{"id":127378,"date":"2020-03-12T09:59:35","date_gmt":"2020-03-12T07:59:35","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=127378"},"modified":"2020-03-16T13:47:15","modified_gmt":"2020-03-16T11:47:15","slug":"reisversekering-in-die-tyd-van-die-corona-virus","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/reisversekering-in-die-tyd-van-die-corona-virus\/","title":{"rendered":"Reisversekering in die tyd van die Corona-virus"},"content":{"rendered":"<p><em>Reisversekering in die tyd van die Corona-virus deur Anet Schoeman. Hooffoto: iStock\/<a class=\"photographer\" href=\"https:\/\/www.istockphoto.com\/za\/portfolio\/sorbetto?mediatype=illustration\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">sorbetto<\/a><\/em><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Niemand wil die hele jaar spaar vir \u2018n droomvakansie om dan te hoor dat daar \u2018n reisverbod op \u2018n land soos Itali\u00eb deur hul lugredery ingestel word weens die Corona-virus nie, of dat jy in \u2018n kajuit op \u2018n passasiersboot vasgekeer is omdat jy nie aan land mag gaan nie. Oorsese vakansies word gewoonlik lank vooruit beplan en bespreek wanneer die toekoms duister is.<\/p>\n<p>Moenie dat die Corona-virus jou reisplanne in die wiele ry nie. Of jou \u2018n klomp geld kos as vlugte gekanselleer word omdat gebiede onder kwarantyn geplaas word nie.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" wp-image-127401 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/03\/white-cruise-ship-813011.jpg\" alt=\"\" width=\"545\" height=\"363\" \/><\/p>\n<p>Sarah Nicholson, kommersi\u00eble bestuurder by JustMoney s\u00ea dat goeie reisversekering \u2018n m\u00f3\u00e9t is as jy \u2018n kommervrye vakansie wil geniet. Sy s\u00ea reisigers skram maklik weg om ekstra geld op reisversekering te bestee omdat hul reeds hul begroting \u2019n bietjie gerek het, maar dat dit \u2018n lewensredder kan wees as dinge verkeerd loop. Soos tans met die Corona-virus (COVID-19) die geval is.<\/p>\n<p>Die <a href=\"https:\/\/www.channelnewsasia.com\/news\/international\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">CNA<\/a>-nuuswebwerf berig dat British Airways al hul Italiaanse vlugte op Dinsdag gekanselleer het terwyl Ryanair en Wizz Air ges\u00ea het hulle het alle vlugte uit Itali\u00eb geskrap tot middel April. Die Spaanse regering het op Dinsdag alle lugverkeer vanaf Itali\u00eb vir twee weke opgeskort en Oostenryk het ook berig dat hul nuwe beperkinge op vlugte uit Itali\u00eb gaan stel.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hoe-verskil-covid-19-van-griep-en-verkoue\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Wat is die verskil tussen verkoue, griep, en COVID-19?\u00a0<\/a><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" wp-image-127393 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/03\/aeroplane-aircraft-airplane-aviation-127905.jpg\" alt=\"Reisversekering in die tyd van die Corona-virus\" width=\"534\" height=\"800\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>So, hoe gemaak as jy enige reisplanne het of reeds gemaak het?<\/h4>\n<p>Hier is 10 dinge wat jy nou moet weet oor reis, reisversekering en COVID-19.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ons-ervaring-in-china-met-die-coronavirus-een-leser-vertel\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Ons ervaring in China met die Corona-virus &#8211; een leser vertel<\/a><\/p>\n<div id=\"attachment_127396\" style=\"width: 552px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-127396\" class=\" wp-image-127396\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/03\/brown-leather-duffel-bag-1058959.jpg\" alt=\"Reisversekering in die tyd van die Corona-virus\" width=\"542\" height=\"361\" \/><p id=\"caption-attachment-127396\" class=\"wp-caption-text\">Reisversekering in die tyd van die Corona-virus<\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>1. Kan dit weer vergoed word?<\/h4>\n<p>Maak seker dat jy die opsie kies waar jou vlugkaartjies en besprekings ten volle vergoed kan word wanneer jy jou reisplanne maak.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-wuhan-griep-chinese-corona-virus-hoe-gevaarlik-is-dit-regtig-vir-suid-afrikaners\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Alles wat jy nou oor COVID-19 moet weet<\/a><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" wp-image-127394 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/03\/bank-blur-business-buy-259200.jpg\" alt=\"Reisversekering in die tyd van die Corona-virus\" width=\"561\" height=\"374\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>2. Maak seker jou reisversekering dek j\u00f3\u00fa<\/h4>\n<p>Betaal met jou kredietkaart vir jou vlugte om gratis reisversekering te kry, maar moenie aanvaar dat dit genoeg gaan wees nie. Neem in ag dat jou ouderdom, die aard van die siekte, die aktiwiteite waaraan jy deelneem en die die duur van die reis \u2018n invloed op die dekking gaan h\u00ea.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/6-maniere-om-gemakliker-te-reis\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">6 maniere om gemakliker te reis<\/a><\/p>\n<div id=\"attachment_127402\" style=\"width: 591px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-127402\" class=\" wp-image-127402\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/03\/woman-taking-pictures-of-ruins-2087391.jpg\" alt=\"\" width=\"581\" height=\"388\" \/><p id=\"caption-attachment-127402\" class=\"wp-caption-text\">Reisversekering in die tyd van die Corona-virus<\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>3. Vind hierdie by jou mediese fonds uit<\/h4>\n<p>Jou mediese fonds dek jou gewoonlik vir mediese onkoste, maar vind voor die tyd uit wat dit alles dek om seker te maak.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wat-sluit-jou-reisversekering-regtig-in\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Wat sluit jou reisversekering regtig in?\u00a0<\/a><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" wp-image-127399 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/03\/scenic-view-of-sea-against-sky-during-sunset-333525.jpg\" alt=\"Reisversekering in die tyd van die Corona-virus\" width=\"590\" height=\"886\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>4. Moenie wag tot dit te laat is nie<\/h4>\n<p>Moenie tot op die laaste nipper wag om ekstra versekering uit te neem as dit nodig gaan wees nie. Dit gaan nie insidente soos hospitalisasie of selfs die afsterwe van \u2018n familielid dek as dit gebeur voor jy die versekering aanvul nie.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ina-genade-as-die-reisgogga-byt-parys-amsterdam\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Ina Genade &#8211; As die reisgogga jou byt &#8230;\u00a0<\/a><\/p>\n<div id=\"attachment_127403\" style=\"width: 583px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-127403\" class=\" wp-image-127403\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/03\/woman-walking-on-pathway-while-strolling-luggage-1008155.jpg\" alt=\"Reisversekering in die tyd van die Corona-virus\" width=\"573\" height=\"381\" \/><p id=\"caption-attachment-127403\" class=\"wp-caption-text\">Reisversekering in die tyd van die Corona-virus<\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>5. Lees die fynskrif<\/h4>\n<p>Vind uit oor verskillende reisversekerings en kyk watter een jou situasie die beste pas. Lees die fynskrif en moenie skroom om \u201cdom\u201d vrae te vra nie. Dit gaan verseker dat jy presies weet waarvoor jy gedek is. Vra of jy gedek is tydens \u2018n epidemie of pandemie, word reisonderbrekings ingesluit, en wat van nooddienste en evakuasie?<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/reis-so-met-jou-baba\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Reis s\u00f3 met jou baba<\/a><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" wp-image-127397 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/03\/flat-lay-photography-of-person-touching-silver-ipad-on-world-1051077.jpg\" alt=\"Reisversekering in die tyd van die Corona-virus\" width=\"611\" height=\"718\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>6. Bly op hoogte met wat in jou bestemming gebeur<\/h4>\n<p>Hou ook \u2018n ogie oor wat gebeur in die land van jou beplande bestemming. Die National Institute for Communicable Diseases (NICD) is relevant vir reise in Afrika en die World Health Organisation (WHO) het gereelde nuwe inligting oor die verloop van w\u00eareldgebeure op die gesondheidsfront.<\/p>\n<p>Lees ook:<a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jy-kan-meer-romanties-reis\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\"> Jy kan meer romanties reis<\/a><\/p>\n<div id=\"attachment_127395\" style=\"width: 601px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-127395\" class=\" wp-image-127395\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/03\/blur-cartography-close-up-concept-408503.jpg\" alt=\"Reisversekering in die tyd van die Corona-virus\" width=\"591\" height=\"394\" \/><p id=\"caption-attachment-127395\" class=\"wp-caption-text\">Reisversekering in die tyd van die Corona-virus<\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>7. Wat gaan jy vergoed word?<\/h4>\n<p>Lees versigtig deur jou polis en vergewis jouself van die voorwaardes waaronder jy \u2018n kansellasie met vergoeding kan doen. Soms moet jy jou reis binne \u2018n sekere tydperk voor jou vertrekdatum kanselleer om daarvoor te kan eis. Soms kry jy ook nie die volle bedrag terug nie. Maak dus seker of jy tevrede is met die vergoeding voor jy \u2018n duur reis kanselleer en dan bitter min uitkry.<\/p>\n<p>Lees ook:<a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/tee-taai-toffies-episode-13-erns-grundling-reisgoggas-en-rand-rek-wenke\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\"> Erns Grundling oor Japan, die lewe van \u2019n reisskrywer, en rugby<\/a><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" wp-image-127400 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/03\/shopping-business-money-pay-50987.jpg\" alt=\"Reisversekering in die tyd van die Corona-virus\" width=\"592\" height=\"394\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>8. Maar moenie \u2019n berg van \u2019n molshoop maak nie<\/h4>\n<p>Moenie op hol raak en alles kanselleer net omdat jy van \u2018n paar gevalle van \u2018n siekte gehoor het wat nie werklik naby jou bestemming is nie. Kyk eers die kat kalm uit die boom voor jy oorhaastig optree.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hoe-om-beter-geld-te-spaar-in-moeilike-tye\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Hoe om te spaar in moeilike tye<\/a><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" wp-image-127398 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/03\/low-angle-photography-of-airplane-1157255.jpg\" alt=\"Reisversekering in die tyd van die Corona-virus\" width=\"580\" height=\"870\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>9. Jy kan dalk jou geld terugkry as jou land jou verbied om iewers heen te gaan<\/h4>\n<p>Dit mag ook afhang of \u2018n regering of gesondheidsorganisasie mense afraai om \u2018n gebied te besoek. As jou regering spesifiek sy landsburgers afraai om \u2018n gebied te besoek, is die kanse goed dat jy jou geld sal terugkry as jy kanselleer.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/15-dinge-wat-jou-help-om-op-versekering-te-spaar\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">15 dinge wat jou sal help om geld te spaar op versekering<\/a><\/p>\n<div id=\"attachment_127392\" style=\"width: 626px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-127392\" class=\" wp-image-127392\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/03\/abstract-bright-colorful-cover-268941.jpg\" alt=\"\" width=\"616\" height=\"462\" \/><p id=\"caption-attachment-127392\" class=\"wp-caption-text\">Reisversekering in die tyd van die Corona-virus<\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>10. Kry \u2019n doktersbrief<\/h4>\n<p>As jy reeds aan \u2018n toestand ly wat jou meer weerloos maak vir \u2018n siekte \u2013 soos \u2018n verswakte respiratoriese stelsel \u2013 sal dit die kanse verbeter dat jy \u2018n terugbetaling kry. Kry \u2018n brief van jou dokter om dit te staaf en jou eis te ondersteun.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wat-jy-nou-moet-weet-oor-jou-huwelik-en-geld\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Jou huwelik en geld &#8211; gaan julle dit oorleef?\u00a0<\/a><\/p>\n<div id=\"attachment_127404\" style=\"width: 612px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-127404\" class=\" wp-image-127404\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/03\/couples-sitting-in-while-facing-mountain-1483024.jpg\" alt=\"Reisversekering in die tyd van die Corona-virus\" width=\"602\" height=\"401\" \/><p id=\"caption-attachment-127404\" class=\"wp-caption-text\">Reisversekering in die tyd van die Corona-virus<\/p><\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wat maak jy as jy \u2018n duur vakansie beplan het wat nou in die weegskaal hang weens die Corona-virus, of COVID-19? Kan jy jou geld terugkry?<\/p>\n","protected":false},"author":38,"featured_media":127380,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[680,662],"tags":[29127,60333,65801,136,158,628,2091,5825,23664],"class_list":["post-127378","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-sukses-en-geld","category-jou-lewe","tag-money","tag-jou-lewe","tag-personal-finance","tag-gesondheid","tag-reis","tag-travel","tag-finansies","tag-sukses-en-geld","tag-health"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Reisversekering in die tyd van die Corona-virus | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Wat maak jy as jy \u2018n duur vakansie beplan het wat nou in die weegskaal hang weens die Corona-virus, of COVID-19? Kan jy jou geld terugkry?\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/reisversekering-in-die-tyd-van-die-corona-virus\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Reisversekering in die tyd van die Corona-virus | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Wat maak jy as jy \u2018n duur vakansie beplan het wat nou in die weegskaal hang weens die Corona-virus, of COVID-19? Kan jy jou geld terugkry?\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/reisversekering-in-die-tyd-van-die-corona-virus\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2020-03-12T07:59:35+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-03-16T11:47:15+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/iStock-1206437681.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1844\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1625\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Catherine Schenck\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Catherine Schenck\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/reisversekering-in-die-tyd-van-die-corona-virus\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/reisversekering-in-die-tyd-van-die-corona-virus\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Catherine Schenck\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/265a0c0fe08a83533fe7184f4e0af4a1\"},\"headline\":\"Reisversekering in die tyd van die Corona-virus\",\"datePublished\":\"2020-03-12T07:59:35+00:00\",\"dateModified\":\"2020-03-16T11:47:15+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/reisversekering-in-die-tyd-van-die-corona-virus\\\/\"},\"wordCount\":983,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/reisversekering-in-die-tyd-van-die-corona-virus\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/03\\\/iStock-1206437681.jpg\",\"keywords\":[\"money\",\"jou lewe\",\"personal finance\",\"Gesondheid\",\"reis\",\"travel\",\"finansies\",\"sukses en geld\",\"health\"],\"articleSection\":[\"Sukses en geld\",\"Jou lewe\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2020\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/reisversekering-in-die-tyd-van-die-corona-virus\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/reisversekering-in-die-tyd-van-die-corona-virus\\\/\",\"name\":\"Reisversekering in die tyd van die Corona-virus | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/reisversekering-in-die-tyd-van-die-corona-virus\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/reisversekering-in-die-tyd-van-die-corona-virus\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/03\\\/iStock-1206437681.jpg\",\"datePublished\":\"2020-03-12T07:59:35+00:00\",\"dateModified\":\"2020-03-16T11:47:15+00:00\",\"description\":\"Wat maak jy as jy \u2018n duur vakansie beplan het wat nou in die weegskaal hang weens die Corona-virus, of COVID-19? Kan jy jou geld terugkry?\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/reisversekering-in-die-tyd-van-die-corona-virus\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/reisversekering-in-die-tyd-van-die-corona-virus\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/reisversekering-in-die-tyd-van-die-corona-virus\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/03\\\/iStock-1206437681.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/03\\\/iStock-1206437681.jpg\",\"width\":1844,\"height\":1625,\"caption\":\"iStock\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/reisversekering-in-die-tyd-van-die-corona-virus\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Reisversekering in die tyd van die Corona-virus\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/265a0c0fe08a83533fe7184f4e0af4a1\",\"name\":\"Catherine Schenck\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Catherine Schenck\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Reisversekering in die tyd van die Corona-virus | rooi rose","description":"Wat maak jy as jy \u2018n duur vakansie beplan het wat nou in die weegskaal hang weens die Corona-virus, of COVID-19? Kan jy jou geld terugkry?","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/reisversekering-in-die-tyd-van-die-corona-virus\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Reisversekering in die tyd van die Corona-virus | rooi rose","og_description":"Wat maak jy as jy \u2018n duur vakansie beplan het wat nou in die weegskaal hang weens die Corona-virus, of COVID-19? Kan jy jou geld terugkry?","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/reisversekering-in-die-tyd-van-die-corona-virus\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2020-03-12T07:59:35+00:00","article_modified_time":"2020-03-16T11:47:15+00:00","og_image":[{"width":1844,"height":1625,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/iStock-1206437681.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Catherine Schenck","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Catherine Schenck","Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/reisversekering-in-die-tyd-van-die-corona-virus\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/reisversekering-in-die-tyd-van-die-corona-virus\/"},"author":{"name":"Catherine Schenck","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/265a0c0fe08a83533fe7184f4e0af4a1"},"headline":"Reisversekering in die tyd van die Corona-virus","datePublished":"2020-03-12T07:59:35+00:00","dateModified":"2020-03-16T11:47:15+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/reisversekering-in-die-tyd-van-die-corona-virus\/"},"wordCount":983,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/reisversekering-in-die-tyd-van-die-corona-virus\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/iStock-1206437681.jpg","keywords":["money","jou lewe","personal finance","Gesondheid","reis","travel","finansies","sukses en geld","health"],"articleSection":["Sukses en geld","Jou lewe"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2020","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/reisversekering-in-die-tyd-van-die-corona-virus\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/reisversekering-in-die-tyd-van-die-corona-virus\/","name":"Reisversekering in die tyd van die Corona-virus | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/reisversekering-in-die-tyd-van-die-corona-virus\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/reisversekering-in-die-tyd-van-die-corona-virus\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/iStock-1206437681.jpg","datePublished":"2020-03-12T07:59:35+00:00","dateModified":"2020-03-16T11:47:15+00:00","description":"Wat maak jy as jy \u2018n duur vakansie beplan het wat nou in die weegskaal hang weens die Corona-virus, of COVID-19? Kan jy jou geld terugkry?","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/reisversekering-in-die-tyd-van-die-corona-virus\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/reisversekering-in-die-tyd-van-die-corona-virus\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/reisversekering-in-die-tyd-van-die-corona-virus\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/iStock-1206437681.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/iStock-1206437681.jpg","width":1844,"height":1625,"caption":"iStock"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/reisversekering-in-die-tyd-van-die-corona-virus\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Reisversekering in die tyd van die Corona-virus"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/265a0c0fe08a83533fe7184f4e0af4a1","name":"Catherine Schenck","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g","caption":"Catherine Schenck"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/127378","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/38"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=127378"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/127378\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/127380"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=127378"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=127378"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=127378"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}