{"id":51861,"date":"2023-09-07T17:46:35","date_gmt":"2023-09-07T15:46:35","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\/"},"modified":"2025-03-20T04:24:53","modified_gmt":"2025-03-20T02:24:53","slug":"kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\/","title":{"rendered":"Kan die Bokke dit weer doen?"},"content":{"rendered":"\n<p>Dit is die vooraand van die 2023-Rugbyw\u00eareldbeker (RWB) wat Vrydag (8 September) in Parys, Frankryk, afskop en almal hou asem op om te sien of die Springbokke weer die wa deur die drif gaan trek. Die afgetrede redakteur en sportjoernalis Fritz Joubert, wat die legendariese eerste Springbok-RWB-toer as joernalis saam met die Bokke meegemaak het, skryf oor daardie wonderlike 1995-toernooi.<\/p>\n\n\n\n<p>Die afwagting loop hoog onder rugbyondersteuners w\u00eareldwyd in die aanloop tot vanjaar se W\u00eareldbekertoernooi, wat Vrydag in die Franse hoofstad, Parys, afskop.<\/p>\n\n\n\n<p>In Suid-Afrika is die verwagtinge groot \u2013 die Springbokke moet mos die beker verdedig wat hulle vier jaar gelede in Japan gewen het. Maar maklik gaan dit nie wees nie \u2013 daarvoor staan die All Blacks, soos gewoonlik, die Iere, die Skotte en seker nog \u2019n span of twee in hul pad.<\/p>\n\n\n\n<p>Met die Springbokke se veldtog op hande is dit onvermydelik dat Suid-Afrikaners se gedagtes teruggevoer sal word na 1995, die jaar waarin Suid-Afrika die eerste keer aan die toernooi deelgeneem en dit toe sommer met die intrapslag gewen het. <\/p>\n\n\n\n<p>Die huidige geslag Springbokke sal hoegenaamd nie bewus wees van die drama wat hom destyds in daardie toernooi afgespeel het nie. Sewe lede van vanjaar se span was nog nie eens gebore toe Francois Pienaar die Webb Ellis-trofee 28 jaar gelede op 24 Junie gelig het nie. <\/p>\n\n\n\n<p>In hierdie groepie is die 20-jarige Canan Moodie van die Paarl die jongste.<\/p>\n\n\n\n<p>Terloops, seuns wat in die Drakenstein-vallei skoolgegaan het, het \u2019n sterk verteenwoordiging in die span. Behalwe Moodie (Boland Landbou), was Kurt-Lee Arendse (Paulus Joubert), Grant Williams (Gimnasium), Frans Malherbe (HJS) en Vincent Koch (Hugenote) ook hier op skool. Hou maar in gedagte dat Handr\u00e9 Pollard (Gimnasium), wat beseer is, dalk nog sy opwagting in die toernooi kan maak.<\/p>\n\n\n\n<p>Nog voor die afskop van die 1995-toernooi was daar reeds \u2019n verrassing deurdat Tiaan Strauss, die destydse kookwater-agtsteman en WP-kaptein, nie vir die span gekies is nie. Die Springbokafrigter, Kitch Christie, wou hom liewers op sy Transvaalse spelers verlaat. <\/p>\n\n\n\n<p>Dit het aanleiding gegee tot bespiegeling onder rugbymense dat Christie nie twee sterk leiers, naamlik Pienaar en Strauss, in dieselfde span wou h\u00ea nie.<\/p>\n\n\n\n<p>Hoe dit ook al sy, Christie se span het die rugbyw\u00eareld geskok deur in die openingswedstryd met Australi\u00eb \u2013 in daardie stadium die houer van die trofee \u2013 af te reken. \u2019n Hoogtepunt was die skitterende drie wat Pieter Hendriks (vleuel) gedruk het.<\/p>\n\n\n\n<p>Maar Hendriks se deelname aan die toernooi was van korte duur aangesien hy en James Dalton geskors is weens onbehoorlike spel gedurende die onaangename wedstryd teen Kanada, wat die Springbokke 20-0 gewen het.<\/p>\n\n\n\n<p>Dit het egter die weg gebaan vir Chester Williams om sy plek in die span in te neem. En het hy dit nie gevier nie. Di\u00e9 Paarliet het in die kwarteindstryd teen Wes-Samoa die eerste Springbok geword wat vier drie\u00eb in dieselfde wedstryd gedruk het.<\/p>\n\n\n\n<p>Williams was die enigste gekleurde in die span wat die beker in 1995 gewen het \u2013 \u2019n situasie wat hom sedertdien nie herhaal het nie. Bruin en swart spelers is nou omtrent net so volop as wit spelers in die Springbokspan.<\/p>\n\n\n\n<p>Daardie wedstryd teen Wes-Samoa het \u2019n paar ongevalle opgelewer weens die aggressiewe en soms ontoelaatbare manier waarop die eilandbewoners verdedig het. Een van die ongevalle was die heelagter Andr\u00e9 Joubert, wat \u2019n beentjie in sy hand gebreek het.<\/p>\n\n\n\n<p>Joubert was een van die staatmakers in die tuisspan en dit was ondenkbaar dat die Springbokke die Franse in die halfeindstryd in Durban sonder hom sou moes aandurf. Planne is omtrent gemaak om Joubert gereed te kry. Onder meer is \u2019n spesiale handskoen van oorsee ingevlieg sodat die staatmaker-heelagter daarmee kon speel (in Ierland gebruik spelers dit in die sport \u201churling\u201d).<\/p>\n\n\n\n<p>In die halfeindstryd het dit behoorlik broekskeur met die Bokke gegaan. Swaar re\u00ebn het Kingspark in \u2019n modderbad omgeskep. Dit het soveel gere\u00ebn dat die afskop met \u2019n uur uitgestel is.<\/p>\n\n\n\n<p>Die Springbokke het vroeg voorgeloop danksy \u2019n drie deur Ruben Kruger. Daarna het die een strafskop na die ander in gietende re\u00ebn gevolg, met die gevolg dat die Franse op die hakke van die Bokke gebly het. Vier minute voor die einde was die Bokke 19-15 voor terwyl die Franse verwoed na wenpunte gesoek het. In \u2019n stadium het die voorspeler Abdel Benazzi saam met \u2019n bondel Franse na die doellyn geduik, maar die skeidsregter wou nie die drie toeken nie. <\/p>\n\n\n\n<p>Uiteindelik het die eindfluitjie geblaas \u2013 Suid-Afrika was deur na die eindstryd.<\/p>\n\n\n\n<p>Hoewel die Springbokke gesukkel het, het die All Blacks Engeland in die ander halfeindstryd met 45-29 kafgedraf. <\/p>\n\n\n\n<p>Die supervleuel Jonah Lomu, met vier drie\u00eb, was die ster wat die Engelse soos vrot velle van hom afgeskud het.<\/p>\n\n\n\n<p>N\u00e1 hierdie vertoning was die All Blacks verreweg die gunstelinge om die beker te wen. Hul oorheersing van die toernooi spreek uit die feit dat hulle tot in daardie stadium 315 punte teenoor net 104 van hul teenstanders opgestapel het. Hierteenoor was die Bokke se puntetelling maar 129 teenoor 55.<\/p>\n\n\n\n<p>Hoewel statistiek veelseggend kan wees, beteken dit nie noodwendig dat dit \u2019n deurslaggewende faktor in \u2019n groot wedstryd gaan wees nie. Dit is sulke tye dat veggees, kameraadskap en soms ook \u2019n bietjie geluk bepalend kan wees.<\/p>\n\n\n\n<p>Dit was hoe dit in daardie eindstryd op 24 Junie 1995 was. Die Springbokke \u2013 aangevuur deur byna 60 000 toeskouers \u2013 het besluit die All Blacks, en veral Lomu, sal nie deur hul verdediging breek nie. D\u00edt, tesame met die skopskoen van Joel Stransky, het die moed van die All Blacks gebreek.<\/p>\n\n\n\n<p>Drie strafdoele deur die Springbok-losskakel en twee deur sy Nieu-Seelandse teenstander, Andrew Mehrtens, het die rustydtelling op 9-6 te staan gebring. <\/p>\n\n\n\n<p>Mehrtens het \u2019n skepdoel in die tweede helfte behaal en met die telbord op 9-9 n\u00e1 80 minute moes ekstra tyd van 10 minute aan elke kant gespeel word.<\/p>\n\n\n\n<p>Mehrtens het die reeds gespanne skare benoud gemaak deur die eerste punte met \u2019n strafdoel te behaal (12-9 Nieu-Seeland). Maar kort voor die einde van die eerste 10 minute se ekstra tyd was Stransky in die kol met sy vierde strafdoel (12-12).<\/p>\n\n\n\n<p>Nou was dit vir albei spanne tyd om diep te delf in die reserwes van hul energietenke. <\/p>\n\n\n\n<p>Die twee spanne het om die beurt aangeval en verdedig totdat \u2019n skrum aan die Bokke in die All Blacks se helfte toegeken is. S\u00f3 moeg was die manne dat Os du Randt (stut) en sy All Black-teenstander ooreengekom het hulle gaan mekaar nie druk nie, maar net die skrum regop hou.<\/p>\n\n\n\n<p>Die Springbokke het die bal gehaak, Stransky het teruggeval tot in die spreekwoordelike kassie, die lang aangee van Joost van der Westhuizen ontvang en \u2019n sierlike skepdoel deur die pale gejaag \u2013 eindtelling 15-12.<\/p>\n\n\n\n<p>Dit was tot op daardie tydstip een van die grootste oomblikke in SA se sportgeskiedenis. Pres. Nelson Mandela het bygedra tot die euforie van die skare deur in \u2019n Springboktrui met nommer 6 op die rug \u2013 die nommer van die Springbokkaptein Francois Pienaar \u2013 op die veld te verskyn.<\/p>\n\n\n\n<p>Twaalf jaar het verloop voordat die Bokke in 2007 weer die beker gewen het, gevolg deur nog \u2019n oorwinning in 2019. <\/p>\n\n\n\n<p>Nou is die vraag of hulle vanjaar die eerste keer die span gaan word wat die W\u00eareldbeker \u2019n vierde keer omhoog kan hou. <\/p>\n\n\n\n<p>\u2022 <em>Fritz Joubert is \u2019n afgetrede redakteur en sportjoernalis van die Paarl, wat die legendariese eerste Springbok RWB-toer in 1995 as joernalis saam met die Bokke meegemaak het. <\/em><\/p>\n\n\n\n<p>\u2022 <a href=\"https:\/\/www.netwerk24.com\/netwerk24\/sport\/wb-rugby\/jou-volledige-wb-gids-die-wedstrydprogram-groepe-speler-en-spanprofiele-in-een-klik-20230831-2\" target=\"_blank\"><strong>Klik hier vir \u2018n volledige W\u00eareldbekerrugby-gids<\/strong><\/a><em><\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit is die vooraand van die 2023-Rugbyw\u00eareldbeker (RWB) wat Vrydag (8 September) in Parys, Frankryk, afskop en almal hou asem op om te sien of die Springbokke weer die wa deur die drif gaan trek. Die afgetrede redakteur en sportjoernalis Fritz Jouber<\/p>\n","protected":false},"author":20,"featured_media":51863,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_yoast_wpseo_linkdex":"","_yoast_wpseo_content_score":"","_yoast_wpseo_inclusive_language_score":"","_yoast_wpseo_is_cornerstone":"","_yoast_wpseo_canonical":"","_yoast_wpseo_opengraph-title":"","_yoast_wpseo_opengraph-description":"","_yoast_wpseo_opengraph-image":"","_yoast_wpseo_opengraph-image-id":"","_yoast_wpseo_twitter-title":"","_yoast_wpseo_twitter-description":"","_yoast_wpseo_twitter-image":"","_yoast_wpseo_twitter-image-id":"","newspack_ads_suppress_ads":false,"newspack_sponsor_sponsorship_scope":"","newspack_sponsor_native_byline_display":"inherit","newspack_sponsor_native_category_display":"inherit","newspack_sponsor_underwriter_style":"inherit","newspack_sponsor_underwriter_placement":"inherit","_crsspst_to_novanewscoza":false,"_crsspst_to_novanewscozabloemnewsexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozacityvision":false,"_crsspst_to_novanewscozadistrictmailhelderberg":false,"_crsspst_to_novanewscozaeikestadnuus":false,"_crsspst_to_novanewscozahermanustimes":false,"_crsspst_to_novanewscozakomani-karoo":false,"_crsspst_to_novanewscozakougaexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozamthathaexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozanoordkaapbulletin":false,"_crsspst_to_novanewscozapeexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozapeoplespost":false,"_crsspst_to_novanewscozaswartlandgazette":false,"_crsspst_to_novanewscozatygerburger":false,"_crsspst_to_novanewscozaudexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozavistanews":false,"_crsspst_to_novanewscozavrystaatkroon":false,"_crsspst_to_novanewscozaweskusnuus":false,"_crsspst_to_novanewscozaweslander":false,"_crsspst_to_novanewscozaworcesterstandard":false,"_EventAllDay":"","_EventTimezone":"","_EventStartDate":"","_EventEndDate":"","_EventStartDateUTC":"","_EventEndDateUTC":"","_EventShowMap":"","_EventShowMapLink":"","_EventURL":"","_EventCost":"","_EventCostDescription":"","_EventCurrencySymbol":"","_EventCurrencyCode":"","_EventCurrencyPosition":"","_EventDateTimeSeparator":"","_EventTimeRangeSeparator":"","_EventOrganizerID":"","_EventVenueID":"","_OrganizerEmail":"","_OrganizerPhone":"","_OrganizerWebsite":"","_VenueAddress":"","_VenueCity":"","_VenueCountry":"","_VenueProvince":"","_VenueState":"","_VenueZip":"","_VenuePhone":"","_VenueURL":"","_VenueStateProvince":"","_VenueLat":"","_VenueLng":"","_VenueShowMap":"","_VenueShowMapLink":"","_application":"","_batch_id":"","_company_name":"","_company_tagline":"","_company_twitter":"","_company_video":"","_company_website":"","_custom_id":"9a1c6266-3f75-4368-aa11-84751a592ec7","_EventDuration":"","_EventOrigin":"","_EventTimezoneAbbr":"","_featured":"","_filled":"","_job_expires":"","_job_location":"","_media_credit":"","_media_credit_url":"","_menu_item_menu_item_parent":"","_menu_item_object":"","_menu_item_object_id":"","_menu_item_target":"","_menu_item_type":"","_menu_item_url":"","_menu_item_xfn":"","_navis_media_can_distribute":"","_navis_media_credit_org":"","_OrganizerOrigin":"","_provider":"","_pum_built_in":"","_pum_default_theme":"","_pum_form_conversion_count":"","_remote_id":"","_remote_name":"","_remote_position":"","_report_frequency":"","_report_reference_dates":"","_send_attempts":"","_site_id":"","_sitemap_exclude":"","_sitemap_frequency":"","_sitemap_priority":"","_source_url":"","_subscription_period":"","_subscription_period_interval":"","_subscription_price":"","_tec_slr_enabled":"","_tec_slr_layout":"","_template_type":"","_ticket_end_date":"","_ticket_start_date":"","_tribe_aggregator_allow_multiple_organizers":"","_tribe_aggregator_content_type":"","_tribe_aggregator_file":"","_tribe_aggregator_finalized":"","_tribe_aggregator_hash":"","_tribe_aggregator_import_id":"","_tribe_aggregator_import_name":"","_tribe_aggregator_interactive":"","_tribe_aggregator_origin":"","_tribe_aggregator_post_status":"","_tribe_aggregator_preview":"","_tribe_aggregator_source_name":"","_tribe_aggregator_type":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_tribe_hide_attendees_list":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_capacity":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":"","_tribe_ticket_version":"","_type":"","_VenueOrigin":"","_wp_attachment_context":"","_wp_attachment_image_alt":"","_wp_font_face_file":"","_wp_old_date":"","_yoast_wpseo_estimated-reading-time-minutes":"","_yoast_wpseo_focuskeywords":"","_yoast_wpseo_focuskw_text_input":"","_yoast_wpseo_keywordsynonyms":"","_yoast_wpseo_primary_block-catalog":"","_yoast_wpseo_primary_category":"","_yoast_wpseo_primary_job_listing_type":"","_yoast_wpseo_primary_nova_retailer":"","_yoast_wpseo_primary_publication":"","_yoast_wpseo_primary_tribe_events_cat":"","_yoast_wpseo_videositemap-duration":"","_yoast_wpseo_videositemap-rating":"","_menu_item_classes":[],"_tribe_modified_fields":[],"_wp_attachment_backup_sizes":[],"_wp_suggested_privacy_policy_content":[],"_yoast_post_redirect_info":[],"_yoast_wpseo_video_meta":[],"activation_date":"","archive_insertion_is_repeating":"","archive_insertion_posts_count":"","article_feature_media":"","article_feature_type":"","article_main_image_caption":"","article_media_icon":"","article_template":"","author_byline":"Fritz Joubert","background_color":"","block_editor":"","byline":"","cmplz_hide_cookiebanner":"","competition_end_date":"","contact_advertise_email":"","contact_advertise_phone":"","contact_editorial_email":"","contact_general_email":"","contact_general_phone":"","contact_office_hours":"","contact_physical_address":"","enabled":"","featured_image_custom_caption":"","featured_video_url":"","fields":"","font_body":"","font_header":"","frequency":"","headline":"","hide_border":"","icon":"","is_wp_suggestion":"","issuu_download_url":"","issuu_embed_url":"","language_version_url":"","large_border":"","name":"","nm_contact_name":"","nm_contact_number":"","nm_date_lost":"","no_overlay_background":"","node-url":"","obituary_born_date":"","obituary_died_date":"","obituary_memoriam_text":"","origin":"","overlay_color":"","overlay_opacity":"","overlay_size":"","placement":"","plural_label":"","post_author":"","post_id":"","post_language":"en","secret-key":"","sponsored_utm_campaign":"","sponsored_utm_content":"","sponsored_utm_medium":"","sponsored_utm_source":"","sponsored_utm_term":"","start_date":"","utm_suppression":"","video_embed_url":"","wp_pattern_sync_status":"","data_version":[],"enclosure":[],"pongrass_image":[],"_jetpack_newsletter_access":"","_jetpack_dont_email_post_to_subs":false,"_jetpack_newsletter_tier_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paywalled_content":false,"_newspack_byline_active":false,"_newspack_byline":"","newspack_content_restriction_is_exempt":false,"scaip_prevent_shortcode_addition":false,"_jetpack_feature_clip_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":"","jetpack_post_was_ever_published":false},"categories":[1],"tags":[],"newspack_spnsrs_tax":[],"publication":[],"class_list":["post-51861","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-news"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v27.8 (Yoast SEO v27.8) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Kan die Bokke dit weer doen? | Paarl Post<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Kan die Bokke dit weer doen?\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Dit is die vooraand van die 2023-Rugbyw\u00eareldbeker (RWB) wat Vrydag (8 September) in Parys, Frankryk, afskop en almal hou asem op om te sien of die Springbokke weer die wa deur die drif gaan trek. Die afgetrede redakteur en sportjoernalis Fritz Jouber\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Paarl Post\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/paarlpost1\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2023-09-07T15:46:35+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-03-20T02:24:53+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/98c4f0b1ce954cd79786ee14c830170e.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1620\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1080\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Fritz Joubert\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@thepaarlpost\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@thepaarlpost\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Paarl Post\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Paarl Post\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/a6bacbbf05cd87ebb6a01c6c30b8bee0\"},\"headline\":\"Kan die Bokke dit weer doen?\",\"datePublished\":\"2023-09-07T15:46:35+00:00\",\"dateModified\":\"2025-03-20T02:24:53+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\\\/\"},\"wordCount\":1223,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/98c4f0b1ce954cd79786ee14c830170e.jpg\",\"articleSection\":[\"News\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\\\/#respond\"]}],\"copyrightYear\":\"2023\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\\\/\",\"name\":\"Kan die Bokke dit weer doen? | Paarl Post\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/98c4f0b1ce954cd79786ee14c830170e.jpg\",\"datePublished\":\"2023-09-07T15:46:35+00:00\",\"dateModified\":\"2025-03-20T02:24:53+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/98c4f0b1ce954cd79786ee14c830170e.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/98c4f0b1ce954cd79786ee14c830170e.jpg\",\"width\":1620,\"height\":1080,\"caption\":\"Francois Pienaar, die 1995-kaptein, lig die W\u00eareldbeker-trofee omhoog met wyle oudpresident Nelson Mandela wat ook die oorwinning met opgewondenheid en trots saam vier. Argieffoto: Ross Kinnaird\\\/EMPICS via Getty Images\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"News\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/news\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Kan die Bokke dit weer doen?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/\",\"name\":\"Paarl Post\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/#organization\",\"name\":\"Paarl Post\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/paarl-post-site-icon.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/paarl-post-site-icon.png\",\"width\":512,\"height\":512,\"caption\":\"Paarl Post\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/paarlpost1\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/thepaarlpost\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/@PaarlPost\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/thepaarlpost\\\/\"],\"description\":\"Paarl Post has been the voice of the Drakenstein community for decades, serving as a reliable and familiar presence in the lives of our readers. Established with the goal of keeping our community informed and connected, we\u2019ve grown into one of the most trusted local news sources in the region. From municipal updates and school achievements to human interest features and business developments, our coverage is rooted in the real stories that shape daily life. Our mission is simple yet powerful: to bring Drakenstein the latest news, impactful stories, and insightful opinions that reflect the heartbeat of the community we proudly serve.\",\"email\":\"Paarlpost@novusmedia.co.za\",\"telephone\":\"021 870 4600\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"vatID\":\"4100318916\",\"taxID\":\"2000\\\/018234\\\/07\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/a6bacbbf05cd87ebb6a01c6c30b8bee0\",\"name\":\"Paarl Post\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7a90e0f4ff2d1bbf92287ca13f36b9cac38a348c1eca650799f4c51a2801a8d5?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7a90e0f4ff2d1bbf92287ca13f36b9cac38a348c1eca650799f4c51a2801a8d5?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7a90e0f4ff2d1bbf92287ca13f36b9cac38a348c1eca650799f4c51a2801a8d5?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Paarl Post\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/author\\\/paarlpost\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Kan die Bokke dit weer doen? | Paarl Post","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Kan die Bokke dit weer doen?","og_description":"Dit is die vooraand van die 2023-Rugbyw\u00eareldbeker (RWB) wat Vrydag (8 September) in Parys, Frankryk, afskop en almal hou asem op om te sien of die Springbokke weer die wa deur die drif gaan trek. Die afgetrede redakteur en sportjoernalis Fritz Jouber","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\/","og_site_name":"Paarl Post","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/paarlpost1","article_published_time":"2023-09-07T15:46:35+00:00","article_modified_time":"2025-03-20T02:24:53+00:00","og_image":[{"width":1620,"height":1080,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/98c4f0b1ce954cd79786ee14c830170e.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Fritz Joubert","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@thepaarlpost","twitter_site":"@thepaarlpost","twitter_misc":{"Written by":"Paarl Post","Est. reading time":"6 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\/"},"author":{"name":"Paarl Post","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/#\/schema\/person\/a6bacbbf05cd87ebb6a01c6c30b8bee0"},"headline":"Kan die Bokke dit weer doen?","datePublished":"2023-09-07T15:46:35+00:00","dateModified":"2025-03-20T02:24:53+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\/"},"wordCount":1223,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/98c4f0b1ce954cd79786ee14c830170e.jpg","articleSection":["News"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\/#respond"]}],"copyrightYear":"2023","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\/","name":"Kan die Bokke dit weer doen? | Paarl Post","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/98c4f0b1ce954cd79786ee14c830170e.jpg","datePublished":"2023-09-07T15:46:35+00:00","dateModified":"2025-03-20T02:24:53+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/98c4f0b1ce954cd79786ee14c830170e.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/98c4f0b1ce954cd79786ee14c830170e.jpg","width":1620,"height":1080,"caption":"Francois Pienaar, die 1995-kaptein, lig die W\u00eareldbeker-trofee omhoog met wyle oudpresident Nelson Mandela wat ook die oorwinning met opgewondenheid en trots saam vier. Argieffoto: Ross Kinnaird\/EMPICS via Getty Images"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/kan-die-bokke-dit-weer-doen-20230907-4\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"News","item":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/news\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Kan die Bokke dit weer doen?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/","name":"Paarl Post","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/#organization","name":"Paarl Post","url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/paarl-post-site-icon.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/paarl-post-site-icon.png","width":512,"height":512,"caption":"Paarl Post"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/paarlpost1","https:\/\/x.com\/thepaarlpost","https:\/\/www.youtube.com\/@PaarlPost","https:\/\/www.instagram.com\/thepaarlpost\/"],"description":"Paarl Post has been the voice of the Drakenstein community for decades, serving as a reliable and familiar presence in the lives of our readers. Established with the goal of keeping our community informed and connected, we\u2019ve grown into one of the most trusted local news sources in the region. From municipal updates and school achievements to human interest features and business developments, our coverage is rooted in the real stories that shape daily life. Our mission is simple yet powerful: to bring Drakenstein the latest news, impactful stories, and insightful opinions that reflect the heartbeat of the community we proudly serve.","email":"Paarlpost@novusmedia.co.za","telephone":"021 870 4600","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","vatID":"4100318916","taxID":"2000\/018234\/07","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/#\/schema\/person\/a6bacbbf05cd87ebb6a01c6c30b8bee0","name":"Paarl Post","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7a90e0f4ff2d1bbf92287ca13f36b9cac38a348c1eca650799f4c51a2801a8d5?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7a90e0f4ff2d1bbf92287ca13f36b9cac38a348c1eca650799f4c51a2801a8d5?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7a90e0f4ff2d1bbf92287ca13f36b9cac38a348c1eca650799f4c51a2801a8d5?s=96&d=mm&r=g","caption":"Paarl Post"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/author\/paarlpost\/"}]}},"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/98c4f0b1ce954cd79786ee14c830170e.jpg","jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack-related-posts":[{"id":110854,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wynland-munisipale-bestuurder-hoor-vrydag-sy-lot-na-ondersoek\/","url_meta":{"origin":51861,"position":0},"title":"Wynland-munisipale bestuurder hoor Vrydag sy lot n\u00e1 ondersoek","author":"Paarl Post","date":"22 May 2025","format":false,"excerpt":"Die raad van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM) hoor m\u00f4re (Vrydag 23 Mei) wat die uitkoms is van 'n interne ondersoek teen Henry Prins, sy munisipale bestuurder, wat op 16 April voorlopig geskors is te midde van beweerde onre\u00eblmatighede wat glo met uitbetalings verband hou. Prins se skorsing het op 'n\u2026","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/news\/"},"img":{"alt_text":"","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/HenryPrins-CWDMM_94562.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/HenryPrins-CWDMM_94562.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/HenryPrins-CWDMM_94562.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/HenryPrins-CWDMM_94562.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/HenryPrins-CWDMM_94562.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]},{"id":301175,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/school\/tienjarige-meisie-van-paarl-veg-om-haar-lewe-na-beroertes\/","url_meta":{"origin":51861,"position":1},"title":"Tienjarige meisie van Paarl veg om haar lewe n\u00e1 beroertes","author":"Paarl Post","date":"11 June 2026","format":false,"excerpt":"Die familie van die 10-jarige Shireen Wiese van die Paarl is hoopvol dat sy sal herstel nadat sy twee beroertes gehad het.","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/news\/"},"img":{"alt_text":"Shireen Wiese het twee beroertes gehad op tienjarige ouderdom","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/ShireenWiese_41775.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/ShireenWiese_41775.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/ShireenWiese_41775.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/ShireenWiese_41775.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/ShireenWiese_41775.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]},{"id":109450,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/informele-nedersetting-in-klapmuts-brei-uit\/","url_meta":{"origin":51861,"position":2},"title":"Informele nedersetting in Klapmuts brei uit","author":"Jana Scheepers","date":"18 April 2025","format":false,"excerpt":"'n Groeiende informele nedersetting, met ongeveer 68 inwoners buite Klapmuts oorkant die stortingsterrein en skuins oorkant die polisiekantoor, ook duidelik sigbaar vanaf die N1, is 'n groot kopseer vir die Stellenbosch-munisipaliteit vandat onwettige strukture daar opgerig is. Volgens JC Anthony, Klapmuts se wyksraadslid, het die grond oorspronklik aan die Drakenstein-munisipaliteit\u2026","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/news\/"},"img":{"alt_text":"informele nedersetting","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/04\/Informelenedersett_92375.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/04\/Informelenedersett_92375.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/04\/Informelenedersett_92375.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/04\/Informelenedersett_92375.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/04\/Informelenedersett_92375.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]},{"id":110317,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/afrikaans-vir-n-volle-100-jaar\/","url_meta":{"origin":51861,"position":3},"title":"Afrikaans vir &#8216;n volle 100 jaar","author":"Paarl Post","date":"8 May 2025","format":false,"excerpt":"Afrikaans vier sy eeufees as amptelike taal op 8 Mei 1925, ontstaan het.","rel":"","context":"In &quot;Events&quot;","block_context":{"text":"Events","link":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/events\/"},"img":{"alt_text":"Groot blok letters,","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/AfrikaansLetters-IMG_21070.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/AfrikaansLetters-IMG_21070.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/AfrikaansLetters-IMG_21070.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/AfrikaansLetters-IMG_21070.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/AfrikaansLetters-IMG_21070.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]},{"id":109816,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/cole-sonder-pyn-na-stryd-teen-drie-seldsame-siektes\/","url_meta":{"origin":51861,"position":4},"title":"Cole &#8216;sonder pyn&#8217; n\u00e1 stryd teen drie seldsame siektes","author":"Paarl Post","date":"25 April 2025","format":false,"excerpt":"Chantelle Hartebeest Vir die gesin en familie van die 14-jarige Cole Pietersen laat sy afsterwe 'n groot leemte, maar hulle berus hulle daarby dat hy van sy pyn verlos is. Di\u00e9 tiener van Wellington is op 11\u2009April oorlede nadat hy teen drie verskillende seldsame siektes geveg het, naamlik Bickerstaff se\u2026","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/news\/"},"img":{"alt_text":"","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/04\/ColePietersen_04503.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/04\/ColePietersen_04503.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/04\/ColePietersen_04503.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/04\/ColePietersen_04503.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/04\/ColePietersen_04503.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]},{"id":108304,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/danni-vleg-haar-pad-na-sukses-oop\/","url_meta":{"origin":51861,"position":5},"title":"Danni vleg haar pad na sukses oop","author":"Chantelle Hartebeest","date":"31 March 2025","format":false,"excerpt":"Wanneer jy 'n droom het en met jou passie en wilskrag onder dit vuur maak om uit te styg, sal jy suksesvol wees. Die plaaslike haarstilis Danielle \"Danni\" Johannessen se verhaal is 'n bewys hiervan. Met haar vasberadenheid l\u00ea 'n lang rooi tapyt vol suksesse vir haar voor. Di\u00e9 22-jarige\u2026","rel":"","context":"In &quot;Business&quot;","block_context":{"text":"Business","link":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/business\/"},"img":{"alt_text":"","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/DanniJohannessen-_08943.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/DanniJohannessen-_08943.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/DanniJohannessen-_08943.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/DanniJohannessen-_08943.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/DanniJohannessen-_08943.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]}],"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Paarl Post","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/51861","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-json\/wp\/v2\/users\/20"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=51861"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/51861\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-json\/wp\/v2\/media\/51863"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=51861"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=51861"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=51861"},{"taxonomy":"newspack_spnsrs_tax","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-json\/wp\/v2\/newspack_spnsrs_tax?post=51861"},{"taxonomy":"publication","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-json\/wp\/v2\/publication?post=51861"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}