Twee mans wat vermoedelik betrokke was by ‘n skietvoorval twee weke gelede in Hawston in die Overberg waarin drie jong mans dood is, sal vandag (Vrydag, 30 Mei) in die…
Chantélle Hartebeest Die werklikheid dat hul sewejarige dogtertjie oorlede is, het nog nie vir die Scheffers- egpaar van die Paarl ingesink nie. Klein Laylah Hope Scheffers is verlede Maandag (19…
Sarie Nell Altesaam 38 jaar nadat Eugène Marais se gedig “Dans van die Reën” haar as laerskoolmeisie bekoor het, wen sy die Eugène Marais-pys vir prosa en verlede week ook…
The reaction of Drakenstein Municipality can obviously not be left unchallenged. Bradley Brown glibly quotes Section 53(2) of the Rates Act ( 6 of 2004 ) to justify the “prescribed…
Plaaslike omgewingsbewustes is woedend nadat ‘n vleiland langs die R101, oftewel die Ou-Paarl-pad, skynbaar gesloop en die habibat van verskeie dierespesies soos die bloukraanvoël verwoes is om vir ‘n nuwe…
Die Drakenstein-munisipaliteit sê hy hoop om die eerste fase van die skep van ‘n moderne parkeerterrein by sy Dal Josafat-stadion ter waarde van R7 miljoen teen 30 Junie vanjaar te…
Die Toringkerk vier hul gemeente se 150ste bestaansjaar met ‘n opwindende feesprogram.
Despite relentless downpours and slick roads, the Paarl leg of the annual Blind Navigator’s Rally went ahead on Saturday (10 May) and was hailed a resounding success. Braving the wet…
Rugbyliefhebbers van regoor die land het Donderdagoggend (15 Mei) wakker geword met die hartseer nuus dat die oud-Springbok-vleuel, Cornal Hendricks, Woensdagaand vermoedelik weens ‘n hartaanval op 37-jarige-ouderdom afgesterf het. Hendricks,…
Die 40 gesinne, wat uit die “Blou Huis” uitgesit is, word deur die SAMRK in ‘n hofsaak teen die Drakenstein-munisipaliteit ondersteun.