Anine le Roux, ’n gr. 9-leerder aan Hoërskool Gimnasium Paarl neem tans in Serwië deel aan die ISF se o.15 Wêreldskolesport-spele. Ná dag een het Anine, wat lid is van Namibië se nasionale span, reeds twee medaljes gewen. Sy was derde in die 100 m. Anine het die laaste been vir Namibië se aflosspan gehardloop en hulle het ’n silwermedalje gewen.
Deel van Spele
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.