{"id":108929,"date":"2026-03-23T11:25:16","date_gmt":"2026-03-23T09:25:16","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=108929"},"modified":"2026-03-23T11:51:11","modified_gmt":"2026-03-23T09:51:11","slug":"die-5-belangrikste-beleggings-vir-jou-huis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-5-belangrikste-beleggings-vir-jou-huis\/","title":{"rendered":"Die 5 belangrikste beleggings vir jou huis"},"content":{"rendered":"<p><em>Die 5 belangrikste beleggings vir jou huis deur Cornel Dunn en Elandr\u00e8 Swart. Hooffoto: <a href=\"https:\/\/www.pexels.com\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">pexels.com<\/a><\/em><\/p>\n<h4><\/h4>\n<p>Buiten die feit dat die ekonomie veroorsaak dat ons ons beursies al hoe stywer moet toeknyp, is ons deesdae al hoe meer bewus van volhoubaarheid. Dit beteken ons bel\u00ea in produkte van \u2019n ho\u00ebr gehalte en dat ons op die langer duur fokus wanneer dit by huisware kom sodat ons nie elke paar jaar die noodsaaklikes hoef te vervang nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Hier is die vyf goed waarin elke huishouding moet bel\u00ea.<\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"wp-image-163144 size-medium aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/sanju-pandita-MVOHAGI1APA-unsplash-500x333.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"333\" \/><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>1 \u2019n Goeie matras<\/strong><\/h4>\n<p>Jy bring ongeveer \u2019n derde van jou lewe in jou bed deur en dus is dit uiters belangrik om \u2019n goeie matras te besit! Dit verseker \u2019n goeie nagrus en ondersteun jou liggaam mooi om lang termyn pyn te vermy.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-bed-waarin-jy-slaap-hou-jou-matras-skoon\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Die beste wenke om jou bed skoon te hou<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-109116 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/pexels-photo-545046.jpeg\" alt=\"\" width=\"640\" height=\"426\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Kies die basis slim<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>As jy van \u2019n matras met veerkrag hou, kies een met \u2019n\u00a0 binneveerstelsel.\u00a0Indien jy van \u2019n fermer basis hou, is <em>memory foam<\/em> die perfekte keuse.<\/p>\n<p>#rrWenk: Om die gehalte te bepaal, kyk na die digtheid en dikheid van die spons. Dit sal bepaal hoe diep jy in die matras sal insak.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Oorweeg die bokant van jou matras<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>As jy \u2019n luukse bokant verkies, onthou dat binneveermatrasse gewoonlik \u2019n sponsbuitelaag het wat met dik materiaal bedek is. Ongelukkig is die bolaag nie bestand teen tyd nie, en dis beter om \u2019n ferm matras te koop en met \u2019n matrasoortreksel oor te trek.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Dink aan hoe jy slaap<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Daar is deesdae matrasse vir elke slaapposisie beskikbaar, praat gerus met die verkoopsman oor jou voorkeur en moenie bang wees om die matras in die winkel te toets nie.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/lekker-slaap\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Kies jou matras slim om lekker te slaap<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>2 Jou bank<\/h4>\n<p>\u2019n Goeie bank is duur. Kies slim en bel\u00ea in \u2019n meubelstuk wat jare lank kan hou.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wenke-vir-n-klein-spasie\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Die beste wenke vir \u2019n klein spasie<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"wp-image-163152 size-medium aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/pexels-leah-newhouse-50725-6480707-500x333.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"333\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Kies \u2019n sterk raam<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Vermy dennehout, hoewel dit meer bekostigbaar is. Dit het bloot net nie \u2019n lang leeftyd nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Kyk na die skrynwerk<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Die manier waarop die raam aanmekaargesit is, is van groot belang.<\/p>\n<p><strong>#rrWenk:<\/strong> Vermy \u2019n bank wat met spykers, krammetjies of gom aanmekaargesit is.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/kinderkamers-dekor-wenke-raad-versier\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Die beste raad vir kinderkamers<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Pasop vir vering van \u2019n lae gehalte<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Vermy goedkoop, liggewig serpentynvering wat teen die raam van die bank kan druk of platval.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Bel\u00ea in goeie vulsel<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Spons is \u2019n algemene en duursame vulsel. Kies spons wat in poli\u00ebstervulsel toegedraai is vir gemak. Vir luuksheid, kies spons wat met dons of vere bedek is.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/nare-bedmaats-raad-vir-stofmyte\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Nare bedmaats: Raak s\u00f3 ontslae van stofmyte<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>3 \u2019n Eetkamertafel<\/h4>\n<p>Ons kuier baie om ons eetkamertafels en dit is dus goed om een van goeie gehalte te besit &#8211; dalk word dit nog \u2019n erfstuk!<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"wp-image-163147 size-medium aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/don-kaveen-NFbwes_e-jI-unsplash-450x600.jpg\" alt=\"\" width=\"450\" height=\"600\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Kies jou tafel volgens jou leefstyl<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Indien jou eetkamertafel naby jou kombuis is, sal jy heel moontlik dikwels kos daarop voorberei of huiswerk daar doen. Kies dus \u2019n duursame oppervlak soos akkerhout.<\/p>\n<p>Keuses vir \u2019n eetkamertafel wat in \u2019n formele eetkamer gaan staan, is wyd. Hier kan jy \u2019n meer ornamentele tafel kies.<\/p>\n<p><strong>#rrWenk:<\/strong> Indien jy baie onthaal, kies \u2019n tafel wat langer gemaak kan word.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/breekware-vir-beginners\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Breekware vir beginners<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Hoe om die grootte van die tafel te kies<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Die grootte van die tafel moet by die grootte van die vertrek pas.<\/p>\n<p><strong>#rrWenk:<\/strong> Die tafel moet minstens 92 cm breed wees \u00a0sodat daar genoeg plek vir die opdienbakke is.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>4 Messegoed<\/h4>\n<p>As jy reg kies, sal hierdie \u2019n eenmalige kopie wees. Kies reg.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" wp-image-109119 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/pexels-photo-1030873.jpeg\" alt=\"\" width=\"412\" height=\"514\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<ul>\n<li><strong>As jy een ding soek in messegoed, soek hiervoor<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Messegoed wissel van bekostigbare gebruiksitems tot luukse handgemaakte silwerware wat geslagte lank sal hou. <strong>\u2019n Goeie messegoedstel moet effe swaar in jou palm l\u00ea en glad afgewerk wees.<\/strong><\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/natuurlike-olies-vir-jou-huis\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Die beste manier om silwerskoon wynglase te kry<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Kies duursame materiale<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Die mees algemene keuse is vlekvrye staal, tafelsilwer en sterlingsilwer. Daar is twee grade van vlekvrye staal: 18\/0 en die beter keuse, 18\/10.<\/p>\n<p><strong>#rrWenke:<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li>Kyk dat die deel tussen die vurk se tande nie grof is nie.<\/li>\n<li>Kyk vir \u2019n gladde weerkaatsing in die lepel. Dit beteken dat die gehalte van die politoer goed is en dat die stuk langer sal hou.<\/li>\n<li>Voel die gewig van die mes en die vurk, dit moet nie te lig wees nie.<\/li>\n<li>Maak seker dat die stel volledig is. Dikwels word soplepels nie ingesluit nie<\/li>\n<\/ul>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>5 \u2019n Mat<\/h4>\n<p>Of jy nou \u2019n gesin het met honde en kinders en hul maatjies, en of daar slegs een persoon jou huis bewoon, kry matte daagliks swaar verkeer. Bel\u00ea eerder eenmaal in \u2019n goeie, duursame mat wat saam met jou styl kan verander.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-109120 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/pexels-photo-700549.png\" alt=\"\" width=\"640\" height=\"691\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Nie alle vesels is dieselfde nie<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Of dit nou wol of sinteties is, hoe digter die vesels geweef is, hoe meer weerstandig sal dit wees.<\/p>\n<p>Die lengte van vesels is ook belangrik. Toets die gehalte deur jou vingers deur die vesels te trek, indien daar vesels loskom, is die vesels te kort en sal jou mat gou sy digtheid verloor.<\/p>\n<p>Lees ook:\u00a0<a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wenke-vir-n-klein-woonkamer\/\">Wenke vir \u2019n klein woonkamer<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Wol is \u2019n ideale keuse<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Wol bly jare lank mooi en dit wys nie merke op die pool waar baie geloop word nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Sintetiese vesels is deesdae beter as ooit<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Daar is baie vooruitgang in sintetiese matte gemaak. Die matte is dikwels vlekbestand en kleurvas en kan dus maklik skoongemaak word as besoekers of troeteldiere die matte vuil trap.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Oorweeg kleur oor die lang termyn<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Ivoor en room is die beste verkopers en beter geskik vir die slaapkamer.<\/p>\n<p>Donker kleure is nie noodwendig beter nie. Stof en troeteldierhare wys makliker op \u2019n donker mat.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Lees ook:\u00a0<\/strong><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/alles-wat-jy-in-maart-moet-doen-om-vir-jou-rose-te-sorg\/\">Alles wat jy in Maart moet doen om vir jou rose te sorg<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In jou leeftyd sal meubels kom en gaan, maar tog is daar sekere items wat eenmalig aangekoop kan word. Kies hulle met sorg &#8211; ons wys jou waarop jy bewus moet wees. #rrDekor<\/p>\n","protected":false},"author":39,"featured_media":162316,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[668,2952],"tags":[4471,23458,23459,59749,67423,67424,67425,67426,67427,67428,67429,18,702],"class_list":["post-108929","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-dekor","category-leefstyl","tag-mat","tag-lifestyle","tag-decor","tag-matras","tag-bank","tag-eetkamer-tafel","tag-messe-stel","tag-rug","tag-couch","tag-dining-table","tag-matress","tag-dekor","tag-leefstyl"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Die 5 belangrikste beleggings vir jou huis | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"In jou leeftyd sal meubels kom en gaan, maar tog is daar sekere items wat eenmalig aangekoop kan word. Kies hulle met sorg.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-5-belangrikste-beleggings-vir-jou-huis\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die 5 belangrikste beleggings vir jou huis | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"In jou leeftyd sal meubels kom en gaan, maar tog is daar sekere items wat eenmalig aangekoop kan word. Kies hulle met sorg.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-5-belangrikste-beleggings-vir-jou-huis\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-03-23T09:25:16+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-03-23T09:51:11+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/803A9520-HDR-final-683x1024.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"683\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1024\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Elandre Swart\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Elandre Swart\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"7 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-5-belangrikste-beleggings-vir-jou-huis\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-5-belangrikste-beleggings-vir-jou-huis\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Elandre Swart\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7cd1d56f3044a66ec7e6a7f3f0c828d3\"},\"headline\":\"Die 5 belangrikste beleggings vir jou huis\",\"datePublished\":\"2026-03-23T09:25:16+00:00\",\"dateModified\":\"2026-03-23T09:51:11+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-5-belangrikste-beleggings-vir-jou-huis\\\/\"},\"wordCount\":978,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-5-belangrikste-beleggings-vir-jou-huis\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/02\\\/803A9520-HDR-final.jpg\",\"keywords\":[\"mat\",\"lifestyle\",\"decor\",\"matras\",\"Bank\",\"Eetkamer tafel\",\"Messe stel\",\"Rug\",\"Couch\",\"Dining table\",\"Matress\",\"dekor\",\"leefstyl\"],\"articleSection\":[\"Dekor\",\"Leefstyl\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-5-belangrikste-beleggings-vir-jou-huis\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-5-belangrikste-beleggings-vir-jou-huis\\\/\",\"name\":\"Die 5 belangrikste beleggings vir jou huis | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-5-belangrikste-beleggings-vir-jou-huis\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-5-belangrikste-beleggings-vir-jou-huis\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/02\\\/803A9520-HDR-final.jpg\",\"datePublished\":\"2026-03-23T09:25:16+00:00\",\"dateModified\":\"2026-03-23T09:51:11+00:00\",\"description\":\"In jou leeftyd sal meubels kom en gaan, maar tog is daar sekere items wat eenmalig aangekoop kan word. Kies hulle met sorg.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-5-belangrikste-beleggings-vir-jou-huis\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-5-belangrikste-beleggings-vir-jou-huis\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-5-belangrikste-beleggings-vir-jou-huis\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/02\\\/803A9520-HDR-final.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/02\\\/803A9520-HDR-final.jpg\",\"width\":1920,\"height\":2880},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-5-belangrikste-beleggings-vir-jou-huis\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Die 5 belangrikste beleggings vir jou huis\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7cd1d56f3044a66ec7e6a7f3f0c828d3\",\"name\":\"Elandre Swart\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2779af3d8985ed000f56619c9957d543e6a23ccb2919a64f8b5a0b51e62199a2?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2779af3d8985ed000f56619c9957d543e6a23ccb2919a64f8b5a0b51e62199a2?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2779af3d8985ed000f56619c9957d543e6a23ccb2919a64f8b5a0b51e62199a2?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Elandre Swart\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die 5 belangrikste beleggings vir jou huis | rooi rose","description":"In jou leeftyd sal meubels kom en gaan, maar tog is daar sekere items wat eenmalig aangekoop kan word. Kies hulle met sorg.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-5-belangrikste-beleggings-vir-jou-huis\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die 5 belangrikste beleggings vir jou huis | rooi rose","og_description":"In jou leeftyd sal meubels kom en gaan, maar tog is daar sekere items wat eenmalig aangekoop kan word. Kies hulle met sorg.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-5-belangrikste-beleggings-vir-jou-huis\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2026-03-23T09:25:16+00:00","article_modified_time":"2026-03-23T09:51:11+00:00","og_image":[{"width":683,"height":1024,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/803A9520-HDR-final-683x1024.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Elandre Swart","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Elandre Swart","Est. reading time":"7 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-5-belangrikste-beleggings-vir-jou-huis\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-5-belangrikste-beleggings-vir-jou-huis\/"},"author":{"name":"Elandre Swart","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/7cd1d56f3044a66ec7e6a7f3f0c828d3"},"headline":"Die 5 belangrikste beleggings vir jou huis","datePublished":"2026-03-23T09:25:16+00:00","dateModified":"2026-03-23T09:51:11+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-5-belangrikste-beleggings-vir-jou-huis\/"},"wordCount":978,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-5-belangrikste-beleggings-vir-jou-huis\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/803A9520-HDR-final.jpg","keywords":["mat","lifestyle","decor","matras","Bank","Eetkamer tafel","Messe stel","Rug","Couch","Dining table","Matress","dekor","leefstyl"],"articleSection":["Dekor","Leefstyl"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-5-belangrikste-beleggings-vir-jou-huis\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-5-belangrikste-beleggings-vir-jou-huis\/","name":"Die 5 belangrikste beleggings vir jou huis | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-5-belangrikste-beleggings-vir-jou-huis\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-5-belangrikste-beleggings-vir-jou-huis\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/803A9520-HDR-final.jpg","datePublished":"2026-03-23T09:25:16+00:00","dateModified":"2026-03-23T09:51:11+00:00","description":"In jou leeftyd sal meubels kom en gaan, maar tog is daar sekere items wat eenmalig aangekoop kan word. Kies hulle met sorg.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-5-belangrikste-beleggings-vir-jou-huis\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-5-belangrikste-beleggings-vir-jou-huis\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-5-belangrikste-beleggings-vir-jou-huis\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/803A9520-HDR-final.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/803A9520-HDR-final.jpg","width":1920,"height":2880},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-5-belangrikste-beleggings-vir-jou-huis\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Die 5 belangrikste beleggings vir jou huis"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/7cd1d56f3044a66ec7e6a7f3f0c828d3","name":"Elandre Swart","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2779af3d8985ed000f56619c9957d543e6a23ccb2919a64f8b5a0b51e62199a2?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2779af3d8985ed000f56619c9957d543e6a23ccb2919a64f8b5a0b51e62199a2?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2779af3d8985ed000f56619c9957d543e6a23ccb2919a64f8b5a0b51e62199a2?s=96&d=mm&r=g","caption":"Elandre Swart"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/108929","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/39"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108929"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/108929\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":163153,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/108929\/revisions\/163153"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/162316"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108929"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=108929"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=108929"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}