Helena Barnard
-
Asbliksak-dag bring frustrasie met ‘sakkrappers’, tog moet hierdie informele rommelherwinnaars erkenning kry vir dié waardevolle werk wat hulle verrig.
-
‘n Jong Suid-Afrikaner, oorspronklik van die Noord-Kaap, is die naweek tydens ‘n internasionale kompetisie as die wêreld se sterkste man aangewys.
-
Die Griekwas kom Saterdag in die halfeindstryd van die SA Beker-reeks teen die Toyota Cheetahs te staan. Voor dit vind ‘n toernooi vir vrouerugbyspelers plaas.
-
Die mens het ‘n ingebore aangetrokkenheid tot die natuur. Al word dit nou kouer, is daar steeds tye waarin ‘n mens smag om buite te wees.
-
Vakansiedae kan ‘n mens net soms uit die werk hou. Net so word ‘n mens soms in jou werk gebriek deur die vinnig-veranderende digitale ruimte.
-
Die Noord-Kaapse dorp, Olifantshoek, se bekendste baken het nie verdwyn nie. Dit is na ‘n ander ligging in die hoofstraat verskuif.








