Die bekende fiksie- en misdaadskrywer Martin Steyn se nuwe boek, Donker Water, word vandag by die Paarl-biblioteek by Markstraat 1 bekendgestel. Almal is welkom om die bekendstelling by te woon teen R45 per persoon. Dit sluit wyn of sap en heerlike versnaperinge in. Bespreek jou plek by Elzana Dlomo per e-pos by elanza.dlomo@drakenstein.gov.za of by die biblioteek self. Die tyd is 17:30 vir 18:00.
Donker water by biblioteek
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.