{"id":263628,"date":"2025-06-06T13:26:43","date_gmt":"2025-06-06T11:26:43","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/?p=263628"},"modified":"2025-06-06T13:38:36","modified_gmt":"2025-06-06T11:38:36","slug":"gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\/","title":{"rendered":"Gesin hoopvol tiener (16) lewe nog"},"content":{"rendered":"\n<p>Totdat finale bevestiging bekragtig dat die lyk wat Maandagmiddag in &#8216;n vlak graf langs die Allandale-gevangenis in die Paarl gevind is, di\u00e9 van die vermiste Channelle Plaatjies (16) is, is haar familie hoopvol dat sy nog lewe \u2013 ten spyte daarvan dat &#8216;n skoen wat die familie as hare identifiseer het, ook in die vlak graf gevind is.<\/p>\n\n\n\n<p>Twee van Paarl Post se verslaggewers het Maandagoggend (2 Junie) by Channelle se familie besoek afgel\u00ea om die feite oor die verdwyning van die tienermeisie te kry. Die besoek was ook &#8216;n poging om meer aandag in die gemeenskap te wek oor Channelle, wat op 14 Mei reeds spoorloos verdwyn het. Haar familie is rasend van bekommernis.\n<\/p>\n\n\n\n<p>By hul woning in Smartie Town het Channelle se pa, Samuel Jacobs (47), en haar ouer susters gepraat oor hoe hulle die afgelope drie weke onverpoosd na die tiener soek \u2013 sonder enige sukses.\n<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"976\" data-attachment-id=\"263577\" data-permalink=\"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/lowres_-_2025-06-02t_07517\/\" data-orig-file=\"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/lowres_-_2025-06-02t_07517.jpeg\" data-orig-size=\"1200,1144\" data-comments-opened=\"1\" data-image-meta=\"{&quot;aperture&quot;:&quot;0&quot;,&quot;credit&quot;:&quot;&quot;,&quot;camera&quot;:&quot;&quot;,&quot;caption&quot;:&quot;&quot;,&quot;created_timestamp&quot;:&quot;0&quot;,&quot;copyright&quot;:&quot;&quot;,&quot;focal_length&quot;:&quot;0&quot;,&quot;iso&quot;:&quot;0&quot;,&quot;shutter_speed&quot;:&quot;0&quot;,&quot;title&quot;:&quot;&quot;,&quot;orientation&quot;:&quot;0&quot;}\" data-image-title=\"Die vermiste Channelle Plaatjies (16). Foto: Rasaad Adams\" data-image-description=\"&lt;p&gt;Die vermiste Channelle Plaatjies (16). Foto: Rasaad Adams&lt;\/p&gt;\n\" data-image-caption=\"&lt;p&gt;Die vermiste Channelle Plaatjies (16). Foto: Rasaad Adams&lt;\/p&gt;\n\" data-large-file=\"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/lowres_-_2025-06-02t_07517-1024x976.jpeg\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/lowres_-_2025-06-02t_07517-1024x976.jpeg\" alt=\"Die vermiste Channelle Plaatjies (16). Foto: Rasaad Adams\" class=\"wp-image-263577\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/lowres_-_2025-06-02t_07517-1024x976.jpeg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/lowres_-_2025-06-02t_07517-300x286.jpeg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/lowres_-_2025-06-02t_07517-768x732.jpeg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/lowres_-_2025-06-02t_07517.jpeg 1200w\" sizes=\"(max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Die vermiste Channelle Plaatjies (16). Foto: Rasaad Adams<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<p>Op die betrokke dag wat sy die laaste keer lewendig deur haar gesin gesien is, was Channelle saam met haar ma, Hester Plaatjies (52), en haar susters uit. \n<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Ons het uit die dorp gekom en aan die onderkant [van Smartie Town] uit die taxi geklim. Channelle het toe vir my ma ges\u00ea sy gaan nou haar eie rigting in loop en my ma het vir haar ges\u00ea dis reg. Met di\u00e9 wat sy loop, het ek en my ma en my niggie ook &#8216;n draai gestap,&#8221; vertel &#8216;n suster van Channelle, wat verkies om nie by die naam genoem te word nie.\n<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Met ons terugkeer het ons haar weer teen die pad gekry en my ma het vir haar geroep. My ma het vir haar &#8216;n geldjie gegee en met haar gepraat en toe is sy weer weg. N\u00e1 daai het ons huis toe gegaan en \n<\/p>\n\n\n\n<p>Channelle het van daai dag af \u2013 die 14de \u2013 nog nooit huis toe gekom nie. Ons is nie gewoond Channelle bly ooit so lank weg nie. Ons is gewoond sy kom huis toe \u2013 sy kom was, eet en slaap en als. Maar dit wat nou gebeur het, is eintlik iets anders waaraan ons nie gewoond is nie.&#8221;\n<\/p>\n\n\n\n<p>Channelle is daarna die laaste keer deur inwoners in Mosesstraat \u2013 sowat 320\u2009m van hul woning \u2013 gesien.\n<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Dan is daar ook die nuus dat hy [&#8216;n vriend van Channelle] uit die gevangenis gebel het om te s\u00ea hy het haar doodgemaak en ons moet haar liggaam in die bos gaan soek. Dis hoekom ons spesifiek na die bos toe gegaan het \u2013 agter Baseline \u2013 en by die damme gaan kyk het, want hy kon haar dalk in die dam gegooi het. Ons weet nie.&#8221;<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" data-attachment-id=\"263629\" data-permalink=\"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\/e6821322-6bb7-4fc9-a_26149\/\" data-orig-file=\"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/e6821322-6bb7-4fc9-a_26149.jpg\" data-orig-size=\"1200,800\" data-comments-opened=\"1\" data-image-meta=\"{&quot;aperture&quot;:&quot;0&quot;,&quot;credit&quot;:&quot;&quot;,&quot;camera&quot;:&quot;&quot;,&quot;caption&quot;:&quot;&quot;,&quot;created_timestamp&quot;:&quot;0&quot;,&quot;copyright&quot;:&quot;&quot;,&quot;focal_length&quot;:&quot;0&quot;,&quot;iso&quot;:&quot;0&quot;,&quot;shutter_speed&quot;:&quot;0&quot;,&quot;title&quot;:&quot;&quot;,&quot;orientation&quot;:&quot;0&quot;}\" data-image-title=\"Samuel Jacobs, pa van die vermiste Channelle Plaatjies, Maandagoggend tydens &amp;#8216;n onderhoud met die  Paarl Post. By hom is Matilda &amp;#8220;Claney&amp;#8221; Plaatjies, sy dogter en Channelle se suster. Foto: Rasaad Adams\" data-image-description=\"&lt;p&gt;Samuel Jacobs, pa van die vermiste Channelle Plaatjies, Maandagoggend tydens &amp;#8216;n onderhoud met die&lt;br \/&gt;\nPaarl Post. By hom is Matilda &amp;#8220;Claney&amp;#8221; Plaatjies, sy dogter en Channelle se suster. Foto: Rasaad Adams&lt;\/p&gt;\n\" data-image-caption=\"&lt;p&gt;Samuel Jacobs, pa van die vermiste Channelle Plaatjies, Maandagoggend tydens &amp;#8216;n onderhoud met die&lt;br \/&gt;\nPaarl Post. By hom is Matilda &amp;#8220;Claney&amp;#8221; Plaatjies, sy dogter en Channelle se suster. Foto: Rasaad Adams&lt;\/p&gt;\n\" data-large-file=\"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/e6821322-6bb7-4fc9-a_26149-1024x683.jpg\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/e6821322-6bb7-4fc9-a_26149-1024x683.jpg\" alt=\"Samuel Jacobs, pa van die vermiste Channelle Plaatjies, Maandagoggend tydens 'n onderhoud met die \nPaarl Post. By hom is Matilda &quot;Claney&quot; Plaatjies, sy dogter en Channelle se suster. Foto: Rasaad Adams\" class=\"wp-image-263629\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/e6821322-6bb7-4fc9-a_26149-1024x683.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/e6821322-6bb7-4fc9-a_26149-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/e6821322-6bb7-4fc9-a_26149-768x512.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/e6821322-6bb7-4fc9-a_26149.jpg 1200w\" sizes=\"(max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Samuel Jacobs, pa van die vermiste Channelle Plaatjies, Maandagoggend tydens &#8216;n onderhoud met die \nPaarl Post. By hom is Matilda &#8220;Claney&#8221; Plaatjies, sy dogter en Channelle se suster. Foto: Rasaad Adams<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<p>Channelle is verlede Woensdag (28 Mei) amptelik by die Paarl-Oos-polisie as vermis aangemeld nadat sy nie verlede week vir haar ma se verjaarsdag opgedaag het nie.\n<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Sy sal nooit my ma se verjaarsdag misloop nie. Dit is toe ons weet dat daar groot fout is,&#8221; s\u00ea Matilda &#8220;Claney&#8221; Plaatjies (21), n\u00f3g &#8216;n suster van die tienermeisie.\n<\/p>\n\n\n\n<p>Die Paarl-Oos-polisie het die soektog na Channelle verlede Donderdag (29 Mei) en Vrydag (30 Mei) in die Baseline-gebied voortgesit.<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Die honde-eenheid was daar, die duikers was daar en die polisie het selfs die drone in die lug gehad, wat met sensors tot op die grond kan sien, maar hulle het niks gekry nie. Ons het wel bebloede klere daar gekry en twee pale [met bloed op] wat ons ingehandig het [by die polisie].<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Die een toppie wat ons opgetel het, behoort aan Channelle, en haar vaal jassie het ons aan die begin van die bosse gekry. Toe ons begin soek het, het ons eers op dit [die jassie] afgekom en die ander klere het ons in die agterkant in die hoek gekry,&#8221; vertel haar pa. <\/p>\n\n\n\n<p>Ten tyde van die onderhoud was Channelle se ma by die Paarl-Oos-polisie om DNS-monsters te verskaf vermoedelik om dit met die bloed wat op die klere gevind is, te vergelyk.<\/p>\n\n\n\n<p>Matilda het ook ges\u00ea daar is &#8216;n stuk versteurde grond wat sy tydens die vorige soektogte gesien het en wat haar verskriklik pla. Sy voel daar moet gegrawe word.\n<\/p>\n\n\n\n<p>Na afloop van die onderhoud het <em>Paarl Post<\/em> die familie en die res van die soekgeselskap vergesel na &#8220;die bos&#8221;, waar die familie n\u00f3g &#8216;n keer gaan soek het. Die gebied is dig met bome en gras begroei, met baie water en modder ook. By nadere waarneming kan afgelei word daar is gereeld beweging in die gebied met die klere, skoene en allerhande vullis wat rondl\u00ea, asook wat lyk soos menslike afval.<\/p>\n\n\n\n<p>Nadat die prosedures by die polisiekantoor afgehandel is, het Hester by die soekgeselskap aangesluit.\n<\/p>\n\n\n\n<p>Die soekgeselskap-groep het versprei en deur die gebied gesoek. Matilda het teruggekeer na waar die versteurde grond is en ges\u00ea &#8220;dit lyk net nie normaal nie&#8221;. Dit was duidelik dat daar &#8216;n uitgrawing in &#8216;n vierhoekige vorm was. Bo-op het houtskool gel\u00ea wat lyk asof &#8216;n vuur daar gemaak is.\n<\/p>\n\n\n\n<p>Terwyl die res oor en weer gesoek het, het Jacobs toevallig verbygeloop. Sy dogter het weer herhaal dat di\u00e9 plek haar ongemaklik maak. Vir &#8216;n oomblik was dit net Matilda en Nicolene Plaatjies (32), n\u00f3g &#8216;n ouer suster van Channelle, wat teenwoordig was, saam met Jacobs, &#8216;n jongman van die soekgeselskap wat &#8216;n graaf en &#8216;n piksteel by hom gehad het, en die Paarl Post-span. Vir &#8216;n splitsekonde is net na die grond gestaar, voordat Jacobs vir die graaf gevra het. \n<\/p>\n\n\n\n<p>Jacobs het in die teenwoordigheid van <em>Paarl Post<\/em> se verslaggewers begin grawe. Met die eerste paar skoffels het hy &#8216;n rooi toegeknoopte kondoom opgespit en dit met die graaf versigtig eenkant neergel\u00ea. Hy het verder gespit en die reuk van die dood \u2013 van iets wat ontbind het \u2013 het skielik in die lug gehang.<\/p>\n\n\n\n<p>Jacobs het versigtig voortgegrawe met die reuk wat al hoe meer deur die grond gekruip het. Met nog &#8216;n skoffel het hy &#8216;n sandaal opgegrawe en dadelik opgehou. Matilda en Nicolene het die skoen herken en histeries begin geskree.\n<\/p>\n\n\n\n<p>Almal het nader gehardloop. Toe sak &#8216;n emosionele chaos op die familie en die res van die soekgeselskap neer. &#8216;n Gekreun en geween het die lug gevul. Die familie was histeries en ontroosbaar.\n<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"768\" data-attachment-id=\"263576\" data-permalink=\"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/whatsappimage2025-06_06758\/\" data-orig-file=\"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/WhatsAppImage2025-06_06758.jpeg\" data-orig-size=\"1200,900\" data-comments-opened=\"1\" data-image-meta=\"{&quot;aperture&quot;:&quot;0&quot;,&quot;credit&quot;:&quot;&quot;,&quot;camera&quot;:&quot;&quot;,&quot;caption&quot;:&quot;&quot;,&quot;created_timestamp&quot;:&quot;0&quot;,&quot;copyright&quot;:&quot;&quot;,&quot;focal_length&quot;:&quot;0&quot;,&quot;iso&quot;:&quot;0&quot;,&quot;shutter_speed&quot;:&quot;0&quot;,&quot;title&quot;:&quot;&quot;,&quot;orientation&quot;:&quot;0&quot;}\" data-image-title=\"Familielede van Channelle Plaatjies (16) het histeries geraak toe &amp;#8216;n skoen wat vermoedelik aan die tiener behoort in die vlak graf ontdek is. Foto: Rasaad Adams\" data-image-description=\"&lt;p&gt;Familielede van Channelle Plaatjies (16) het histeries geraak toe &amp;#8216;n skoen wat vermoedelik aan die tiener behoort in die vlak graf ontdek is. Foto: Rasaad Adams&lt;\/p&gt;\n\" data-image-caption=\"&lt;p&gt;Familielede van Channelle Plaatjies (16) het histeries geraak toe &amp;#8216;n skoen wat vermoedelik aan die tiener behoort in die vlak graf ontdek is. Foto: Rasaad Adams&lt;\/p&gt;\n\" data-large-file=\"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/WhatsAppImage2025-06_06758-1024x768.jpeg\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/WhatsAppImage2025-06_06758-1024x768.jpeg\" alt=\"Familielede van Channelle Plaatjies (16) het histeries geraak toe 'n skoen wat vermoedelik aan die tiener behoort in die vlak graf ontdek is. Foto: Rasaad Adams\" class=\"wp-image-263576\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/WhatsAppImage2025-06_06758-1024x768.jpeg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/WhatsAppImage2025-06_06758-300x225.jpeg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/WhatsAppImage2025-06_06758-768x576.jpeg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/WhatsAppImage2025-06_06758.jpeg 1200w\" sizes=\"(max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Familielede van Channelle Plaatjies (16) het histeries geraak toe &#8216;n skoen wat vermoedelik aan die tiener behoort in die vlak graf ontdek is. Foto: Rasaad Adams<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<p>Speurders wat die soektog van &#8216;n afstand af waargeneem het, het hulle na die toneel gehaas en onmiddellik die gebied as &#8216;n misdaadtoneel afgesper. Dit was om 13:30.\n<\/p>\n\n\n\n<p>Al die rolspelers, soos die forensiese patologiese eenheid van die polisie sowel as kol. Liticia Hans, die Paarl-Oos-polisie se bevelvoerder, was spoedig op die toneel. Die polisie het verder gegrawe. Teen 16:00 die middag is op die toneel bevestig dat &#8216;n lyk opgegrawe is.\n<\/p>\n\n\n\n<p>Daar word vermoed dat die reuk van die houtskool het moontlik die snuffelhonde van die spoor af gegooi.\n<\/p>\n\n\n\n<p>Nicolene s\u00ea die familie en veral haar ma het nog baie hoop dat Channelle veilig sal terugkeer huis toe.\n<\/p>\n\n\n\n<p>Brig. Novela Potelwa, &#8216;n woordvoerder vir die Wes-Kaapse polisie, het intussen bevestig dat die lyk wat opgegrawe is, di\u00e9 van &#8216;n vrou is.\n<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;DNS-toetse moet nog op die liggaam gedoen word om te bepaal of dit di\u00e9 van die vermiste tiener, Channelle Plaatjies, is.&#8221;\n<\/p>\n\n\n\n<p>Kapt. Basil Seekoei, &#8216;n woordvoerder vir die Paarl-Oos-polisie, het gisteroggend ges\u00ea &#8216;n lykskouing is uitgevoer en DNS sal vir ontleding na die forensiese laboratorium gestuur word.\n<\/p>\n\n\n\n<p>Teen druktyd was die identiteit van die oorledene wie se liggaam gevind is, nog nie bekend nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die familie van die vermiste Channelle Plaatjies bid en vertrou dat sy veilig huistoe sal terugkeer.<\/p>\n","protected":false},"author":20,"featured_media":263574,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_yoast_wpseo_linkdex":"","_yoast_wpseo_content_score":"30","_yoast_wpseo_inclusive_language_score":"90","_yoast_wpseo_is_cornerstone":"","_yoast_wpseo_canonical":"","_yoast_wpseo_opengraph-title":"","_yoast_wpseo_opengraph-description":"","_yoast_wpseo_opengraph-image":"","_yoast_wpseo_opengraph-image-id":"","_yoast_wpseo_twitter-title":"","_yoast_wpseo_twitter-description":"","_yoast_wpseo_twitter-image":"","_yoast_wpseo_twitter-image-id":"","newspack_ads_suppress_ads":false,"newspack_sponsor_sponsorship_scope":"","newspack_sponsor_native_byline_display":"inherit","newspack_sponsor_native_category_display":"inherit","newspack_sponsor_underwriter_style":"inherit","newspack_sponsor_underwriter_placement":"inherit","_crsspst_to_novanewscoza":false,"_crsspst_to_novanewscozabloemnewsexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozacityvision":false,"_crsspst_to_novanewscozadistrictmailhelderberg":false,"_crsspst_to_novanewscozaeikestadnuus":false,"_crsspst_to_novanewscozahermanustimes":false,"_crsspst_to_novanewscozakomani-karoo":false,"_crsspst_to_novanewscozakougaexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozamthathaexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozanoordkaapbulletin":false,"_crsspst_to_novanewscozapeexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozapeoplespost":false,"_crsspst_to_novanewscozaswartlandgazette":false,"_crsspst_to_novanewscozatygerburger":false,"_crsspst_to_novanewscozaudexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozavistanews":false,"_crsspst_to_novanewscozavrystaatkroon":false,"_crsspst_to_novanewscozaweskusnuus":false,"_crsspst_to_novanewscozaweslander":false,"_crsspst_to_novanewscozaworcesterstandard":false,"_EventAllDay":"","_EventTimezone":"","_EventStartDate":"","_EventEndDate":"","_EventStartDateUTC":"","_EventEndDateUTC":"","_EventShowMap":"","_EventShowMapLink":"","_EventURL":"","_EventCost":"","_EventCostDescription":"","_EventCurrencySymbol":"","_EventCurrencyCode":"","_EventCurrencyPosition":"","_EventDateTimeSeparator":"","_EventTimeRangeSeparator":"","_EventOrganizerID":"","_EventVenueID":"","_OrganizerEmail":"","_OrganizerPhone":"","_OrganizerWebsite":"","_VenueAddress":"","_VenueCity":"","_VenueCountry":"","_VenueProvince":"","_VenueState":"","_VenueZip":"","_VenuePhone":"","_VenueURL":"","_VenueStateProvince":"","_VenueLat":"","_VenueLng":"","_VenueShowMap":"","_VenueShowMapLink":"","_application":"","_batch_id":"","_company_name":"","_company_tagline":"","_company_twitter":"","_company_video":"","_company_website":"","_custom_id":"","_EventDuration":"","_EventOrigin":"","_EventTimezoneAbbr":"","_featured":"","_filled":"","_job_expires":"","_job_location":"","_media_credit":"","_media_credit_url":"","_menu_item_menu_item_parent":"","_menu_item_object":"","_menu_item_object_id":"","_menu_item_target":"","_menu_item_type":"","_menu_item_url":"","_menu_item_xfn":"","_navis_media_can_distribute":"","_navis_media_credit_org":"","_OrganizerOrigin":"","_provider":"","_pum_built_in":"","_pum_default_theme":"","_pum_form_conversion_count":"","_remote_id":"","_remote_name":"","_remote_position":"","_report_frequency":"","_report_reference_dates":"","_send_attempts":"","_site_id":"","_sitemap_exclude":"","_sitemap_frequency":"","_sitemap_priority":"","_source_url":"","_subscription_period":"","_subscription_period_interval":"","_subscription_price":"","_tec_slr_enabled":"","_tec_slr_layout":"","_template_type":"","_ticket_end_date":"","_ticket_start_date":"","_tribe_aggregator_allow_multiple_organizers":"","_tribe_aggregator_content_type":"","_tribe_aggregator_file":"","_tribe_aggregator_finalized":"","_tribe_aggregator_hash":"","_tribe_aggregator_import_id":"","_tribe_aggregator_import_name":"","_tribe_aggregator_interactive":"","_tribe_aggregator_origin":"","_tribe_aggregator_post_status":"","_tribe_aggregator_preview":"","_tribe_aggregator_source_name":"","_tribe_aggregator_type":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_tribe_hide_attendees_list":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_capacity":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":"","_tribe_ticket_version":"","_type":"","_VenueOrigin":"","_wp_attachment_context":"","_wp_attachment_image_alt":"","_wp_font_face_file":"","_wp_old_date":"","_yoast_wpseo_estimated-reading-time-minutes":"7","_yoast_wpseo_focuskeywords":"","_yoast_wpseo_focuskw_text_input":"","_yoast_wpseo_keywordsynonyms":"","_yoast_wpseo_primary_block-catalog":"","_yoast_wpseo_primary_category":"1","_yoast_wpseo_primary_job_listing_type":"","_yoast_wpseo_primary_nova_retailer":"","_yoast_wpseo_primary_publication":"","_yoast_wpseo_primary_tribe_events_cat":"","_yoast_wpseo_videositemap-duration":"","_yoast_wpseo_videositemap-rating":"","_menu_item_classes":[],"_tribe_modified_fields":[],"_wp_attachment_backup_sizes":[],"_wp_suggested_privacy_policy_content":[],"_yoast_post_redirect_info":[],"_yoast_wpseo_video_meta":[],"activation_date":"","archive_insertion_is_repeating":"","archive_insertion_posts_count":"","article_feature_media":"1","article_feature_type":"normal","article_main_image_caption":"Samuel Jacobs, pa van die vermiste Channelle Plaatjies, Maandagoggend tydens 'n onderhoud met die \r\nPaarl Post. By hom is Matilda \"Claney\" Plaatjies, sy dogter en Channelle se suster. Foto: Rasaad Adams","article_media_icon":"1","article_template":"news","author_byline":"Chant\u00e9lle Hartebeest","background_color":"","block_editor":"1","byline":"","cmplz_hide_cookiebanner":"","competition_end_date":"","contact_advertise_email":"","contact_advertise_phone":"","contact_editorial_email":"","contact_general_email":"","contact_general_phone":"","contact_office_hours":"","contact_physical_address":"","enabled":"","featured_image_custom_caption":"","featured_video_url":"","fields":"","font_body":"","font_header":"","frequency":"","headline":"Gesin hoopvol tiener (16) lewe nog","hide_border":"","icon":"","is_wp_suggestion":"","issuu_download_url":"","issuu_embed_url":"","language_version_url":"","large_border":"","name":"","nm_contact_name":"","nm_contact_number":"","nm_date_lost":"","no_overlay_background":"","node-url":"","obituary_born_date":"","obituary_died_date":"","obituary_memoriam_text":"","origin":"","overlay_color":"","overlay_opacity":"","overlay_size":"","placement":"","plural_label":"","post_author":"","post_id":"","post_language":"en","secret-key":"","sponsored_utm_campaign":"","sponsored_utm_content":"","sponsored_utm_medium":"","sponsored_utm_source":"","sponsored_utm_term":"","start_date":"","utm_suppression":"","video_embed_url":"","wp_pattern_sync_status":"","data_version":[],"enclosure":[],"pongrass_image":["chChannellePlaatjiesKoerant_P1"],"_jetpack_newsletter_access":"","_jetpack_dont_email_post_to_subs":false,"_jetpack_newsletter_tier_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paywalled_content":false,"_newspack_byline_active":false,"_newspack_byline":"","newspack_content_restriction_is_exempt":false,"scaip_prevent_shortcode_addition":false,"_jetpack_feature_clip_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":"","jetpack_post_was_ever_published":false},"categories":[1],"tags":[8737,8758,8756,8757,8150,8755,8738,8753,8754],"newspack_spnsrs_tax":[],"publication":[],"class_list":["post-263628","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-news","tag-channelle-plaatjies","tag-hester-plaatjies","tag-matilda-claney-plaatjies","tag-nicolene-plaatjies","tag-paarl-oos","tag-samuel-jacobs","tag-smartie-town","tag-vermis","tag-vlak-graf"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v27.8 (Yoast SEO v27.8) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Gesin hoopvol tiener (16) lewe nog | Paarl Post<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Gesin hoopvol tiener (16) lewe nog\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die familie van die vermiste Channelle Plaatjies bid en vertrou dat sy veilig huistoe sal terugkeer.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Paarl Post\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/paarlpost1\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2025-06-06T11:26:43+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-06-06T11:38:36+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/DSC_2233-Copy_06709.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"795\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Chant\u00e9lle Hartebeest\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@thepaarlpost\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@thepaarlpost\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Paarl Post\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"7 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Paarl Post\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/a6bacbbf05cd87ebb6a01c6c30b8bee0\"},\"headline\":\"Gesin hoopvol tiener (16) lewe nog\",\"datePublished\":\"2025-06-06T11:26:43+00:00\",\"dateModified\":\"2025-06-06T11:38:36+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\\\/\"},\"wordCount\":1268,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/06\\\/DSC_2233-Copy_06709.jpg\",\"keywords\":[\"Channelle Plaatjies\",\"Hester Plaatjies\",\"Matilda \\\"Claney\\\" Plaatjies\",\"Nicolene Plaatjies\",\"Paarl-Oos\",\"Samuel Jacobs\",\"Smartie Town\",\"Vermis\",\"Vlak graf\"],\"articleSection\":[\"News\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\\\/#respond\"]}],\"copyrightYear\":\"2025\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\\\/\",\"name\":\"Gesin hoopvol tiener (16) lewe nog | Paarl Post\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/06\\\/DSC_2233-Copy_06709.jpg\",\"datePublished\":\"2025-06-06T11:26:43+00:00\",\"dateModified\":\"2025-06-06T11:38:36+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/06\\\/DSC_2233-Copy_06709.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/06\\\/DSC_2233-Copy_06709.jpg\",\"width\":1200,\"height\":795,\"caption\":\"Samuel Jacobs, die vermiste Channelle Plaatjies, se pa skoffel Maandagmiddag by die vlak graf voordat 'n liggaam ontdek is. Foto: Rasaad Adams\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"News\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/news\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Gesin hoopvol tiener (16) lewe nog\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/\",\"name\":\"Paarl Post\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/#organization\",\"name\":\"Paarl Post\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/paarl-post-site-icon.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/paarl-post-site-icon.png\",\"width\":512,\"height\":512,\"caption\":\"Paarl Post\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/paarlpost1\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/thepaarlpost\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/@PaarlPost\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/thepaarlpost\\\/\"],\"description\":\"Paarl Post has been the voice of the Drakenstein community for decades, serving as a reliable and familiar presence in the lives of our readers. Established with the goal of keeping our community informed and connected, we\u2019ve grown into one of the most trusted local news sources in the region. From municipal updates and school achievements to human interest features and business developments, our coverage is rooted in the real stories that shape daily life. Our mission is simple yet powerful: to bring Drakenstein the latest news, impactful stories, and insightful opinions that reflect the heartbeat of the community we proudly serve.\",\"email\":\"Paarlpost@novusmedia.co.za\",\"telephone\":\"021 870 4600\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"vatID\":\"4100318916\",\"taxID\":\"2000\\\/018234\\\/07\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/a6bacbbf05cd87ebb6a01c6c30b8bee0\",\"name\":\"Paarl Post\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7a90e0f4ff2d1bbf92287ca13f36b9cac38a348c1eca650799f4c51a2801a8d5?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7a90e0f4ff2d1bbf92287ca13f36b9cac38a348c1eca650799f4c51a2801a8d5?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7a90e0f4ff2d1bbf92287ca13f36b9cac38a348c1eca650799f4c51a2801a8d5?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Paarl Post\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/paarlpost\\\/author\\\/paarlpost\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Gesin hoopvol tiener (16) lewe nog | Paarl Post","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Gesin hoopvol tiener (16) lewe nog","og_description":"Die familie van die vermiste Channelle Plaatjies bid en vertrou dat sy veilig huistoe sal terugkeer.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\/","og_site_name":"Paarl Post","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/paarlpost1","article_published_time":"2025-06-06T11:26:43+00:00","article_modified_time":"2025-06-06T11:38:36+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":795,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/DSC_2233-Copy_06709.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Chant\u00e9lle Hartebeest","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@thepaarlpost","twitter_site":"@thepaarlpost","twitter_misc":{"Written by":"Paarl Post","Est. reading time":"7 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\/"},"author":{"name":"Paarl Post","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/#\/schema\/person\/a6bacbbf05cd87ebb6a01c6c30b8bee0"},"headline":"Gesin hoopvol tiener (16) lewe nog","datePublished":"2025-06-06T11:26:43+00:00","dateModified":"2025-06-06T11:38:36+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\/"},"wordCount":1268,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/DSC_2233-Copy_06709.jpg","keywords":["Channelle Plaatjies","Hester Plaatjies","Matilda \"Claney\" Plaatjies","Nicolene Plaatjies","Paarl-Oos","Samuel Jacobs","Smartie Town","Vermis","Vlak graf"],"articleSection":["News"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\/#respond"]}],"copyrightYear":"2025","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\/","name":"Gesin hoopvol tiener (16) lewe nog | Paarl Post","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/DSC_2233-Copy_06709.jpg","datePublished":"2025-06-06T11:26:43+00:00","dateModified":"2025-06-06T11:38:36+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/DSC_2233-Copy_06709.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/DSC_2233-Copy_06709.jpg","width":1200,"height":795,"caption":"Samuel Jacobs, die vermiste Channelle Plaatjies, se pa skoffel Maandagmiddag by die vlak graf voordat 'n liggaam ontdek is. Foto: Rasaad Adams"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/gesin-hoopvol-tiener-16-lewe-nog\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"News","item":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/news\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Gesin hoopvol tiener (16) lewe nog"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/","name":"Paarl Post","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/#organization","name":"Paarl Post","url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/paarl-post-site-icon.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/paarl-post-site-icon.png","width":512,"height":512,"caption":"Paarl Post"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/paarlpost1","https:\/\/x.com\/thepaarlpost","https:\/\/www.youtube.com\/@PaarlPost","https:\/\/www.instagram.com\/thepaarlpost\/"],"description":"Paarl Post has been the voice of the Drakenstein community for decades, serving as a reliable and familiar presence in the lives of our readers. Established with the goal of keeping our community informed and connected, we\u2019ve grown into one of the most trusted local news sources in the region. From municipal updates and school achievements to human interest features and business developments, our coverage is rooted in the real stories that shape daily life. Our mission is simple yet powerful: to bring Drakenstein the latest news, impactful stories, and insightful opinions that reflect the heartbeat of the community we proudly serve.","email":"Paarlpost@novusmedia.co.za","telephone":"021 870 4600","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","vatID":"4100318916","taxID":"2000\/018234\/07","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/#\/schema\/person\/a6bacbbf05cd87ebb6a01c6c30b8bee0","name":"Paarl Post","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7a90e0f4ff2d1bbf92287ca13f36b9cac38a348c1eca650799f4c51a2801a8d5?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7a90e0f4ff2d1bbf92287ca13f36b9cac38a348c1eca650799f4c51a2801a8d5?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7a90e0f4ff2d1bbf92287ca13f36b9cac38a348c1eca650799f4c51a2801a8d5?s=96&d=mm&r=g","caption":"Paarl Post"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/author\/paarlpost\/"}]}},"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/DSC_2233-Copy_06709.jpg","jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack-related-posts":[{"id":263653,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/ekskulsief-polisie-ondervra-verskeie-persone-van-belang-rondom-verdwyning-van-paarlse-tiener-16\/","url_meta":{"origin":263628,"position":0},"title":"EKSKULSIEF | Polisie ondervra &#8216;verskeie persone van belang&#8217; oor verdwyning van Paarlse tiener (16)","author":"Paarl Post","date":"5 June 2025","format":false,"excerpt":"Die Paarl-Oos-polisie het aan Paarl Post bevestig dat hy verskeie persone van belang ondervra rondom die verdwyning van die 16-jarige Channelle Plaatjies. Kapt. Basil Seekoei, woordvoerder by die Paarl-Oos-polisiekantoor, het Woensdag (4 Junie) aan die publikasie ges\u00ea op hierdie stadium van die ondersoek kan daar nie spesifiek vinger gewys word\u2026","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/news\/"},"img":{"alt_text":"Forensiese patologiese dienste op die toneel langs die Allandale-gevangenis waar 'n lyk Maandag (2 Junie) in 'n vlak graf gevind is. Foto: Rasaad Adams","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/DSC_2289_33610.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/DSC_2289_33610.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/DSC_2289_33610.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/DSC_2289_33610.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/DSC_2289_33610.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]},{"id":264513,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/pas-bekend-drie-verdagtes-verskyn-in-hof-weens-moord-op-16-jarige-channelle-plaatjies\/","url_meta":{"origin":263628,"position":1},"title":"PAS BEKEND | Drie verdagtes verskyn in hof weens moord op 16-jarige Channelle Plaatjies","author":"Paarl Post","date":"19 June 2025","format":false,"excerpt":"Drie verdagtes sal vanoggend (19 Junie) in die Paarl-landdroshof verskyn in verband met die moord op die 16-jarige Channelle Plaatjies van Smartie Town, Paarl-Oos. Dit volg nadat Paarl Post voorheen berig het dat verskeie persone van belang vroe\u00ebr deur die polisie ondervra is. Die verdagtes wat vanoggend in die hof\u2026","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/news\/"},"img":{"alt_text":"Chanelle Plaatjies","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/ChannellePlaatjies_60357.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/ChannellePlaatjies_60357.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/ChannellePlaatjies_60357.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/ChannellePlaatjies_60357.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/ChannellePlaatjies_60357.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]},{"id":263520,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/polisie-ondersoek-leidraad-na-vermiste-vrou-van-paarl-oos\/","url_meta":{"origin":263628,"position":2},"title":"PAS BEKEND | Lyk gevind waar polisie na vermiste tiener (16) soek","author":"Paarl Post","date":"2 June 2025","format":false,"excerpt":"Die Paarl-Oos-polisie ondersoek 'n leidraad na Channelle Plaatjies se verdwyning.","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/news\/"},"img":{"alt_text":"","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/1_60722.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/1_60722.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/1_60722.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/1_60722.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/1_60722.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]},{"id":264545,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/gn-borg-se-familie-van-chanelle-16-toe-3-in-hof-verskyn\/","url_meta":{"origin":263628,"position":3},"title":"&#8216;G&#8217;n borg&#8217; s\u00ea familie van Chanelle (16)  toe 3 in hof verskyn","author":"Chantelle Hartebeest","date":"19 June 2025","format":false,"excerpt":"Die familie van die vermoorde Chanelle Plaatjies (16) is bly dat daar arrestasies gemaak is in di\u00e9 saak.","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/news\/"},"img":{"alt_text":"","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/ChanellePlaatjies-ho_08949.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/ChanellePlaatjies-ho_08949.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/ChanellePlaatjies-ho_08949.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/ChanellePlaatjies-ho_08949.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/ChanellePlaatjies-ho_08949.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]},{"id":265125,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/chanelle-plaatjies-moordsaak-twee-verdagtes-laat-vaar-borgaansoek\/","url_meta":{"origin":263628,"position":4},"title":"Chanelle Plaatjies-moordsaak: Twee verdagtes laat vaar borgaansoek","author":"Chantelle Hartebeest","date":"26 June 2025","format":false,"excerpt":"Die drie verdagtes in die moordsaak van die 16-jarige Chanelle Plaatjies het Donderdag (26 Junie) hul tweede hofverskyning gemaak in die Paarl-landdroshof vir borg informasie. Keaton Johnson (19), Bradley Mamani (25) en Theodore Qatha (31) is aangekla vir die tienermeisie se moord. In die klagstaat voer die staat aan dat\u2026","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/news\/"},"img":{"alt_text":"Keaton Johnson en sy mede beskuldigdes, Bradley Mamani en Theodore Qatha, wat aangekla is vir die moord van die 16-jarige Chanelle Plaatjies. Mamani en Qatha steek hul gesigte weg. Foto: Rasaad Adams","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/DSC_3155.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/DSC_3155.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/DSC_3155.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/DSC_3155.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/DSC_3155.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/DSC_3155.jpg?resize=1400%2C800&ssl=1 4x"},"classes":[]}],"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Paarl Post","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/263628","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-json\/wp\/v2\/users\/20"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=263628"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/263628\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-json\/wp\/v2\/media\/263574"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=263628"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=263628"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=263628"},{"taxonomy":"newspack_spnsrs_tax","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-json\/wp\/v2\/newspack_spnsrs_tax?post=263628"},{"taxonomy":"publication","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/wp-json\/wp\/v2\/publication?post=263628"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}