Jerome Hofmann (39), ‘n Paarlse pa van vyf, eis die skorsing van minstens sewe polisiebeamptes verbonde aan die Paarl-Oos-polisiekantoor, wat hom glo die aand van 4 Julie in die polisiekantoor…
Sowat nege maande nadat haar man glo ‘n vlambare vloeistof op haar uitgegooi en aan die brand gesteek het, het Danielle Nyman, die sekretaresse van St. Albans Primêre Skool in Wellington,…
Die DA, PA, ANC en Concerned Drakenstein Residents (CDR) het elk ‘n kandidaat aangekondig wat aan die tussenverkiesing in wyk 27 (Amstelhof) in die Paarl op 23 Julie gaan deelneem.…
Die Paarlse musikant en akteur Rodney (ROTAS) Goliath het een van die prominente rolle in ‘n nuwe Showmax-fliek, Finding Optel, wat op 21 Augutus by kykNET se immergewilde Silwerskermfees gaan première,…
Die familie van die vermoorde Geoffrey Fredericks, wat Dinsdag (1 Julie) sy 33ste verjaarsdag sou vier, sê hulle is verheug dat die moordsaak uiteindelik na ‘n kant toe kom nadat daar…
Sowat 300 Groendal-inwoners, onder wie skoolleerders, het Dinsdag (1 Julie) ‘n vreesame optog voor die Franschhoek-polisiekantoor gehou waartydens hulle onder meer vir dringende strafregtelike optrede teen beweerde seksuele oortreders in die…
Die Drakenstein munisipale raad het Vrydag (27 Junie) eenparig gestem om dringende humanitêre hulp te verleen by twee plase buite Wellington wat deel vorm van altesaam 14 plase in die…
Twee mans is Maandagaand (23 Junie) by ‘n sekuriteitskompleks in Vrykyk in die Paarl in hegtenis geneem nadat hulle oor die kompleks se hek gespring het toe ‘n groep van sowat…
Dr. Ivan Meyer, die Wes-Kaapse LUR vir landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, het verlede week die Drakenstein-munisipali- teit se uitnodiging aanvaar om die vallei se groeiende toerisme- en ekonomiese ekosisteem…
Ná ‘n lang en duur stryd om sy lidmaatskap, wat selfs in die hooggeregshof gedraai het, lui die vredes- (en vreugde-) klokke by Franschhoek se La Motte-rugbyklub nadat die Boland…