Rasaad Adams Avatar

Rasaad Adams


  • Die Wellington-krieketklub sê hy moes net in die afgelope maand altesaam agt voorbereidende wedstryde in aanloop tot vanjaar se krieketseisoen te midde van die stand van die Pen Basson-sportveld kanselleer. […]

    by

    on

    Toestand by Wellington-krieketveld kwel
  • Die ACVV-Silwerkruin se tehuis vir bejaardes in Wellington het die viering van internasionale week van ouer persone op ‘n hoogtepunt ingelei met vroklike interaktiewe aktiwiteite, insluitend ‘n “optog” deur Wellington […]

    by

    on

    Dié bejaardes nog propvol energie
  • ‘n Paarlse sakeman het ‘n verlies van sowat R300 000 gely toe drie inbrekers sy onderneming in Drommedarisstraat verlede Maandagnag (15 September) feitlik “leeg gedra” het. Jeremy Arries, die eienaar van […]

    by

    on

    Groot verlies vir Paarlse sakeman ná diewe plek ‘leegdra’
  • Drakenstein Municipality has opened a public participation process on a proposed bylaw aimed at guiding how solid waste is managed across the municipal area. Residents are encouraged to study the […]

    by

    on

    Have a say on Drakenstein Municipality’s waste bylaw
  • Die Paarl-gebaseerde Strandlopers-organisasie, wat hom vir omgewingsbewaring beywer, het die afgelope Saterdag (20 September) op Wêreld-skoonmaakdag die jeug van die Paarl en omliggende gebiede gemobiliseer om langs die Bergrivier in […]

    by

    on

    Strandlopers maak saam met jeug by Bergrivier skoon
  • A local female security guard is fearing for her safety after reportedly receiving threats from a man who assaulted her at a business premises in Paarl on 8 September. She […]

    by

    on

    Still no arrest after assault on female guard at Paarl hardware store
  • Gayton McKenzie, leier van die Patriotic Alliance (PA), het Woensdag (24 September) tydens Nasionale Erfenisdagvieringe in Oudtshoorn onthul dat sy party uit alle plaaslike koalisie-ooreenkomste onttrek en dat gesprekke alreeds […]

    by

    on

    Gayton sê hy gaan PA onttrek uit alle koalisie-ooreenkomste en ook die RNE
  • Drie van die vier mans wat Maandag (22 September) die Pep Stores-winkel in Wellington se Hoofstraat beroof het, sal Donderdag in die plaaslike landdroshof verskyn. Paarl Post het Maandag berig […]

    by

    on

    Drie wat winkel in Wellington beroof Donderdag in hof
  • ‘n Vermeende rower wat saam met drie ander ‘n Pep Stores-winkel in Wellington se Hoofstraat beroof het, is Maandag (22 September) deur die polisie doodgeskiet. ‘n Ooggetuie het op die […]

    by

    on

    Vermeende rower deur polisie in Wellington doodgeskiet
  • ‘n Polisievrou moes Donderdagaand (18 September) na die Franschhoek-polisiekantoor vir behandeling vervoer word nadat sy aangeval is toe sy en ‘n kollega gereageer het op ‘n bakleiery in Groendal. Die […]

    by

    on

    Franschhoek-polisievrou aangeval toe sy en kollega bakleiery probeer ontlont

Gift this article