{"id":110685,"date":"2023-03-27T14:31:01","date_gmt":"2023-03-27T12:31:01","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=110685"},"modified":"2023-03-27T14:32:59","modified_gmt":"2023-03-27T12:32:59","slug":"jou-geldsake-wanneer-is-doen-dit-self-goed-genoeg-en-wanneer-roep-jy-die-kenners-in","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jou-geldsake-wanneer-is-doen-dit-self-goed-genoeg-en-wanneer-roep-jy-die-kenners-in\/","title":{"rendered":"Jou Geldsake: wanneer is doen-dit-self goed genoeg, en wanneer roep jy die kenners in?"},"content":{"rendered":"<p><em>Jou Geldsake: wanneer is doen-dit-self goed genoeg, en wanneer roep jy die kenners in? deur Anet Schoeman<\/em><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Dis lekker om doen-dit-self-projekte aan te pak. En as die koffietafel bietjie wankelrig is of die trui se een mou effens langer as die ander is, is dit nie juis \u2019n ramp nie. Maar soos die ekonomie knyp, doen ons noodgedwonge meer en meer goed self. <strong>Lee Hancox<\/strong> van Sanlam gee raad wanner dit veilig is om aspekte van jou geldsake self te behartig en wanneer dit noodsakklik is om by die kenners kers op te steek.<\/p>\n<p>\u201cGeld word aan emosies gekoppel. Hoe jy jou erflatings doen, hoeveel jy vir die toekoms spaar of watter besluite om te neem as die markte onvoorspelbaar raak. Dis wanneer jy \u2019n kenner soos \u2019n finansi\u00eble beplanner nodig het wat onafhanklik besluite kan neem en ook toesien dat jou unieke behoeftes in ag geneem word.\u201d<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hoe-om-te-verseker-dat-jou-finansies-nie-n-vliegramp-word-nie-beplanning-geldsake\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Hoe om te verseker dat jou finansies nie in \u2019n vliegramp ontaard nie<\/a><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-110693 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/diy7.jpg\" alt=\"Jou Geldsake: wanneer is doen-dit-self goed genoeg, en wanner roep jy die kenners in? \" width=\"640\" height=\"426\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Wat kan jy <em>DIY<\/em> en waanneer kort jy \u2019n kenner?<\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>1. Skryf self jou troubeloftes, maar kry professionele hulp vir jou voorhuwelikse kontrak<\/h4>\n<p>Lee s\u00ea jy kan jou eie troubeloftes skryf, maar bly weg van die voorhuwelikse kontrak.<\/p>\n<p>Hier is die bystand van \u2019n prokureer en finansi\u00eble beplanner noodsaaklik om seker te maak dat die kontrak\u00a0 alle wetlike aspekte dek en albei partye regverdig behandel. Dis selfs n\u00f3g belangriker as dit \u2019n tweede huwelik is waar daar kinders uit vorige huwelike is.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/beplan-onderhoud-vir-jou-kinders-na-n-egskeiding\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Tref voorsorg vir jou kinders se onderhoud na \u2019n egskeiding<\/a><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-110688 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/diy2.jpg\" alt=\"Jou Geldsake: wanneer is doen-dit-self goed genoeg, en wanner roep jy die kenners in? \" width=\"640\" height=\"426\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>2. Jy kan self jou belastingopgawe doen, maar nie ingewikkelde belastingsake nie<\/h4>\n<p>Doen jou eie belastingopgawe, maar systap die meer ingewikkelde belastingstake.<\/p>\n<p>Jou belastingopgawe is gewoonlik nie te ingewikkeld nie, maar dinge raak baie vinnig gekompliseerd:<\/p>\n<ul>\n<li>Weet jy hoe om die beste uit jou belastingaftrekking te haal?<\/li>\n<li>Weet jy hoe om die boedel te struktureer om nie onnodig belasting te betaal nie?<\/li>\n<li>Weet jy hoe om \u2019n buitelandse en plaaslike testament op te stel vir buitelandse beleggings sonder om onnodig belasting te betaal?<\/li>\n<li>Weet jy waarvoor jy aftrekkings kan eis as jy \u2019n eiendom besit wat jy verhuur?<\/li>\n<\/ul>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-110689 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/diy3.jpg\" alt=\"Jou Geldsake: wanneer is doen-dit-self goed genoeg, en wanner roep jy die kenners in? \" width=\"640\" height=\"426\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>3. Jy kan die idee vir \u2019n onderneming kry, maar kry hulp met hoe om dit te doen<\/h4>\n<p>Wat kan jy self doen? Kry self \u2019n blink idee vir \u2019n nuwe onderneming, maar kry hulp met die vele komplekse aspekte.<\/p>\n<ul>\n<li>Soos wat is die mees efektiewe manier vir jou onderneming om belasting te bespaar?<\/li>\n<li>Gaan jy \u2019n alleen-eienaar wees of skep jy \u2019n maatskappy?<\/li>\n<li>Watter voordele bied jy die personeel?<\/li>\n<li>Sien jy kans vir die rompslomp en verantwoordelikheid om die onderneming te registreer?<\/li>\n<li>Gaan jy registreer vir BTW?<\/li>\n<li>\u2019n Finansi\u00eble beplanner, \u201c<em>business coach<\/em>\u201d, boekhouer of prokureur gaan baie waarde toevoeg afhangend van wat jou behoeftes is, sodat jy kan fokus op die dinge waarmee jy goed is.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jou-werk-10-dinge-wat-alle-goeie-bestuurders-moet-weet\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">10 kenmerke van \u2019n goeie bestuurder<\/a><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-110690 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/diy4.jpg\" alt=\"Jou Geldsake: wanneer is doen-dit-self goed genoeg, en wanner roep jy die kenners in? \" width=\"640\" height=\"426\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>4. Skryf jou eie kluitklaplysie, maar kry hulp met die beplanning van jou aftrede<\/h4>\n<p>Volgens Sanlam se 2019 Benchmark Survey is ongeveer 85% van mense met aftree-polisse nie in die posisie om met dieselfde lewensstandaarde wat hul tans geniet af te tree nie. Besef vroegtydig dat jy \u2019n ernstige langtermyn plan vir aftrede in plek moet h\u00ea wat jou unieke behoeftes en lewensomstandighede in ag moet neem.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/so-verseker-jy-n-sorgelose-aftrede\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">S\u00f3 verseker jy \u2019n sorgelose aftrede<\/a><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-110692 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/diy6.jpg\" alt=\"Jou Geldsake: wanneer is doen-dit-self goed genoeg, en wanner roep jy die kenners in? \" width=\"640\" height=\"426\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>5. Moenie jou eie egskeiding behartig nie<\/h4>\n<p>Dis \u2019n wrede werklikheid dat vier uit elke 10 huwelike in SA nie langer as tien jaar hou nie. Moenie in die versoeking kom vir \u2019n \u201c<em>quickie<\/em>\u201d egskeiding nie. Al gaan jul vreedsaam uit mekaar. Dis veral relevant as daar kinders is. Dink mooi oor jou kind se skool- en na-skoolse opleiding sowel as onderhoud wat in lyn met inflasie toeneem.<\/p>\n<p>\u2019n Prokureur en finansi\u00eble beplanner sal verseker dat die egskeiding vir beide partye regverdig is. Vir die hede en die toekoms.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/egskeidingmediasie-goedkoper-vinniger-en-makliker\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Egskeidingmediasie: Goedkoper, makliker, vinniger<\/a><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-110691 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/diy5.jpg\" alt=\"Jou Geldsake: wanneer is doen-dit-self goed genoeg, en wanner roep jy die kenners in? \" width=\"640\" height=\"426\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>6. Moenie jou eie testament skryf nie.<\/h4>\n<p>Testamente is kompleks. Jy mag dalk iemand iets laat erf sonder om te onthou dat jy eers jou skulde moet delg.<\/p>\n<p>Dis ook belangrik om te weet hoe jy die belastingsvoordele ten beste kan benut en vir jou kinders voorsiening kan maak.<\/p>\n<p>Dis \u2019n wetlike dokument, so dis raadsaam om \u2019n prokureur en finansi\u00eble beplanner te raadpleeg. En oppas vir Google: Bloggers mag goeie raad h\u00ea, maar elkeen se situasie is uniek en algemene raad kan net so ver toegepas word. \u2019n Kenner gaan jou belange op die hart dra en seker maak dat jy die beste raad kry.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-110694 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/diy9.jpg\" alt=\"Jou Geldsake: wanneer is doen-dit-self goed genoeg, en wanner roep jy die kenners in? \" width=\"640\" height=\"800\" \/><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sekere dinge kan jy maklik self doen, maar as dit by geldsake kom moet jy weet wanneer om raad te vra. <\/p>\n","protected":false},"author":38,"featured_media":136497,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[680,662],"tags":[2091,29127,51058,60333,65801,24,2049],"class_list":["post-110685","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-sukses-en-geld","category-jou-lewe","tag-finansies","tag-money","tag-finance","tag-jou-lewe","tag-personal-finance","tag-sukses","tag-geld"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Jou Geldsake: wanneer is doen-dit-self goed genoeg, en wanneer roep jy die kenners in? | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Sekere dinge kan jy maklik self doen, maar as dit by geldsake kom moet jy weet wanneer om raad te vra. Deur Anet Schoeman\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jou-geldsake-wanneer-is-doen-dit-self-goed-genoeg-en-wanneer-roep-jy-die-kenners-in\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Jou Geldsake: wanneer is doen-dit-self goed genoeg, en wanneer roep jy die kenners in? | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Sekere dinge kan jy maklik self doen, maar as dit by geldsake kom moet jy weet wanneer om raad te vra. Deur Anet Schoeman\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jou-geldsake-wanneer-is-doen-dit-self-goed-genoeg-en-wanneer-roep-jy-die-kenners-in\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2023-03-27T12:31:01+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2023-03-27T12:32:59+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/pexels-nataliya-vaitkevich-6863515-1.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"853\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Catherine Schenck\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Catherine Schenck\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jou-geldsake-wanneer-is-doen-dit-self-goed-genoeg-en-wanneer-roep-jy-die-kenners-in\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jou-geldsake-wanneer-is-doen-dit-self-goed-genoeg-en-wanneer-roep-jy-die-kenners-in\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Catherine Schenck\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/265a0c0fe08a83533fe7184f4e0af4a1\"},\"headline\":\"Jou Geldsake: wanneer is doen-dit-self goed genoeg, en wanneer roep jy die kenners in?\",\"datePublished\":\"2023-03-27T12:31:01+00:00\",\"dateModified\":\"2023-03-27T12:32:59+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jou-geldsake-wanneer-is-doen-dit-self-goed-genoeg-en-wanneer-roep-jy-die-kenners-in\\\/\"},\"wordCount\":780,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jou-geldsake-wanneer-is-doen-dit-self-goed-genoeg-en-wanneer-roep-jy-die-kenners-in\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/pexels-nataliya-vaitkevich-6863515-1.jpg\",\"keywords\":[\"finansies\",\"money\",\"finance\",\"jou lewe\",\"personal finance\",\"sukses\",\"geld\"],\"articleSection\":[\"Sukses en geld\",\"Jou lewe\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2023\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jou-geldsake-wanneer-is-doen-dit-self-goed-genoeg-en-wanneer-roep-jy-die-kenners-in\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jou-geldsake-wanneer-is-doen-dit-self-goed-genoeg-en-wanneer-roep-jy-die-kenners-in\\\/\",\"name\":\"Jou Geldsake: wanneer is doen-dit-self goed genoeg, en wanneer roep jy die kenners in? | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jou-geldsake-wanneer-is-doen-dit-self-goed-genoeg-en-wanneer-roep-jy-die-kenners-in\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jou-geldsake-wanneer-is-doen-dit-self-goed-genoeg-en-wanneer-roep-jy-die-kenners-in\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/pexels-nataliya-vaitkevich-6863515-1.jpg\",\"datePublished\":\"2023-03-27T12:31:01+00:00\",\"dateModified\":\"2023-03-27T12:32:59+00:00\",\"description\":\"Sekere dinge kan jy maklik self doen, maar as dit by geldsake kom moet jy weet wanneer om raad te vra. Deur Anet Schoeman\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jou-geldsake-wanneer-is-doen-dit-self-goed-genoeg-en-wanneer-roep-jy-die-kenners-in\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jou-geldsake-wanneer-is-doen-dit-self-goed-genoeg-en-wanneer-roep-jy-die-kenners-in\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jou-geldsake-wanneer-is-doen-dit-self-goed-genoeg-en-wanneer-roep-jy-die-kenners-in\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/pexels-nataliya-vaitkevich-6863515-1.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/pexels-nataliya-vaitkevich-6863515-1.jpg\",\"width\":1280,\"height\":853},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/jou-geldsake-wanneer-is-doen-dit-self-goed-genoeg-en-wanneer-roep-jy-die-kenners-in\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jou Geldsake: wanneer is doen-dit-self goed genoeg, en wanneer roep jy die kenners in?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/265a0c0fe08a83533fe7184f4e0af4a1\",\"name\":\"Catherine Schenck\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Catherine Schenck\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Jou Geldsake: wanneer is doen-dit-self goed genoeg, en wanneer roep jy die kenners in? | rooi rose","description":"Sekere dinge kan jy maklik self doen, maar as dit by geldsake kom moet jy weet wanneer om raad te vra. Deur Anet Schoeman","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jou-geldsake-wanneer-is-doen-dit-self-goed-genoeg-en-wanneer-roep-jy-die-kenners-in\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Jou Geldsake: wanneer is doen-dit-self goed genoeg, en wanneer roep jy die kenners in? | rooi rose","og_description":"Sekere dinge kan jy maklik self doen, maar as dit by geldsake kom moet jy weet wanneer om raad te vra. Deur Anet Schoeman","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jou-geldsake-wanneer-is-doen-dit-self-goed-genoeg-en-wanneer-roep-jy-die-kenners-in\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2023-03-27T12:31:01+00:00","article_modified_time":"2023-03-27T12:32:59+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":853,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/pexels-nataliya-vaitkevich-6863515-1.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Catherine Schenck","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Catherine Schenck","Est. reading time":"4 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jou-geldsake-wanneer-is-doen-dit-self-goed-genoeg-en-wanneer-roep-jy-die-kenners-in\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jou-geldsake-wanneer-is-doen-dit-self-goed-genoeg-en-wanneer-roep-jy-die-kenners-in\/"},"author":{"name":"Catherine Schenck","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/265a0c0fe08a83533fe7184f4e0af4a1"},"headline":"Jou Geldsake: wanneer is doen-dit-self goed genoeg, en wanneer roep jy die kenners in?","datePublished":"2023-03-27T12:31:01+00:00","dateModified":"2023-03-27T12:32:59+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jou-geldsake-wanneer-is-doen-dit-self-goed-genoeg-en-wanneer-roep-jy-die-kenners-in\/"},"wordCount":780,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jou-geldsake-wanneer-is-doen-dit-self-goed-genoeg-en-wanneer-roep-jy-die-kenners-in\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/pexels-nataliya-vaitkevich-6863515-1.jpg","keywords":["finansies","money","finance","jou lewe","personal finance","sukses","geld"],"articleSection":["Sukses en geld","Jou lewe"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2023","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jou-geldsake-wanneer-is-doen-dit-self-goed-genoeg-en-wanneer-roep-jy-die-kenners-in\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jou-geldsake-wanneer-is-doen-dit-self-goed-genoeg-en-wanneer-roep-jy-die-kenners-in\/","name":"Jou Geldsake: wanneer is doen-dit-self goed genoeg, en wanneer roep jy die kenners in? | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jou-geldsake-wanneer-is-doen-dit-self-goed-genoeg-en-wanneer-roep-jy-die-kenners-in\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jou-geldsake-wanneer-is-doen-dit-self-goed-genoeg-en-wanneer-roep-jy-die-kenners-in\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/pexels-nataliya-vaitkevich-6863515-1.jpg","datePublished":"2023-03-27T12:31:01+00:00","dateModified":"2023-03-27T12:32:59+00:00","description":"Sekere dinge kan jy maklik self doen, maar as dit by geldsake kom moet jy weet wanneer om raad te vra. Deur Anet Schoeman","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jou-geldsake-wanneer-is-doen-dit-self-goed-genoeg-en-wanneer-roep-jy-die-kenners-in\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jou-geldsake-wanneer-is-doen-dit-self-goed-genoeg-en-wanneer-roep-jy-die-kenners-in\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jou-geldsake-wanneer-is-doen-dit-self-goed-genoeg-en-wanneer-roep-jy-die-kenners-in\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/pexels-nataliya-vaitkevich-6863515-1.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/pexels-nataliya-vaitkevich-6863515-1.jpg","width":1280,"height":853},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/jou-geldsake-wanneer-is-doen-dit-self-goed-genoeg-en-wanneer-roep-jy-die-kenners-in\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jou Geldsake: wanneer is doen-dit-self goed genoeg, en wanneer roep jy die kenners in?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/265a0c0fe08a83533fe7184f4e0af4a1","name":"Catherine Schenck","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g","caption":"Catherine Schenck"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/110685","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/38"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=110685"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/110685\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/136497"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=110685"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=110685"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=110685"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}