Aimee Freeman, ’n gr. 8-leerder aan die Hoër Meisieskool La Rochelle, het onlangs aan die beginner-ponieruiter-afdeling van die Pony Rider Novice kampioenskap deelgeneem. Sy het ’n eerste plek in die werkende jagter-afdeling en show hack-afdeling behaal asook ’n eerste plek in die skouperderuiter-afdeling. Freeman is ook na die Westelike Provinsie-toekenningsaand genooi waar sy die prys ontvang het vir die beste beginner-ruiter in die Wes-Kaap, asook die algeheel tweede plek as werkende ruiter. Op die toekenningsaand is Freeman ook gekies as een van die topvyf ruiters in die Wes-Kaap in die beginner-ponieruiter-afdeling. Foto:
Plaaslike perderuiter vereer
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.