{"id":119453,"date":"2019-09-25T12:00:27","date_gmt":"2019-09-25T10:00:27","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=119453"},"modified":"2019-09-25T11:34:27","modified_gmt":"2019-09-25T09:34:27","slug":"poppie-nongena-lokprent-se-kragtige-boodskap-vir-suid-afrika","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/poppie-nongena-lokprent-se-kragtige-boodskap-vir-suid-afrika\/","title":{"rendered":"Poppie Nongena-lokprent se kragtige boodskap vir Suid-Afrika"},"content":{"rendered":"<p><em>Poppie Nongena-lokprent se kragtige boodskap vir Suid-Afrika. Inligting verskaf. Foto&#8217;s: Melanie Cleary<\/em><\/p>\n<p><strong>\u00a0<\/strong><\/p>\n<p>Die lokprent vir die langverwagte erfenisrolprent, <strong><em>Poppie Nongena,<\/em><\/strong> is pas uitgereik en kan <a href=\"bit.ly\/PoppieNongena\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">aanlyn<\/a> gesien word. Die fliek, met sy wortels stewig geanker in die Suid-Afrikaanse geskiedenis, is met twaalf toekennings bekroon by die onlangse kykNET\u00a0Silwerskermrolprentfees. Dit is gegrond op <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/beeld-van-n-vrou-elsa-joubert\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Elsa Joubert<\/a> se roman <em>Die swerfjare van Poppie Nongena, <\/em>en word op <strong>31 Januarie 2020<\/strong> landswyd in rolprentteaters vrygestel.<\/p>\n<p><strong><em>Poppie Nongena<\/em><\/strong> vertel die verhaal van \u2019n Afrikaanssprekende Xhosa-ma se\u00a0 stryd om stabiliteit vir haar gesin te verseker in \u2019n tydperk van buitengewone onrus in Suid-Afrika. Dis \u2019n era waarin swart vroue deur arrestasies, boetes en gedwonge verwyderings hulle huise moes verlaat om in afgele\u00eb gebiede, die sg. \u201cswart tuislande\u201d, te gaan hervestig. Wanneer haar man, Stone, te siek word om te werk, word Poppie volgens die wet beskou as \u2019n \u201conwettige\u201d inwoner in haar eie land.<\/p>\n<p>Vir meer inligting oor die verhaal van Poppie Nongena, <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/poppie-nongena-word-in-2020-in-fliekteaters-uitgereik\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">lees hier<\/a>.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-119458 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2019\/09\/Poppie-Nongena-6.jpg\" alt=\"Poppie Nongena-lokprent se kragtige boodskap vir Suid-Afrika\" width=\"1000\" height=\"600\" \/><\/p>\n<p>Volgens die vervaardiger, die hoogs aangeskrewe rolprentmaker Helena Spring, is <strong><em>Poppie Nongena<\/em><\/strong> besonder relevant in die hedendaagse Suid-Afrika. Hoewel die rolprent nie spesifiek handel oor geslagsgeweld nie, gaan dit oor \u2019n sterk Suid-Afrikaanse vrou wat te\u00ebspoed te bowe moet kom. \u201cDie onlangse betogings teen geweld op vroue in Suid Afrika het my diep ontroer\u201d, het Spring ges\u00ea. \u201cDit is ondenkbaar dat \u2018n Suid-Afrikaanse vrou elke drie uur \u00a0as gevolg van geweld sterf, en dat so baie vrouens en kinders, weerloos en sonder beskerming, noodgedwonge met vrees en skaamte saam leef &#8230; Dit moet gekeer word!\u201d<\/p>\n<p>Clementine Mosimane, wat die hoofrol vertolk en <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/poppie-nongena-slaan-12-pryse-los-by-die-silwerskermfees\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">aangewys is as beste aktrise tydens die Silwerskermfees<\/a>, voel dat die fliek \u2018n belangrike boodskap oordra. \u201cOns moet die siklus van geweld stop deur \u00a0ons kinders meelewend groot te maak. Dit raak ons almal, en ons moet dit op alle vlakke aanspreek. \u2018n Samelewing met gesonde, gerespekteerde vroue is \u2018n gesonde samelewing,\u201d het Mosimane ges\u00ea. Die aktrise Anna-Mart van der Merwe, wat ook in die rolprent te sien is, stem saam. \u201cDie plaag van geslagsgeweld skreeu ten hemele! Dis tyd dat ons ook na ons eie optrede \u00a0teenoor mense met wie ons daagliks interaksie het, kyk. Omhels en aanvaar ek ander soos wat ek wil h\u00ea hulle moet met my doen?\u201d het Van der Merwe ges\u00ea.<\/p>\n<div id=\"attachment_119457\" style=\"width: 1010px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-119457\" class=\"size-full wp-image-119457\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2019\/09\/Poppie-Nongena-5.jpg\" alt=\"Poppie Nongena-lokprent se kragtige boodskap vir Suid-Afrika\" width=\"1000\" height=\"600\" \/><p id=\"caption-attachment-119457\" class=\"wp-caption-text\">Poppie Nongena-lokprent se kragtige boodskap vir Suid-Afrika<\/p><\/div>\n<p><em>\u00a0<\/em><strong><em>Poppie Nongena <\/em><\/strong>is \u2018n diep persoonlike verhaal wat uit \u2018n vroueperspektief vertel word. Die kinematograaf Vicci Turpin voel sterk oor die dringendheid rondom vroueregte in Suid-Afrika. \u201cVrouens moet nou hul stemme harder as ooit tevore laat hoor. Ons liggame en \u00a0gedagtes is ons eie, en hoort nie, durf nie aangeraak te word deur die wat\u00a0 magtiger voel as ons nie, of dat hulle \u2018n reg het op geweld in ons land nie.\u201d<\/p>\n<p><em>\u00a0<\/em>Helena Spring het haarself daartoe verbind om \u2018n verskil te maak. \u201cIn die gees van <strong><em>Poppie Nongena, \u00a0<\/em><\/strong>wat enigeiets sou doen om die stabiliteit van haar gesin te beskerm, moet Suid-Afrikaners \u2018n einde maak aan geslaggeweld in ons land,\u201d het Spring ges\u00ea. \u201cOns het ingrypende veranderinge nodig om die gety te draai sodat vroue en kinders in hierdie land beskerm sal word. Ek gaan daarom 10% van die vervaardiger se wins uit die rolprent skenk aan organisasies wat geslagsgeweld in Suid-Afrika probeer bekamp.\u201d<\/p>\n<div id=\"attachment_119459\" style=\"width: 1010px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-119459\" class=\"size-full wp-image-119459\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2019\/09\/POPPIE_NONGENA_OTO0821.jpg\" alt=\"\" width=\"1000\" height=\"600\" \/><p id=\"caption-attachment-119459\" class=\"wp-caption-text\">Poppie Nongena-lokprent se kragtige boodskap vir Suid-Afrika<\/p><\/div>\n<p>Clementime Mosimane (<em>Soul City<\/em>, <em>The Wild<\/em>) speel die rol van Poppie, met Anna-Mart van der Merwe (<em>Die Storie van Klara Viljee<\/em>, <em>Kanarie<\/em>), veteraan Chris Gxalaba (<em>Long walk to freedom, The Crown<\/em>), Rolanda Marais (<em>Wolwedans in die Skemer, Binnelanders<\/em>), Dawid Minnaar en Lida Botha. Nomsa Nene (<em>Broken Vows<\/em>, <em>Soul Buddyz), <\/em>wat wyd geloof is vir haar uitstekende vertolking van Poppie in die internasionale verhoogproduksie, speel die rol van Poppie se ma.<\/p>\n<p>Die bekroonde draaiboekskrywer en regisseur Christiaan Olwagen se vorige werk sluit die hoogs aangeskrewe rolprente <em>Johnny is nie dood nie, Die Seemeeu<\/em> en <em>Kanarie <\/em>in<em>. <\/em><\/p>\n<p>Joubert se roman, wat beskou is as baanbrekerswerk, is drie maal herdruk binne die eerste vier maande na publikasie, en is sedertdien in dertien tale vertaal. Dis met talle plaaslike en internasionale toekennings bekroon.<\/p>\n<p><strong><em>Poppie Nongena<\/em><\/strong> is \u00a0vervaardig met die ondersteuning van KykNET, M-Net, Marche Media, die Departement van Handel en Nywerheid en Arco Venture Capital.<\/p>\n<p>Die roman sal op 15 Oktober 2019 hervrygestel word in beide Afrikaans en \u00a0Engels ter viering van die rolprent se bekendstelling.<\/p>\n<p>Volg <strong><em>Poppie Nongena<\/em><\/strong> op sosiale media vir die jongste nuus by @PoppieFilm <a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/poppiefilm\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">(Facebook<\/a>, <a href=\"https:\/\/twitter.com\/poppiefilm?lang=en\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Twitter<\/a> en <a href=\"https:\/\/www.instagram.com\/poppiefilm\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">\u00a0Instagram<\/a>).<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Kyk hier na die amptelike lokprent van <em>Poppie Nongena<\/em><\/strong><\/p>\n<div class=\"video-container\"><iframe loading=\"lazy\" width=\"615\" height=\"350\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/UQXqvfASyBs\" frameborder=\"0\" allow=\"accelerometer; autoplay; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture\" allowfullscreen><\/iframe><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Gedeelte van wins sal geskenk word aan die veldtog teen geslagsgeweld in Suid-Afrika. <\/p>\n","protected":false},"author":38,"featured_media":119455,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[661,675],"tags":[147,998,1206,1387,3434,4396,23450,24339],"class_list":["post-119453","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-ons-mense","category-bekendes","tag-bekendes","tag-vermaak","tag-videos","tag-celebs","tag-ons-mense","tag-ontspanning","tag-entertainment","tag-local-celebs"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Poppie Nongena-lokprent se kragtige boodskap vir Suid-Afrika | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Poppie Nongena-lokprent se kragtige boodskap vir Suid-Afrika Gedeelte van wins sal geskenk word aan die veldtog teen geslagsgeweld in Suid-Afrika.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/poppie-nongena-lokprent-se-kragtige-boodskap-vir-suid-afrika\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Poppie Nongena-lokprent se kragtige boodskap vir Suid-Afrika | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Poppie Nongena-lokprent se kragtige boodskap vir Suid-Afrika Gedeelte van wins sal geskenk word aan die veldtog teen geslagsgeweld in Suid-Afrika.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/poppie-nongena-lokprent-se-kragtige-boodskap-vir-suid-afrika\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-09-25T10:00:27+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/Poppie-Nongena-1.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1000\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"600\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Catherine Schenck\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Catherine Schenck\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/poppie-nongena-lokprent-se-kragtige-boodskap-vir-suid-afrika\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/poppie-nongena-lokprent-se-kragtige-boodskap-vir-suid-afrika\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Catherine Schenck\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/265a0c0fe08a83533fe7184f4e0af4a1\"},\"headline\":\"Poppie Nongena-lokprent se kragtige boodskap vir Suid-Afrika\",\"datePublished\":\"2019-09-25T10:00:27+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/poppie-nongena-lokprent-se-kragtige-boodskap-vir-suid-afrika\\\/\"},\"wordCount\":770,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/poppie-nongena-lokprent-se-kragtige-boodskap-vir-suid-afrika\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/09\\\/Poppie-Nongena-1.jpg\",\"keywords\":[\"bekendes\",\"Vermaak\",\"video's\",\"celebs\",\"ons mense\",\"Ontspanning\",\"entertainment\",\"local celebs\"],\"articleSection\":[\"Ons mense\",\"Bekendes\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2019\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/poppie-nongena-lokprent-se-kragtige-boodskap-vir-suid-afrika\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/poppie-nongena-lokprent-se-kragtige-boodskap-vir-suid-afrika\\\/\",\"name\":\"Poppie Nongena-lokprent se kragtige boodskap vir Suid-Afrika | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/poppie-nongena-lokprent-se-kragtige-boodskap-vir-suid-afrika\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/poppie-nongena-lokprent-se-kragtige-boodskap-vir-suid-afrika\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/09\\\/Poppie-Nongena-1.jpg\",\"datePublished\":\"2019-09-25T10:00:27+00:00\",\"description\":\"Poppie Nongena-lokprent se kragtige boodskap vir Suid-Afrika Gedeelte van wins sal geskenk word aan die veldtog teen geslagsgeweld in Suid-Afrika.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/poppie-nongena-lokprent-se-kragtige-boodskap-vir-suid-afrika\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/poppie-nongena-lokprent-se-kragtige-boodskap-vir-suid-afrika\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/poppie-nongena-lokprent-se-kragtige-boodskap-vir-suid-afrika\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/09\\\/Poppie-Nongena-1.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/09\\\/Poppie-Nongena-1.jpg\",\"width\":1000,\"height\":600,\"caption\":\"Poppie Nongena-lokprent se kragtige boodskap vir Suid-Afrika\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/poppie-nongena-lokprent-se-kragtige-boodskap-vir-suid-afrika\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Poppie Nongena-lokprent se kragtige boodskap vir Suid-Afrika\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/265a0c0fe08a83533fe7184f4e0af4a1\",\"name\":\"Catherine Schenck\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Catherine Schenck\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Poppie Nongena-lokprent se kragtige boodskap vir Suid-Afrika | rooi rose","description":"Poppie Nongena-lokprent se kragtige boodskap vir Suid-Afrika Gedeelte van wins sal geskenk word aan die veldtog teen geslagsgeweld in Suid-Afrika.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/poppie-nongena-lokprent-se-kragtige-boodskap-vir-suid-afrika\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Poppie Nongena-lokprent se kragtige boodskap vir Suid-Afrika | rooi rose","og_description":"Poppie Nongena-lokprent se kragtige boodskap vir Suid-Afrika Gedeelte van wins sal geskenk word aan die veldtog teen geslagsgeweld in Suid-Afrika.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/poppie-nongena-lokprent-se-kragtige-boodskap-vir-suid-afrika\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2019-09-25T10:00:27+00:00","og_image":[{"width":1000,"height":600,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/Poppie-Nongena-1.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Catherine Schenck","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Catherine Schenck","Est. reading time":"4 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/poppie-nongena-lokprent-se-kragtige-boodskap-vir-suid-afrika\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/poppie-nongena-lokprent-se-kragtige-boodskap-vir-suid-afrika\/"},"author":{"name":"Catherine Schenck","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/265a0c0fe08a83533fe7184f4e0af4a1"},"headline":"Poppie Nongena-lokprent se kragtige boodskap vir Suid-Afrika","datePublished":"2019-09-25T10:00:27+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/poppie-nongena-lokprent-se-kragtige-boodskap-vir-suid-afrika\/"},"wordCount":770,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/poppie-nongena-lokprent-se-kragtige-boodskap-vir-suid-afrika\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/Poppie-Nongena-1.jpg","keywords":["bekendes","Vermaak","video's","celebs","ons mense","Ontspanning","entertainment","local celebs"],"articleSection":["Ons mense","Bekendes"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2019","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/poppie-nongena-lokprent-se-kragtige-boodskap-vir-suid-afrika\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/poppie-nongena-lokprent-se-kragtige-boodskap-vir-suid-afrika\/","name":"Poppie Nongena-lokprent se kragtige boodskap vir Suid-Afrika | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/poppie-nongena-lokprent-se-kragtige-boodskap-vir-suid-afrika\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/poppie-nongena-lokprent-se-kragtige-boodskap-vir-suid-afrika\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/Poppie-Nongena-1.jpg","datePublished":"2019-09-25T10:00:27+00:00","description":"Poppie Nongena-lokprent se kragtige boodskap vir Suid-Afrika Gedeelte van wins sal geskenk word aan die veldtog teen geslagsgeweld in Suid-Afrika.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/poppie-nongena-lokprent-se-kragtige-boodskap-vir-suid-afrika\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/poppie-nongena-lokprent-se-kragtige-boodskap-vir-suid-afrika\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/poppie-nongena-lokprent-se-kragtige-boodskap-vir-suid-afrika\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/Poppie-Nongena-1.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/Poppie-Nongena-1.jpg","width":1000,"height":600,"caption":"Poppie Nongena-lokprent se kragtige boodskap vir Suid-Afrika"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/poppie-nongena-lokprent-se-kragtige-boodskap-vir-suid-afrika\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Poppie Nongena-lokprent se kragtige boodskap vir Suid-Afrika"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/265a0c0fe08a83533fe7184f4e0af4a1","name":"Catherine Schenck","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g","caption":"Catherine Schenck"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/119453","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/38"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=119453"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/119453\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/119455"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=119453"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=119453"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=119453"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}