{"id":271114,"date":"2025-11-06T06:19:33","date_gmt":"2025-11-06T04:19:33","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\/"},"modified":"2025-11-06T06:23:38","modified_gmt":"2025-11-06T04:23:38","slug":"phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\/","title":{"rendered":"Phillip Henn: Die geliefde akteur wat soveel meer as \u2018n sepiester was"},"content":{"rendered":"\n<p><em>Die geliefde akteur, Phillip Henn wat gister in die ouderdom van 63 oorlede is, was vir jare lank &#8216;n bekende inwoner van Jeffreysbaai. Henn, wat bekendheid verwerf het vir sy rolle as Johann Vorster in Egoli en dr. Chris van Deventer in Binnelanders, is oorlede weens bloeding op die brein.  Nooddienste is Sondag ontbied nadat hy by \u0149 huis in Oesterbaai geval het. Hy het in Mei vanjaar \u0149 hartomleiding ondergaan, maar het daarna goed herstel. In 2019 het hy sy debuutroman, 500 Myl, uitgegee. Hy was ook &#8216;n talentvolle fotograaf. Veronica Fourie, Kouga Express se korrespondent in Jeffreysbaai, vertel van haar jarelange vriendskap met Henn.<\/em><\/p>\n\n\n\n<p>My pad met Phillip Henn het begin toe ons mekaar by &#8216;n gemeenskapsvergadering oor veiligheid ontmoet het. Ek moes as verslaggewer &#8216;n onderhoud met die spreker, gen. Roland de Vries doen. Phillip was in die gehoor, en wou graag sy boek <em>500 Myl<\/em> aan die generaal oorhandig. Ek het later &#8216;n foto van hulle geneem vir &#8216;n herinnering.<\/p>\n\n\n\n<p>Dit was drie jaar gelede dat die oud-weermagman die generaal vertel het dat hy, al verby 60, nog net so fiks is as wat hy destyds was. Phillip het gereeld met &#8216;n ou &#8216;army sak&#8217; vol klippe en dinge langs die strand gedraf. Hy het daarvan gehou om skougehalte te wees. Hy wou sy liggaam fiks hou, en bruin. Dit was deel van sy &#8216;package &#8216; &#8211; met gryswordende hare, agtertoe gekam.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-full\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"805\" data-attachment-id=\"271116\" data-permalink=\"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\/phillip-henn\/\" data-orig-file=\"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/Phillip-Henn.jpeg\" data-orig-size=\"1024,805\" data-comments-opened=\"1\" data-image-meta=\"{&quot;aperture&quot;:&quot;0&quot;,&quot;credit&quot;:&quot;&quot;,&quot;camera&quot;:&quot;&quot;,&quot;caption&quot;:&quot;&quot;,&quot;created_timestamp&quot;:&quot;0&quot;,&quot;copyright&quot;:&quot;&quot;,&quot;focal_length&quot;:&quot;0&quot;,&quot;iso&quot;:&quot;0&quot;,&quot;shutter_speed&quot;:&quot;0&quot;,&quot;title&quot;:&quot;&quot;,&quot;orientation&quot;:&quot;0&quot;}\" data-image-title=\"Phillip Henn\" data-image-description=\"\" data-image-caption=\"&lt;p&gt;Phillip Henn en Veronica het &amp;#8216;n laaste ete geniet voor hy Bloemfontein toe vertrek het vir sy hartoperasie. Foto: Verskaf&lt;\/p&gt;\n\" data-large-file=\"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/Phillip-Henn.jpeg\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/Phillip-Henn.jpeg\" alt=\"Phillip Henn en Veronica het 'n laaste ete geniet voor hy Bloemfontein toe vertrek het vir sy hartoperasie.\" class=\"wp-image-271116\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/Phillip-Henn.jpeg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/Phillip-Henn-300x236.jpeg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/Phillip-Henn-768x604.jpeg 768w\" sizes=\"(max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Phillip Henn en Kouga Express korrespondent, Veronica Fourie, was jare lank vriende, en is hier by &#8216;n laaste ete in Jeffreysbaai voor hy Bloemfontein toe vertrek het vir sy hartoperasie. Foto: Verskaf<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<p>Met die hartoperasie in Mei was hy bietjie bekommerd oor die letsels wat dit sou los, want sy voorkoms sou sy werk be\u00efnvloed. Die chirurg het glo belowe dit sal byna onsigbaar wees.<\/p>\n\n\n\n<p>Hy het gesond geleef &#8211; al jare lank niks gerook of alkohol gedrink nie. Ondanks sy ontstuimige verlede.<\/p>\n\n\n\n<p>Phillip het hom verbind aan &#8216;n kerk op Jeffreysbaai wat hy getrou bygewoon het. Toe daar geskiet is aan <em> Kelders van Geheime<\/em> naby Franschoek het hy d\u00e1\u00e1r kerk toe gegaan. Sy lewe het betekenis gehad.<\/p>\n\n\n\n<p>Maar, daardie groot rol het hom bly ontwyk. Hy het jare gelede sy merk gemaak in van die sepies, maar daardie spesiale rol wou hy nog bitter graag h\u00ea. Hy het gedink die rol as burgemeester in <em>Kelders <\/em>sou die een wees, maar dit was ongelukkig van korte duur. Hy het selfs maande in die kontrei vertoef met die hoop dat hy terugeroep sou word.<\/p>\n\n\n\n<p>Intussen het hy bly asemrowende foto&#8217;s neem. Hoewel die werk skaars was, was d\u00edt sy passie! Dit was veral die fotosessies met kinders wat hom opgewonde gemaak het.<\/p>\n\n\n\n<p>Hy het die groot droom gehad om <em>500 Myl<\/em> as &#8216;n film te maak. Hy het dit juis aanvanklik as &#8216;n draaiboek geskryf. Maar &#8216;n borg was buite bereik.<\/p>\n\n\n\n<p>Om met Phillip te gesels, was &#8216;n vreugde. Sy wye algemene kennis, van politiek tot klassieke musiek, het aangename kuiers tot laatnag tot gevolg gehad.<\/p>\n\n\n\n<p>Hy was alombekend by die groot verskeidenheid koffiekuierplekke op Jeffreysbaai. Hy het na die bekendheid hiervan en die kelners se vriendelikheid verlang toe hy in die Boland was. Maar netso kon hy nie genoeg kry van huiskos nie. Hy kon smul aan die eenvoudigste geregte, en heerlik wegl\u00ea aan &#8216;n tweede bord kos. En met &#8216;n wegneemete huis toe gaan.<\/p>\n\n\n\n<p>Hy het graag ges\u00ea hy is &#8216;famous en arm.&#8217; Die begroting het selde geklop. Hy moes gereeld planne maak. As sy kar stukkend was, het hy met sy rugsak winkels toe gestap. Ook kerk toe, wat aan die soom van die dorp is. Dit was soms vir hom &#8216;n verleentheid as die dorpsmense hom &#8216;n geleentheid wou gee. Hy het met sweet wat hom aftap, maar net ges\u00ea hy wil fiks bly.<\/p>\n\n\n\n<p>Daar was nog soveel stories in sy kop wat hy wou skryf. Sy boek sou binnekort voorgelees en opgeneem word vir radio. Hy het gehou van films, en wou dit self maak. Met sy eie stories.<\/p>\n\n\n\n<p>Hy het dikwels vertel van sy oorsese reise, maar New York was sy gunsteling. Hy het graag in die winter die lang roomkleurige jas en deftige skoene gedra wat hy daar gekoop het.<\/p>\n\n\n\n<p>Hy het &#8216;n uitgebreide kennis van operamusiek gehad. Self het hy tegniese aspekte van groot opera- produksies behartig.<\/p>\n\n\n\n<p>Hy het gevoel die hartoperasie het hom &#8216;verniel&#8217;. Hy het psigies &#8216;n moeilike tyd daarna beleef, hoewel hy goed herstel het.<\/p>\n\n\n\n<p>Die langman het harte verwarm. Hy was nie oorvriendelik nie, en het &#8216;n handjievol getroue vriende verkies. Hy was tog Jeffreysbaai se <em>celebrity<\/em>. Mense het onder mekaar gepraat en ges\u00ea hulle het weer daai &#8216;Egoli-man&#8217; in die koffiewinkel of restaurant gesien.<\/p>\n\n\n\n<p>Nou het sy lewensstorie sommer so stomp ge\u00ebindig &#8211; sonder kameras of regie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die geliefde akteur, Phillip Henn wat gister in die ouderdom van 63 oorlede is, was vir jare lank &#8216;n bekende inwoner van Jeffreysbaai. Henn, wat bekendheid verwerf het vir sy [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":71,"featured_media":271117,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_yoast_wpseo_linkdex":"","_yoast_wpseo_content_score":"30","_yoast_wpseo_inclusive_language_score":"90","_yoast_wpseo_is_cornerstone":"","_yoast_wpseo_canonical":"","_yoast_wpseo_opengraph-title":"","_yoast_wpseo_opengraph-description":"","_yoast_wpseo_opengraph-image":"","_yoast_wpseo_opengraph-image-id":"","_yoast_wpseo_twitter-title":"","_yoast_wpseo_twitter-description":"","_yoast_wpseo_twitter-image":"","_yoast_wpseo_twitter-image-id":"","newspack_ads_suppress_ads":false,"newspack_sponsor_sponsorship_scope":"","newspack_sponsor_native_byline_display":"inherit","newspack_sponsor_native_category_display":"inherit","newspack_sponsor_underwriter_style":"inherit","newspack_sponsor_underwriter_placement":"inherit","_crsspst_to_novanewscoza":false,"_crsspst_to_novanewscozabloemnewsexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozacityvision":false,"_crsspst_to_novanewscozadistrictmailhelderberg":false,"_crsspst_to_novanewscozaeikestadnuus":false,"_crsspst_to_novanewscozahermanustimes":false,"_crsspst_to_novanewscozakomani-karoo":false,"_crsspst_to_novanewscozakougaexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozamthathaexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozanoordkaapbulletin":false,"_crsspst_to_novanewscozapaarlpost":false,"_crsspst_to_novanewscozapeoplespost":false,"_crsspst_to_novanewscozaswartlandgazette":false,"_crsspst_to_novanewscozatygerburger":false,"_crsspst_to_novanewscozaudexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozavistanews":false,"_crsspst_to_novanewscozavrystaatkroon":false,"_crsspst_to_novanewscozaweskusnuus":false,"_crsspst_to_novanewscozaweslander":false,"_crsspst_to_novanewscozaworcesterstandard":false,"_EventAllDay":"","_EventTimezone":"","_EventStartDate":"","_EventEndDate":"","_EventStartDateUTC":"","_EventEndDateUTC":"","_EventShowMap":"","_EventShowMapLink":"","_EventURL":"","_EventCost":"","_EventCostDescription":"","_EventCurrencySymbol":"","_EventCurrencyCode":"","_EventCurrencyPosition":"","_EventDateTimeSeparator":"","_EventTimeRangeSeparator":"","_EventOrganizerID":"","_EventVenueID":"","_OrganizerEmail":"","_OrganizerPhone":"","_OrganizerWebsite":"","_VenueAddress":"","_VenueCity":"","_VenueCountry":"","_VenueProvince":"","_VenueState":"","_VenueZip":"","_VenuePhone":"","_VenueURL":"","_VenueStateProvince":"","_VenueLat":"","_VenueLng":"","_VenueShowMap":"","_VenueShowMapLink":"","_application":"","_batch_id":"","_company_name":"","_company_tagline":"","_company_twitter":"","_company_video":"","_company_website":"","_custom_id":"","_EventDuration":"","_EventOrigin":"","_EventTimezoneAbbr":"","_featured":"","_filled":"","_job_expires":"","_job_location":"","_media_credit":"","_media_credit_url":"","_menu_item_menu_item_parent":"","_menu_item_object":"","_menu_item_object_id":"","_menu_item_target":"","_menu_item_type":"","_menu_item_url":"","_menu_item_xfn":"","_navis_media_can_distribute":"","_navis_media_credit_org":"","_OrganizerOrigin":"","_provider":"","_pum_built_in":"","_pum_default_theme":"","_pum_form_conversion_count":"","_remote_id":"","_remote_name":"","_remote_position":"","_report_frequency":"","_report_reference_dates":"","_send_attempts":"","_site_id":"","_sitemap_exclude":"","_sitemap_frequency":"","_sitemap_priority":"","_source_url":"","_subscription_period":"","_subscription_period_interval":"","_subscription_price":"","_tec_slr_enabled":"","_tec_slr_layout":"","_template_type":"","_ticket_end_date":"","_ticket_start_date":"","_tribe_aggregator_allow_multiple_organizers":"","_tribe_aggregator_content_type":"","_tribe_aggregator_file":"","_tribe_aggregator_finalized":"","_tribe_aggregator_hash":"","_tribe_aggregator_import_id":"","_tribe_aggregator_import_name":"","_tribe_aggregator_interactive":"","_tribe_aggregator_origin":"","_tribe_aggregator_post_status":"","_tribe_aggregator_preview":"","_tribe_aggregator_source_name":"","_tribe_aggregator_type":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_tribe_hide_attendees_list":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_capacity":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":"","_tribe_ticket_version":"","_type":"","_VenueOrigin":"","_wp_attachment_context":"","_wp_attachment_image_alt":"","_wp_font_face_file":"","_wp_old_date":"","_yoast_wpseo_estimated-reading-time-minutes":"4","_yoast_wpseo_focuskeywords":"","_yoast_wpseo_focuskw_text_input":"","_yoast_wpseo_keywordsynonyms":"","_yoast_wpseo_primary_block-catalog":"","_yoast_wpseo_primary_category":"9015","_yoast_wpseo_primary_job_listing_type":"","_yoast_wpseo_primary_nova_retailer":"","_yoast_wpseo_primary_publication":"","_yoast_wpseo_primary_tribe_events_cat":"","_yoast_wpseo_videositemap-duration":"","_yoast_wpseo_videositemap-rating":"","_menu_item_classes":[],"_tribe_modified_fields":[],"_wp_attachment_backup_sizes":[],"_wp_suggested_privacy_policy_content":[],"_yoast_post_redirect_info":[],"_yoast_wpseo_video_meta":[],"activation_date":"","archive_insertion_is_repeating":"","archive_insertion_posts_count":"","article_feature_media":"","article_feature_type":"","article_main_image_caption":"","article_media_icon":"","article_template":"","author_byline":"Veronica Fourie","background_color":"","block_editor":"1","byline":"","cmplz_hide_cookiebanner":"","competition_end_date":"","contact_advertise_email":"","contact_advertise_phone":"","contact_editorial_email":"","contact_general_email":"","contact_general_phone":"","contact_office_hours":"","contact_physical_address":"","enabled":"","featured_image_custom_caption":"","featured_video_url":"","fields":"","font_body":"","font_header":"","frequency":"","headline":"","hide_border":"","icon":"","is_wp_suggestion":"","issuu_download_url":"","issuu_embed_url":"","language_version_url":"","large_border":"","name":"","nm_contact_name":"","nm_contact_number":"","nm_date_lost":"","no_overlay_background":"","node-url":"","obituary_born_date":"","obituary_died_date":"","obituary_memoriam_text":"","origin":"","overlay_color":"","overlay_opacity":"","overlay_size":"","placement":"","plural_label":"","post_author":"","post_id":"","post_language":"en","secret-key":"","sponsored_utm_campaign":"","sponsored_utm_content":"","sponsored_utm_medium":"","sponsored_utm_source":"","sponsored_utm_term":"","start_date":"","utm_suppression":"","video_embed_url":"","wp_pattern_sync_status":"","data_version":[],"enclosure":[],"pongrass_image":[],"_jetpack_newsletter_access":"","_jetpack_dont_email_post_to_subs":false,"_jetpack_newsletter_tier_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paywalled_content":false,"_newspack_byline_active":false,"_newspack_byline":"","newspack_content_restriction_is_exempt":false,"scaip_prevent_shortcode_addition":false,"_jetpack_feature_clip_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":"","jetpack_post_was_ever_published":false},"categories":[9015],"tags":[91],"newspack_spnsrs_tax":[],"publication":[],"class_list":["post-271114","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v27.8 (Yoast SEO v27.8) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Phillip Henn: Die geliefde akteur wat soveel meer as \u2018n sepiester was | PE Express<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_GB\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Phillip Henn: Die geliefde akteur wat soveel meer as \u2018n sepiester was\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die geliefde akteur, Phillip Henn wat gister in die ouderdom van 63 oorlede is, was vir jare lank &#8216;n bekende inwoner van Jeffreysbaai. Henn, wat bekendheid verwerf het vir sy [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"PE Express\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/PEExpress1\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2025-11-06T04:19:33+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-11-06T04:23:38+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/phillip-henn.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"926\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"984\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Veronica Fourie\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@express_newspapers\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@express_newspapers\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Kouga Express\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/e5b8ce757701954c2b1c84ee22a6eb16\"},\"headline\":\"Phillip Henn: Die geliefde akteur wat soveel meer as \u2018n sepiester was\",\"datePublished\":\"2025-11-06T04:19:33+00:00\",\"dateModified\":\"2025-11-06T04:23:38+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\\\/\"},\"wordCount\":803,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/11\\\/phillip-henn.jpg\",\"keywords\":[\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-GB\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\\\/#respond\"]}],\"copyrightYear\":\"2025\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\\\/\",\"name\":\"Phillip Henn: Die geliefde akteur wat soveel meer as \u2018n sepiester was | PE Express\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/11\\\/phillip-henn.jpg\",\"datePublished\":\"2025-11-06T04:19:33+00:00\",\"dateModified\":\"2025-11-06T04:23:38+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-GB\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-GB\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/11\\\/phillip-henn.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/11\\\/phillip-henn.jpg\",\"width\":926,\"height\":984,\"caption\":\"Phillip Henn. Foto verskaf\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"News\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/news\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Phillip Henn: Die geliefde akteur wat soveel meer as \u2018n sepiester was\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/\",\"name\":\"PE Express\",\"description\":\"To Inform, Engage and Empower Local Communities\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-GB\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/#organization\",\"name\":\"PE Express\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-GB\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/pe-express-site-icon.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/pe-express-site-icon.png\",\"width\":512,\"height\":512,\"caption\":\"PE Express\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/PEExpress1\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/express_newspapers\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/express_newspapers\\\/\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/@expressonline3000\\\/videos\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/e5b8ce757701954c2b1c84ee22a6eb16\",\"name\":\"Kouga Express\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-GB\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ad516503a11cd5ca435acc9bb6523536?s=96\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ad516503a11cd5ca435acc9bb6523536?s=96\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ad516503a11cd5ca435acc9bb6523536?s=96\",\"caption\":\"Kouga Express\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/peexpress\\\/author\\\/kougaexpress\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Phillip Henn: Die geliefde akteur wat soveel meer as \u2018n sepiester was | PE Express","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\/","og_locale":"en_GB","og_type":"article","og_title":"Phillip Henn: Die geliefde akteur wat soveel meer as \u2018n sepiester was","og_description":"Die geliefde akteur, Phillip Henn wat gister in die ouderdom van 63 oorlede is, was vir jare lank &#8216;n bekende inwoner van Jeffreysbaai. Henn, wat bekendheid verwerf het vir sy [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\/","og_site_name":"PE Express","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/PEExpress1\/","article_published_time":"2025-11-06T04:19:33+00:00","article_modified_time":"2025-11-06T04:23:38+00:00","og_image":[{"width":926,"height":984,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/phillip-henn.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Veronica Fourie","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@express_newspapers","twitter_site":"@express_newspapers","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\/"},"author":{"name":"Kouga Express","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/#\/schema\/person\/e5b8ce757701954c2b1c84ee22a6eb16"},"headline":"Phillip Henn: Die geliefde akteur wat soveel meer as \u2018n sepiester was","datePublished":"2025-11-06T04:19:33+00:00","dateModified":"2025-11-06T04:23:38+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\/"},"wordCount":803,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/phillip-henn.jpg","keywords":["Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-GB","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\/#respond"]}],"copyrightYear":"2025","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\/","name":"Phillip Henn: Die geliefde akteur wat soveel meer as \u2018n sepiester was | PE Express","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/phillip-henn.jpg","datePublished":"2025-11-06T04:19:33+00:00","dateModified":"2025-11-06T04:23:38+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-GB","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-GB","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/phillip-henn.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/phillip-henn.jpg","width":926,"height":984,"caption":"Phillip Henn. Foto verskaf"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/phillip-henn-die-geliefde-akteur-wat-soveel-meer-as-n-sepiester-was\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"News","item":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/news\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Phillip Henn: Die geliefde akteur wat soveel meer as \u2018n sepiester was"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/","name":"PE Express","description":"To Inform, Engage and Empower Local Communities","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-GB"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/#organization","name":"PE Express","url":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-GB","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/pe-express-site-icon.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/pe-express-site-icon.png","width":512,"height":512,"caption":"PE Express"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/PEExpress1\/","https:\/\/x.com\/express_newspapers","https:\/\/www.instagram.com\/express_newspapers\/","https:\/\/www.youtube.com\/@expressonline3000\/videos"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/#\/schema\/person\/e5b8ce757701954c2b1c84ee22a6eb16","name":"Kouga Express","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-GB","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ad516503a11cd5ca435acc9bb6523536?s=96","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ad516503a11cd5ca435acc9bb6523536?s=96","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ad516503a11cd5ca435acc9bb6523536?s=96","caption":"Kouga Express"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/author\/kougaexpress\/"}]}},"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/phillip-henn.jpg","jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack-related-posts":[{"id":295106,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/groot-musiektreffer-noordeinde\/","url_meta":{"origin":271114,"position":0},"title":"Groot musiektreffer &#8220;Noordeinde&#8221;","author":"Gugulethu Mtumane","date":"9 December 2025","format":false,"excerpt":"'n Lied oor die verval van Noordeinde in Gqeberha, het 'n plaaslike sanger al meer as 105 000 trefslae op die internet besorg. Winston Randall (51) wat in Noordeinde grootgeword het, se video \"So huil Noordeinde\", is al deur mense van oral in die w\u00eareld gesien. Hy en sy vier\u2026","rel":"","context":"In &quot;Nuus&quot;","block_context":{"text":"Nuus","link":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/nuus\/"},"img":{"alt_text":"","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/12\/image002.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/12\/image002.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/12\/image002.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/12\/image002.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/12\/image002.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]},{"id":299035,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/rugbyspelers-van-otto-du-plessis-haal-toerspan-na-italie\/","url_meta":{"origin":271114,"position":1},"title":"Rugbyspelers van Otto du Plessis haal toerspan na Itali\u00eb","author":"PE Express","date":"11 June 2026","format":false,"excerpt":"'n Droom om in die buiteland te gaan rugby speel wink vir Keano Niemand, agtsteman en kaptein van Ho\u00ebrskool Otto du Plessis se eerstespan.","rel":"","context":"In &quot;Nuus&quot;","block_context":{"text":"Nuus","link":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/nuus\/"},"img":{"alt_text":"Keano Niemand","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/KEANO_13554.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/KEANO_13554.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/KEANO_13554.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/KEANO_13554.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/KEANO_13554.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]},{"id":296752,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/laerskool-youngpark-spog-nou-met-eie-sandpit-vir-stoei\/","url_meta":{"origin":271114,"position":2},"title":"Laerskool Youngpark spog nou met eie sandpit vir stoei","author":"PE Express","date":"5 March 2026","format":false,"excerpt":"Die Laerskool Youngpark is s\u00f3 ernstig om stoei as 'n sport te vestig dat hulle 'n massiewe sandpit op die sportterrein laat aanl\u00ea het.","rel":"","context":"In &quot;Community&quot;","block_context":{"text":"Community","link":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/community\/"},"img":{"alt_text":"youngpark sandpit stoei","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/BEACH_93049.jpeg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/BEACH_93049.jpeg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/BEACH_93049.jpeg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/BEACH_93049.jpeg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/BEACH_93049.jpeg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]},{"id":298797,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/charl-bring-nog-n-sa-snoeker-titel-huis-toe\/","url_meta":{"origin":271114,"position":3},"title":"Charl bring n\u00f3g &#8216;n SA snoeker-titel huis toe","author":"PE Express","date":"11 June 2026","format":false,"excerpt":"Charl Jonck het in die Kaap sy soveelste nasionale titel gewen toe hy Faaris Khan in die finaal van die SA Classic met 5-1 geklop het.","rel":"","context":"In &quot;Nuus&quot;","block_context":{"text":"Nuus","link":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/nuus\/"},"img":{"alt_text":"Charl Jonck","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/CHARLJONCK_99226.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/CHARLJONCK_99226.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/CHARLJONCK_99226.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/CHARLJONCK_99226.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/CHARLJONCK_99226.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]},{"id":296987,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/youngpark-verstom-met-18-stoeiers-in-op-span\/","url_meta":{"origin":271114,"position":4},"title":"Youngpark verstom met 18 stoeiers in OP-span","author":"PE Express","date":"19 March 2026","format":false,"excerpt":"Die Laerskool Youngpark het die o\u00eb laat rek met die nuus dat 18 van sy leerders in die OP-span ingesluit is vir die SA strandkampioenskappe.","rel":"","context":"In &quot;Nuus&quot;","block_context":{"text":"Nuus","link":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/nuus\/"},"img":{"alt_text":"youngpark sandpit stoei","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/BEACH_93049.jpeg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/BEACH_93049.jpeg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/BEACH_93049.jpeg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/BEACH_93049.jpeg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/BEACH_93049.jpeg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]},{"id":295407,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/n-brief-aan-my-liewe-vriendin-veronica-fourie\/","url_meta":{"origin":271114,"position":5},"title":"\u2018n Brief aan my liewe vriendin, Veronica Fourie","author":"Kouga Express","date":"22 December 2025","format":false,"excerpt":"Ellen Hancke, mede-verslaggewer en vriending van Veronica Fourie vir meer as drie dekades het hierdie brief vir Veronica geskry met haar afsterwe. Veronica, \u2018n oud-SABC verslaggewer en Kouga Express korrespondent, is op Maandag, 22 Desember, skielik oorlede na \u2018n kort stryd met kanker.","rel":"","context":"In &quot;Nuus&quot;","block_context":{"text":"Nuus","link":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/nuus\/"},"img":{"alt_text":"Ellen Hancke (links) en Veronica Fourie.","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/12\/Ellen-Hancke-and-Veronica-Fourie-e1766408306416.jpeg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/12\/Ellen-Hancke-and-Veronica-Fourie-e1766408306416.jpeg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-content\/uploads\/2025\/12\/Ellen-Hancke-and-Veronica-Fourie-e1766408306416.jpeg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x"},"classes":[]}],"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Kouga Express","distributor_original_site_url":"https:\/\/kougaexpress.co.za","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/271114","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-json\/wp\/v2\/users\/71"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=271114"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/271114\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-json\/wp\/v2\/media\/271117"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=271114"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=271114"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=271114"},{"taxonomy":"newspack_spnsrs_tax","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-json\/wp\/v2\/newspack_spnsrs_tax?post=271114"},{"taxonomy":"publication","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/peexpress\/wp-json\/wp\/v2\/publication?post=271114"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}