{"id":127219,"date":"2023-07-21T14:03:52","date_gmt":"2023-07-21T12:03:52","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=127219"},"modified":"2023-07-21T14:04:00","modified_gmt":"2023-07-21T12:04:00","slug":"nuwe-gaatjies-vir-oorringe-pasop-vir-hierdie-foute","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/nuwe-gaatjies-vir-oorringe-pasop-vir-hierdie-foute\/","title":{"rendered":"Nuwe gaatjies vir oorringe? Pasop vir hierdie foute!"},"content":{"rendered":"<p><em>Nuwe oorringe? Pasop vir hierdie foute! deur Bea Lingenfelder. Hooffoto: pexels<\/em><\/p>\n<p>Kristin Weixelbaumer van Black Betty gee vir ons \u2018n paar wenke oor oorringe, as jy dalk nog wik en weeg oor daardie gaatjies &#8230;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2>Nuwe gaatjies? Pasop vir hierdie foute!<\/h2>\n<p>Baie van ons het hierdie \u201cgeskenk\u201d kleintyd by ons ma, tannie of \u2018n sussie gekry, en hulle het help toesien dat die oorlel nie ontsteek nie. \u2018n Mens moet die lel maar goed dophou omdat dit \u2019n baie delikate liggaamsdeel is. Swaar oorringe, die verkeerde metaal, of \u2019n onverwagse haakplek, kan veroorsaak dat die oor ontsteek.<\/p>\n<p>Ons wys jou wat jy moet weet voordat jy gaatjies kry, en wat om te doen om dit skoon en gesond te hou.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2>Voorbereiding<\/h2>\n<p>Doen navorsing oor die prosedure voor jy gaatjies laat deursteek. Maak seker jy weet wat om te verwag en wat om agterna te doen.<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Re\u00ebl een:<\/strong> gaan na \u2019n professionele juwelier of geregistreerde juwelierswinkel. Kenners weet presies waar om die oorring in te sit sodat dit nie uitskeur of ander komplikasies veroorsaak nie. Jy is ook geregtig daarop om vir \u2019n opleidingsertifikaat te vra as dit nie reeds in die winkel hang nie.<\/li>\n<\/ul>\n<ul>\n<li><strong>Wees seker oor die styl<\/strong> wat jy laat insit, aangesien jy die oorring vir ses tot agt weke\u00a0 sal moet dra voor jy dit mag uithaal. Die veiligste styl is \u2019n oorknoppie \u2013 dit haak nie aan hare of klere nie en wikkel ook nie rond soos \u2019n hang-oorring nie.<\/li>\n<\/ul>\n<ul>\n<li><strong>Moenie bang wees om vrae te vra nie.<\/strong> Kristin s\u00ea die juwelier moet alle en enige vrae beantwoord sodat jy veilig en seker voel. Jy mag enige tyd voor die prosedure kop uittrek sou jy nie gemaklik voel nie.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Lees ook:<a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sorg-vir-jou-gunsteling-someritems\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\"> Sorg s\u00f3 vir jou gunsteling-somersklere<strong>\u00a0<\/strong><\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2>Ontsmetting<\/h2>\n<ul>\n<li>\u201cMoet onder geen omstandighede die skoonmaakproses afskeep nie,\u201d s\u00ea Kristin. Jou juwelier behoort volledig te verduidelik wat jy moet doen om jou ore en oorringe te versorg. <strong>Dit is baie belangrik om hierdie roetine getrou te volg.<\/strong> Jou oor lyk dalk n\u00e1 \u2019n week gesond, maar daar is steeds inwendige genesing wat moet plaasvind. As jy jou roetine staak, kan die gaatjies selfs septies raak.<\/li>\n<\/ul>\n<ul>\n<li><strong>Werk so skoon moontlik wanneer jy jou ore ontsmet.<\/strong> Was jou hande en moenie watte hergebruik nie. Vermy enige moontlike bakterie\u00eb naby jou oor, soos die gebruik van oorfone, haarsproei, parfuum en grimering.<\/li>\n<li><strong>Gebruik ook die ontsmettingsmiddels wat die juwelier voorstel.<\/strong> Moenie jou eie meng of generiese vervangings probeer nie.<\/li>\n<\/ul>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2>My oor het ontsteek, wat nou?<\/h2>\n<ul>\n<li><strong>Ontsteking is pynlik en jy wil dit tot elke prys vermy.<\/strong> Daar is ongelukkig altyd \u2019n kans dat dit kan gebeur. Die eerste tekens van ontsteking is rooiheid, swelling en pyn. In die beginstadium kan jy jou ontsmettingsroetine aanpas deur die oor meer gereeld skoon te maak. Wanneer tekens soos ondraaglike pyn en koors opduik, stel ons voor dat jy jou dokter of apteker raadpleeg.<\/li>\n<\/ul>\n<ul>\n<li><strong>Ontsteking is nie uitsluitlik die gevolg van afgeskeepte ontsmetting is nie.<\/strong> Jou liggaam verwerp dalk die spesifieke metaal waarvan die oorring gemaak is. Sommige mense is gelukkig dat hul liggame die meeste metale soos goud, silwer, titaan, koper en aluminium kan hanteer. Wanneer jou oor nie verbeter nie al ontsmet jy pligsgetrou, moet jy jou juwelier vra om \u2019n ander metaal te probeer.<\/li>\n<\/ul>\n<ul>\n<li>Volgens Kristin is <strong>hipoallergeniese nikkelvrye metaal die veiligste.<\/strong> Dit verminder die kans op ontsteking en allergiese reaksies.<\/li>\n<\/ul>\n<ul>\n<li><strong>Let wel: <\/strong>Jou eerste reaksie wanneer \u2019n oor ontsteek, is dalk om die oorring uit te haal, maar dit moet jy ju\u00eds nie doen nie. As jy jou oorring uithaal, kan die gaatjie toegroei en sal jy van vooraf moet begin.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ken-jou-liggaamsvorm-en-vlei-jou-figuur\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Ken jou liggaamsvorm en vlei jou figuur<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2>Algemene vrae<\/h2>\n<p><strong>Is dit seer?<\/strong><\/p>\n<p>Om iets deur jou liggaam te steek gaan seer wees, maar die oorlel is een van die dele waar dit nie so pynlik is nie. Daar is selfs verskillende pyngrade \u00f3p jou oor. Die oorlel is byvoorbeeld minder gevoelig as\u00a0 kraakbeen.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hierdie-8-modefoute-kan-jou-slordig-laat-lyk\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Hierdie modefoute laat jou slordig lyk<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Wanneer kan ek my oorringe begin wissel?<\/strong><\/p>\n<p>Die algemene aanbeveling is dat jy nie jou oorringe voor ses weke moet wissel nie \u2013 dis hoe lank dit neem voor die ore heeltemal gesond is. Daar is altyd uitsonderings, en jou liggaam kan vinniger of stadiger genees.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/verleng-die-lewe-van-jou-gunsteling-jeans\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Verleng jou gunsteling-jeans se lewe<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Kan ek kostuumjuwele dra?<\/strong><\/p>\n<p>Sommige mense is meer sensitief as ander. Daarom kan party van ons kostuumoorringe dra en ander nie. Daar is ongelukkig nie \u2019n spesifieke toets om dit vooraf te bepaal nie. Die enigste manier om vas te stel is om verskillende metale te probeer. As die oor n\u00e1 \u2018n rukkie ge\u00efrriteerd is, is dit dalk wys om die \u00a0oorringe liefs uit te haal om ontsteking te voorkom.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-modetruuks-wat-jou-uitrusting-afrond\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">5 vinnige modetruuks om enige uitrusting af te rond<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>. Oorringe en gaatjies in die ore is die algemeenste vorm van die gebruik en is vandag byna vanselfsprekend. Kristin Weixelbaumer van Black Betty gee vir ons \u2018n paar wenke oor oorringe, as jy dalk nog wik en weeg oor daardie gaatjies &#8230;<\/p>\n","protected":false},"author":34,"featured_media":138600,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[3465,665],"tags":[1384,29301,19,49],"class_list":["post-127219","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-wenke-mode","category-mode","tag-fashion","tag-fashion-tips","tag-mode","tag-wenke"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Nuwe gaatjies vir oorringe? Pasop vir hierdie foute! | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Kristin Weixelbaumer van Black Betty gee vir ons \u2018n paar wenke oor oorringe, as jy dalk nog wik en weeg oor daardie gaatjies - en pasop vir hierdie foute\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/nuwe-gaatjies-vir-oorringe-pasop-vir-hierdie-foute\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Nuwe gaatjies vir oorringe? Pasop vir hierdie foute! | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Kristin Weixelbaumer van Black Betty gee vir ons \u2018n paar wenke oor oorringe, as jy dalk nog wik en weeg oor daardie gaatjies - en pasop vir hierdie foute\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/nuwe-gaatjies-vir-oorringe-pasop-vir-hierdie-foute\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2023-07-21T12:03:52+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2023-07-21T12:04:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/07\/kimia-zarifi-AVJ321HJFl4-unsplash-e1689941019431.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1584\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1281\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Bea Lingenfelder\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Bea Lingenfelder\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/nuwe-gaatjies-vir-oorringe-pasop-vir-hierdie-foute\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/nuwe-gaatjies-vir-oorringe-pasop-vir-hierdie-foute\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Bea Lingenfelder\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/68ca52249d2fed870284342f41b1b466\"},\"headline\":\"Nuwe gaatjies vir oorringe? Pasop vir hierdie foute!\",\"datePublished\":\"2023-07-21T12:03:52+00:00\",\"dateModified\":\"2023-07-21T12:04:00+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/nuwe-gaatjies-vir-oorringe-pasop-vir-hierdie-foute\\\/\"},\"wordCount\":811,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/nuwe-gaatjies-vir-oorringe-pasop-vir-hierdie-foute\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/07\\\/kimia-zarifi-AVJ321HJFl4-unsplash-e1689941019431.jpg\",\"keywords\":[\"fashion\",\"fashion tips\",\"mode\",\"wenke\"],\"articleSection\":[\"Wenke\",\"Mode\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2023\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/nuwe-gaatjies-vir-oorringe-pasop-vir-hierdie-foute\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/nuwe-gaatjies-vir-oorringe-pasop-vir-hierdie-foute\\\/\",\"name\":\"Nuwe gaatjies vir oorringe? Pasop vir hierdie foute! | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/nuwe-gaatjies-vir-oorringe-pasop-vir-hierdie-foute\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/nuwe-gaatjies-vir-oorringe-pasop-vir-hierdie-foute\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/07\\\/kimia-zarifi-AVJ321HJFl4-unsplash-e1689941019431.jpg\",\"datePublished\":\"2023-07-21T12:03:52+00:00\",\"dateModified\":\"2023-07-21T12:04:00+00:00\",\"description\":\"Kristin Weixelbaumer van Black Betty gee vir ons \u2018n paar wenke oor oorringe, as jy dalk nog wik en weeg oor daardie gaatjies - en pasop vir hierdie foute\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/nuwe-gaatjies-vir-oorringe-pasop-vir-hierdie-foute\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/nuwe-gaatjies-vir-oorringe-pasop-vir-hierdie-foute\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/nuwe-gaatjies-vir-oorringe-pasop-vir-hierdie-foute\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/07\\\/kimia-zarifi-AVJ321HJFl4-unsplash-e1689941019431.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/07\\\/kimia-zarifi-AVJ321HJFl4-unsplash-e1689941019431.jpg\",\"width\":1584,\"height\":1281},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/nuwe-gaatjies-vir-oorringe-pasop-vir-hierdie-foute\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuwe gaatjies vir oorringe? Pasop vir hierdie foute!\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/68ca52249d2fed870284342f41b1b466\",\"name\":\"Bea Lingenfelder\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ec1f4c8bc78c80eb34b266fd4fbd1a13de05764e69eb793e75fc0f000262b0c1?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ec1f4c8bc78c80eb34b266fd4fbd1a13de05764e69eb793e75fc0f000262b0c1?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ec1f4c8bc78c80eb34b266fd4fbd1a13de05764e69eb793e75fc0f000262b0c1?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Bea Lingenfelder\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Nuwe gaatjies vir oorringe? Pasop vir hierdie foute! | rooi rose","description":"Kristin Weixelbaumer van Black Betty gee vir ons \u2018n paar wenke oor oorringe, as jy dalk nog wik en weeg oor daardie gaatjies - en pasop vir hierdie foute","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/nuwe-gaatjies-vir-oorringe-pasop-vir-hierdie-foute\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Nuwe gaatjies vir oorringe? Pasop vir hierdie foute! | rooi rose","og_description":"Kristin Weixelbaumer van Black Betty gee vir ons \u2018n paar wenke oor oorringe, as jy dalk nog wik en weeg oor daardie gaatjies - en pasop vir hierdie foute","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/nuwe-gaatjies-vir-oorringe-pasop-vir-hierdie-foute\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2023-07-21T12:03:52+00:00","article_modified_time":"2023-07-21T12:04:00+00:00","og_image":[{"width":1584,"height":1281,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/07\/kimia-zarifi-AVJ321HJFl4-unsplash-e1689941019431.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Bea Lingenfelder","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Bea Lingenfelder","Est. reading time":"4 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/nuwe-gaatjies-vir-oorringe-pasop-vir-hierdie-foute\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/nuwe-gaatjies-vir-oorringe-pasop-vir-hierdie-foute\/"},"author":{"name":"Bea Lingenfelder","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/68ca52249d2fed870284342f41b1b466"},"headline":"Nuwe gaatjies vir oorringe? Pasop vir hierdie foute!","datePublished":"2023-07-21T12:03:52+00:00","dateModified":"2023-07-21T12:04:00+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/nuwe-gaatjies-vir-oorringe-pasop-vir-hierdie-foute\/"},"wordCount":811,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/nuwe-gaatjies-vir-oorringe-pasop-vir-hierdie-foute\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/07\/kimia-zarifi-AVJ321HJFl4-unsplash-e1689941019431.jpg","keywords":["fashion","fashion tips","mode","wenke"],"articleSection":["Wenke","Mode"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2023","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/nuwe-gaatjies-vir-oorringe-pasop-vir-hierdie-foute\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/nuwe-gaatjies-vir-oorringe-pasop-vir-hierdie-foute\/","name":"Nuwe gaatjies vir oorringe? Pasop vir hierdie foute! | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/nuwe-gaatjies-vir-oorringe-pasop-vir-hierdie-foute\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/nuwe-gaatjies-vir-oorringe-pasop-vir-hierdie-foute\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/07\/kimia-zarifi-AVJ321HJFl4-unsplash-e1689941019431.jpg","datePublished":"2023-07-21T12:03:52+00:00","dateModified":"2023-07-21T12:04:00+00:00","description":"Kristin Weixelbaumer van Black Betty gee vir ons \u2018n paar wenke oor oorringe, as jy dalk nog wik en weeg oor daardie gaatjies - en pasop vir hierdie foute","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/nuwe-gaatjies-vir-oorringe-pasop-vir-hierdie-foute\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/nuwe-gaatjies-vir-oorringe-pasop-vir-hierdie-foute\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/nuwe-gaatjies-vir-oorringe-pasop-vir-hierdie-foute\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/07\/kimia-zarifi-AVJ321HJFl4-unsplash-e1689941019431.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/07\/kimia-zarifi-AVJ321HJFl4-unsplash-e1689941019431.jpg","width":1584,"height":1281},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/nuwe-gaatjies-vir-oorringe-pasop-vir-hierdie-foute\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuwe gaatjies vir oorringe? Pasop vir hierdie foute!"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/68ca52249d2fed870284342f41b1b466","name":"Bea Lingenfelder","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ec1f4c8bc78c80eb34b266fd4fbd1a13de05764e69eb793e75fc0f000262b0c1?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ec1f4c8bc78c80eb34b266fd4fbd1a13de05764e69eb793e75fc0f000262b0c1?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ec1f4c8bc78c80eb34b266fd4fbd1a13de05764e69eb793e75fc0f000262b0c1?s=96&d=mm&r=g","caption":"Bea Lingenfelder"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/127219","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/34"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=127219"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/127219\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/138600"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=127219"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=127219"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=127219"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}