Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
-
-
-
-
-
-
-
-
Afrikaans ‘almal se taal’
Dink, praat en leer in Afrikaans was die tema van die Afrikaanse Taalraad (ATR) se jeugberaad wat onlangs by Hoërskool Stellenbosch aangebied is. Die beraad was daarop gemik om trots op Afrikaans onder jongmense te laat opvlam.
-










