VrystaatKroon, Author at Noordkaap Bulletin https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/author/vrystaatkroon/ To Inform, Engage and Empower Local Communities Wed, 03 Dec 2025 13:11:47 +0000 en-ZA hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.9.4 https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/wp-content/uploads/2025/03/noordkaap-bulletin-site-icon-150x150.png VrystaatKroon, Author at Noordkaap Bulletin https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/author/vrystaatkroon/ 32 32 242490444 KYK | Hewige storms rig skade in verskeie streke aan https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/hewige-storms-rig-skade-in-verskeie-streke-aan/ https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/hewige-storms-rig-skade-in-verskeie-streke-aan/#respond Wed, 03 Dec 2025 12:55:49 +0000 https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/hewige-storms-rig-skade-in-verskeie-streke-aan/ ‘n Verwoestende storm het Welkom en die Goudveld op Dinsdag omstreeks 14:45 getref en bome is omgewaai. Hierdie boom is by Kroongas se Welkom-tak. FOTO: Juanita Steyn

WELKOM – Vreemde weerpatrone kom sedert begin November in die Vrystaat voor. Die nuutste hiervan was op Dinsdag 2 Desember waar ‘n hewige storm omstreeks 14:45 in Welkom en die […]

The post KYK | Hewige storms rig skade in verskeie streke aan appeared first on Noordkaap Bulletin.

]]>
https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/hewige-storms-rig-skade-in-verskeie-streke-aan/feed/ 0 295206
Plaaslike smaakmaker bied oplossings vir ‘elke figuur en styl’ https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/plaaslike-smaakmaker-bied-oplossings-vir-elke-figuur-en-styl/ https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/plaaslike-smaakmaker-bied-oplossings-vir-elke-figuur-en-styl/#respond Thu, 27 Nov 2025 11:59:39 +0000 https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/plaaslike-smaakmaker-bied-oplossings-vir-elke-figuur-en-styl/ Die 44- jarige Surene Strydom van Heilbron − 'n voorkomskonsultant, modeontwerper en deesdae 'n smaakmaker op sosiale media − deel graag wenke en stylstories om 'n verskil in vroue se lewe te maak. FOTO'S: Verskaf

Sy is stylvol en elegant met oplossings vir enige figuur of uitrusting. Die 44-jarige Surene Strydom van Heilbron – ‘n voorkomskonsultant, modeontwerper en deesdae ‘n smaakmaker op sosiale media − […]

The post Plaaslike smaakmaker bied oplossings vir ‘elke figuur en styl’ appeared first on Noordkaap Bulletin.

]]>
https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/plaaslike-smaakmaker-bied-oplossings-vir-elke-figuur-en-styl/feed/ 0 295026
Tiener van Kroonstad laat die monde water met sy tuisgebakte suurdeegbrode https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/tiener-van-kroonstad-laat-die-monde-water-met-sy-tuisgebakte-suurdeegbrode/ https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/tiener-van-kroonstad-laat-die-monde-water-met-sy-tuisgebakte-suurdeegbrode/#respond Mon, 17 Nov 2025 13:58:28 +0000 https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/tiener-van-kroonstad-laat-die-monde-water-met-sy-tuisgebakte-suurdeegbrode/ Ubert de Vries bak brood vir ‘n plaaslike koffiewinkel op die dorp. Foto: Verskaf

‘n Tienerseun van Kroonstad met vele talente waarvan bak uitstaan, se gesogte tuisgebakte brood is hoog in aanvraag.  Die 15-jarige Ubert de Vries, ‘n gr. 9-leerling wat tuisonderrig ontvang, het […]

The post Tiener van Kroonstad laat die monde water met sy tuisgebakte suurdeegbrode appeared first on Noordkaap Bulletin.

]]>
https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/tiener-van-kroonstad-laat-die-monde-water-met-sy-tuisgebakte-suurdeegbrode/feed/ 0 294651
Talle nuwe gevalle van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/talle-nuwe-gevalle-van-bek-en-klouseer-in-die-vrystaat-bevestig/ https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/talle-nuwe-gevalle-van-bek-en-klouseer-in-die-vrystaat-bevestig/#respond Mon, 17 Nov 2025 06:45:54 +0000 https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/talle-nuwe-gevalle-van-bek-en-klouseer-in-die-vrystaat-bevestig/ ‘n Totaal van 91 bek-en-klouseer gevalle in die Vrystaat is deur die departement van landbou en landelike ontwikkeling bevestig.

‘n Totaal van  91 bek-en-klouseer gevalle in die Vrystaat is deur die departement van landbou en landelike ontwikkeling bevestig. Die departement het op 14 November ‘n nuwe verklaring uitgereik wat […]

The post Talle nuwe gevalle van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig appeared first on Noordkaap Bulletin.

]]>
https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/talle-nuwe-gevalle-van-bek-en-klouseer-in-die-vrystaat-bevestig/feed/ 0 294591
Tornado, ongure weer saai verwoesting in Oos-Vrystaat https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/ongure-weer-saai-verwoesting-in-vrystaat/ https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/ongure-weer-saai-verwoesting-in-vrystaat/#respond Fri, 07 Nov 2025 14:11:08 +0000 https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/ongure-weer-saai-verwoesting-in-vrystaat/ ‘n Hewige storm met swaar reën en wind het Vrydag 31 Oktober,net na 19:30 Rosendal getref en verskeie inwoners dakloos gelaat. Foto: Bonni Meyer

Vreemde weerpatrone het die afgelope week groot skade in dele van die Oos-Vrystaat gemaak.

The post Tornado, ongure weer saai verwoesting in Oos-Vrystaat appeared first on Noordkaap Bulletin.

]]>
https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/ongure-weer-saai-verwoesting-in-vrystaat/feed/ 0 294305
Kroonstad-boer die Lamb Champs-kampioen https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/kroonstad-boer-stap-weg-as-lamb-champ-kampioen/ https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/kroonstad-boer-stap-weg-as-lamb-champ-kampioen/#respond Mon, 20 Oct 2025 08:08:14 +0000 https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/kroonstad-boer-stap-weg-as-lamb-champ-kampioen/ ‘n Boer uit die Kroonstad-distrik is vanjaar as die nasionale Lamb Champs-kampioen bekroon. Hennie Jonker en sy gesin van Zorro Hampshire Down-stoetery buite Kroonstad, was oorstelp van vreugde toe hy as die algehele wenner in die gewilde kompetisie aangewys is. Van links is Lize-mari, Liam (10), Miané (8) en Hennie Jonker. Foto:Verskaf

Die Noord-Vrystaat vier fees nadat ‘n boer uit die Kroonstad-distrik vanjaar as die nasionale Lamb Champs-kampioen gekroon is. Hennie Jonker van Zorro Hampshire Down-stoetery buite Kroonstad het die afgelope naweek […]

The post Kroonstad-boer die Lamb Champs-kampioen appeared first on Noordkaap Bulletin.

]]>
https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/kroonstad-boer-stap-weg-as-lamb-champ-kampioen/feed/ 0 271371
OORDENKING | Hy sien groter prentjie https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/hy-sien-groter-prentjie/ https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/hy-sien-groter-prentjie/#respond Wed, 27 Aug 2025 07:51:43 +0000 https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/hy-sien-groter-prentjie/

Dr. Hannes Els Arbeid in die Here is nie tevergeefs nie. -1 Korintiërs 15:58 God stuur Moses en Aäron na die magtigste man van die destydse wêreld. In Eksodus 7:3-6 […]

The post OORDENKING | Hy sien groter prentjie appeared first on Noordkaap Bulletin.

]]>
https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/hy-sien-groter-prentjie/feed/ 0 269259
Hoelahoepel-koningin (76) inspireer eers as stylvolle skoonheid in kompetisie, nou as ‘granfluencer’ https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/hoelahoepel-koningin-76-inspireer-eers-as-stylvolle-skoonheid-in-kompetisie-nou-as-granfluencer/ https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/hoelahoepel-koningin-76-inspireer-eers-as-stylvolle-skoonheid-in-kompetisie-nou-as-granfluencer/#respond Fri, 15 Aug 2025 08:40:32 +0000 https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/?p=268676 Die 76-jarige Ansie Fourie van Ficksburg in die Oos-Vrystaat, was stomgeslaan toe sy as finalis in die gewilde SARIE-Voorbladgesig-kompetisie vanjaar aangewys is. Foto:Verskaf

Die stylvolle Ansie Fourie (76) van Ficksburg het opslae gemaak toe sy op haar ouderdom as ‘n finalis in die gesogte kompetisie aangewys is. 

The post Hoelahoepel-koningin (76) inspireer eers as stylvolle skoonheid in kompetisie, nou as ‘granfluencer’ appeared first on Noordkaap Bulletin.

]]>
https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/hoelahoepel-koningin-76-inspireer-eers-as-stylvolle-skoonheid-in-kompetisie-nou-as-granfluencer/feed/ 0 268676
Pa en seun van die Vrystaat stook hul pad na glorie https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/pa-en-seun-van-die-vrystaat-stook-hul-pad-na-glorie/ https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/pa-en-seun-van-die-vrystaat-stook-hul-pad-na-glorie/#respond Wed, 16 Jul 2025 13:32:41 +0000 https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/pa-en-seun-van-die-vrystaat-stook-hul-pad-na-glorie/

Hul mampoer slaan beoordelaars se asem weg

The post Pa en seun van die Vrystaat stook hul pad na glorie appeared first on Noordkaap Bulletin.

]]>
https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/pa-en-seun-van-die-vrystaat-stook-hul-pad-na-glorie/feed/ 0 266725
Drie verdagtes steeds soek ná plaasaanval op boer in Kestell-distrik https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/drie-verdagtes-steeds-soek-na-plaasaanval-op-boer-in-kestell-distrik/ https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/drie-verdagtes-steeds-soek-na-plaasaanval-op-boer-in-kestell-distrik/#respond Mon, 07 Jul 2025 09:56:26 +0000 https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/drie-verdagtes-steeds-soek-na-plaasaanval-op-boer-in-kestell-distrik/ Die drie verdagtes wat gesoek word vir die aanval op ‘n boer in die Kestell-distrik, die 70-jarige Johan van Biljon, is steeds op vrye voet. Die polisie doen ‘n dringende beroep op enige iemand wat moontlik inligting rakende die aanval het om hulle dadelik te kontak. Foto: Facebook

Die drie verdagtes word steeds gesoek na die plaasaanval op ‘n boer in die Kestell-distrik.

The post Drie verdagtes steeds soek ná plaasaanval op boer in Kestell-distrik appeared first on Noordkaap Bulletin.

]]>
https://novanews.co.za/noordkaapbulletin/drie-verdagtes-steeds-soek-na-plaasaanval-op-boer-in-kestell-distrik/feed/ 0 265886