Vier netbalspelers van Laerskool Drakenstein het aan die Wynland-netbalproewe deelgeneem en na die volgende ronde deurgedring. Hulle is Ashlin Klein (o.12), Kayleigh Philander (o.13), Raylee Mars (o.13) en Tara-Leigh Philander (o.11).
Netbalspelers deur na volgende ronde
|
Share this post:





