Konstruksie vir fase twee van die Nieuwedrift-begraafplaas in die Paarl begin volgende maand wat addisionele grafte insluit, sowel as parkering.
Die nuwe begraafplaas van die Drakenstein-munisipaliteit het uiteindelik geopen. Faarieg Rhoda, Drakenstein se waarnemende direkteur van gemeenskapsdienste, het bevestig dat die eerste begrafnisse by die Nieuwedrift-begraafplaas in die Paarl reeds…