{"id":52352,"date":"2021-07-07T10:43:12","date_gmt":"2021-07-07T08:43:12","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/waarheen-met-die-water-in-suid-afrika-20210707\/"},"modified":"2025-03-20T00:10:45","modified_gmt":"2025-03-19T22:10:45","slug":"waarheen-met-die-water-in-suid-afrika-20210707","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/waarheen-met-die-water-in-suid-afrika-20210707\/","title":{"rendered":"Waarheen met die water in Suid Afrika?"},"content":{"rendered":"\n<p>Terwyl Suid-Afrika en die w\u00eareld in die greep van die dodelike Covid-19-pandemie verkeer, is die belangrikheid van beskikbare hulpbronne, waarop veral die kwesbaarste dele van die bevolkingspektrum daagliks vir oorlewing staatmaak, opnuut in die kollig, soos die huidige besoedeling van die Vaalrivierstelsel van getuig. Pierre Massyn* werp \u2018n perspektief op hierdie kwessie. Water is \u2018n krities-belangrike hulpbron. Die beskikbaarheid of afwesigheid van water bepaal die mate waartoe vooruitgang in enige gemeenskap gedefinieer kan word. Bo en behalwe dit, is dit \u2018n noodsaaklike lewensmiddel suiwer uit die oogpunt van \u2018n biologiese behoefte. Water bevat elemente wat noodsaaklik is vir sekere metaboliese prosesse en die instandhouding van tande, bene, naels en hare. Wanneer water arm aan kalsium (Ca) en magnesium (Mg) is, kan dit byvoorbeeld \u2018n toestand soos osteoporose in die hand werk. Om hierdie toestand te\u00eb te werk, word daar op kalsium- en magnesium-aanvullingstablette staatgemaak, wat by die meeste apteke bespkikbaar is. Suid-Afrika is \u2018n waterarm-land. Met die uitsondering van die oostelike en suidelike kussones en die Laeveld, is die re\u00ebnval in ons land \u00f3f te ontoereikend, \u00f3f te wisselvallig om deurentyd daarop staat te maak as volhoubare bron. Die watervlakke van ons grootste damme soos die Vaaldam en die Gariepdam daal soms gevaarlik laag, terwyl die Vaaldam veral aan erge besoedeling, veral van rou riool, blootgestel word \u2013 soveel so dat selfs die polities-behepte menseregtekommissie ook nou al \u2018n eiertjie daaroor te l\u00ea het. Gevolglik maak boere en ander waterverbruikers op boorgate staat om waterbeskikbaarheid te skep. Die grootste gedeelte van Suid-Afrika is op \u2018n platorand gele\u00eb. Dikwels is die ondergrondse kuile in klipbanke gesetel wat bestaan uit geologiese strata soos Karoo-sandsteen en Clarens-sandsteen. Daar is dan \u2018n interaksie tussen hierdie formasies \u2013 feitlik sonder uitsondering kalkagtig \u2013 en die water in die ondergrondse poel. Wanneer \u2018n boorgat geboor word en die ondergrondse waterbron bereik word \u2013 dit staan bekend as \u2018n \u201caquafer\u201d of in Afrikaans \u2018n akwafer \u2013 is hierdie water feitlik sonder uitsondering hard. Die rede hiervoor is die aanwesigheid van kalsium en magnesium \u2013 Ca en Mg. Hierdie faktore veroorsaak karbonate, soos byvoorbeeld CaCo3 en MgCo3. Hierdie kalkaanpaksels skep enorme probleme en veroorsaak jaarliks miljoene Rande se skade aan verhittingselemente, koeltorings, koffiemasjiene, ysmasjiene en talle ander. Daar is wetenskaplik vasgestel dat een millimiter kalkaanpaksel op \u2018n element sy eienaar verplig om 10% meer aan elektrisiteit te betaal. Boere ly veral onder hierdie verskynsel. Geiserelemente op plase kalk feitlik sonder uitsondering toe. Dieselfde geld wasmasjiene, ysmasjiene, verkoelers en skottelgoedwassers. \u2018n Maatskappy soos Kumba aan wie die myndorp Kathu behoort, bestee byvoorbeeld jaarliks tot tussen R1 miljoen en R3 miljoen net aan onderhoud van verhittingselemente vir sy woonhuise en personeelkwartiere! Kalk skep byvoorbeeld \u2018n geweldige probleem vir melkery-eienaars wat sensitiewe toerusting soos Alfa-Laval en Milkrite gebruik. Druppers, sproeiers en spilpunte word ook verstop deur kalk wat neerslaan in die vom van karbonate soos kalsiet. Die ander probleem is die een van die teenwoodigheid van sekere soute \u2013 uitgesluit magnesium en kalsium \u2013 in water. Oormatige soute in water staan hier by ons bekend as brak water, wat soms met harde water verwar word. Die analises van waters wat ho\u00eb soutvlakke bevat, sal aandui dat die kloriedes (Cl) en natrium (Na) gewoonlik 400 milligram per liter oorskrei. In my ondervinding van watertipes en \u2013behandeling die afgelope 25 jaar, is die westelike kusstrook van Suid-Afrika, bekend as die Sandveld, asook dele van die Kalhari soos in die Akam-omgewing, tipiese gebiede wat deur brak water gekniehalter word. In die Mosselbaai-omgewing en elders het ek ook al brak water-stroke t\u00ebegekom. Op \u2018n analise van waters wat hoog in natrium en kloried is (NaCl is byvoorbeeld niks anders as gewone tafelsout nie) sal die klassifikasie C-4 aangedui word. Dit beteken die water is onbruikbaar, hetsy vir menslik gebruik en beslis vir besproeiing. Wanneer daar dan gepoog word om met sulke brak water \u2018n kontantgewas byvoorbeld te besproei, ondervind die boer tipies dat sy produk gestres word en ly onder wat genoem word loofskroei of brandblaar. Die dilemma van die boer is nou gewoonlik: ek het genoeg water in terme van beslikbaarheid en volume maar dis onbruikbaar! Moet ek my plaas verkoop en my onderneming laat vaar, of kan ek my water behandelbaar kry ten einde voort te gaan met my boerdery? Daar is enkele produkte op die mark om die probleem van hardheid en soute aan te spreek. Harsversagters stel natrium in die water vry wat die water ondrinkbaar maak en tuinplante vergiftig. Tru-osmose is gewoonlik onbekostigbaar duur. Die ander probleem hiermee, is di\u00e9 van die vermorsing van water. Dit is al aangedui dat om een liter water te wen \u2013 die water word onder ho\u00eb druk deur \u2018n membraan gepomp \u2013 tot sewe liter water verlore gaan. Omdat die membraan van \u2018n tru-osmose stelsel aan geweldige druk blootgestel word, begin hy verweer en moet vervang word \u2013 ten duurste. Die moderne tendens is om water op \u2018n omgewingsvriendelike manier te behandel. Daar \u00eds wel \u2018n produk op die mark in Suid-Afrika wat aan al die moderne boer se behoeftes voldoen. Ek mag nie die produk se naam op hierdie forum onthul nie, maar kan darem \u2018n leidraad verskaf \u2013 hy kom van Israel: onbetwisbaar die w\u00eareldleier op die gebied van waterbehandeling vandag, soos ek eerstehands ondervind het toe ek op Kibboets Machenheim \u2013 ja, dieselfde Machenhein van Genesis 32:2 \u2013 gewerk het. Geen boer het vandag tyd vir \u2018n stelsel wat kort-kort aandag nodig het nie. Die boer soek \u2018n produk wat inlyn en onbreekbaar is, nie deurlopende onderhoud nodig het nie en \u00e1lle water behandel. Produk X voldoen aan al daardie vereistes. Vir 25 jaar lank het die produk homself bewys as die leier op die gebied van waterbehandeling in Suid-Afrika. Boonop is die produk volkome omgewingsvriendelik, gebruik geen chemikalie\u00eb nie, en sy baas is onafhanklik van Eskom, omdat hy geen elektisiteit benodig nie! Onlangs het \u2018n wateranalise met \u2018n natriumvlak van meer as 3000 milligram per liter op my lessenaar beland. Hierdie water is suksesvol behandel \u2013 en dit sonder die gebruik van skadelike chemikalie\u00eb! My blootstelling aan Israeliese tegnologie op kibboets Machenheim (naby die See van Galiliea en net voor jy die grenspos Metullah op die grens van Libanon kry) het my geleer dat \u2018n katalitiese omsetter, of atoomiseerder verreweg die koste-effektiefste manier is om met harde water klaar te speel. \u2018n Unieke kernstaaf met veelvuldige metale en minerale ingegiet, stel \u2018n katalisator in staat om katione te neutraliseer oftewel te de-ioniseer. En ja, kalsium en magnesium is juis katione wat daardie pes van \u2018n kalkneerslag vorm wat ons boere soveel las gee! Dit is algemene kennis dat die meeste staatsdepartemente as gevolg van die ANC-bewind se verfoeilike gebruik van kaderontplooiing, heeltemal in duie gestort het. Die ou Departement van Waterwese en Bosbou, waar ek in die 90-er jare as Kommunikasiebestuurder van die Lesotho Hoogland Waterprojek gewerk het, is geen uitsondering nie. My kollegas was hoogs bekwame, toegewyde amptenare, baie van hulle hoogs-gekwalifiseerde ingenieurs. Ons het \u2018n kantoor onder die kranige Duitser Hans Pettenberger in Maseru gehad en daar is letterlik jare lank gewerk aan die omvattende en deeglike Verdrag met Lesotho waarin die briljante Theo van Roebbroeck wat onlangs oorlede is, \u2018n reuserol gespeel het. (Von Roebroeck kon minstens sewe tale vlot praat en is onlangs oorlede.) Ons verteenwoordigers op die Gesamentlike Permanente Tegniese Kommissie het gesorg dat Suid-Afrika se saak klinkklaar en onomwonde gestel word. Lank voor die Katsedam in die Maluti\u2019s van Lesotho gebou is, het spanne van \u201cWaterwese\u201d vir maande lank studies oor re\u00ebnval in die opvanggebied uitgevoer en vloeivolumes van strome en riviere in die hooglande van die Bergkoningkryk wetenskaplik en akkuraat gemeet; ons ingenieurs het saam met die bestes van Frankryk en Duitsland se kontrakteurs en konsultante skouers geskuur toe daar met die Projek begin is. Daar was selfs \u2018n Afdeling van Damveiligheid in \u201cWaterwese\u201d se kantore in die Residensiegebou in Schoemanstraat, Pretoria! Die vorige regime word sedert geblameer 1994 vir alles wat in die land verkeerd is en was, maar as dit nie vir die v\u00earsiendheid van die owerhede van destyds was nie om hierdie projek wat water na die nywerheidshartland van van Suid-Afrika, Gauteng, via die Vaaldam te voorsien nie, was Suid-Afrika op sy knie\u00eb wat watervoorsiening betref. Jy kan dus die boere wat ons land voed, geensins blameer as hulle hul eie waterbronne skep nie \u2013 lees boorgate. Die tendens is om onafhanklik en selfvoorsienend te word en al hoe meer dorp- en stadbewoners verkies ook eerder om nie van plaaslike owerhede se dienste, insluitende watervoorsiening, gebruik te maak nie. \u2018n Stad soos Kimberley byvoorbeeld, gaan al weke en maande lank mank aan watervoorsiening. Op Koster het die belastingbetalers self ingegryp nadat dit aan die lig gekom het dat die ANC-raad kwaadwillig die watertoevoer met riool besmet! Die verplaasde probleem is egter dat meer boorgate toenemende druk op die ondergrondse waterbronne plaas. Meer mense benodig meer water. Kortom: die watertafel daal. Hoe minder daardie onderaardse voorraad word, hoe ho\u00ebr word die konsentrasies opgeloste mineralesoute wat opbou en hoe brakker en harder word jou water, en hoe groter word die potensiaal vir skade aan jou toerusting. En met \u2018n bevolkingsgroei wat hand-oor-hand toeneem omdat die regering die bevolking aanmoeding om meer kinders te produseer \u2013 vir elke kind kry jy mos meer \u2013 word die druk nie net groter op die waterbron nie, maar ook op die boer om te bly produseer om die honger massas te voed. Soos dinge nou reeds staan, voed slegs 35 000 boere \u2013 verreweg die meeste van hulle wit en Afrikaans \u2013 60 miljoen Suid-Afrikaners en miljoene mense in ons buurlande ook. Die bestuur van ons krimpende waterbronne en waterbehandeling, behoort een van die regering se grootste prioriteite te wees \u2013 nie kaderontplooiing, SEB en die obsessie met inmenging in ons nasionale sporte om toe te sien dat kwota\u2019s gebruik word om ons spanne \u201cverteenwoordigend van ons bevolkingsamestelling\u201d te maak nie.<\/p>\n\n\n\n<p>*Pierre Massyn is die voormalige kommuniksiebestuurder van die Lesotho-hoogland-waterprojek en die skrywer van Springbok Rugby-Vasvra. Hy ageer die afgelope 25 jaar as onafhanklike waterbehandelingskonsultant. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Terwyl Suid-Afrika en die w\u00eareld in die greep van die dodelike Covid-19-pandemie verkeer, is die belangrikheid van beskikbare hulpbronne, waarop veral die kwesbaarste dele van die bevolkingspektrum daagliks vir oorlewing staatmaak, opnuut in die kollig, soos die huidige besoedeling van die Vaalrivierstelsel van getuig.<\/p>\n","protected":false},"author":20,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_yoast_wpseo_linkdex":"","_yoast_wpseo_content_score":"","_yoast_wpseo_inclusive_language_score":"","_yoast_wpseo_is_cornerstone":"","_yoast_wpseo_canonical":"","_yoast_wpseo_opengraph-title":"","_yoast_wpseo_opengraph-description":"","_yoast_wpseo_opengraph-image":"","_yoast_wpseo_opengraph-image-id":"","_yoast_wpseo_twitter-title":"","_yoast_wpseo_twitter-description":"","_yoast_wpseo_twitter-image":"","_yoast_wpseo_twitter-image-id":"","newspack_ads_suppress_ads":false,"newspack_sponsor_sponsorship_scope":"","newspack_sponsor_native_byline_display":"inherit","newspack_sponsor_native_category_display":"inherit","newspack_sponsor_underwriter_style":"inherit","newspack_sponsor_underwriter_placement":"inherit","_EventAllDay":"","_EventTimezone":"","_EventStartDate":"","_EventEndDate":"","_EventStartDateUTC":"","_EventEndDateUTC":"","_EventShowMap":"","_EventShowMapLink":"","_EventURL":"","_EventCost":"","_EventCostDescription":"","_EventCurrencySymbol":"","_EventCurrencyCode":"","_EventCurrencyPosition":"","_EventDateTimeSeparator":"","_EventTimeRangeSeparator":"","_EventOrganizerID":"","_EventVenueID":"","_OrganizerEmail":"","_OrganizerPhone":"","_OrganizerWebsite":"","_VenueAddress":"","_VenueCity":"","_VenueCountry":"","_VenueProvince":"","_VenueState":"","_VenueZip":"","_VenuePhone":"","_VenueURL":"","_VenueStateProvince":"","_VenueLat":"","_VenueLng":"","_VenueShowMap":"","_VenueShowMapLink":"","_application":"","_batch_id":"","_company_name":"","_company_tagline":"","_company_twitter":"","_company_video":"","_company_website":"","_custom_id":"54e0f815-3a23-41ec-af15-c581eafa10c9","_EventDuration":"","_EventOrigin":"","_EventTimezoneAbbr":"","_featured":"","_filled":"","_job_expires":"","_job_location":"","_media_credit":"","_media_credit_url":"","_menu_item_menu_item_parent":"","_menu_item_object":"","_menu_item_object_id":"","_menu_item_target":"","_menu_item_type":"","_menu_item_url":"","_menu_item_xfn":"","_navis_media_can_distribute":"","_navis_media_credit_org":"","_OrganizerOrigin":"","_provider":"","_pum_built_in":"","_pum_default_theme":"","_pum_form_conversion_count":"","_remote_id":"","_remote_name":"","_remote_position":"","_report_frequency":"","_report_reference_dates":"","_send_attempts":"","_site_id":"","_sitemap_exclude":"","_sitemap_frequency":"","_sitemap_priority":"","_source_url":"","_subscription_period":"","_subscription_period_interval":"","_subscription_price":"","_tec_slr_enabled":"","_tec_slr_layout":"","_template_type":"","_ticket_end_date":"","_ticket_start_date":"","_tribe_aggregator_allow_multiple_organizers":"","_tribe_aggregator_content_type":"","_tribe_aggregator_file":"","_tribe_aggregator_finalized":"","_tribe_aggregator_hash":"","_tribe_aggregator_import_id":"","_tribe_aggregator_import_name":"","_tribe_aggregator_interactive":"","_tribe_aggregator_origin":"","_tribe_aggregator_post_status":"","_tribe_aggregator_preview":"","_tribe_aggregator_source_name":"","_tribe_aggregator_type":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_tribe_hide_attendees_list":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_capacity":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":"","_tribe_ticket_version":"","_type":"","_VenueOrigin":"","_wp_attachment_context":"","_wp_attachment_image_alt":"","_wp_font_face_file":"","_wp_old_date":"","_yoast_wpseo_estimated-reading-time-minutes":"","_yoast_wpseo_focuskeywords":"","_yoast_wpseo_focuskw_text_input":"","_yoast_wpseo_keywordsynonyms":"","_yoast_wpseo_primary_block-catalog":"","_yoast_wpseo_primary_category":"","_yoast_wpseo_primary_job_listing_type":"","_yoast_wpseo_primary_nova_retailer":"","_yoast_wpseo_primary_publication":"","_yoast_wpseo_primary_tribe_events_cat":"","_yoast_wpseo_videositemap-duration":"","_yoast_wpseo_videositemap-rating":"","_menu_item_classes":[],"_tribe_modified_fields":[],"_wp_attachment_backup_sizes":[],"_wp_suggested_privacy_policy_content":[],"_yoast_post_redirect_info":[],"_yoast_wpseo_video_meta":[],"activation_date":"","archive_insertion_is_repeating":"","archive_insertion_posts_count":"","article_feature_media":"","article_feature_type":"","article_main_image_caption":"","article_media_icon":"","article_template":"","author_byline":"Pierre Massyn","background_color":"","block_editor":"","byline":"","cmplz_hide_cookiebanner":"","competition_end_date":"","contact_advertise_email":"","contact_advertise_phone":"","contact_editorial_email":"","contact_general_email":"","contact_general_phone":"","contact_office_hours":"","contact_physical_address":"","enabled":"","featured_image_custom_caption":"","featured_video_url":"","fields":"","font_body":"","font_header":"","frequency":"","headline":"","hide_border":"","icon":"","is_wp_suggestion":"","issuu_download_url":"","issuu_embed_url":"","language_version_url":"","large_border":"","name":"","nm_contact_name":"","nm_contact_number":"","nm_date_lost":"","no_overlay_background":"","node-url":"","obituary_born_date":"","obituary_died_date":"","obituary_memoriam_text":"","origin":"","overlay_color":"","overlay_opacity":"","overlay_size":"","placement":"","plural_label":"","post_author":"","post_id":"","post_language":"en","secret-key":"","sponsored_utm_campaign":"","sponsored_utm_content":"","sponsored_utm_medium":"","sponsored_utm_source":"","sponsored_utm_term":"","start_date":"","utm_suppression":"","video_embed_url":"","wp_pattern_sync_status":"","data_version":[],"enclosure":[],"pongrass_image":[],"_jetpack_newsletter_access":"","_jetpack_dont_email_post_to_subs":false,"_jetpack_newsletter_tier_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paywalled_content":false,"_newspack_byline_active":false,"_newspack_byline":"","newspack_content_restriction_is_exempt":false,"scaip_prevent_shortcode_addition":false,"_jetpack_feature_clip_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":"","jetpack_post_was_ever_published":false},"categories":[1],"tags":[],"newspack_spnsrs_tax":[],"publication":[],"class_list":["post-52352","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-news"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v27.9 (Yoast SEO v27.9) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Waarheen met die water in Suid Afrika? | Hermanus Times<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/waarheen-met-die-water-in-suid-afrika-20210707\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Waarheen met die water in Suid Afrika?\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Terwyl Suid-Afrika en die w\u00eareld in die greep van die dodelike Covid-19-pandemie verkeer, is die belangrikheid van beskikbare hulpbronne, waarop veral die kwesbaarste dele van die bevolkingspektrum daagliks vir oorlewing staatmaak, opnuut in die kollig, soos die huidige besoedeling van die Vaalrivierstelsel van getuig.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/waarheen-met-die-water-in-suid-afrika-20210707\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Hermanus Times\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/hermanustimes\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2021-07-07T08:43:12+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-03-19T22:10:45+00:00\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Pierre Massyn\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@hermanustimes\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@hermanustimes\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Hermanus Times\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"8 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/hermanustimes\\\/waarheen-met-die-water-in-suid-afrika-20210707\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/hermanustimes\\\/waarheen-met-die-water-in-suid-afrika-20210707\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Hermanus Times\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/hermanustimes\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/abcd9acda33cdec0bc660a6350624833\"},\"headline\":\"Waarheen met die water in Suid Afrika?\",\"datePublished\":\"2021-07-07T08:43:12+00:00\",\"dateModified\":\"2025-03-19T22:10:45+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/hermanustimes\\\/waarheen-met-die-water-in-suid-afrika-20210707\\\/\"},\"wordCount\":1654,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/hermanustimes\\\/#organization\"},\"articleSection\":[\"News\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/hermanustimes\\\/waarheen-met-die-water-in-suid-afrika-20210707\\\/#respond\"]}],\"copyrightYear\":\"2021\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/hermanustimes\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/hermanustimes\\\/waarheen-met-die-water-in-suid-afrika-20210707\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/hermanustimes\\\/waarheen-met-die-water-in-suid-afrika-20210707\\\/\",\"name\":\"Waarheen met die water in Suid Afrika? | Hermanus Times\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/hermanustimes\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2021-07-07T08:43:12+00:00\",\"dateModified\":\"2025-03-19T22:10:45+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/hermanustimes\\\/waarheen-met-die-water-in-suid-afrika-20210707\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/hermanustimes\\\/waarheen-met-die-water-in-suid-afrika-20210707\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/hermanustimes\\\/waarheen-met-die-water-in-suid-afrika-20210707\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/hermanustimes\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"News\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/hermanustimes\\\/news\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Waarheen met die water in Suid Afrika?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/hermanustimes\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/hermanustimes\\\/\",\"name\":\"Hermanus Times\",\"description\":\"To Inform, Engage and Empower Local Communities\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/hermanustimes\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/hermanustimes\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/hermanustimes\\\/#organization\",\"name\":\"Hermanus Times\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/hermanustimes\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/hermanustimes\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/hermanustimes\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/hermanus-times-site-icon.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/hermanustimes\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/03\\\/hermanus-times-site-icon.png\",\"width\":512,\"height\":512,\"caption\":\"Hermanus Times\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/hermanustimes\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/hermanustimes\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/hermanustimes\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/hermanus-times\\\/\"],\"description\":\"Hermanus Times is the oldest newspaper in the region and the heartbeat of the Overberg. Since its first edition in 1949 the then-named Hermanus News has grown with local residents and made its mark as a trusted source in the local, social, economic and political fields. With more than 500 distribution points in the circulation area, this free weekly newspaper is available in Hermanus, Kleinmond, Betty\u2019s Bay, Pringle Bay, Grabouw, Villiersdorp, Bot River, Greyton, Myddleton, Tesselaarsdal, Riviersonderend, Caledon, Napier, Bredasdorp, Elim, Gansbaai, Pearly Beach and Stanford. The bilingual readership consists of people from all races and age groups, and serves the LSM market from 1 to 10.\",\"email\":\"hermanustimes@novusmedia.co.za\",\"telephone\":\"+27283123717\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"vatID\":\"4100318916\",\"taxID\":\"2000\\\/018234\\\/07\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/hermanustimes\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/abcd9acda33cdec0bc660a6350624833\",\"name\":\"Hermanus Times\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/605c452cafb9158f893d9f37c5a74a6e9bcf73ff8fbb89bd33507380771ea99d?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/605c452cafb9158f893d9f37c5a74a6e9bcf73ff8fbb89bd33507380771ea99d?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/605c452cafb9158f893d9f37c5a74a6e9bcf73ff8fbb89bd33507380771ea99d?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Hermanus Times\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/hermanustimes\\\/author\\\/hermanustimes\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Waarheen met die water in Suid Afrika? | Hermanus Times","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/waarheen-met-die-water-in-suid-afrika-20210707\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Waarheen met die water in Suid Afrika?","og_description":"Terwyl Suid-Afrika en die w\u00eareld in die greep van die dodelike Covid-19-pandemie verkeer, is die belangrikheid van beskikbare hulpbronne, waarop veral die kwesbaarste dele van die bevolkingspektrum daagliks vir oorlewing staatmaak, opnuut in die kollig, soos die huidige besoedeling van die Vaalrivierstelsel van getuig.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/waarheen-met-die-water-in-suid-afrika-20210707\/","og_site_name":"Hermanus Times","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/hermanustimes","article_published_time":"2021-07-07T08:43:12+00:00","article_modified_time":"2025-03-19T22:10:45+00:00","author":"Pierre Massyn","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@hermanustimes","twitter_site":"@hermanustimes","twitter_misc":{"Written by":"Hermanus Times","Est. reading time":"8 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/waarheen-met-die-water-in-suid-afrika-20210707\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/waarheen-met-die-water-in-suid-afrika-20210707\/"},"author":{"name":"Hermanus Times","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/#\/schema\/person\/abcd9acda33cdec0bc660a6350624833"},"headline":"Waarheen met die water in Suid Afrika?","datePublished":"2021-07-07T08:43:12+00:00","dateModified":"2025-03-19T22:10:45+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/waarheen-met-die-water-in-suid-afrika-20210707\/"},"wordCount":1654,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/#organization"},"articleSection":["News"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/waarheen-met-die-water-in-suid-afrika-20210707\/#respond"]}],"copyrightYear":"2021","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/waarheen-met-die-water-in-suid-afrika-20210707\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/waarheen-met-die-water-in-suid-afrika-20210707\/","name":"Waarheen met die water in Suid Afrika? | Hermanus Times","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/#website"},"datePublished":"2021-07-07T08:43:12+00:00","dateModified":"2025-03-19T22:10:45+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/waarheen-met-die-water-in-suid-afrika-20210707\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/waarheen-met-die-water-in-suid-afrika-20210707\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/waarheen-met-die-water-in-suid-afrika-20210707\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"News","item":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/news\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Waarheen met die water in Suid Afrika?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/","name":"Hermanus Times","description":"To Inform, Engage and Empower Local Communities","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/#organization","name":"Hermanus Times","url":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/hermanus-times-site-icon.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/hermanus-times-site-icon.png","width":512,"height":512,"caption":"Hermanus Times"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/hermanustimes","https:\/\/x.com\/hermanustimes","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/hermanus-times\/"],"description":"Hermanus Times is the oldest newspaper in the region and the heartbeat of the Overberg. Since its first edition in 1949 the then-named Hermanus News has grown with local residents and made its mark as a trusted source in the local, social, economic and political fields. With more than 500 distribution points in the circulation area, this free weekly newspaper is available in Hermanus, Kleinmond, Betty\u2019s Bay, Pringle Bay, Grabouw, Villiersdorp, Bot River, Greyton, Myddleton, Tesselaarsdal, Riviersonderend, Caledon, Napier, Bredasdorp, Elim, Gansbaai, Pearly Beach and Stanford. The bilingual readership consists of people from all races and age groups, and serves the LSM market from 1 to 10.","email":"hermanustimes@novusmedia.co.za","telephone":"+27283123717","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","vatID":"4100318916","taxID":"2000\/018234\/07","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/#\/schema\/person\/abcd9acda33cdec0bc660a6350624833","name":"Hermanus Times","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/605c452cafb9158f893d9f37c5a74a6e9bcf73ff8fbb89bd33507380771ea99d?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/605c452cafb9158f893d9f37c5a74a6e9bcf73ff8fbb89bd33507380771ea99d?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/605c452cafb9158f893d9f37c5a74a6e9bcf73ff8fbb89bd33507380771ea99d?s=96&d=mm&r=g","caption":"Hermanus Times"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/author\/hermanustimes\/"}]}},"jetpack_featured_media_url":"","jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack-related-posts":[{"id":45945,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/vier-vryheidsdag-met-kykgenot-oor-die-demokrasie-van-suid-afrika-20240417-2\/","url_meta":{"origin":52352,"position":0},"title":"Vier Vryheidsdag met kykgenot oor die demokrasie van Suid-Afrika","author":"Hermanus Times","date":"20 April 2024","format":false,"excerpt":"kykNET vier Vryheidsdag met die uitsending van \u2019n spesiale 90 minuut lange Carte Blanche-program, wat terugkyk op drie dekades van demokrasie in Suid-Afrika. Die uitsending is Saterdag 27 April om 20:00.","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/news\/"},"img":{"alt_text":"","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/6a524f9a7fea4257b9700f4b693a63a0.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/6a524f9a7fea4257b9700f4b693a63a0.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/6a524f9a7fea4257b9700f4b693a63a0.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/6a524f9a7fea4257b9700f4b693a63a0.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x"},"classes":[]},{"id":49841,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/multimiljoenrand-sentrum-in-hermanus-is-leier-as-dit-kom-by-ruimteweer-20221103\/","url_meta":{"origin":52352,"position":1},"title":"Multimiljoenrand-sentrum in Hermanus is leier as dit kom by ruimteweer","author":"Hermanus Times","date":"3 November 2022","format":false,"excerpt":"Die departement van ho\u00ebr onderwys, wetenskap en innovasie het R70,8 miljoen bel\u00ea in \u2018n ruimte-weersentrum by die SA Nasionale Ruimte-agentskap (Sansa) in Hermanus en elke sent was die moeite werd.","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/news\/"},"img":{"alt_text":"","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/154000201cf446f983aa74f76e13f52d.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/154000201cf446f983aa74f76e13f52d.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/154000201cf446f983aa74f76e13f52d.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/154000201cf446f983aa74f76e13f52d.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x"},"classes":[]},{"id":45810,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wynstreke-kan-verdwyn-20240430-2\/","url_meta":{"origin":52352,"position":2},"title":"Wynstreke \u2018kan verdwyn\u2019","author":"Hermanus Times","date":"2 May 2024","format":false,"excerpt":"Die wynbedryf oor die w\u00eareld heen word deur klimaatsverandering bedreig, en Suid-Afrika is geen uitsondering nie.","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/news\/"},"img":{"alt_text":"","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/cf0ee926064c475b9a713ba420bdba79.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/cf0ee926064c475b9a713ba420bdba79.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/cf0ee926064c475b9a713ba420bdba79.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/cf0ee926064c475b9a713ba420bdba79.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/cf0ee926064c475b9a713ba420bdba79.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/cf0ee926064c475b9a713ba420bdba79.jpg?resize=1400%2C800&ssl=1 4x"},"classes":[]},{"id":48493,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/nooit-te-oud-om-te-leer-nie-20230508-3\/","url_meta":{"origin":52352,"position":3},"title":"Nooit te oud om te leer nie","author":"Hermanus Times","date":"10 May 2023","format":false,"excerpt":"Van die geheime van \u2019n suksesvolle onderneming is om te netwerk en om nooit te oud te wees om te leer nie.","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/news\/"},"img":{"alt_text":"","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/93dd5a191a714f49b02ae99e84379c45.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/93dd5a191a714f49b02ae99e84379c45.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/93dd5a191a714f49b02ae99e84379c45.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/93dd5a191a714f49b02ae99e84379c45.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/93dd5a191a714f49b02ae99e84379c45.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/93dd5a191a714f49b02ae99e84379c45.jpg?resize=1400%2C800&ssl=1 4x"},"classes":[]},{"id":45611,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/bmw-suzuki-los-voor-in-motor-van-die-jaar-kompetisie-20240521\/","url_meta":{"origin":52352,"position":4},"title":"BMW, Suzuki los voor in Motor van die jaar-kompetisie","author":"Hermanus Times","date":"23 May 2024","format":false,"excerpt":"BMW \u2013 sekerlik een van Suid-Afrika se gewildste luukse handelsmerke \u2013 het onlangs met die louere weggestap toe sy weelderige 7-reeks-sedan as Suid-Afrika se nuwe Motor van die Jaar vir 2024 aangewys is.","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/news\/"},"img":{"alt_text":"","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/ac9e0ef8145e445f9abfe5a05f0c98f2.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/ac9e0ef8145e445f9abfe5a05f0c98f2.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/ac9e0ef8145e445f9abfe5a05f0c98f2.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/ac9e0ef8145e445f9abfe5a05f0c98f2.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x"},"classes":[]},{"id":44849,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/nuwe-bom-bars-oor-die-inkonyama-trust-20240829-2\/","url_meta":{"origin":52352,"position":5},"title":"Nuwe bom bars oor die Inkonyama Trust","author":"Hermanus Times","date":"30 August 2024","format":false,"excerpt":"\u201cWat s\u00ea ek vir my koning?\u201d vra \u2019n onthutste Buthelezi.","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/news\/"},"img":{"alt_text":"","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/08f8a045b6564cdeb5197b09067965d8.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/08f8a045b6564cdeb5197b09067965d8.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/08f8a045b6564cdeb5197b09067965d8.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/08f8a045b6564cdeb5197b09067965d8.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x"},"classes":[]}],"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Hermanus Times","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/52352","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-json\/wp\/v2\/users\/20"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=52352"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/52352\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=52352"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=52352"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=52352"},{"taxonomy":"newspack_spnsrs_tax","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-json\/wp\/v2\/newspack_spnsrs_tax?post=52352"},{"taxonomy":"publication","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/hermanustimes\/wp-json\/wp\/v2\/publication?post=52352"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}