Matrikulante van die Hoërskool Noorder-Paarl hardloop Vrydag, volgens tradisie, op hul laaste skooldag by die skoolhekke uit. Die ruskans was maar van korte duur vir sommige leerders aangesien die eerste sarsie matrieks reeds Dinsdag (25 Oktober) met hul eerste eindeksamen-vraestel – rekenaarstudies – begin het.Foto: Anan Jacobs


Klaar met skool!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article