangehou \u2013 spesifiek hoenders en honde, maar eintlik enige ding wat leef en beef.\u00a0<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\">Ek het my ho\u00ebrskoolloopbaan by die Augsburg Landbougimnasium op Clanwilliam voltooi en ek wil amper s\u00ea daar het die droom van boer vir die eerste keer werklik na \u2019n realiteit begin lyk. Na skool het ek hier in die Clanwilliam-omgewing begin werk, en dis mos nou maar eintlik rooibosw\u00eareld. En hoewel ek nooit regtig beplan (of daaraan gedink het) om met rooibos te boer nie, het dit eintlik maar net gebeur. En uit die hele verskeidenheid (sitrus-, skaap-, bees- of aartappelboerdery) het rooibos op die ou einde \u2019n spesiale plekkie in my hart gekry. Ek het baie vinnig lief geword daarvoor om met di\u00e9 spesiale en unieke bossie te boer.\u00a0<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><b><br \/>\nSanel, wat is volgens jou opinie die drie belangrikste pilare van \u2019n suksesvolle verhouding (of huwelik)? En hoekom?<\/b><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><b>Respek<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> \u2013 As julle mekaar respekteer, sal jy nie die ander persoon te na wil kom, seermaak of teleurstel nie. Jy sal altyd hulle belange in ag neem en goed probeer wees vir hulle.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><b>Kommunikasie<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> \u2013 As julle nie goed met mekaar kan kommunikeer nie, gaan julle verby mekaar leef en eintlik die hele punt van \u2019n verhouding mis. Kommunikasie speel \u2019n baie belangrik rol in die sukses van \u2019n verhouding, hoe julle tydens die goeie, maar ook die slegte situasies met mekaar kan kommunikeer.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><b>Geloof en liefde<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> \u2013 Op die einde van die dag dink ek geloof en liefde loop hand-aan-hand, want as jy die Here lief het (en julle Hom in julle lewe en verhouding verwelkom) gaan dit makliker wees om mekaar ook as mense lief te h\u00ea en te aanvaar.\u00a0\u00a0\u00a0<\/span><\/p>\n<div id=\"attachment_127899\" style=\"width: 460px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-127899\" class=\"size-medium wp-image-127899\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/03\/WhatsApp-Image-2020-02-26-at-9.22.57-PM-1-450x600.jpeg\" alt=\"Boer Willem en Sanel: Wie nie waag nie, wen nie!\" width=\"450\" height=\"600\" \/><p id=\"caption-attachment-127899\" class=\"wp-caption-text\"><em>Smoorverlief: Sanel Prinsloo en Willem Pool<\/em><\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><b>Willem, wat is die vreemdste ding wat jy in jou <\/b><b><i>Boer Soek \u2019n Vrou<\/i><\/b><b>-inskrywingpakkies gelees (of ontvang) het?<\/b><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\">Een dame het vir my \u2019n koppie gestuur \u2013 \u2019n koffiebeker met ons gesigte saam in \u2018n hartjie. Dit was nogal vreemd gewees, want ek is nie sulke goed gewoond nie. So ja, dit het nogal \u2019n blywende indruk gelaat&#8230;<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\">En die vreemdste ding wat een van die dames vir my in haar brief geskryf het, was dat sy haar \u201cverlede, hede en toekoms in my o\u00eb kan sien\u201d.\u00a0<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><b><br \/>\nSanel, sou jy ooit kon raai dat jy liefde op di\u00e9 manier kon vind? <\/b><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\">Nie in my wildste drome nie! Ek het eintlik nog altyd gedink dit is taamlik vreemd om vir so iets in te skryf, maar toe ek nou self vir <\/span><i><span style=\"font-weight: 400;\">Boer Soek \u2019n Vrou<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400;\"> inskryf, het ek probeer om nie daaraan te dink dat die teleurstelling later net soveel groter kan wees juis omdat geen van jou gevoelens en emosies privaat is nie \u2013 jy deel eintlik maar alles met die res van Suid-Afrika! Ek het glad nie \u2019n \u201cgelukkige einde\u201d verwag nie, ek het maar net die kans gewaag en heel per ongeluk die liefde gevind.<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>https:\/\/www.instagram.com\/p\/B7VYS4qFKs-\/<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><b>Sanel, jy het van Mooinooi getrek na Leipoldtville om nader aan Willem te wees. Hoekom? En was dit \u2019n moeilike besluit?\u00a0<\/b><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\">Ek het nie eintlik kans gesien vir \u2019n langafstandverhouding nie. En ek het ook besef dat ek as onderwyseres nie oor naweke die tyd gaan h\u00ea om aan \u2019n nuwe verhouding te bou nie. In die onderwys is naweke mos maar vol sportbyeenkomste en kultuurgebeure, en het ek nie kans gesien daarvoor om hom slegs een keer elke twee of drie maande te sien nie. Ek voel dat jy \u2019n verhouding (veral \u2019n splinternuwe verhouding) \u2019n regverdige kans moet gee, en afstand plaas baie onnodige druk op mens \u2013 daarom het ek besluit om die stres van \u2019n langafstandverhouding heeltemal uit te skakel. Dis vir ons baie lekker om nou dinge saam te kan doen en ervaar, want toe ek op Mooinooi gebly het, het ons 1 400km van mekaar af gebly en was die realiteit dat ons min in mekaar se geselskap sou wees. Nou bly ons slegs 60km van mekaar af en geniet elke oomblik van saamwees.\u00a0<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\">Om Mooinooi vir Leipoldtville agter te laat was aanvanklik \u2019n baie moeilike besluit gewees om te neem, want al my mense is op Mooinooi en dit is \u2019n realiteit dat jy \u2019n hele lewe, goeie vriendskappe en die veiligheid van naby jou familie wees, agterlaat. Ek moes vinnig vrede maak met die feit dat ek my familie en vriende (wat elkeen die w\u00eareld vir my beteken) minder sou kon sien, maar die vooruitsig van nader wees aan Willem, het my vinnig gerus gestel. Vandag is ek nie vir een oomblik spyt hieroor nie.\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><b>Wat is vir julle die moeilikste deel van \u2019n langafstandverhouding? En wat het julle al daaruit geleer?\u00a0<\/b><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\"><strong>Sanel:<\/strong> Ek het vreeslike FOMO (Fear Of Missing Out)! Ek hou daarvan om deel te wees van gebeure en soveel as moontlik te ervaar. So, dit was vir my vreeslik erg om te weet dat ek nie alles saam met Willem kan doen nie. Aan die begin van ons verhouding (spesifiek toe ons nog so ver van mekaar af gewoon het) moes ons ook vinnig leer dat kommunikasie regtig belangrik is, want \u2019n misverstand kan baie maklik inglip as \u2019n mens mekaar min sien. Jy leer ook vinnig om elke oomblik wat julle wel saam spandeer te koester en ten volle te benut.\u00a0<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\"><strong>Willem:<\/strong> Vir my was dit die verlange. O jinne, ek het haar verskriklik verlang! En om sonder haar te wees was die heel ergste. Ek het geleer dat dit baie beter is om nader aan mekaar te bly, want jy ry jou bakkie se wiele stomp agter di\u00e9 vroumens aan.\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><b>Willem, wat is die belangrikste ding wat jou deelname aan <\/b><b><i>Boer Soek \u2019n Vrou<\/i><\/b><b> vir jou geleer het?<\/b><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\">Jy moet altyd n\u00e9t jouself wees! Dit help nie jy skryf in vir s\u00f3 \u2019n program en jy gee iets voor wat jy nie is nie. As jy gaan inskryf en iemand probeer wees wat jy nie is nie, begin jy die besigheid klaar op die verkeerde voet, en hoe kan jy tog dan nou iemand wil wees wat jy nie is nie? Dis ook glad nie regverdig teenoor die res van die deelnemers en die program se kykers nie.\u00a0<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\">Wees net getrou aan jouself en dan sal al die ander dingetjies in plek val, en kan jy hopelik ook ware liefde vind.\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>https:\/\/www.instagram.com\/p\/B73E7delm3V\/<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><b>Sanel, beskryf vir ons jou ervaring van die hele proses van <\/b><b><i>Boer Soek \u2019n Vrou<\/i><\/b><b>? Hoe het jy die emosies, die \u201cwat asse\u201d en die spanning van iemand voor \u2019n kamera leer ken, ervaar en hanteer?\u00a0<\/b><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\">Dit was \u2019n absolute gewees! Dit was baie anders as wat ek verwag het, hoewel ek moet erken dat ek ook nie heeltemal seker is oor wat ek verwag het nie. Maar dit was vir my baie lekker om die hele proses enduit te kon voer, en fisies, emosioneel en psigiese deel te kon wees van die 12de seisoen van <\/span><i><span style=\"font-weight: 400;\">Boer Soek \u2019n Vrou<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400;\">. Ek het dit regtig geniet en vreeslik baie daaruit geleer.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\">Die hele proses was nie noodwendig vir my \u201cspanningsvol\u201d gewees nie, maar dit was ook by tye nie altyd lekker nie, veral wanneer jy besef iemand gaan binnekort moet huis toe gaan of dat mense regtig kan seerkry.\u00a0<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\">Die \u201cwat asse\u201d is nogal interessant as ek nou kyk hoe alles terugspeel \u2013 ek het net weer besef dat dinge gebeur soos wat dit moet.\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<\/div>\n<p>https:\/\/www.instagram.com\/p\/B8idkuwFcUG\/<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div align=\"center\">\n<p style=\"text-align: left;\"><b>Willem, wat was jou eerste indrukke van Sanel tydens julle eerste ontmoeting\u00a0 (die vyfminuut-blitsafsprake)?\u00a0<\/b><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\">Sjoe, dit is baie lank terug! Wel, ek onthou \u2019n klein meisietjie (met \u2019n nommer drie skoen) wat op my afgepyl het en \u2019n stywe drukkie kom gee het. En dat daar tydens ons gesprek verskriklik baie gegiggel en gelag is.\u00a0<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\">My eerste indrukke was dat di\u00e9 klein meisietjie verskriklik baie en onophoudelik kan praat. Die vyfminuut-blitsafspraak het blitsvinnig verby gevlieg met al haar geselsery, en ek wou net n\u00f3g h\u00ea.\u00a0<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\">Maar ja, baie praat, jong. Liewe genade! Sanel kan nie ophou praat nie \u2013 nou nog nie!<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><b><br \/>\nWillem, beskryf Sanel in 3 woorde.\u00a0\u00a0<\/b><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\">Dis baie moeilik, want daar\u2019s baie woorde &#8230; Maar kom ons s\u00ea maar spontaan, omgeemens en pragtig-van-binne-en-buite (met koppeltekens dat dit ook een woord is!)\u00a0\u00a0<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><b><br \/>\nWat is julle planne vir die toekoms?\u00a0\u00a0<\/b><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\"><strong>Sanel:<\/strong> Op die ou einde het ons albei vir <\/span><i><span style=\"font-weight: 400;\">Boer Soek \u2019n Vrou<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400;\"> ingeskryf om iemand te ontmoet, en dit het toe nou gelukkig vir ons so uitgewerk. Ons het nie sommer in \u2019n ligsinnige verhouding ingestorm nie \u2013 dit is vir ons albei \u2019n saak van erns. En dis belangrik om mekaar nou beter te leer ken, en as die tyd reg is seker maar uiteindelik te trou. (Sy lag.)\u00a0\u00a0<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\">\u201cHoor nou weer hoe skimp sy vir \u2019n ring!\u201d laat Willem van hom hoor. Sanel is egter vinnig weer reg met \u2019n antwoord. \u201cHy jok! Hy sal tog wens dat ek moet begin skimp vir \u2019n ring. Ons planne vir die toekoms is egter om \u2019n lewe saam te bou en hopelik eendag gelukkig saam oud te word.\u201d\u00a0<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\"><strong>Willem:<\/strong> Vir eers is ons net daarop gefokus om mekaar beter te leer ken en dan iewers langs die pad seker maar \u2019n ring, trou en soos Sanel s\u00ea, hopelik \u2019n gelukkige toekoms saam.\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div id=\"attachment_127883\" style=\"width: 454px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-127883\" class=\"size-medium wp-image-127883\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/03\/WhatsApp-Image-2020-02-26-at-9.22.56-PM-e1584957738118-444x600.jpeg\" alt=\"Boer Willem en Sanel: Wie nie waag nie, wen nie!\" width=\"444\" height=\"600\" \/><p id=\"caption-attachment-127883\" class=\"wp-caption-text\"><em>Boer Willem en Sanel: Wie nie waag nie, wen nie!<\/em><\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><b>Sanel, jy en Willem verskil sewe jaar \u2026 Speel di\u00e9 feit \u2019n rol in julle verhouding?\u00a0<\/b><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\">Nee, ek sal nie noodwendig so s\u00ea nie. Ek sal wel dikwels spot en s\u00ea dat hy baie oud is, maar dis net grappies. Dis nie eers \u2019n kwessie nie. Hy is nog jonk van gees en het baie lewenservaring, en ek het nog altyd ges\u00ea ek gaan eendag iemand in my lewe h\u00ea wat heelwat ouer is as ek, want ek hou van volwassenheid is. Dis vir my baie lekker dat hy al sy dinge agtermekaar het en nie meer besluiteloos is oor wat hy in die lewe wil h\u00ea nie.\u00a0<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><b><br \/>\nEn laastens wil ons graag weet, watter raad het julle vir toekomstige boere wat dalk nog huiwer of hulle die kans moet waag om vir <\/b><b><i>Boer Soek \u2019n Vrou<\/i><\/b><b> in te skryf?\u00a0<\/b><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\"><strong>Willem:<\/strong> Ek dink dis beslis \u2019n uitstekende platform as jy iemand wil ontmoet en bereid is om jouself daarbuite te sit. Jy moenie skaam of teruggetrokke wees nie, want dan gaan dit nie regtig werk nie. Maar as jy regtig iemand wil ontmoet en bereid is om die kans te vat, sal ek dit definitief vir enige iemand aanbeveel. Dis \u2019n baie lekker reis om aan te pak \u2013 jy ontmoet nuwe mense, sien nuwe plekke en vind dalk net die liefde van jou lewe. So as jy nie net by die huis wil sit en wag vir die regte een om oor jou pad te kom nie, pak die bul by die horings, en skryf in vir <\/span><i><span style=\"font-weight: 400;\">Boer Soek \u2019n Vrou<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400;\">.\u00a0<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\"><strong>Sanel:<\/strong> Ek sal nooit die hele ervaring as iets minder as \u2019n avontuur beskryf nie. My ma se woorde sal my altyd bybly \u201cJy het niks om te verloor nie.\u201d<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-weight: 400;\">Ons is grootgemaak met die ingesteldheid dat wie nie waag nie, sal nie wen nie. So as jy regtig iemand sien wat jou aandag trek, waag die sprong en skryf in. Jy sal immers nie weet wat kan gebeur as jy nie probeer nie. Partymaal moet jy jou trots in die sak steek en iets buite jou gemaksone doen \u2013 moet dit nie te veel oordink nie, skryf net, want wie weet, dalk werk dinge perfek uit.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\">Vir nog lekker onderhoude, <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/rrradio\/tee-en-taai-toffies\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">klik hier.\u00a0<\/a><\/p>\n<\/div>\n<\/div>\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Boer Willem en Sanel: Wie nie waag nie, wen nie! \u2013 Deur Zo\u00eb Salzwedel. Hooffoto: Verskaf Met sy lekker aksent, stoute glimlag (en diep kuiltjies!) en passie vir sy boerdery, is dit heeltemal te verstane dat Sanel met die eerste [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":46,"featured_media":127896,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[661,675],"tags":[3434,24339,147,1387],"class_list":["post-127860","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-ons-mense","category-bekendes","tag-ons-mense","tag-local-celebs","tag-bekendes","tag-celebs"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Boer Willem en Sanel: Wie nie waag nie, wen nie! | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Di\u00e9 gelukkige Boer Soek \u2019n Vrou-paartjie, Willem en Sanel, gesels met Zo\u00eb Salzwedel oor liefde vind voor die kamera, eerste indrukke en hul toekomsplanne.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/boer-willem-en-sanel-wie-nie-waag-nie-wen-nie\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Boer Willem en Sanel: Wie nie waag nie, wen nie! | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Di\u00e9 gelukkige Boer Soek \u2019n Vrou-paartjie, Willem en Sanel, gesels met Zo\u00eb Salzwedel oor liefde vind voor die kamera, eerste indrukke en hul toekomsplanne.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/boer-willem-en-sanel-wie-nie-waag-nie-wen-nie\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2020-03-23T11:31:46+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-03-23T12:31:24+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/WhatsApp-Image-2020-02-26-at-9.22.58-PM-1.jpeg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"536\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"675\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Zoe Salzwedel\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Zoe Salzwedel\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"15 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/boer-willem-en-sanel-wie-nie-waag-nie-wen-nie\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/boer-willem-en-sanel-wie-nie-waag-nie-wen-nie\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Zoe Salzwedel\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d0603cd807ad5ef7a2d09f7a976af6b2\"},\"headline\":\"Boer Willem en Sanel: Wie nie waag nie, wen nie!\",\"datePublished\":\"2020-03-23T11:31:46+00:00\",\"dateModified\":\"2020-03-23T12:31:24+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/boer-willem-en-sanel-wie-nie-waag-nie-wen-nie\\\/\"},\"wordCount\":2955,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/boer-willem-en-sanel-wie-nie-waag-nie-wen-nie\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/03\\\/WhatsApp-Image-2020-02-26-at-9.22.58-PM-1.jpeg\",\"keywords\":[\"ons mense\",\"local celebs\",\"bekendes\",\"celebs\"],\"articleSection\":[\"Ons mense\",\"Bekendes\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2020\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/boer-willem-en-sanel-wie-nie-waag-nie-wen-nie\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/boer-willem-en-sanel-wie-nie-waag-nie-wen-nie\\\/\",\"name\":\"Boer Willem en Sanel: Wie nie waag nie, wen nie! | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/boer-willem-en-sanel-wie-nie-waag-nie-wen-nie\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/boer-willem-en-sanel-wie-nie-waag-nie-wen-nie\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/03\\\/WhatsApp-Image-2020-02-26-at-9.22.58-PM-1.jpeg\",\"datePublished\":\"2020-03-23T11:31:46+00:00\",\"dateModified\":\"2020-03-23T12:31:24+00:00\",\"description\":\"Di\u00e9 gelukkige Boer Soek \u2019n Vrou-paartjie, Willem en Sanel, gesels met Zo\u00eb Salzwedel oor liefde vind voor die kamera, eerste indrukke en hul toekomsplanne.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/boer-willem-en-sanel-wie-nie-waag-nie-wen-nie\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/boer-willem-en-sanel-wie-nie-waag-nie-wen-nie\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/boer-willem-en-sanel-wie-nie-waag-nie-wen-nie\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/03\\\/WhatsApp-Image-2020-02-26-at-9.22.58-PM-1.jpeg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/03\\\/WhatsApp-Image-2020-02-26-at-9.22.58-PM-1.jpeg\",\"width\":536,\"height\":675,\"caption\":\"Boer Willem en Sanel: Wie nie waag nie, wen nie!\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/boer-willem-en-sanel-wie-nie-waag-nie-wen-nie\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Boer Willem en Sanel: Wie nie waag nie, wen nie!\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d0603cd807ad5ef7a2d09f7a976af6b2\",\"name\":\"Zoe Salzwedel\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/0ef2c7de81062ef1753db79f630547dde645cbda9f498610d688fae09a3e4d57?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/0ef2c7de81062ef1753db79f630547dde645cbda9f498610d688fae09a3e4d57?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/0ef2c7de81062ef1753db79f630547dde645cbda9f498610d688fae09a3e4d57?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Zoe Salzwedel\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Boer Willem en Sanel: Wie nie waag nie, wen nie! | rooi rose","description":"Di\u00e9 gelukkige Boer Soek \u2019n Vrou-paartjie, Willem en Sanel, gesels met Zo\u00eb Salzwedel oor liefde vind voor die kamera, eerste indrukke en hul toekomsplanne.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/boer-willem-en-sanel-wie-nie-waag-nie-wen-nie\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Boer Willem en Sanel: Wie nie waag nie, wen nie! | rooi rose","og_description":"Di\u00e9 gelukkige Boer Soek \u2019n Vrou-paartjie, Willem en Sanel, gesels met Zo\u00eb Salzwedel oor liefde vind voor die kamera, eerste indrukke en hul toekomsplanne.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/boer-willem-en-sanel-wie-nie-waag-nie-wen-nie\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2020-03-23T11:31:46+00:00","article_modified_time":"2020-03-23T12:31:24+00:00","og_image":[{"width":536,"height":675,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/WhatsApp-Image-2020-02-26-at-9.22.58-PM-1.jpeg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Zoe Salzwedel","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Zoe Salzwedel","Est. reading time":"15 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/boer-willem-en-sanel-wie-nie-waag-nie-wen-nie\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/boer-willem-en-sanel-wie-nie-waag-nie-wen-nie\/"},"author":{"name":"Zoe Salzwedel","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/d0603cd807ad5ef7a2d09f7a976af6b2"},"headline":"Boer Willem en Sanel: Wie nie waag nie, wen nie!","datePublished":"2020-03-23T11:31:46+00:00","dateModified":"2020-03-23T12:31:24+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/boer-willem-en-sanel-wie-nie-waag-nie-wen-nie\/"},"wordCount":2955,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/boer-willem-en-sanel-wie-nie-waag-nie-wen-nie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/WhatsApp-Image-2020-02-26-at-9.22.58-PM-1.jpeg","keywords":["ons mense","local celebs","bekendes","celebs"],"articleSection":["Ons mense","Bekendes"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2020","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/boer-willem-en-sanel-wie-nie-waag-nie-wen-nie\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/boer-willem-en-sanel-wie-nie-waag-nie-wen-nie\/","name":"Boer Willem en Sanel: Wie nie waag nie, wen nie! | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/boer-willem-en-sanel-wie-nie-waag-nie-wen-nie\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/boer-willem-en-sanel-wie-nie-waag-nie-wen-nie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/WhatsApp-Image-2020-02-26-at-9.22.58-PM-1.jpeg","datePublished":"2020-03-23T11:31:46+00:00","dateModified":"2020-03-23T12:31:24+00:00","description":"Di\u00e9 gelukkige Boer Soek \u2019n Vrou-paartjie, Willem en Sanel, gesels met Zo\u00eb Salzwedel oor liefde vind voor die kamera, eerste indrukke en hul toekomsplanne.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/boer-willem-en-sanel-wie-nie-waag-nie-wen-nie\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/boer-willem-en-sanel-wie-nie-waag-nie-wen-nie\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/boer-willem-en-sanel-wie-nie-waag-nie-wen-nie\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/WhatsApp-Image-2020-02-26-at-9.22.58-PM-1.jpeg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/WhatsApp-Image-2020-02-26-at-9.22.58-PM-1.jpeg","width":536,"height":675,"caption":"Boer Willem en Sanel: Wie nie waag nie, wen nie!"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/boer-willem-en-sanel-wie-nie-waag-nie-wen-nie\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Boer Willem en Sanel: Wie nie waag nie, wen nie!"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/d0603cd807ad5ef7a2d09f7a976af6b2","name":"Zoe Salzwedel","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/0ef2c7de81062ef1753db79f630547dde645cbda9f498610d688fae09a3e4d57?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/0ef2c7de81062ef1753db79f630547dde645cbda9f498610d688fae09a3e4d57?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/0ef2c7de81062ef1753db79f630547dde645cbda9f498610d688fae09a3e4d57?s=96&d=mm&r=g","caption":"Zoe Salzwedel"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/127860","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/46"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=127860"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/127860\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/127896"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=127860"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=127860"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=127860"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}