VrystaatKroon
-
WELKOM – Vreemde weerpatrone kom sedert begin November in die Vrystaat voor. Die nuutste hiervan was op Dinsdag 2 Desember waar ‘n hewige storm omstreeks 14:45 in Welkom en die […]
-
Sy is stylvol en elegant met oplossings vir enige figuur of uitrusting. Die 44-jarige Surene Strydom van Heilbron – ‘n voorkomskonsultant, modeontwerper en deesdae ‘n smaakmaker op sosiale media − […]
-
‘n Tienerseun van Kroonstad met vele talente waarvan bak uitstaan, se gesogte tuisgebakte brood is hoog in aanvraag. Die 15-jarige Ubert de Vries, ‘n gr. 9-leerling wat tuisonderrig ontvang, het […]
-
‘n Totaal van 91 bek-en-klouseer gevalle in die Vrystaat is deur die departement van landbou en landelike ontwikkeling bevestig. Die departement het op 14 November ‘n nuwe verklaring uitgereik wat […]
-
Vreemde weerpatrone het die afgelope week groot skade in dele van die Oos-Vrystaat gemaak.
-
Die Noord-Vrystaat vier fees nadat ‘n boer uit die Kroonstad-distrik vanjaar as die nasionale Lamb Champs-kampioen gekroon is. Hennie Jonker van Zorro Hampshire Down-stoetery buite Kroonstad het die afgelope naweek […]
-
Dr. Hannes Els Arbeid in die Here is nie tevergeefs nie. -1 Korintiërs 15:58 God stuur Moses en Aäron na die magtigste man van die destydse wêreld. In Eksodus 7:3-6 […]
-
Hoelahoepel-koningin (76) inspireer eers as stylvolle skoonheid in kompetisie, nou as ‘granfluencer’
Die stylvolle Ansie Fourie (76) van Ficksburg het opslae gemaak toe sy op haar ouderdom as ‘n finalis in die gesogte kompetisie aangewys is.
-
Hul mampoer slaan beoordelaars se asem weg
-
Die drie verdagtes word steeds gesoek na die plaasaanval op ‘n boer in die Kestell-distrik.










