Die Drakenstein-munisipaliteit fokus daarop om geslagsgebaseerde geweld hok te slaan deur deelname aan die End GBVF 100-Day Challenge.
Die plaaslike burgerregtegroep Concerned Drakenstein Residents (CDR) sê hy gaan ‘n formele mosie in die Drakenstein- munisipale raad opper vir die Pelikaanpark-sportterrein in Wellington om na Cornal Hendricks, die ontslape…
Plaaslike omgewingsbewustes is woedend nadat ‘n vleiland langs die R101, oftewel die Ou-Paarl-pad, skynbaar gesloop en die habibat van verskeie dierespesies soos die bloukraanvoël verwoes is om vir ‘n nuwe…
Die Drakenstein-munisipaliteit sê hy hoop om die eerste fase van die skep van ‘n moderne parkeerterrein by sy Dal Josafat-stadion ter waarde van R7 miljoen teen 30 Junie vanjaar te…
‘n Gewyde atmosfeer het die afgelope Maandag (19 Mei) op ‘n spesiale gedenkdiens ná die afsterwe van Vanessa Booysen, die wyksraadslid van Amstelhof in die Paarl, in die Drakenstein- munisipale…
Die GOOD-party in Drakenstein sê godsdienstige oortuigings behoort glad nie ‘n faktor te wees in die munisipale raad se hantering van sy voorgestelde mosie om die handelsure van alkohol na…
Die Drakenstein-munisipaliteit het die optrede van sowat 40 mense, wat onlangs ‘n stuk munisipale grond in Simondium probeer beset het, ten sterkste veroordeel.
Die DA-koukus in Drakenstein sê hy het met hartseer verneem van die nuus oor Vanessa Booysen, wyksraadslid van Amstelhof in Paarl-Oos, se afsterwe Saterdag (10 Mei). Inligting oor hoe Booysen…
Die Drakenstein-munisipaliteit het Wêreldbrandbestrydersdag, wat jaarliks op 4 Mei plaasvind, die afgelope Saterdag in styl gevier en ‘n gedenkwaardige huldeblyk aan brandbestryders van oral gebring. Wêreldbrandbestrydersdag word jaarliks gevier om…
Die 40 gesinne, wat uit die “Blou Huis” uitgesit is, word deur die SAMRK in ‘n hofsaak teen die Drakenstein-munisipaliteit ondersteun.