Die Paarl Classic-rolbaltoernooi is die afgelope naweek by Paarl se rolbalbaan gehou, waar altesame 24 spanne uit die WP en Boland deelgeneem het. Die wenspan was van die WP. Bo is Wynand Viljoen van Paarl Rolbalklub in aksie in die toernooi.Foto: Ernest Kilowan

Credit: SYSTEM

Paarl Classic-aksie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article