Desné Geduld, ’n gr. 11-leerder aan die Hoërskool Noorder Paarl, wat lid is van Bianca School of Ballet, het aan die Dans in jou Taal-kompetisie deelgeneem wat op kykNET uitgesaai word. Desné, wat al tien jaar dans, se span het die prys gewen vir Best Jazz-groep. Dié kompetisie het in Pretoria plaasgevind.Foto:


Danser haal die televisie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article