Die Hugenote-tonnel is gisteroggend (8 Mei) weer oopgestel vir motoriste nadat ’n ernstige botsing die vorige aand (7 Mei) kort voor 19:00 in die tonnel plaasgevind het. ’n Vragmotor wat brandstof vervoer en ’n bakkie met ’n perdesleepwa was betrokke, het Mike Vinello-Lippert, Sanral-projekbestuurder vir die Hugenote-tonnel, bevestig. Reddingsdienste was vinnig op die toneel om die betrokkenes by te staan. Daar was gelukkig geen sterftes nie.Foto: Verskaf


Ongeluk in tonnel lei tot sluiting

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article