Die Drakenstein-veerpyltjievereniging het aan die SA Nasionale Kompetisie, wat van 4 Julie tot 8 Julie gehou is, deelgeneem. Die vrouespan het eerste in hul afdeling geëindig en die goud Paarl toe gebring. Dit is die eerste keer sedert 1998 dat die DVV-vrouespan goud wen. Olivia Hendricks is gekies om Suid-Afrika in 2023 in die wêreldkampioenskap in Denemarke te verteenwoordig. Van links is: Juanita Petersen, Rachel Smith, Abraham Keet (spanbestuurder), Olivia Hendricks, El-zari Matthee en Arlene Carolissen.Foto:
Credit: SYSTEM
Vroue in die kol
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.