Luke van der Merwe, ’n gr. 7-leerder aan die Laerskool Courtrai, het onlangs aan ’n interprovinisiale hokkie- toernooi in Bloemfontein deelgeneem. Daar het hy en sy span teen die top- A-spanne in die land meegeding. Luke se span het in die derde plek geëindig en sodoende ’n brons- medalje gewen. Luke was die gesamentlike top-doelskieter by die toernooi.
Top-doelskieter
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.