{"id":38775,"date":"2016-02-26T12:25:52","date_gmt":"2016-02-26T10:25:52","guid":{"rendered":"http:\/\/dev.novanews.co.za\/rooirose\/?page_id=38775"},"modified":"2016-02-26T12:25:52","modified_gmt":"2016-02-26T10:25:52","slug":"rooi-rose-reels-en-voorwaardes","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/rooi-rose-reels-en-voorwaardes\/","title":{"rendered":"rooi rose: Re\u00ebls en voorwaardes"},"content":{"rendered":"<p>1. Hierdie is die standaard re\u00ebls en voorwaardes vir promosie-kompetisies wat aangebied word deur en in samewerking met Caxton uitgewers en drukkers Eiendoms Beperk, al sy belanghebbendes, filiale, die filiale van Caxton se filiale en die onderskeie houermaatskappye, die filiale van die houermaatskappye en afdelings en filiale (&#8220;Caxton&#8221;).<\/p>\n<p>Elke promosiekompetisie wat aangebied of bemark word, is onderhewig aan hierdie voorwaardes en bepalings (Engels: &#8220;T\u2019s en C\u2019s&#8221;) vir die aanbied van kompetisies en die re\u00ebls, promosiemateriaal of advertensies met betrekking tot die spesifieke promosiekompetisie. Al die bepalings van hierdie voorwaardes en bepalings vorm deel van Caxton se algemene voorwaardes en private beleid ten opsigte van die dienste wat aangebied word op Caxton se webwerf \/ we (die &#8220;Sites&#8221;), veral di\u00e9 met betrekking tot die bestuur van kompetisies, gratis prystrekkings, en promosies op die webwerwe.<\/p>\n<p>2. Vir die doeleindes hiervan beteken &#8220;filiaal&#8221; Caxton se vennote, promotors, mede-promotors en borge van hierdie promosiekompetisie, en die direkteure, beamptes, werknemers, agente en verteenwoordigers van al die genoteerdes.<\/p>\n<p>3. Jou:<\/p>\n<p>3.1 deelname aan die reklamekompetisie; en \/ of<br \/>\n3.2 die nakom van die voorwaardes met betrekking tot &#8216;n promosiekompetisie, indien daar enige voorwaardes is,<br \/>\nmaak jou bindend vir die aanvaarding van hierdie voorwaardes en bepalings namens jouself en enige persoon met wie jy \u2019n\u00a0prys deel hetsy \u2019n beloning, geskenk, gratis goedere of diens, prysvermindering of -korting, vermeerdering van hoeveelheid of kwaliteit van goedere of dienste of ander afslag of gratis aanbieding wat aangebied word (&#8220;prys&#8221;), in die geval wat \u2019n\u00a0prys wat aan jou en een of meer bykomende persone (&#8220;vennoot&#8221;) toegeken word.<\/p>\n<p>4. Die promosie of kompetisie is nie oop vir deelname deur:<\/p>\n<p>4.1 direkteure, lede, vennote, agente, werknemers, konsultante van Caxton en\/of enige geaffilieerde maatskappye, agentskappe, geassosieerdes, vennoot en\/of enige verskaffers van goedere of dienste wat verband hou met \u2019n\u00a0kompetisie nie; of<br \/>\n4.2 die gade, lewensmaat, sakevennoot of assosiaat, of die natuurlike of aangenome ouer, kind, broer of suster, van enige van die persone wat in 4.1 hierbo gespesifiseer is.<\/p>\n<p>5. Deelname-kriteria of voorwaardes soos uiteengesit in die re\u00ebls van elke promosiekompetisie.<\/p>\n<p>6. Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.<\/p>\n<p>7. Caxton is nie verantwoordelik vir enige inskrywings wat nie ontvang word nie deur Caxton en\/of die promotors, of betyds of glad nie, ongeag die oorsaak daarvan. Sonder beperking is Caxton nie verantwoordelik vir enige probleme of tegniese wanfunksionering van enige telefoonnetwerk of lyne, rekenaar aanlynstelsels, bedieners, of verskaffers, die wanfunksie van rekenaar hardeware of sagteware, of verkeersopeenhopings (hetsy fisiek, of op die Internet, telefoonlyne of by enige diensverskaffer, webwerf of ander toestel of medium), of enige kombinasie daarvan, of enige ander tegniese of ander probleme nie.<\/p>\n<p>8. Dit is jou verantwoordelikheid, as \u2019n\u00a0deelnemer, om te verseker dat enige inligting wat jy verskaf ten opsigte van \u2019n\u00a0promosie-kompetisie, akkuraat, volledig en op datum is.<\/p>\n<p>9. Enige koste of uitgawes wat jy aangaan ten opsigte van daardie items wat spesifiek ingesluit in \u2019n\u00a0prys is vir jou eie rekening. Caxton sal nie verantwoordelik wees vir enige koste of uitgawes wat jy, of jou maat (indien van toepassing), aangaan tydens en vir doeleindes van jou deelname aan die promosie-kompetisie en jou aanvaarding en\/of gebruik van \u2019n\u00a0prys nie. Caxton sal in die re\u00ebls, die totale waarde van die pryse spesifiseer wat gewen kan word, en die aard van die pryse, en enige koste deur die deelnemers aan enige spesifieke promosie aanbod.<\/p>\n<p>10. Caxton verteenwoordig nie enige of gee waarborge, hetsy uitdruklik of implisiet, van \u2019n\u00a0prys, en in die besonder, maar sonder beperking, maak geen voorstellings en gee geen waarborg dat \u2019n\u00a0prys, of enige aspek daarvan, \u2013 sal voldoen aan jou, of, indien van toepassing, jou maat se vereistes, voorkeure, standaarde of verwagtings nie; of<\/p>\n<p>10.2 bevredigend en stiptelik sal wees nie.<\/p>\n<p>11. Pryse is nie oordraagbaar nie en kan nie uitgestel word nie, of verander of verruil word vir enige ander item of kontant nie.<\/p>\n<p>12. Jy mag nie \u2019n\u00a0prys ontvang as dit vir ons onwettig is om so \u2019n\u00a0prys aan jou te lewer nie. As jy nie kwalifiseer vir so \u2019n\u00a0prys nie, sal jy dit verbeur.<\/p>\n<p>13. As jy wen, moet jy alle dokumente en regte h\u00ea wat nodig mag wees ten einde deel te neem in die promosie-kompetisie of om \u2019n\u00a0prys te ontvang.<\/p>\n<p>14. As jy \u2019n\u00a0deelnemer is aan die reklamekompetisie aan wie \u2019n\u00a0prys verskuldig is, sal jy gekontak word deur die kontakbesonderhede wat jy aan Caxton verskaf het. Caxton kan vereis dat jy, soos die geval mag wees, addisionele inligting sal verskaf wat redelikerwys benodig word om jou aanvaarding en\/of gebruik van \u2019n\u00a0prys te fasiliteer. Jy het een maand vanaf kennisgewing deur Caxton om jou prys op eis of om aflewering te re\u00ebl, tensy anders bepaal in die re\u00ebls vir \u2019n\u00a0spesifieke promosiekompetisie. [Nota: Bevestig asseblief dat \u2019n\u00a0tydperk van een maand aanvaarbaar is]<\/p>\n<p>15. Indien jy \u2019n\u00a0deelnemer is aan die promosie-kompetisie en geregtig is op \u2019n\u00a0prys en jy versuim om binne die tydperk, vermeld in 14 hierbo op die formele kennisgewing te reageer, of om te voldoen aan die re\u00ebls vir die spesifieke promosiekompetisie, soos die geval mag wees, sal jy sulke onopge\u00ebiste pryse verbeur en daarna mag Caxton lukraak \u2019n\u00a0plaasvervangende wenner uit die kompetisie-inskrywings kies. Caxton sal die plaasvervangende wenner so gou doenlik in kennis stel en die bepalings van klousule 15 is van toepassing op die vervanging van die wenner in die geval dat hy\/sy versuim om te reageer op die kennisgewing.<\/p>\n<p>16. Vir die volle omvang toelaatbaar deur toepaslike wetgewing, behou Caxton en sy derde party verskaffers die reg om te eniger tyd, soos die geval mag wees, te verander, uit te stel, op te skort, of om die promosiekompetisie en enige pryse, of enige aspek daarvan te kanselleer, sonder kennisgewing, vir enige rede wat Caxton en sodanige verskaffers redelik mag ag in die omstandighede. In die geval van so \u2019n\u00a0verandering, uitstel, opskorting of kansellasie, stem jy in om enige regte, belange en verwagtinge wat jy mag h\u00ea in terme van die promosiekompetisie te verbeur en onderneem jy om afstand te doen van die regresreg teen Caxton en derde party verskaffers.<\/p>\n<p>17. Jy stem in jou deelname aan die promosie-kompetisie, en jou aanvaarding en\/of gebruik van \u2019n\u00a0prys, of enige aspek daarvan, is op jou eie risiko.<\/p>\n<p>18. As jy \u2019n\u00a0deelnemer is wat in aanmerking kom vir \u2019n\u00a0prys, stem jy in dat Caxton of sy gemagtigde agente jou naam mag gebruik, jou stem mag opneem, foto\u2019s en video\u2019s mag neem vir die doel van bemarking en publisiteitsveldtogte.<\/p>\n<p>19. Deur vir enige van ons kompetisies in te skryf, stem jy in om die rooi rose-nuusbrief te ontvang.<\/p>\n<p>20. As jy in die laaste drie maande enige rooi rose-kompetisie gewen het, sal jy slegs wanneer hierdie tyd verloop het, weer in aanmerking kom vir \u2019n\u00a0prys.<\/p>\n<p>21. Tot die volle omvang toelaatbaar deur toepaslike wetgewing, sal Caxton nie verantwoordelik wees nie, en ontken alle aanspreeklikheid vir enige verlies, aanspreeklikheid, besering, uitgawe of skade (hetsy direkte, indirekte, toevallige, bestraffende of gevolglike) van enige aard, hetsy wat voortspruit uit nalatigheid of enige ander oorsaak, wat gely word deur jou deelname in die promosie-kompetisie of die aanvaarding en\/of gebruik deur jou, of jou maat (indien van toepassing), van enige prys, of deur enige optrede deur ons of enige van ons vennote in ooreenstemming met die voorwaardes en bepalings.<\/p>\n<p>22. Hierdie voorwaardes en bepalings sal uitgel\u00ea, ge\u00efnterpreteer en afgedwing word in ooreenstemming met die toepaslike wette van die Republiek van Suid-Afrika.<\/p>\n<p>23. Caxton behou die reg om hierdie voorwaardes en bepalings vir promosiekompetisies te wysig te enige tyd en sal dit publiseer op sy webtuistes en op aanvraag aan deelnemers beskikbaar stel.<\/p>\n<p>In die geval dat enige van die bepalings van hierdie terme en voorwaardes ongeldig, onwettig of onafdwingbaar is, sal sodanige terme skeibaar wees van die res van die bepalings van hierdie B&#8217;s en V&#8217;s, wat geldig en afdwingbaar sal bly.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>1. Hierdie is die standaard re\u00ebls en voorwaardes vir promosie-kompetisies wat aangebied word deur en in samewerking met Caxton uitgewers en drukkers Eiendoms Beperk, al sy belanghebbendes, filiale, die filiale van Caxton se filiale en die onderskeie houermaatskappye, die filiale [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":8,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"class_list":["post-38775","page","type-page","status-publish","hentry"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>rooi rose: Re\u00ebls en voorwaardes | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/rooi-rose-reels-en-voorwaardes\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"rooi rose: Re\u00ebls en voorwaardes | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"1. Hierdie is die standaard re\u00ebls en voorwaardes vir promosie-kompetisies wat aangebied word deur en in samewerking met Caxton uitgewers en drukkers Eiendoms Beperk, al sy belanghebbendes, filiale, die filiale van Caxton se filiale en die onderskeie houermaatskappye, die filiale [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/rooi-rose-reels-en-voorwaardes\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/rooi-rose-social-ogo.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"675\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"7 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/rooi-rose-reels-en-voorwaardes\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/rooi-rose-reels-en-voorwaardes\\\/\",\"name\":\"rooi rose: Re\u00ebls en voorwaardes | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2016-02-26T10:25:52+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/rooi-rose-reels-en-voorwaardes\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/rooi-rose-reels-en-voorwaardes\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/rooi-rose-reels-en-voorwaardes\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"rooi rose: Re\u00ebls en voorwaardes\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"rooi rose: Re\u00ebls en voorwaardes | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/rooi-rose-reels-en-voorwaardes\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"rooi rose: Re\u00ebls en voorwaardes | rooi rose","og_description":"1. Hierdie is die standaard re\u00ebls en voorwaardes vir promosie-kompetisies wat aangebied word deur en in samewerking met Caxton uitgewers en drukkers Eiendoms Beperk, al sy belanghebbendes, filiale, die filiale van Caxton se filiale en die onderskeie houermaatskappye, die filiale [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/rooi-rose-reels-en-voorwaardes\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","og_image":[{"width":1200,"height":675,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/rooi-rose-social-ogo.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Est. reading time":"7 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/rooi-rose-reels-en-voorwaardes\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/rooi-rose-reels-en-voorwaardes\/","name":"rooi rose: Re\u00ebls en voorwaardes | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"datePublished":"2016-02-26T10:25:52+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/rooi-rose-reels-en-voorwaardes\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/rooi-rose-reels-en-voorwaardes\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/rooi-rose-reels-en-voorwaardes\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"rooi rose: Re\u00ebls en voorwaardes"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/38775","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=38775"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/38775\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=38775"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}