{"id":50589,"date":"2023-11-27T15:47:50","date_gmt":"2023-11-27T13:47:50","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\/"},"modified":"2025-03-21T15:48:58","modified_gmt":"2025-03-21T13:48:58","slug":"kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\/","title":{"rendered":"Kabeldiewe al meer waaghalsig"},"content":{"rendered":"\n<p>Die waagmoed en vermetelheid van kabeldiewe wat skynbaar met goeie beplanning grootmaat elektriese kabels van byna R1\u2009miljoen onder groot rotse en blokke sement in helder volmaan uitgrawe, is skokkend.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p>S\u00f3 s\u00ea Johan Smit, VF Plus-raadslid by die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley gemoeid met infrastruktuur.&nbsp;Volgens hom is drie verskillende grootmaattoevoerkabels die afgelope weke rondom die McDougalstraat-substasie gesteel. Een daarvan, wat krag aan die nuwe CRC-kerk moet voorsien, het al drie keer deurgeloop.<\/p>\n\n\n\n<div contenteditable=\"false\" data-embed24=\"Images\" data-pos=\"middle\" id=\"embed_768e9506\">\n<div class=\"slide\"><img decoding=\"async\" alt=\"kabels\" data-smallsrc=\"https:\/\/cdn.24.co.za\/files\/Cms\/General\/d\/9612\/9214615a06cd4f5a881f37d4bd1306a9.jpg\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/1126b9442bb94edf8d37beabe6a25c7c.jpg\" title=\"Die hoop plastiek en metaal omhulsels wat verwyder en gebrand is om die koperinhoud te ontbloot. \"><p><\/p>\n<div class=\"caption\">Die hoop plastiek en metaal omhulsels wat verwyder en gebrand is om die koperinhoud te ontbloot. <\/div>\n<div class=\"img_accreditation\"><span class=\"source\" style=\"display:none;\"><\/span><span class=\"photographer\" style=\"display:none;\">Foto: Charn\u00e9 Kemp<\/span> <\/div>\n<\/div>\n<\/div>\n\n\n\n<p>Die ander twee kabels wat gesteel is, voorsien krag aan die Mediclinic Gariep en aan die Droogfontein-woonbuurt oorkant die hospitaal.&nbsp;Smit s\u00ea die kabel wat krag aan die Mediclinic Gariep voorsien, is naby die McDougalstraat-substasie skuins oorkant die psigiatriese hospitaal op die R31-roete gesteel, wat hospitaal\u00adbestuur genoop het om op krag\u00adopwekkers en sonkrag staat te maak.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cNou is die kabel wat die nuwe CRC-kerk van krag moet voorsien aan die ander kant van dieselfde substasie uitgegrawe. Die kerk se 95\u2009mm, 11\u2009000 volt-kabel is vroe\u00ebr vanjaar in die grond geplaas, maar was nog nie by die McDougalstraat-substasie aangeskakel nie. Dele daarvan is op vorige geleenthede ook gesteel.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cDie diewe het oor die vurk\u00adheining van die substasie geklim en die kabel teen die gebou afgeknip. Net daar in die veld het hulle die plastiek en metaalomhulsels verwy\u00adder om koper in die hande te kry.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cEk verneem hulle wou die kabel aan die ander kant van die N12 nader aan die kerkgebou ook uitgrawe, maar fietsryers het hulle gesien en verjaag.\u201d<\/p>\n\n\n\n<div contenteditable=\"false\" data-embed24=\"Images\" data-pos=\"middle\" id=\"embed_61b6e7b2\">\n<div class=\"slide\"><img decoding=\"async\" alt=\"kabels\" data-smallsrc=\"https:\/\/cdn.24.co.za\/files\/Cms\/General\/d\/9613\/e3f66f14bdd347d09f6703ef988d1bf3.jpg\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/7b0d5749b451442484d41cc6a17aaef6.jpg\" title=\"Johan Smit wys hoe ver die diewe gegrawe het om die ondergrondse kabel te steel. \"><p><\/p>\n<div class=\"caption\">Johan Smit wys hoe ver die diewe gegrawe het om die ondergrondse kabel te steel. <\/div>\n<div class=\"img_accreditation\"><span class=\"source\" style=\"display:none;\"><\/span><span class=\"photographer\" style=\"display:none;\">Foto: Charn\u00e9 Kemp<\/span> <\/div>\n<\/div>\n<\/div>\n\n\n\n<p>Volgens hom is daar nie sekuri\u00adteitswagte wat die substasies bewaak nie. Teen die gebou is \u2019n bord van \u2019n sekuriteitsmaatskappy aangebring.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cDit is gewoonlik volmaan wanneer kabeldiewe bedrywig is. Die diefstal en vandalisme kos besighede derduisende rande. Boonop is daar ook skade by die munisipale substasie.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>Nog \u2019n kwessie is die toename in diefstal van sekerings by die kleiner elektriese kiosks oral in die stad.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<div contenteditable=\"false\" data-embed24=\"Blockquote\" data-pos=\"middle\" id=\"embed_ade2d8ab\">\n<div class=\"text\">\u201cDie sekering bevat \u2019n chemiese materiaal wat soos sand lyk. In die geval van \u2019n kortsluiting blus die sand die brand in die sekering. Nou glo sekere mense dis \u2019n dwelmmiddel en steel die sekering.\u201cTwee mans het verlede week by \u2019n skrootwerf weggehardloop toe hulle die metaalmonteerstukke van die gestroopte sekerings wou verkoop en hulle uitgevang is.\u201d<\/div>\n<div class=\"citation\">Johan Smit, VF Plus-raadslid<\/div>\n<\/div>\n\n\n\n<p>Denise Coetzee, Mediclinic Gariep-woordvoerder, s\u00ea die kabeldiefstal het op 3 Oktober om 04:00 \u2019n kragonderbreking veroorsaak. Benewens die kabel is toerusting ook gesteel. Die kragtoevoer is onderbreek en is die volgende dag om 16:00 herstel.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cOns was 36 uur sonder krag, maar twee kragopwekkers is in werking gestel. Ons het ook 580\u2009KW sonkrag wat deur die dag gehelp het om die lading op die kragopwekkers te verlig.&nbsp;\u201cDit het ons steeds R81\u2009000 aan diesel gekos. Geen mediese dienste in die hospitaal is geraak nie.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cPasi\u00ebnte, dokters en personeel was verontrief omdat die hospitaal op noodkrag funksioneer en die lugre\u00ebling buite werking was.\u201d&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<div contenteditable=\"false\" data-embed24=\"Images\" data-pos=\"middle\" id=\"embed_2320c1a7\">\n<div class=\"slide\"><img decoding=\"async\" alt=\"kabels\" data-smallsrc=\"https:\/\/cdn.24.co.za\/files\/Cms\/General\/d\/9612\/d7dcb97c1fc547b7bd961fedad46412b.jpeg\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/042a3ebb97ca4b21be35e8cac1c43e4e.jpeg\" title=\"Twee mans het verlede week by \u2018n skrootwerf probeer om metaalmonteerstukke van die gestroopte sekerings te verkoop. \"><p><\/p>\n<div class=\"caption\">Twee mans het verlede week by \u2018n skrootwerf probeer om metaalmonteerstukke van die gestroopte sekerings te verkoop. <\/div>\n<div class=\"img_accreditation\"><span class=\"source\" style=\"display:none;\"><\/span><span class=\"photographer\" style=\"display:none;\">Foto: Verskaf<\/span> <\/div>\n<\/div>\n<\/div>\n\n\n\n<p>Dodds Pringle, patrolleerder-voorsitter van die gemeenskaps\u00adpolisi\u00ebringsforum (GPF), s\u00ea kabeldiefstal is \u2019n ernstige probleem en word vererger omdat veroordeelde oortreders nie swaar gestraf word nie.<\/p>\n\n\n\n<p>Sommige skrootwerwe koop gesteelde koper aan, wat onwettig is. <\/p>\n\n\n\n<p>\u201cDit is hoekom daar soveel straatligte is wat nie meer werk nie, en buite die stad is die lamppale afgesaag om by die kabels uit te kom.\u201d <\/p>\n\n\n\n<p>Benewens munisipale en Transnet-kabels wat gebuit word, steel diewe ook huise se toevoerkabels wanneer die inwoners uitstedig is.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cDie diewe het al op ons geskiet wanneer ons hulle betrap. Hulle skop en slaan erg wanneer ons hulle in hegtenis wil neem. Ons vertrou op die gemeenskap om ons met inligting te voorsien om die probleem hok te slaan.\u201d<\/p>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-inwoners-moet-verdagte-optrede-by-die-gpf-aanmeld\"><strong>Inwoners moet verdagte optrede by die GPF aanmeld<\/strong><\/h3>\n\n\n\n<p>\u201cKyk uit vir mense wat saans n\u00e1 22:00 in donker klere en waterskoene, en met gereedskap soos grawe, pikke, kruiwaens, tange en sae loop. Hulle beweeg meestal veldlangs,\u201d s\u00ea Pringle.<\/p>\n\n\n\n<p>Thoko Riet, munisipale woordvoerder, s\u00ea die CRC-kerk se kabel is April en Mei deur die munisipaliteit ingeplaas. <\/p>\n\n\n\n<p>\u201cAltesaam 160 m is die eerste keer in Augustus gesteel en vervang. Drie dae daarna is dit weer gesteel en weer vervang.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>Die kabel van R850 750 is deur die kerk gekoop, maar deur die munisipaliteit geplaas, wat dit n\u00e1 die jongste diefstal moet vervang.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cToe dit die eerste keer gesteel is, het ons \u2019n sekuriteitstelsel ingesit. Die alarm van die stelsel sit binne in die gebou. Ons is besig met \u2019n tender\u00adprosedure om \u2019n sekuriteits\u00admaatskappy aan te stel om al die kwesbare sleutelinfrastruktuur van die munisipaliteit te beveilig.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>Die munisipaliteit het nie \u2019n klag by die polisie ingedien nie. <\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Skakel die kantoor van die GPF by 079-979-8383 om verdagte optrede aan te meld, of Dodds by 072-936-7854.<\/li>\n<\/ul>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die waagmoed en vermetelheid van kabeldiewe wat skynbaar met goeie beplanning grootmaat elektriese kabels van byna R1 miljoen onder groot rotse en blokke sement in helder volmaan uitgrawe, is skokkend.<\/p>\n","protected":false},"author":20,"featured_media":50593,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_yoast_wpseo_linkdex":"","_yoast_wpseo_content_score":"","_yoast_wpseo_inclusive_language_score":"","_yoast_wpseo_is_cornerstone":"","_yoast_wpseo_canonical":"","_yoast_wpseo_opengraph-title":"","_yoast_wpseo_opengraph-description":"","_yoast_wpseo_opengraph-image":"","_yoast_wpseo_opengraph-image-id":"","_yoast_wpseo_twitter-title":"","_yoast_wpseo_twitter-description":"","_yoast_wpseo_twitter-image":"","_yoast_wpseo_twitter-image-id":"","newspack_ads_suppress_ads":false,"newspack_sponsor_sponsorship_scope":"","newspack_sponsor_native_byline_display":"inherit","newspack_sponsor_native_category_display":"inherit","newspack_sponsor_underwriter_style":"inherit","newspack_sponsor_underwriter_placement":"inherit","_crsspst_to_novanewscoza":false,"_crsspst_to_novanewscozabloemnewsexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozacityvision":false,"_crsspst_to_novanewscozadistrictmailhelderberg":false,"_crsspst_to_novanewscozaeikestadnuus":false,"_crsspst_to_novanewscozahermanustimes":false,"_crsspst_to_novanewscozakomani-karoo":false,"_crsspst_to_novanewscozakougaexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozamthathaexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozapaarlpost":false,"_crsspst_to_novanewscozapeexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozapeoplespost":false,"_crsspst_to_novanewscozaswartlandgazette":false,"_crsspst_to_novanewscozatygerburger":false,"_crsspst_to_novanewscozaudexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozavistanews":false,"_crsspst_to_novanewscozavrystaatkroon":false,"_crsspst_to_novanewscozaweskusnuus":false,"_crsspst_to_novanewscozaweslander":false,"_crsspst_to_novanewscozaworcesterstandard":false,"_EventAllDay":"","_EventTimezone":"","_EventStartDate":"","_EventEndDate":"","_EventStartDateUTC":"","_EventEndDateUTC":"","_EventShowMap":"","_EventShowMapLink":"","_EventURL":"","_EventCost":"","_EventCostDescription":"","_EventCurrencySymbol":"","_EventCurrencyCode":"","_EventCurrencyPosition":"","_EventDateTimeSeparator":"","_EventTimeRangeSeparator":"","_EventOrganizerID":"","_EventVenueID":"","_OrganizerEmail":"","_OrganizerPhone":"","_OrganizerWebsite":"","_VenueAddress":"","_VenueCity":"","_VenueCountry":"","_VenueProvince":"","_VenueState":"","_VenueZip":"","_VenuePhone":"","_VenueURL":"","_VenueStateProvince":"","_VenueLat":"","_VenueLng":"","_VenueShowMap":"","_VenueShowMapLink":"","_application":"","_batch_id":"","_company_name":"","_company_tagline":"","_company_twitter":"","_company_video":"","_company_website":"","_custom_id":"3c11e80e-69ff-4f0c-9bc1-a1cf4964104a","_EventDuration":"","_EventOrigin":"","_EventTimezoneAbbr":"","_featured":"","_filled":"","_job_expires":"","_job_location":"","_media_credit":"","_media_credit_url":"","_menu_item_menu_item_parent":"","_menu_item_object":"","_menu_item_object_id":"","_menu_item_target":"","_menu_item_type":"","_menu_item_url":"","_menu_item_xfn":"","_navis_media_can_distribute":"","_navis_media_credit_org":"","_OrganizerOrigin":"","_provider":"","_pum_built_in":"","_pum_default_theme":"","_pum_form_conversion_count":"","_remote_id":"","_remote_name":"","_remote_position":"","_report_frequency":"","_report_reference_dates":"","_send_attempts":"","_site_id":"","_sitemap_exclude":"","_sitemap_frequency":"","_sitemap_priority":"","_source_url":"","_subscription_period":"","_subscription_period_interval":"","_subscription_price":"","_tec_slr_enabled":"","_tec_slr_layout":"","_template_type":"","_ticket_end_date":"","_ticket_start_date":"","_tribe_aggregator_allow_multiple_organizers":"","_tribe_aggregator_content_type":"","_tribe_aggregator_file":"","_tribe_aggregator_finalized":"","_tribe_aggregator_hash":"","_tribe_aggregator_import_id":"","_tribe_aggregator_import_name":"","_tribe_aggregator_interactive":"","_tribe_aggregator_origin":"","_tribe_aggregator_post_status":"","_tribe_aggregator_preview":"","_tribe_aggregator_source_name":"","_tribe_aggregator_type":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_tribe_hide_attendees_list":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_capacity":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":"","_tribe_ticket_version":"","_type":"","_VenueOrigin":"","_wp_attachment_context":"","_wp_attachment_image_alt":"","_wp_font_face_file":"","_wp_old_date":"","_yoast_wpseo_estimated-reading-time-minutes":"","_yoast_wpseo_focuskeywords":"","_yoast_wpseo_focuskw_text_input":"","_yoast_wpseo_keywordsynonyms":"","_yoast_wpseo_primary_block-catalog":"","_yoast_wpseo_primary_category":"","_yoast_wpseo_primary_job_listing_type":"","_yoast_wpseo_primary_nova_retailer":"","_yoast_wpseo_primary_publication":"","_yoast_wpseo_primary_tribe_events_cat":"","_yoast_wpseo_videositemap-duration":"","_yoast_wpseo_videositemap-rating":"","_menu_item_classes":[],"_tribe_modified_fields":[],"_wp_attachment_backup_sizes":[],"_wp_suggested_privacy_policy_content":[],"_yoast_post_redirect_info":[],"_yoast_wpseo_video_meta":[],"activation_date":"","archive_insertion_is_repeating":"","archive_insertion_posts_count":"","article_feature_media":"","article_feature_type":"","article_main_image_caption":"","article_media_icon":"","article_template":"","author_byline":"Charn\u00e9 Kemp","background_color":"","block_editor":"","byline":"","cmplz_hide_cookiebanner":"","competition_end_date":"","contact_advertise_email":"","contact_advertise_phone":"","contact_editorial_email":"","contact_general_email":"","contact_general_phone":"","contact_office_hours":"","contact_physical_address":"","enabled":"","featured_image_custom_caption":"","featured_video_url":"","fields":"","font_body":"","font_header":"","frequency":"","headline":"","hide_border":"","icon":"","is_wp_suggestion":"","issuu_download_url":"","issuu_embed_url":"","language_version_url":"","large_border":"","name":"","nm_contact_name":"","nm_contact_number":"","nm_date_lost":"","no_overlay_background":"","node-url":"","obituary_born_date":"","obituary_died_date":"","obituary_memoriam_text":"","origin":"","overlay_color":"","overlay_opacity":"","overlay_size":"","placement":"","plural_label":"","post_author":"","post_id":"","post_language":"en","secret-key":"","sponsored_utm_campaign":"","sponsored_utm_content":"","sponsored_utm_medium":"","sponsored_utm_source":"","sponsored_utm_term":"","start_date":"","utm_suppression":"","video_embed_url":"","wp_pattern_sync_status":"","data_version":[],"enclosure":[],"pongrass_image":[],"_jetpack_newsletter_access":"","_jetpack_dont_email_post_to_subs":false,"_jetpack_newsletter_tier_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paywalled_content":false,"_newspack_byline_active":false,"_newspack_byline":"","newspack_content_restriction_is_exempt":false,"scaip_prevent_shortcode_addition":false,"_jetpack_feature_clip_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":"","jetpack_post_was_ever_published":false},"categories":[1],"tags":[],"newspack_spnsrs_tax":[],"publication":[],"class_list":["post-50589","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-news"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v27.8 (Yoast SEO v27.8) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Kabeldiewe al meer waaghalsig | Noordkaap Bulletin<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Kabeldiewe al meer waaghalsig\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die waagmoed en vermetelheid van kabeldiewe wat skynbaar met goeie beplanning grootmaat elektriese kabels van byna R1 miljoen onder groot rotse en blokke sement in helder volmaan uitgrawe, is skokkend.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Noordkaap Bulletin\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/NoordkaapBulletin\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2023-11-27T13:47:50+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-03-21T13:48:58+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/042a3ebb97ca4b21be35e8cac1c43e4e.jpeg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1024\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1365\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Charn\u00e9 Kemp\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Noordkaap Bulletin\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Noordkaap Bulletin\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/e08d7630612634c4a5ced5db09b6608f\"},\"headline\":\"Kabeldiewe al meer waaghalsig\",\"datePublished\":\"2023-11-27T13:47:50+00:00\",\"dateModified\":\"2025-03-21T13:48:58+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\\\/\"},\"wordCount\":837,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/042a3ebb97ca4b21be35e8cac1c43e4e.jpeg\",\"articleSection\":[\"News\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\\\/#respond\"]}],\"copyrightYear\":\"2023\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\\\/\",\"name\":\"Kabeldiewe al meer waaghalsig | Noordkaap Bulletin\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/042a3ebb97ca4b21be35e8cac1c43e4e.jpeg\",\"datePublished\":\"2023-11-27T13:47:50+00:00\",\"dateModified\":\"2025-03-21T13:48:58+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/042a3ebb97ca4b21be35e8cac1c43e4e.jpeg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/042a3ebb97ca4b21be35e8cac1c43e4e.jpeg\",\"width\":1024,\"height\":1365,\"caption\":\"Johan Smit wys hoe ver die diewe gegrawe het om die ondergrondse kabel te steel. Foto: Verskaf\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"News\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/news\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Kabeldiewe al meer waaghalsig\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/\",\"name\":\"NoordkaapBulletin\",\"description\":\"To Inform, Engage and Empower Local Communities\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/#organization\",\"name\":\"NoordkaapBulletin\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/noordkaap-bulletin-site-icon.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/noordkaap-bulletin-site-icon.png\",\"width\":512,\"height\":512,\"caption\":\"NoordkaapBulletin\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/NoordkaapBulletin\\\/\"],\"description\":\"The NoordkaapBulletin is a regional newspaper based in Kimberley, the capital of the Northern Cape of South Africa. It has a long-standing history of serving the community with news and information pertinent to the region. The newspaper, distributed in the capital and more than 20 towns, is also read online in other parts of the vast province, and has been an important source of information for residents of the Northern Cape. The publication is geared towards Afrikaans and English-speaking readers, with the content reflecting the cultural diversity of the province. Like the other regional newspapers in South Africa, NoordkaapBulletin has had to adapt to changing media landscapes, including the rise of digital news platforms. However, it remains a significant part of the media landscape in the Northern Cape, helping to keep communities informed and connected.\",\"email\":\"noordkaapbulletin@novusmedia.co.za\",\"telephone\":\"+27514047600\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"vatID\":\"4100318916\",\"taxID\":\"2000\\\/018234\\\/07\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/e08d7630612634c4a5ced5db09b6608f\",\"name\":\"Noordkaap Bulletin\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/a99daa5b340dd77d269e8375259ff19cc6329797ffcecb12b900fcfff3ce0bea?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/a99daa5b340dd77d269e8375259ff19cc6329797ffcecb12b900fcfff3ce0bea?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/a99daa5b340dd77d269e8375259ff19cc6329797ffcecb12b900fcfff3ce0bea?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Noordkaap Bulletin\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/noordkaapbulletin\\\/author\\\/noordkaapbulletin\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Kabeldiewe al meer waaghalsig | Noordkaap Bulletin","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Kabeldiewe al meer waaghalsig","og_description":"Die waagmoed en vermetelheid van kabeldiewe wat skynbaar met goeie beplanning grootmaat elektriese kabels van byna R1 miljoen onder groot rotse en blokke sement in helder volmaan uitgrawe, is skokkend.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\/","og_site_name":"Noordkaap Bulletin","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/NoordkaapBulletin\/","article_published_time":"2023-11-27T13:47:50+00:00","article_modified_time":"2025-03-21T13:48:58+00:00","og_image":[{"width":1024,"height":1365,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/042a3ebb97ca4b21be35e8cac1c43e4e.jpeg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Charn\u00e9 Kemp","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Noordkaap Bulletin","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\/"},"author":{"name":"Noordkaap Bulletin","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/#\/schema\/person\/e08d7630612634c4a5ced5db09b6608f"},"headline":"Kabeldiewe al meer waaghalsig","datePublished":"2023-11-27T13:47:50+00:00","dateModified":"2025-03-21T13:48:58+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\/"},"wordCount":837,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/042a3ebb97ca4b21be35e8cac1c43e4e.jpeg","articleSection":["News"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\/#respond"]}],"copyrightYear":"2023","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\/","name":"Kabeldiewe al meer waaghalsig | Noordkaap Bulletin","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/042a3ebb97ca4b21be35e8cac1c43e4e.jpeg","datePublished":"2023-11-27T13:47:50+00:00","dateModified":"2025-03-21T13:48:58+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/042a3ebb97ca4b21be35e8cac1c43e4e.jpeg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/042a3ebb97ca4b21be35e8cac1c43e4e.jpeg","width":1024,"height":1365,"caption":"Johan Smit wys hoe ver die diewe gegrawe het om die ondergrondse kabel te steel. Foto: Verskaf"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/kabeldiewe-al-meer-waaghalsig-20231019-3\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"News","item":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/news\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Kabeldiewe al meer waaghalsig"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/","name":"NoordkaapBulletin","description":"To Inform, Engage and Empower Local Communities","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/#organization","name":"NoordkaapBulletin","url":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/noordkaap-bulletin-site-icon.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/noordkaap-bulletin-site-icon.png","width":512,"height":512,"caption":"NoordkaapBulletin"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/NoordkaapBulletin\/"],"description":"The NoordkaapBulletin is a regional newspaper based in Kimberley, the capital of the Northern Cape of South Africa. It has a long-standing history of serving the community with news and information pertinent to the region. The newspaper, distributed in the capital and more than 20 towns, is also read online in other parts of the vast province, and has been an important source of information for residents of the Northern Cape. The publication is geared towards Afrikaans and English-speaking readers, with the content reflecting the cultural diversity of the province. Like the other regional newspapers in South Africa, NoordkaapBulletin has had to adapt to changing media landscapes, including the rise of digital news platforms. However, it remains a significant part of the media landscape in the Northern Cape, helping to keep communities informed and connected.","email":"noordkaapbulletin@novusmedia.co.za","telephone":"+27514047600","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","vatID":"4100318916","taxID":"2000\/018234\/07","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/#\/schema\/person\/e08d7630612634c4a5ced5db09b6608f","name":"Noordkaap Bulletin","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/a99daa5b340dd77d269e8375259ff19cc6329797ffcecb12b900fcfff3ce0bea?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/a99daa5b340dd77d269e8375259ff19cc6329797ffcecb12b900fcfff3ce0bea?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/a99daa5b340dd77d269e8375259ff19cc6329797ffcecb12b900fcfff3ce0bea?s=96&d=mm&r=g","caption":"Noordkaap Bulletin"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/author\/noordkaapbulletin\/"}]}},"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/042a3ebb97ca4b21be35e8cac1c43e4e.jpeg","jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack-related-posts":[{"id":44636,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/kabeldiewe-beoog-aansoek-om-borgtog-een-se-been-glo-gebreek-20241113-2\/","url_meta":{"origin":50589,"position":0},"title":"Kabeldiewe beoog aansoek om borgtog; een se been glo gebreek","author":"Noordkaap Bulletin","date":"13 November 2024","format":false,"excerpt":"Vier vermeende kabeldiewe verskyn weer volgende week in die hof in Petrusville nadat hulle op 5 November naby Orania in hul bakkie vasgetrek is met vermoedelik gesteelde koperkabels van derduisende rande.","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/news\/"},"img":{"alt_text":"","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/90494db8087340b492aee9a1369f4fbb.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/90494db8087340b492aee9a1369f4fbb.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/90494db8087340b492aee9a1369f4fbb.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/90494db8087340b492aee9a1369f4fbb.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x"},"classes":[]},{"id":301253,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/michael-hetzel-checkers-hyper-toyota\/","url_meta":{"origin":50589,"position":1},"title":"Bloemfonteiner wen splinternuwe Hilux-bakkie in Checkers Hyper-promosie","author":"Lientjie Mentz","date":"4 June 2026","format":false,"excerpt":"'n Bloemfonteiner het vandeesweek die nuwe eienaar geword van 'n dubbelkajuit Toyota Hilux in 'n promosie van Checkers Hyper.","rel":"","context":"In &quot;Business&quot;","block_context":{"text":"Business","link":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/business\/"},"img":{"alt_text":"Elrita en Michael Hetzel by die splinternuwe Toyota Hilux wat Michael gewen het.","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Michael-and-wife-scaled-1.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Michael-and-wife-scaled-1.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Michael-and-wife-scaled-1.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Michael-and-wife-scaled-1.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Michael-and-wife-scaled-1.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Michael-and-wife-scaled-1.jpg?resize=1400%2C800&ssl=1 4x"},"classes":[]},{"id":300556,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/jong-ingenieur-28-se-organe-red-lewe-van-vele\/","url_meta":{"origin":50589,"position":2},"title":"Jong ingenieur (28) van Bloemfontein se organe red vele se lewe","author":"Lientjie Mentz","date":"19 May 2026","format":false,"excerpt":"Deon van der Berg (28) wat Saterdag 16 Mei n\u00e1 'n ongeluk in Dan Pienaarrylaan breindood verklaar is, se organe red vele.","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/news\/"},"img":{"alt_text":"Deon van der Berg","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Deon-van-der-Berg-e1779193583515.jpeg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Deon-van-der-Berg-e1779193583515.jpeg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Deon-van-der-Berg-e1779193583515.jpeg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Deon-van-der-Berg-e1779193583515.jpeg?resize=700%2C400&ssl=1 2x"},"classes":[]},{"id":301618,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/meegevoel-met-laerskool-kathu-wyd-betuig-terwyl-oorsaak-van-botsing-ondersoek-word\/","url_meta":{"origin":50589,"position":3},"title":"Meegevoel met Laerskool Kathu wyd betuig; oorsaak van botsing nog ondersoek","author":"Madr\u00e9 Marais","date":"14 June 2026","format":false,"excerpt":"Die presiese omstandighede wat tot die botsing gelei het waarin 'n vroulike onderwyser van die Laerskool Kathu dood is, word ondersoek.","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/news\/"},"img":{"alt_text":"Huldeblyke stroom van oor die land heen in terwyl owerhede die oorsaak ondersoek van die noodlottige botsing waarin die bus van die Laerskool Kathu was.","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Laerskool-Kathu-bus.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Laerskool-Kathu-bus.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Laerskool-Kathu-bus.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Laerskool-Kathu-bus.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Laerskool-Kathu-bus.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Laerskool-Kathu-bus.jpg?resize=1400%2C800&ssl=1 4x"},"classes":[]},{"id":47893,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/swierige-opening-vir-crc-kimberley-beplan-20240328\/","url_meta":{"origin":50589,"position":4},"title":"Swierige opening vir CRC Kimberley beplan","author":"Noordkaap Bulletin","date":"28 March 2024","format":false,"excerpt":"Lede van die Christian Revival Church (CRC) in Kimberley tel die dae na 10 April wanneer die nuwe megakerkgebou net buite die stad langs die N12-roete amptelik ingewy word.","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/news\/"},"img":{"alt_text":"","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/754ef126ada94ccb9f59d1bf791f12c7.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/754ef126ada94ccb9f59d1bf791f12c7.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/754ef126ada94ccb9f59d1bf791f12c7.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/754ef126ada94ccb9f59d1bf791f12c7.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/754ef126ada94ccb9f59d1bf791f12c7.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/754ef126ada94ccb9f59d1bf791f12c7.jpg?resize=1400%2C800&ssl=1 4x"},"classes":[]},{"id":54851,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/vol-duikweg-rem-sake-20230214-2\/","url_meta":{"origin":50589,"position":5},"title":"Vol duikweg rem sake","author":"Noordkaap Bulletin","date":"16 February 2023","format":false,"excerpt":"Talle ondernemings in die Turnerweg-nywerheidsgebied in Kimberley het sedert begin Desember miljoene rande se besigheid verloor weens die oorstroomde duikweg in Hullstraat.","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/news\/"},"img":{"alt_text":"","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/3ddb86ccabeb48b28bc7b695f175ccbc.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/3ddb86ccabeb48b28bc7b695f175ccbc.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/3ddb86ccabeb48b28bc7b695f175ccbc.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/3ddb86ccabeb48b28bc7b695f175ccbc.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/3ddb86ccabeb48b28bc7b695f175ccbc.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/3ddb86ccabeb48b28bc7b695f175ccbc.jpg?resize=1400%2C800&ssl=1 4x"},"classes":[]}],"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Noordkaap Bulletin","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/50589","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-json\/wp\/v2\/users\/20"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=50589"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/50589\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-json\/wp\/v2\/media\/50593"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=50589"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=50589"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=50589"},{"taxonomy":"newspack_spnsrs_tax","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-json\/wp\/v2\/newspack_spnsrs_tax?post=50589"},{"taxonomy":"publication","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/noordkaapbulletin\/wp-json\/wp\/v2\/publication?post=50589"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}