{"id":123420,"date":"2019-12-19T12:49:00","date_gmt":"2019-12-19T10:49:00","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=123420"},"modified":"2019-12-20T09:20:56","modified_gmt":"2019-12-20T07:20:56","slug":"wen-kaartjies-na-die-premiere-van-poppie-nongena","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wen-kaartjies-na-die-premiere-van-poppie-nongena\/","title":{"rendered":"WEN kaartjies na die premi\u00e8re van Poppie Nongena"},"content":{"rendered":"<p><em>WEN kaartjies na die premi\u00e8re van Poppie Nongena. Hooffoto: Melanie Cleary<\/em><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Meer oor Poppie Nongena<\/h4>\n<p><strong>Clementime Mosimane<\/strong> maak haar rolprentdebuut as <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-verhaal-van-poppie-nongena-word-n-fliek-elsa-joubert\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Poppie<\/a>. Die res van die rolverdeling sluit groot name in, soos<strong> Anna-Mart van der Merwe<\/strong> (<em>Stuur groete aan Mannetjies Roux, Skin, Die Storie van Klara Viljee, Dis Koue Kos, Skat, Kanarie<\/em>), <strong>Dawid Minnaar<\/strong> (<em>Torings, Fiela se Kind, Nag van die 19de, 7de Laan, Amalia<\/em>), <strong>Rolanda Marais<\/strong> (<em>Wolwedans in die Skemer, Binnelanders, Out on a Limb, Dead Easy<\/em>) en <strong>Lida Botha<\/strong> (<em>Invictus, Susters, Windprint, Pad na jou Hart, Die Boekklub, Hollywood in my Huis<\/em>).\u00a0 <strong>Nomsa Nene<\/strong>, wat die naamrol vertolk het in die verhoogproduksie <em>Poppie <\/em>\u2013 wat ook van 1982 tot 1984 internasionaal opgevoer is \u2013 vertolk die rol van Poppie se ma.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontmoet-die-rolverdeling-van-poppie-nongena-fliek\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Ontmoet die rolverdeling van Poppie Nongena<\/a><\/p>\n<p><em>Poppie Nongena<\/em> vertel die aangrypende verhaal van \u2019n Afrikaanssprekende Xhosa-vrou wie se lewe om haar gesin draai terwyl sy probeer om stabiliteit te vind in \u0149 era van ondraaglike onrus in Suid-Afrika. Dit speel in \u2019n tyd af waarin swart vroue deur boetes, arrestasies en gedwonge verskuiwings gedwing is om hul tuistes te verlaat om in afgele\u00eb gebiede, die sogenaamde swart tuislande, \u2019n nuwe lewe te gaan begin.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/agter-die-skerms-met-anna-mart-en-rolanda-januarie-2020\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Kom kuier saam agter die skerms met Anna-Mart van der Merwe en Rolanda Marais<\/a><\/p>\n<p>Wanneer Stone, Poppie se man, te siek word om te werk, beskou die owerhede haar skielik as \u2019n onwettige burger in haar eie land. Sy voer \u2019n desperate stryd om wettiglik te mag bly, al beteken dit sy moet van huis na huis trek en gedurig aansoek doen vir permitte en verdere uitstel. Poppie werp alles in die stryd om nie van haar kinders geskei te word nie. Maar uiteindelik word sy vasgevang in die spervuur van haar kinders se behoeftes, haar man se siekte, \u2019h gemeenskap se woede en onderdrukkende wette. In 1976 \u2013 net toe die onluste uitbreek \u2013 word Poppie uiteindelik gedwing om die stryd gewonne te gee.<\/p>\n<p>Die roman is wyd geloof en word steeds beskou as baanbrekerswerk in die Afrikaanse letterkunde. Dis binne die eerste vier maande drie maal herdruk en uiteindelik in dertien tale vertaal. Plaaslik is dit bekroon met die W.A. Hofmeyr-, CNA- en Louis Luyt-prys. Die British Royal Society het Joubert bekroon met die Winifred Holtby-prys en sy is in 1981 aangewys as \u2019n \u201cFellow of the Society\u201d. Joubert se latere werk is bekroon met talle plaaslike en internasionale pryse, onder meer die Hertzogprys, die mees gesogte prys in die Afrikaanse letterkunde.<\/p>\n<p>Die veelbekroonde dramaturg en regisseur <strong>Christiaan Olwagen<\/strong> het die regie behartig, en <strong>Vicci Turpin<\/strong> was verantwoordelik vir die kinematografie. Olwagen was die regisseur van drie vorige rolprente (<em>Die Seemeeu<\/em>, <em>Johnny is nie dood nie<\/em> en <em>Kanarie)<\/em>. Die draaiboek is deur Olwagen en die bekroonde dramaturg <strong>Saartjie Botha<\/strong> verwerk.<\/p>\n<p>Kyk ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/agter-die-skerms-van-poppie-nongena\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Agter die skerms van Poppie Nongena<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Jy kan dubbelkaartjies na die premi\u00e8re van Poppie Nongena WEN<\/h4>\n<p>10 gelukkige lesers kan elk dubbelkaartjies na die premi\u00e8re van Poppie Nongena in Sandton, Johannesburg, op 16 Januarie 2020 WEN!<\/p>\n<p><strong>Let wel<\/strong> dat die premi\u00e8re plaasvind in Sandton in Johannesburg. Vervoer en verblyf word nie gedek nie &#8211; lesers moet hul eie verskaf. Daar sal wel verversings by die premi\u00e8re bedien word.<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/voorwaardes-en-bepalings\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Bepalings en voorwaardes geld.\u00a0<\/a><\/p>\n<p>Inskrywings sluit <strong>8 Januarie 2020<\/strong><\/p>\n<p class=\"gform_not_found\">Oops! We could not locate your form.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>10 gelukkige lesers kan elk dubbelkaartjies na die premi\u00e8re van Poppie Nongena op 16 Januarie 2020 in Sandton WEN. Skryf sommer nou dadelik in. <\/p>\n","protected":false},"author":38,"featured_media":121837,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[2953],"tags":[179,967,24223],"class_list":["post-123420","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-wen","tag-wen","tag-kompetisies","tag-competitions"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>WEN kaartjies na die premi\u00e8re van Poppie Nongena | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"10 gelukkige lesers kan elk dubbelkaartjies na die premi\u00e8re van Poppie Nongena op 16 Januarie 2020 in Sandton WEN. Skryf sommer nou dadelik in.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wen-kaartjies-na-die-premiere-van-poppie-nongena\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"WEN kaartjies na die premi\u00e8re van Poppie Nongena | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"10 gelukkige lesers kan elk dubbelkaartjies na die premi\u00e8re van Poppie Nongena op 16 Januarie 2020 in Sandton WEN. Skryf sommer nou dadelik in.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wen-kaartjies-na-die-premiere-van-poppie-nongena\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-12-19T10:49:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2019-12-20T07:20:56+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/POPPIE_NONGENA_MG_9646.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"900\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"540\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Catherine Schenck\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Catherine Schenck\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wen-kaartjies-na-die-premiere-van-poppie-nongena\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wen-kaartjies-na-die-premiere-van-poppie-nongena\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Catherine Schenck\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/265a0c0fe08a83533fe7184f4e0af4a1\"},\"headline\":\"WEN kaartjies na die premi\u00e8re van Poppie Nongena\",\"datePublished\":\"2019-12-19T10:49:00+00:00\",\"dateModified\":\"2019-12-20T07:20:56+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wen-kaartjies-na-die-premiere-van-poppie-nongena\\\/\"},\"wordCount\":554,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wen-kaartjies-na-die-premiere-van-poppie-nongena\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/11\\\/POPPIE_NONGENA_MG_9646.jpg\",\"keywords\":[\"wen\",\"Kompetisies\",\"competitions\"],\"articleSection\":[\"Wen\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2019\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wen-kaartjies-na-die-premiere-van-poppie-nongena\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wen-kaartjies-na-die-premiere-van-poppie-nongena\\\/\",\"name\":\"WEN kaartjies na die premi\u00e8re van Poppie Nongena | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wen-kaartjies-na-die-premiere-van-poppie-nongena\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wen-kaartjies-na-die-premiere-van-poppie-nongena\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/11\\\/POPPIE_NONGENA_MG_9646.jpg\",\"datePublished\":\"2019-12-19T10:49:00+00:00\",\"dateModified\":\"2019-12-20T07:20:56+00:00\",\"description\":\"10 gelukkige lesers kan elk dubbelkaartjies na die premi\u00e8re van Poppie Nongena op 16 Januarie 2020 in Sandton WEN. Skryf sommer nou dadelik in.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wen-kaartjies-na-die-premiere-van-poppie-nongena\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wen-kaartjies-na-die-premiere-van-poppie-nongena\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wen-kaartjies-na-die-premiere-van-poppie-nongena\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/11\\\/POPPIE_NONGENA_MG_9646.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/11\\\/POPPIE_NONGENA_MG_9646.jpg\",\"width\":900,\"height\":540,\"caption\":\"Ontmoet die rolverdeling van Poppie Nongena film\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wen-kaartjies-na-die-premiere-van-poppie-nongena\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"WEN kaartjies na die premi\u00e8re van Poppie Nongena\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/265a0c0fe08a83533fe7184f4e0af4a1\",\"name\":\"Catherine Schenck\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Catherine Schenck\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"WEN kaartjies na die premi\u00e8re van Poppie Nongena | rooi rose","description":"10 gelukkige lesers kan elk dubbelkaartjies na die premi\u00e8re van Poppie Nongena op 16 Januarie 2020 in Sandton WEN. Skryf sommer nou dadelik in.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wen-kaartjies-na-die-premiere-van-poppie-nongena\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"WEN kaartjies na die premi\u00e8re van Poppie Nongena | rooi rose","og_description":"10 gelukkige lesers kan elk dubbelkaartjies na die premi\u00e8re van Poppie Nongena op 16 Januarie 2020 in Sandton WEN. Skryf sommer nou dadelik in.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wen-kaartjies-na-die-premiere-van-poppie-nongena\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2019-12-19T10:49:00+00:00","article_modified_time":"2019-12-20T07:20:56+00:00","og_image":[{"width":900,"height":540,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/POPPIE_NONGENA_MG_9646.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Catherine Schenck","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Catherine Schenck","Est. reading time":"3 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wen-kaartjies-na-die-premiere-van-poppie-nongena\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wen-kaartjies-na-die-premiere-van-poppie-nongena\/"},"author":{"name":"Catherine Schenck","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/265a0c0fe08a83533fe7184f4e0af4a1"},"headline":"WEN kaartjies na die premi\u00e8re van Poppie Nongena","datePublished":"2019-12-19T10:49:00+00:00","dateModified":"2019-12-20T07:20:56+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wen-kaartjies-na-die-premiere-van-poppie-nongena\/"},"wordCount":554,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wen-kaartjies-na-die-premiere-van-poppie-nongena\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/POPPIE_NONGENA_MG_9646.jpg","keywords":["wen","Kompetisies","competitions"],"articleSection":["Wen"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2019","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wen-kaartjies-na-die-premiere-van-poppie-nongena\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wen-kaartjies-na-die-premiere-van-poppie-nongena\/","name":"WEN kaartjies na die premi\u00e8re van Poppie Nongena | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wen-kaartjies-na-die-premiere-van-poppie-nongena\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wen-kaartjies-na-die-premiere-van-poppie-nongena\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/POPPIE_NONGENA_MG_9646.jpg","datePublished":"2019-12-19T10:49:00+00:00","dateModified":"2019-12-20T07:20:56+00:00","description":"10 gelukkige lesers kan elk dubbelkaartjies na die premi\u00e8re van Poppie Nongena op 16 Januarie 2020 in Sandton WEN. Skryf sommer nou dadelik in.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wen-kaartjies-na-die-premiere-van-poppie-nongena\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wen-kaartjies-na-die-premiere-van-poppie-nongena\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wen-kaartjies-na-die-premiere-van-poppie-nongena\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/POPPIE_NONGENA_MG_9646.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/POPPIE_NONGENA_MG_9646.jpg","width":900,"height":540,"caption":"Ontmoet die rolverdeling van Poppie Nongena film"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wen-kaartjies-na-die-premiere-van-poppie-nongena\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"WEN kaartjies na die premi\u00e8re van Poppie Nongena"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/265a0c0fe08a83533fe7184f4e0af4a1","name":"Catherine Schenck","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g","caption":"Catherine Schenck"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/123420","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/38"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=123420"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/123420\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/121837"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=123420"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=123420"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=123420"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}