Ná ’n taai kwartaal kry die Hoërskool Labori-seuns se eerste hokkiespan dit reg om met ’n baie soet oorwinning van 4-1 teen die Hoërskool Montagu te seëvier. Agter van links is Ian Clarke, Marcus Klopper, Thaakier Abrahams, James Stopforth, Juan van Gruening, Jaycey Morkel, Armand Coetzee, Migael Scheepers en Lucky Matiya. In die middel is Gerbrand Mans, Xander Jephtha, Hannes Bloemhof en Cobus Matthee (afrigter). Voor lê Rudolph Mans. Marcus, Thaakier, Gerbrand en Juan het elkeen ’n doel aangeteken.

Credit: SYSTEM

Wegholwenners

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article