{"id":116130,"date":"2019-07-19T10:45:55","date_gmt":"2019-07-19T08:45:55","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=116130"},"modified":"2019-07-18T13:59:51","modified_gmt":"2019-07-18T11:59:51","slug":"vlam-hoofstuk-24-vulkaan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vlam-hoofstuk-24-vulkaan\/","title":{"rendered":"Vlam, hoofstuk 24: Vulkaan"},"content":{"rendered":"<p><em>Vlam, hoofstuk 24: Vulkaan deur Martie Swanepoel.\u00a0<\/em><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Om die vorige hoofstukke van Vlam te lees, <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/lees\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">klik hier.<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Vlam, hoofstuk 24: Vulkaan<\/h4>\n<p>Niekie het die dokumente oor die onderhoud gelees. Sy weet sy het die troefkaart in die hand.<\/p>\n<p>\u201cMeneer Wayne, luister nou baie mooi vir my. Ek is hier bloot om \u2019n opdrag uit te voer. Ek is \u2019n professionele joernalis. \u2019n Oorlogkorrespondent, soos jy versoek het. Ek is nie deel van die paparazzi nie en ek werk nie by die geelpers nie. Ek is dus nie in die <em>game<\/em> van \u2018akteurs uitvang\u2019 nie.\u00a0 So ver ek weet, is daar regsdokumente opgetrek om hierdie onderhoud te bevestig en daar was geen rede hoekom ek jou met \u2018n truuk hoef te vang nie. Ek is jammer om jou teleur te stel, maar ek is hier in my professionele hoedanigheid en ek het geen begeerte om by Marco te slaap of om jou oor te nooi vir \u2018n drankie om \u2018n goeie storie te kry nie. Ek is bevrees jy het \u2018n Hollywood-idee van joernalistiek en ek stel voor jy laat vaar die idee as jy \u2018n ernstige onderhoud oor die Bosoorlog wil doen, want dit, Meneer Wayne, is hoekom ek hier is.\u201d<\/p>\n<p>Niekie skuif tot op die punt van haar stoel. Sy kyk Duard vierkant in die o\u00eb. So intens is die vulkaan wat uit haar mond bars, dat hy onbewustelik agteruit sit.<\/p>\n<p>Niekie kyk van Elton na Duard en terug.<\/p>\n<p>Sy weet sy vat \u2018n kans, maar sy wil hierdie swierbol so gou moontlik laat verstaan dat sy ernstig is oor die slagspreuk op haar T-hemp. Sy vattiekakkie. Nie van hom of enigiemand anders nie.<\/p>\n<p>\u201cJulle twee menere moet my asseblief inlig of julle wil voortgaan met ons ooreenkoms en of ek my base moet bel en vra of ons ons moet onttrek van die mediaveldtog vir <em>Border War Patrol.<\/em>\u201d<\/p>\n<p>Elton dans nou behoorlik rond om die vure dood te slaan. Tussen die tantrum en die vulkaan het hy groot moeilikheid.<\/p>\n<p>\u201cJuffrou Branders, mnr. Wayne, kom ons begin van voor af. Ons is almal hier om \u2018n werk te doen en in hierdie stadium moet ons aanvaar dat almal hier teenwoordig is om \u2018n professionele taak te verrig. Meneer Wayne? Sal ons begin met die onderhoud?\u201d<\/p>\n<p>Die hardnekkige streep wat deur Niekie se DNA terugreik tot diep in haar voorgeslagte slaan egter deur.<\/p>\n<p>\u201cU het heeltemal reg, ons is almal hier om \u2018n werk te doen. Maar voor ons kan aangaan, vereis ek \u2018n verskoning van mnr. Wayne. Hy het my joernalistieke integriteit in twyfel getrek deur te beweer ek het hom met \u2018n truuk probeer vang terwyl hy my lewe inderwaarheid in gevaar gestel het deur my byna om te ry met sy motorfiets gisteraand. Hy het my ook beskuldig dat ek by Marco Momple geslaap het om toegang te kry tot hom by die perspartytjie. Ek vind dit verregaande en ek vereis \u2018n verskoning.\u201d<\/p>\n<p>Elton vryf sy kop dat dit bars. Duard sit ook nou al op die voorpunt van sy stoel. Hy gee nie so maklik in nie.<\/p>\n<p>\u201cMej. Branders, ek gee toe dat die voorval met die motorfiets toevallig kon wees, maar jy het genoeg geleentheid gehad om my gisteraand in te lig dat jy die joernalis is wat vandag \u2018n onderhoud met my gaan doen.\u201d<\/p>\n<p>Elton hardloop soos \u2018n skeidsregter by \u2018n boksgeveg van die een hoek na die ander.<\/p>\n<p>Niekie se wange is vuurrooi van woede.<\/p>\n<p>\u201cIn watter stadium van gisteraand se gesprek moes ek my CV aan jou voorl\u00ea? Toe jy met my flankeer het?\u201d<\/p>\n<p>Die vet is nou behoorlik in die vuur. Dit lyk of Elton \u2018n oorval gaan kry.<\/p>\n<div id=\"attachment_116137\" style=\"width: 789px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-116137\" class=\" wp-image-116137\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/iStock-956162264.jpg\" alt=\"Vlam, hoofstuk 24: Vulkaan\" width=\"779\" height=\"520\" \/><p id=\"caption-attachment-116137\" class=\"wp-caption-text\">Vlam, hoofstuk 24: Vulkaan. Foto: iStock\/manjik<\/p><\/div>\n<p>\u201cAsseblief, mense. Kom ons kalmeer en begin met die onderhoud.\u201d<\/p>\n<p>Arme Elton sit met twee vurige humeure aan weerskante van die vertrek. Vlam en Ego, vet en vuur. Twee hardekoppe wat stamp.<\/p>\n<p>\u201cKan ek vir ons tee bestel? O-o-o-o-of iets sterker? Sal julle twee asseblief nou ophou met die gekibbel sodat ons kan begin werk?\u201d<\/p>\n<p>Elton wag nie vir \u2018n antwoord nie. Hy stap deur toe en bestel tee.<\/p>\n<p>\u201cMnr. Wayne? Kan ons begin met die onderhoud? Is jy gereed mej. Branders?\u201d<\/p>\n<p>Meneer Ego en Mej. Vlam sit soos stout kinders en gluur na mekaar. Dis duidelik dat geen liefde verlore is tussen die twee nie.<\/p>\n<p>Niekie maak haar ruggie regop en kyk na die Hollywood-ster.<\/p>\n<p>\u201cEk is gereed vir jou, Mnr. Wayne.\u201d<\/p>\n<p>Duard kyk na die vrou oorkant hom, en hy weet sy bedoel elke woord wat sy s\u00ea, \u201cEk is gereed vir jou \u2026\u201d<\/p>\n<p>Hy vrek voor hy dit sal erken, maar hy is nogal skrikkerig vir hierdie Vlamkop. En ja, hy het gisteraand\u00a0 op die hotel se balkon met haar ge<em>flirt<\/em>. Hy kon homself nie help nie. Sy het onweerstaanbaar gelyk in die swart uitrusting. Hy het dadelik geweet hierdie vrou is iets anders. Hy kan verstaan hoekom sy ou vriend, Marco, so <em>besotted<\/em> is met die vrou. Sy is vurig en beeldskoon. Maar op hierdie oomblik besef hy, is die vonk tussen hulle is geen liefdesvonk nie. Dis \u2018n vulkaan van humeure.<\/p>\n<p>Aan die ander kant van die vertrek gluur Niekie na die aksieheld. Haar hele wese is lus om hom \u2018n taai klap te gee. Hy verteenwoordig op hierdie oomblik alles wat sy in egoistiese<em> celebs<\/em> verafsku.<\/p>\n<p>Maar sy weet dat sy skuldig is aan een deel van sy beskuldigings. Sy het hom die vorige aand op die hotel se balkon onweerstaanbaar aantreklik gevind en doelbewus mislei oor die rede hoekom sy in Cannes is.<\/p>\n<p>En ja, sy het met hom flankeer. Sy het gisteraand in haar bed teruggedink aan die adrenalien toe hulle met sy motorfiets deur die nat strate gejaag het. Sy erken dit was heerlik om met haar arms styf om sy gespierde lyf deur die strate van die Franse Riviera te swiep en swenk.<\/p>\n<p>Duard onderbreek haar dagdroom.<\/p>\n<p>\u201cEk is gereed vir jou, Mej. Branders, kom ons gesels oor die Bosoorlog. Ek neem aan jy ken die geskiedenis van die oorlog?\u201d<\/p>\n<p>Niekie is op die punt om vir hom te s\u00ea dat dit sy is wat die vrae stel en nie hy nie. Maar sy bedink haar.<\/p>\n<p>\u201cMy pa is \u2018n kolonel in die Weermag. Ek het in \u2018n weermaghuis grootgeword. My pa en sy vriende het in die Bosoorlog geveg. Van sy vriende het langs hom gesterf. Ja, ek weet baie van die Bosoorlog. Ek ken die perspektief van iemand wat werklik in die oorlog geveg het. My pa was \u2018n grensheld. En voor ek met die vrae begin, is dit nodig dat ek jou my perspektief gee. Die Bosoorlog is my pa se generasie se oorlog. Ek dink dit is noodsaaklik dat die ware storie van die oorlog vertel word.\u201d<\/p>\n<p>Duard kyk na die vrou voor hom. Hy sien die erns in haar blik.<\/p>\n<p>En skielik voel dit of hy en sy op presies dieselfde bladsy is &#8230;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Het jy geweet? Ons het \u2019n opwindende vervolgverhaal uit die pen van Martie Swanepoel, voorgelees deur Elize Cawood. Klik hier om sommer nou na <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/rrradio\/botox-barbies-en-bietse\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Botox, Barbies en Bietse<\/a> te luister &#8211; <a href=\"https:\/\/iono.fm\/p\/1077\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">dis gratis<\/a>!<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8220;Hy het dadelik geweet hierdie vrou is iets anders. Hy kan verstaan hoekom sy ou vriend, Marco, so besotted is met die vrou. Sy is vurig en beeldskoon. Maar op hierdie oomblik besef hy, is die vonk tussen hulle is geen liefdesvonk nie. Dis \u2018n vulkaan van humeure.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"author":38,"featured_media":116136,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[43452,3476],"tags":[373,998,1258,3378,4396,23450,37319,66093],"class_list":["post-116130","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-lees","category-ontspanning","tag-martie-swanepoel","tag-vermaak","tag-lees","tag-fiksie","tag-ontspanning","tag-entertainment","tag-fiction","tag-vlam"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Vlam, hoofstuk 24: Vulkaan | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"&quot;Hy het geweet hierdie vrou is iets anders. Maar op hierdie oomblik besef hy, is die vonk tussen hulle geen liefdesvonk nie. Dis \u2018n vulkaan van humeure.&quot;\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vlam-hoofstuk-24-vulkaan\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vlam, hoofstuk 24: Vulkaan | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"&quot;Hy het geweet hierdie vrou is iets anders. Maar op hierdie oomblik besef hy, is die vonk tussen hulle geen liefdesvonk nie. Dis \u2018n vulkaan van humeure.&quot;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vlam-hoofstuk-24-vulkaan\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-07-19T08:45:55+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/iStock-584505198.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"724\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"482\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Catherine Schenck\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Catherine Schenck\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vlam-hoofstuk-24-vulkaan\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vlam-hoofstuk-24-vulkaan\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Catherine Schenck\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/265a0c0fe08a83533fe7184f4e0af4a1\"},\"headline\":\"Vlam, hoofstuk 24: Vulkaan\",\"datePublished\":\"2019-07-19T08:45:55+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vlam-hoofstuk-24-vulkaan\\\/\"},\"wordCount\":1196,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vlam-hoofstuk-24-vulkaan\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/07\\\/iStock-584505198.jpg\",\"keywords\":[\"Martie Swanepoel\",\"Vermaak\",\"lees\",\"fiksie\",\"Ontspanning\",\"entertainment\",\"fiction\",\"vlam\"],\"articleSection\":[\"Lees\",\"Ontspanning\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2019\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vlam-hoofstuk-24-vulkaan\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vlam-hoofstuk-24-vulkaan\\\/\",\"name\":\"Vlam, hoofstuk 24: Vulkaan | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vlam-hoofstuk-24-vulkaan\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vlam-hoofstuk-24-vulkaan\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/07\\\/iStock-584505198.jpg\",\"datePublished\":\"2019-07-19T08:45:55+00:00\",\"description\":\"\\\"Hy het geweet hierdie vrou is iets anders. Maar op hierdie oomblik besef hy, is die vonk tussen hulle geen liefdesvonk nie. Dis \u2018n vulkaan van humeure.\\\"\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vlam-hoofstuk-24-vulkaan\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vlam-hoofstuk-24-vulkaan\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vlam-hoofstuk-24-vulkaan\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/07\\\/iStock-584505198.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/07\\\/iStock-584505198.jpg\",\"width\":724,\"height\":482,\"caption\":\"Vlam, hoofstuk 24: Vulkaan. Foto: iStock\\\/boggy22\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vlam-hoofstuk-24-vulkaan\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Vlam, hoofstuk 24: Vulkaan\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/265a0c0fe08a83533fe7184f4e0af4a1\",\"name\":\"Catherine Schenck\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Catherine Schenck\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vlam, hoofstuk 24: Vulkaan | rooi rose","description":"\"Hy het geweet hierdie vrou is iets anders. Maar op hierdie oomblik besef hy, is die vonk tussen hulle geen liefdesvonk nie. Dis \u2018n vulkaan van humeure.\"","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vlam-hoofstuk-24-vulkaan\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Vlam, hoofstuk 24: Vulkaan | rooi rose","og_description":"\"Hy het geweet hierdie vrou is iets anders. Maar op hierdie oomblik besef hy, is die vonk tussen hulle geen liefdesvonk nie. Dis \u2018n vulkaan van humeure.\"","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vlam-hoofstuk-24-vulkaan\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2019-07-19T08:45:55+00:00","og_image":[{"width":724,"height":482,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/iStock-584505198.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Catherine Schenck","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Catherine Schenck","Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vlam-hoofstuk-24-vulkaan\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vlam-hoofstuk-24-vulkaan\/"},"author":{"name":"Catherine Schenck","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/265a0c0fe08a83533fe7184f4e0af4a1"},"headline":"Vlam, hoofstuk 24: Vulkaan","datePublished":"2019-07-19T08:45:55+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vlam-hoofstuk-24-vulkaan\/"},"wordCount":1196,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vlam-hoofstuk-24-vulkaan\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/iStock-584505198.jpg","keywords":["Martie Swanepoel","Vermaak","lees","fiksie","Ontspanning","entertainment","fiction","vlam"],"articleSection":["Lees","Ontspanning"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2019","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vlam-hoofstuk-24-vulkaan\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vlam-hoofstuk-24-vulkaan\/","name":"Vlam, hoofstuk 24: Vulkaan | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vlam-hoofstuk-24-vulkaan\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vlam-hoofstuk-24-vulkaan\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/iStock-584505198.jpg","datePublished":"2019-07-19T08:45:55+00:00","description":"\"Hy het geweet hierdie vrou is iets anders. Maar op hierdie oomblik besef hy, is die vonk tussen hulle geen liefdesvonk nie. Dis \u2018n vulkaan van humeure.\"","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vlam-hoofstuk-24-vulkaan\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vlam-hoofstuk-24-vulkaan\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vlam-hoofstuk-24-vulkaan\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/iStock-584505198.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/iStock-584505198.jpg","width":724,"height":482,"caption":"Vlam, hoofstuk 24: Vulkaan. Foto: iStock\/boggy22"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vlam-hoofstuk-24-vulkaan\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Vlam, hoofstuk 24: Vulkaan"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/265a0c0fe08a83533fe7184f4e0af4a1","name":"Catherine Schenck","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g","caption":"Catherine Schenck"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/116130","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/38"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=116130"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/116130\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/116136"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=116130"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=116130"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=116130"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}