{"id":104324,"date":"2018-11-29T14:00:57","date_gmt":"2018-11-29T12:00:57","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=104324"},"modified":"2018-11-29T11:20:43","modified_gmt":"2018-11-29T09:20:43","slug":"fietsry-beginner-vroue-veertig-40","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/fietsry-beginner-vroue-veertig-40\/","title":{"rendered":"Fietsry vir beginners: die maklikste roetes vir die lekkerste ritte"},"content":{"rendered":"<p><em>Fietsry vir beginners: die maklikste roetes vir die lekkerste ritte deur Salome Delport. Hooffoto:\u00a0<\/em><a href=\"https:\/\/www.istockphoto.com\/za\/portfolio\/simonkr?mediatype=photography\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">simonkr<\/a>\/istock images<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Ons moet almal iewers ons fiets begin ry. Die ding is: Waar kan \u2019n mens ry? Die beste roetes is veilig, mooi en lekker. Fietsry gaan immers oor buite in die natuur wees.<\/p>\n<p>As jy regtig onervare is kan jy gerus jou fiets met jou motor neem na \u2019n stil parkeerarea soos by skole op Sondae of kerke deur die week, sodat jy daar onbevange jou fietsvaardighede kan oefen, soos om te swenk, in sirkels te ry en skielik te stop totdat jy gemaklik voel. Dit gaan jou ook help om te oefen hoe om jou fiets op jou fietsrak te lig, vas te maak en af te haal.<\/p>\n<p>Na \u2019n paar draaie is jy gereed om die strate in te vaar &#8211; en uit te kom by al die lekker van fietsry, soos om \u2019n vriendin vir koffie te ontmoet, die mooi tuine in die stiller woonbuurtes te geniet of van daardie lieflike roetes aan te pak, soos in die natuurparke, langs die see van Melkbosstrand na Bloubergstrand, rondom Langebaanmeer of op die walle van Knysna se mere.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Maar dalk kort jy net eers bietjie oefening en selfvertroue? Begin so:<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>1 Kies vir jou eerste fietsrit \u2019n kort, gelyke roete<\/h4>\n<p>Die beste pad vir jou eerste keer is \u2019n gelyke pad. Dit sal jou \u2019n akkurate idee van jou vermo\u00ebns en fiksheid op die oomblik gee. Daarby verg dit baie meer krag om \u2019n steil bult uit te trap, plus taamlike beheer om in volle vaart \u2019n afdraand aan te durf. As jy lanklaas op wiele was, is jy nie met jou eerste rit vaardig en sterk genoeg vir hierdie uitdagings nie. Die gelyker strate is makliker.<\/p>\n<p>Kies \u2019n stukkie teerpad van so 100 meter tot dalk \u2019n kilometer, en kyk net eers hoe dit gaan. Moenie lag oor die afstand nie &#8230; jy moet nog terugry! Op \u2019n ernstiger noot: Daar is goeie rede waarom beginners en almal wat meer as tien jaar laas op \u2019n fiets was met \u2019n superkort rit te begin. <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/fietsfiks-beginner-toets-jouself\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">Lees hier waarom<\/a>.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div id=\"attachment_104968\" style=\"width: 510px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-104968\" class=\"size-medium wp-image-104968\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2018\/11\/iStock-884198320-500x333.jpg\" alt=\"Fietsry vir beginners: die maklikste roetes vir die lekkerste ritte\" width=\"500\" height=\"333\" \/><p id=\"caption-attachment-104968\" class=\"wp-caption-text\">FatCamera\/istock images<\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>2 Kies \u2019n stil pad met \u2019n gemerkte skouer vir fietsry<\/h4>\n<p>Dit is baie meer gerustellend as jy op \u2019n lekker bre\u00eb pad met \u2019n geel streep ry, sodat jy uit die pad van die verkeer kan bly. Maar baie van hierdie paaie dra swaar verkeer. Dit is vir die begin gevaarlik vir jou (en irriterend vir hulle!) as jy weens gebrek aan ervaring buite die geel lyn swenk.<\/p>\n<p>\u2019n Stil pad is beter, al het dit nie \u2019n geel streep nie.<\/p>\n<p>Die tyd van die dag maak ook \u2019n groot verskil. Moenie in spitsverkeer ry nie.<\/p>\n<p>Kyk die soort verkeer op \u2019n roete deur. Vermy fietsry op paaie wat baie vragvoertuie en taxi&#8217;s dra. Hulle is bre\u00ebr en swaarder gelaai as motors en kan nie maklik kompenseer as jy \u2019n fout sou maak nie.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wees-n-geduldige-bestuurder\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">Wees \u2019n geduldige bestuurder<\/a><\/p>\n<h4><\/h4>\n<h4><\/h4>\n<h4>3 Hou links, hou links, hou links!<\/h4>\n<p>Nog \u2019n uiters belangrike stukkie inligting: Voetgangers stap aan die regterkant van die pad; fietsryers ry saam met die motors aan die linkerkant van die pad. Dit klink dalk voor die hand liggend, maar \u2019n mens sien t\u00e9 dikwels mense dit verkeerd\u00a0 doen.<\/p>\n<p>Jy moet ook bedag daarop wees dat j\u00fd vir aankomende voetgangers moet voorrang gee.<\/p>\n<p>Onthou hoe dit jou as motoris irriteer as mense fietsry asof die hele pad aan hulle behoort? Hou naby die sykant. Net die linkerkantste meter is joune. Maar gun jouself dit ten volle, of die volle geelstreep, want jy sal soms moet uitswaai vir klippies of padrommel.<\/p>\n<p>Gebruik jou paddeel konsekwent, sodat motoriste wat van agter af kom jou raaksien en weet waar jy beplan om op die pad te wees. As jy fietsry langs die teer ry en dan skielik jou meter kom opeis, verras jy motoriste, wat moet rem of uitswaai vir wat vir hulle lyk na impulsiewe optrede.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/oefenprogram-fiets-beginner-maklik\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">28-dag oefenprogram vir beginner-fietsryers<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div id=\"attachment_104969\" style=\"width: 510px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-104969\" class=\"size-medium wp-image-104969\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2018\/11\/iStock-899632914-500x332.jpg\" alt=\"Fietsry vir beginners: die maklikste roetes vir die lekkerste ritte\" width=\"500\" height=\"332\" \/><p id=\"caption-attachment-104969\" class=\"wp-caption-text\">Tomas Hliva\/istock images<\/p><\/div>\n<h4><\/h4>\n<h4><\/h4>\n<h4>4 Oefen jou handseine<\/h4>\n<p>Stappers en drawwers hoef nie padtekens te gee nie, maar fietsryers moet. Oefen dit van die begin af en doen dit elke keer, sodat jy dit outomaties doen, vir jou eie veiligheid.<\/p>\n<p>Gebruik jou regterarm, want motoriste sien dit makliker raak.<\/p>\n<p>Steek jou arm altyd op skouerhoogte uit.<\/p>\n<ul>\n<li><strong>As jy regs draai:<\/strong>\u00a0Steek jou regterarm net reguit.<\/li>\n<li><strong>As jy links draai:<\/strong> Steek jou regterarm uit en rol jou hand al in die rondte.<\/li>\n<li><strong>As jy stop:<\/strong>\u00a0Steek jou regterhand uit en buig jou voorarm boontoe.<\/li>\n<\/ul>\n<h4><\/h4>\n<h4><\/h4>\n<h4>5 Wees bewus van wat \u00e1gter jou gebeur<\/h4>\n<p>Dit is aan die begin skrikwekkend as jy \u2019n motor aangedreun hoor kom en die rukwind wat hom volg, moet hanteer. Moet jou nie bekommer nie. Dit is maklik en \u2019n mens raak dit gou gewoond.<\/p>\n<p>Hou jou ore gespits, sodat jy nie skrik as \u2019n motor verbyry nie. Onthou ook dat daar twee, drie motors na mekaar kan wees. Jy hoor tipies die eerste een maar verwag nie die volgende voertuie nie en skrik vir hulle.<\/p>\n<p>Probeer om nie uit pure skrikkerigheid sykant toe te swenk nie. Jy gaan te naby aan die randsteen kom en ewe groot skrik en dan terug in die pad in swenk. Onthou die padmantra as jy fietsry: hou kop, bly kalm, bly langs die kant en trap egalig.<\/p>\n<h4><\/h4>\n<h4>#rrWenk<\/h4>\n<p>Skaf \u2019n fietsspie\u00ebltjie aan. Dit is nogal skaars, maar vir die gemoedsrus wat dit jou gee is dit regtig elke sent werd. Dit haal die raaiwerk uit rakende die prentjie agter jou op die pad. Party mense glo jy gaan spoed inboet weens lugweerstand &#8230; dalk as jy vir die Tour de France se geeltrui mik.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Fietsry vir beginners: die maklikste roetes vir die lekkerste ritte deur Salome Delport. Hooffoto:\u00a0simonkr\/istock images &nbsp; Ons moet almal iewers ons fiets begin ry. Die ding is: Waar kan \u2019n mens ry? Die beste roetes is veilig, mooi en lekker. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":19,"featured_media":104970,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[2951,667],"tags":[62641,62642,136,193,409,23664,23684,58038,62608,62638,62639,62640],"class_list":["post-104324","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-fiksheid","category-gesondheid","tag-fiets-vir-beginner","tag-fietspaaie","tag-gesondheid","tag-fiksheid","tag-fietsry","tag-health","tag-fitness","tag-fiets","tag-padveiligheid","tag-fietsroete","tag-vrouefiets","tag-bo-veertig"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Fietsry vir beginners: die maklikste roetes vir die lekkerste ritte | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Jy vergeet nooit die kuns van fietsry nie, al was jy jare laas op &#039;n fiets! Jy kort net die regte roete om te begin. Kies &#039;n lekker, veilige beginnersroete.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/fietsry-beginner-vroue-veertig-40\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Fietsry vir beginners: die maklikste roetes vir die lekkerste ritte | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Jy vergeet nooit die kuns van fietsry nie, al was jy jare laas op &#039;n fiets! Jy kort net die regte roete om te begin. Kies &#039;n lekker, veilige beginnersroete.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/fietsry-beginner-vroue-veertig-40\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2018-11-29T12:00:57+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2018\/11\/iStock-1069952840-e1543399330858.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"778\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Salome Delport\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Salome Delport\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/fietsry-beginner-vroue-veertig-40\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/fietsry-beginner-vroue-veertig-40\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Salome Delport\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/8f74217af709cc092fd1908fcf7b0d13\"},\"headline\":\"Fietsry vir beginners: die maklikste roetes vir die lekkerste ritte\",\"datePublished\":\"2018-11-29T12:00:57+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/fietsry-beginner-vroue-veertig-40\\\/\"},\"wordCount\":982,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/fietsry-beginner-vroue-veertig-40\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2018\\\/11\\\/iStock-1069952840-e1543399330858.jpg\",\"keywords\":[\"fiets vir beginner\",\"fietspaaie\",\"Gesondheid\",\"fiksheid\",\"fietsry\",\"health\",\"fitness\",\"fiets\",\"padveiligheid\",\"fietsroete\",\"vrouefiets\",\"bo veertig\"],\"articleSection\":[\"Fiksheid\",\"Gesondheid\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2018\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/fietsry-beginner-vroue-veertig-40\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/fietsry-beginner-vroue-veertig-40\\\/\",\"name\":\"Fietsry vir beginners: die maklikste roetes vir die lekkerste ritte | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/fietsry-beginner-vroue-veertig-40\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/fietsry-beginner-vroue-veertig-40\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2018\\\/11\\\/iStock-1069952840-e1543399330858.jpg\",\"datePublished\":\"2018-11-29T12:00:57+00:00\",\"description\":\"Jy vergeet nooit die kuns van fietsry nie, al was jy jare laas op 'n fiets! Jy kort net die regte roete om te begin. Kies 'n lekker, veilige beginnersroete.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/fietsry-beginner-vroue-veertig-40\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/fietsry-beginner-vroue-veertig-40\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/fietsry-beginner-vroue-veertig-40\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2018\\\/11\\\/iStock-1069952840-e1543399330858.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2018\\\/11\\\/iStock-1069952840-e1543399330858.jpg\",\"width\":778,\"height\":400,\"caption\":\"simonkr\\\/istock images\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/fietsry-beginner-vroue-veertig-40\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Fietsry vir beginners: die maklikste roetes vir die lekkerste ritte\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/8f74217af709cc092fd1908fcf7b0d13\",\"name\":\"Salome Delport\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Salome Delport\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Fietsry vir beginners: die maklikste roetes vir die lekkerste ritte | rooi rose","description":"Jy vergeet nooit die kuns van fietsry nie, al was jy jare laas op 'n fiets! Jy kort net die regte roete om te begin. Kies 'n lekker, veilige beginnersroete.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/fietsry-beginner-vroue-veertig-40\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Fietsry vir beginners: die maklikste roetes vir die lekkerste ritte | rooi rose","og_description":"Jy vergeet nooit die kuns van fietsry nie, al was jy jare laas op 'n fiets! Jy kort net die regte roete om te begin. Kies 'n lekker, veilige beginnersroete.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/fietsry-beginner-vroue-veertig-40\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2018-11-29T12:00:57+00:00","og_image":[{"width":778,"height":400,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2018\/11\/iStock-1069952840-e1543399330858.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Salome Delport","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Salome Delport","Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/fietsry-beginner-vroue-veertig-40\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/fietsry-beginner-vroue-veertig-40\/"},"author":{"name":"Salome Delport","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/8f74217af709cc092fd1908fcf7b0d13"},"headline":"Fietsry vir beginners: die maklikste roetes vir die lekkerste ritte","datePublished":"2018-11-29T12:00:57+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/fietsry-beginner-vroue-veertig-40\/"},"wordCount":982,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/fietsry-beginner-vroue-veertig-40\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2018\/11\/iStock-1069952840-e1543399330858.jpg","keywords":["fiets vir beginner","fietspaaie","Gesondheid","fiksheid","fietsry","health","fitness","fiets","padveiligheid","fietsroete","vrouefiets","bo veertig"],"articleSection":["Fiksheid","Gesondheid"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2018","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/fietsry-beginner-vroue-veertig-40\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/fietsry-beginner-vroue-veertig-40\/","name":"Fietsry vir beginners: die maklikste roetes vir die lekkerste ritte | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/fietsry-beginner-vroue-veertig-40\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/fietsry-beginner-vroue-veertig-40\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2018\/11\/iStock-1069952840-e1543399330858.jpg","datePublished":"2018-11-29T12:00:57+00:00","description":"Jy vergeet nooit die kuns van fietsry nie, al was jy jare laas op 'n fiets! Jy kort net die regte roete om te begin. Kies 'n lekker, veilige beginnersroete.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/fietsry-beginner-vroue-veertig-40\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/fietsry-beginner-vroue-veertig-40\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/fietsry-beginner-vroue-veertig-40\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2018\/11\/iStock-1069952840-e1543399330858.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2018\/11\/iStock-1069952840-e1543399330858.jpg","width":778,"height":400,"caption":"simonkr\/istock images"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/fietsry-beginner-vroue-veertig-40\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Fietsry vir beginners: die maklikste roetes vir die lekkerste ritte"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/8f74217af709cc092fd1908fcf7b0d13","name":"Salome Delport","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g","caption":"Salome Delport"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/104324","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/19"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=104324"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/104324\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/104970"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=104324"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=104324"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=104324"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}