@rooirose_ Sy sal altyd lief bly vir musiek, maar dis die twee mans in haar lewe wat haar ware passie is en wat haar eintlike roeping help bepaal. Demi Lee Moore maak ons jongste voorblad mooi. 😍 @rooirose_ ♬ original sound – rooi rose
Ons November-uitgawe van rooi rose is nou op die rak!
Lees ook: 10 redes waarom jy rooi rose se November-uitgawe móét lees! | rooi rose
