Die Paarliete Dillon en Tonya Martin was verlede week baie opgewonde om as eerste-keer-kiesers aan die nasionale verkiesing deel te neem – en dit in hul eie land, omdat hulle tans in Katar woon. Gevolglik kon hulle net aan die nasionale verkiesing deelneem. Dillon was ook trots Suid-Afrikaans in die Springbokke se groen en goud geklee. Foto:


Trots om tuis te stem

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article