{"id":75907,"date":"2025-04-14T08:47:56","date_gmt":"2025-04-14T06:47:56","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/?p=75907"},"modified":"2025-04-14T09:12:29","modified_gmt":"2025-04-14T07:12:29","slug":"groot-planne-vir-van-der-stel-grond","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/groot-planne-vir-van-der-stel-grond\/","title":{"rendered":"Groot planne vir Van der Stel-grond"},"content":{"rendered":"\n<p>Die belegging van die Stellenbosch- sokkerklub (FC) in die Van der Stel- veeldoelige sportterrein is &#8216;n triomf vir gemeenskapgesentreerde ontwikkeling.\n<\/p>\n\n\n\n<p>S\u00f3 s\u00ea di\u00e9 plaaslike premierliga sokkerklub, wat nou aan die stuur van die Stellenbosse sportkompleks op erf 235 sal wees.\n<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Stellenbosch FC is verheug oor die Stellenbosch-munisipaliteit se besluit om die klub se aanbod te aanvaar om die Van der Stel-sportkompleks te bestuur en tot &#8216;n vooraanstaande sportkompleks te ontwikkel,&#8221; het Stellenbosch FC verlede Vrydag (4 April) in &#8216;n verklaring ges\u00ea.\n<\/p>\n\n\n\n<p>Die drie dekade lange ooreenkoms tussen die munisipaliteit en die sokkerklub behels die opgradering van die veeldoelige sentrum, met planne vir &#8216;n nuwe 5\u2009000-sitplek-stadion, vier professionele sokkervelde en ses kleiner multigebruik-velde en -bane. \n<\/p>\n\n\n\n<p>Onder die munisipaliteit se voorskrifte vir die ooreenkoms is dat die klub R395\u2009miljoen binne die eerste vyf jaar van die kontrak in die fasiliteit sal moet bel\u00ea.\n<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Ons is dankbaar teenoor die munisipaliteit en die gemeenskap van Stellenbosch vir die geleentheid om di\u00e9 landmerkkompleks oor die volgende 30 jaar te bestuur en te ontwikkel,&#8221; s\u00ea Rob Benadie, Stellenbosch FC se hoof.<\/p>\n\n\n\n<p>Tans noem meer as 20 sportkodes die Van der Stel-fasiliteit hul tuiste. Onder die gebruikers van die geriewe is &#8216;n karate-klub, &#8216;n organisasie wat honde-opleiding doen en selfs kerke. \n<\/p>\n\n\n\n<p>Di\u00e9 gebruikers, saam met die Van der Stel-sportforum, het hul teenkanting teen die projek in die openbare deelnameproses uitgespreek. \n<\/p>\n\n\n\n<p><strong>KLUBS ONSEKER OOR TOEKOMS<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>Frankford Williams, die president van Van der Stel-krieket vir blindes, s\u00ea die onsekerheid oor of hulle die terrein sal kan gebruik, is hul grootste kommer.\n<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Ons weet nie wat ons gaan maak nie,&#8221; bieg Williams. &#8220;Ons het groot onsekerheid en ons weet nie of Stellenbosch FC ons gaan huisves nie. \n<\/p>\n\n\n\n<p>Destyds het ons by die Spes Bona-terrein in Cloetesville gespeel, maar vanwe\u00eb die uitdagings met veiligheid het ons na die VDS-terrein geskuif. Dit is sentraal gele\u00eb en naby die treinstasie sowel as die taxistaanplek,&#8221; s\u00ea hy.\n<\/p>\n\n\n\n<p>Williams s\u00ea die klub doen juis moeite om jonger spelers te werf.\n<\/p>\n\n\n\n<p>Teenstanders van die ontwikkeling meen ook die goedkeuringsproses was nie deursigtig genoeg nie.\n<\/p>\n\n\n\n<p>Elzabi van Wyk van Vineyard Dog Agility, &#8216;n honde-opleidingsklub, s\u00ea sy verstaan die ontwikkeling sal &#8216;n aanwins wees, maar die onsekerheid en gebrek aan toekomstige heenkome is frustrerend. \n<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Elke nuusberig bring nog inligting, maar niks is direk met ons bespreek nie. Ons weet nie wat Stellenbosch FC se planne behels nie,&#8221; s\u00ea sy.\n<\/p>\n\n\n\n<p>Van Wyk s\u00ea die VDS-sportterrein is ideaal vir die klub omdat dit omhein is en dus veilig is vir die diere en hul eienaars en omdat dit nie aan enige huise grens nie. &#8220;Die honde blaf natuurlik en dit pla mense, dus is die VDS-terrein perfek geskik vir ons.&#8221;\n<\/p>\n\n\n\n<p>Luidens Stellenbosch FC se verklaring is die plan om saam met ACE Trust en die Open Play-stigting te werk om &#8216;n &#8220;veld van drome&#8221; te skep. Die klub glo sy aanvanklike 30-jaar- ooreenkoms is die geleentheid vir die premierliga-span om sy toekoms in die dorp te verseker. Sokker is die enigste professionele sportkode in Stellenbosch, en die VDS-sportkompleks is dus &#8220;die ideale tuiste&#8221; vir Stellenbosch FC se mans-, vroue-, en juniorspanne, s\u00ea die klub.\n<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;As verantwoordelike en vertroude burgers bel\u00ea ons aandeelhouers, vennote en die klub in die Van der Stel-kompleks met &#8216;n langtermynvisie vir &#8216;n blinker toekoms in Stellenbosch,&#8221; s\u00ea Benade. \n<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Ons glo sport is die bemagtigende katalisator vir vooruitgang, inklusiewe ekonomiese groei en geleenthede, wat blywende waarde in &#8216;n openbare bate vir komende geslagte sal skep.&#8221;\n<\/p>\n\n\n\n<p><strong>SPORT-HO\u00cbRSKOOL BEPLAN<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>Die klub beplan ook om &#8216;n sport-ho\u00ebrskool vir 200 leerders op die terrein te bou. &#8216;n Koshuis met 150 beddens en &#8216;n gras-atletiekbaan van 300\u2009m is ook op pad. \n<\/p>\n\n\n\n<p>Die ACE Trust sal beurse vir waardige leerders verseker, terwyl die skool ook toeganklik sal wees vir ander talentvolle jeugdiges, op &#8216;n kommersi\u00eble basis, verduidelik die klub. \n<\/p>\n\n\n\n<p>&#8216;n Parkeergebou met 600 tot 800 parkeerplekke is ook deel van die ontwikkeling. \n<\/p>\n\n\n\n<p>Intussen kyk die Van der Stel-sport-raad na opsies &#8220;rakende die verdere hantering van die situasie en die prosedures wat gevolg behoort te word&#8221;.\n<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Ons verseker die gemeenskap dat &#8216;n verantwoordelike en deurdagte benadering gevolg sal word en dat ons, sodra alle verwante faktore behoorlik oorweeg is, op die mees gepaste en doeltreffende wyse sal reageer om die belange van alle betrokke sportkodes te beskerm en te bevorder,&#8221; s\u00ea Pieter Lotz, die voorsitter van die sportforum.\n<\/p>\n\n\n\n<p>Volgens die webtuiste van Stellenbosch FC gebruik die span tans die Danie Craven-stadion en die Lentelus-sportterrein as oefengronde, terwyl die gimnasium van die Stellenbosch-akademie van sport (SAS) ook as deel van hul oefen-fasiliteite is. \n<\/p>\n\n\n\n<p>Die Danie Craven-stadion dien grootliks as fasilieit vir die span se tuiswedstryde. \n<\/p>\n\n\n\n<p>Eikestadnuus het na die Universteit Stellenbosch (US) uitgereik oor die finansiele implikasies van Stellenbosch FC se skuif. &#8220;Die universiteit sal dit oorweeg om kommentaar te lewer sodra hy die geleentheid gehad het om die beoogde skuif met die SAS en Stellenbosch FC te bespreek,&#8221; het Martin Viljoen, &#8216;n US-woordvoerder, ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Stellenbosch-sokkerklub verklap van hulle planne vir die Van der Stel-sportgronde nadat die Stellenbosch-munisipaliteit besluit het om die bestuur van die kompleks aan die klub te oorhandig. <\/p>\n","protected":false},"author":20,"featured_media":75908,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_yoast_wpseo_linkdex":"","_yoast_wpseo_content_score":"30","_yoast_wpseo_inclusive_language_score":"90","_yoast_wpseo_is_cornerstone":"","_yoast_wpseo_canonical":"","_yoast_wpseo_opengraph-title":"","_yoast_wpseo_opengraph-description":"","_yoast_wpseo_opengraph-image":"","_yoast_wpseo_opengraph-image-id":"","_yoast_wpseo_twitter-title":"","_yoast_wpseo_twitter-description":"","_yoast_wpseo_twitter-image":"","_yoast_wpseo_twitter-image-id":"","newspack_ads_suppress_ads":false,"newspack_sponsor_sponsorship_scope":"","newspack_sponsor_native_byline_display":"inherit","newspack_sponsor_native_category_display":"inherit","newspack_sponsor_underwriter_style":"inherit","newspack_sponsor_underwriter_placement":"inherit","_crsspst_to_novanewscoza":false,"_crsspst_to_novanewscozabloemnewsexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozacityvision":false,"_crsspst_to_novanewscozadistrictmailhelderberg":false,"_crsspst_to_novanewscozahermanustimes":false,"_crsspst_to_novanewscozakomani-karoo":false,"_crsspst_to_novanewscozakougaexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozamthathaexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozanoordkaapbulletin":false,"_crsspst_to_novanewscozapaarlpost":false,"_crsspst_to_novanewscozapeexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozapeoplespost":false,"_crsspst_to_novanewscozaswartlandgazette":false,"_crsspst_to_novanewscozatygerburger":false,"_crsspst_to_novanewscozaudexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozavistanews":false,"_crsspst_to_novanewscozavrystaatkroon":false,"_crsspst_to_novanewscozaweskusnuus":false,"_crsspst_to_novanewscozaweslander":false,"_crsspst_to_novanewscozaworcesterstandard":false,"_EventAllDay":"","_EventTimezone":"","_EventStartDate":"","_EventEndDate":"","_EventStartDateUTC":"","_EventEndDateUTC":"","_EventShowMap":"","_EventShowMapLink":"","_EventURL":"","_EventCost":"","_EventCostDescription":"","_EventCurrencySymbol":"","_EventCurrencyCode":"","_EventCurrencyPosition":"","_EventDateTimeSeparator":"","_EventTimeRangeSeparator":"","_EventOrganizerID":"","_EventVenueID":"","_OrganizerEmail":"","_OrganizerPhone":"","_OrganizerWebsite":"","_VenueAddress":"","_VenueCity":"","_VenueCountry":"","_VenueProvince":"","_VenueState":"","_VenueZip":"","_VenuePhone":"","_VenueURL":"","_VenueStateProvince":"","_VenueLat":"","_VenueLng":"","_VenueShowMap":"","_VenueShowMapLink":"","_application":"","_batch_id":"","_company_name":"","_company_tagline":"","_company_twitter":"","_company_video":"","_company_website":"","_custom_id":"","_EventDuration":"","_EventOrigin":"","_EventTimezoneAbbr":"","_featured":"","_filled":"","_job_expires":"","_job_location":"","_media_credit":"","_media_credit_url":"","_menu_item_menu_item_parent":"","_menu_item_object":"","_menu_item_object_id":"","_menu_item_target":"","_menu_item_type":"","_menu_item_url":"","_menu_item_xfn":"","_navis_media_can_distribute":"","_navis_media_credit_org":"","_OrganizerOrigin":"","_provider":"","_pum_built_in":"","_pum_default_theme":"","_pum_form_conversion_count":"","_remote_id":"","_remote_name":"","_remote_position":"","_report_frequency":"","_report_reference_dates":"","_send_attempts":"","_site_id":"","_sitemap_exclude":"","_sitemap_frequency":"","_sitemap_priority":"","_source_url":"","_subscription_period":"","_subscription_period_interval":"","_subscription_price":"","_tec_slr_enabled":"","_tec_slr_layout":"","_template_type":"","_ticket_end_date":"","_ticket_start_date":"","_tribe_aggregator_allow_multiple_organizers":"","_tribe_aggregator_content_type":"","_tribe_aggregator_file":"","_tribe_aggregator_finalized":"","_tribe_aggregator_hash":"","_tribe_aggregator_import_id":"","_tribe_aggregator_import_name":"","_tribe_aggregator_interactive":"","_tribe_aggregator_origin":"","_tribe_aggregator_post_status":"","_tribe_aggregator_preview":"","_tribe_aggregator_source_name":"","_tribe_aggregator_type":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_tribe_hide_attendees_list":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_capacity":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":"","_tribe_ticket_version":"","_type":"","_VenueOrigin":"","_wp_attachment_context":"","_wp_attachment_image_alt":"","_wp_font_face_file":"","_wp_old_date":"","_yoast_wpseo_estimated-reading-time-minutes":"4","_yoast_wpseo_focuskeywords":"","_yoast_wpseo_focuskw_text_input":"","_yoast_wpseo_keywordsynonyms":"","_yoast_wpseo_primary_block-catalog":"","_yoast_wpseo_primary_category":"1","_yoast_wpseo_primary_job_listing_type":"","_yoast_wpseo_primary_nova_retailer":"","_yoast_wpseo_primary_publication":"","_yoast_wpseo_primary_tribe_events_cat":"","_yoast_wpseo_videositemap-duration":"","_yoast_wpseo_videositemap-rating":"","_menu_item_classes":[],"_tribe_modified_fields":[],"_wp_attachment_backup_sizes":[],"_wp_suggested_privacy_policy_content":[],"_yoast_post_redirect_info":[],"_yoast_wpseo_video_meta":[],"activation_date":"","archive_insertion_is_repeating":"","archive_insertion_posts_count":"","article_feature_media":"1","article_feature_type":"normal","article_main_image_caption":"Die Van der Stel-sportkompleks sal oor die volgende paar jaar 'n nuwe baadjie kry nadat Stellenbosch FC die groenlig gekry het om die multigebruik-fasiliteit te ontwikkel. Foto: Ya\u00ebl Malgas","article_media_icon":"1","article_template":"news","author_byline":"Ya\u00ebl Malgas","background_color":"","block_editor":"","byline":"Ya\u00ebl Malgas","cmplz_hide_cookiebanner":"","competition_end_date":"","contact_advertise_email":"","contact_advertise_phone":"","contact_editorial_email":"","contact_general_email":"","contact_general_phone":"","contact_office_hours":"","contact_physical_address":"","enabled":"","featured_image_custom_caption":"","featured_video_url":"","fields":"","font_body":"","font_header":"","frequency":"","headline":"Groot planne vir Van der Stel-grond","hide_border":"","icon":"","is_wp_suggestion":"","issuu_download_url":"","issuu_embed_url":"","language_version_url":"","large_border":"","name":"","nm_contact_name":"","nm_contact_number":"","nm_date_lost":"","no_overlay_background":"","node-url":"","obituary_born_date":"","obituary_died_date":"","obituary_memoriam_text":"","origin":"","overlay_color":"","overlay_opacity":"","overlay_size":"","placement":"","plural_label":"","post_author":"","post_id":"","post_language":"en","secret-key":"","sponsored_utm_campaign":"","sponsored_utm_content":"","sponsored_utm_medium":"","sponsored_utm_source":"","sponsored_utm_term":"","start_date":"","utm_suppression":"","video_embed_url":"","wp_pattern_sync_status":"","data_version":[],"enclosure":[],"pongrass_image":["ymsportkompleks_P1"],"_jetpack_newsletter_access":"","_jetpack_dont_email_post_to_subs":false,"_jetpack_newsletter_tier_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paywalled_content":false,"_newspack_byline_active":false,"_newspack_byline":"","newspack_content_restriction_is_exempt":false,"scaip_prevent_shortcode_addition":false,"_jetpack_feature_clip_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":"","jetpack_post_was_ever_published":false},"categories":[1,22],"tags":[7874,7878,91],"newspack_spnsrs_tax":[],"publication":[],"class_list":["post-75907","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-news","category-sport","tag-local-news","tag-municipal","tag-top"],"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2025\/04\/VDS_16375.jpg","jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack-related-posts":[{"id":266388,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/groot-twis-in-parkeerplan-vir-stellenbosse-dorpskern\/","url_meta":{"origin":75907,"position":0},"title":"Groot twis in parkeerplan vir Stellenbosse dorpskern","author":"Ya\u00ebl Malgas","date":"7 August 2025","format":false,"excerpt":"In 'n poging om die voortslepende verkeersprobleme en tekort aan parkeerplek in die Eikestad-middedorp aan te pak, het die plaaslike munisipaliteit ondersoek ingestel om te kyk hoe lewensvatbaar 'n multiverdiepingparkeerplek agter die stadsaal sal wees.","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/news\/"},"img":{"alt_text":"","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2025\/08\/parkeerplek_07065.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2025\/08\/parkeerplek_07065.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2025\/08\/parkeerplek_07065.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2025\/08\/parkeerplek_07065.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2025\/08\/parkeerplek_07065.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]},{"id":266832,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/hoop-vir-stellenbosch-haweloses\/","url_meta":{"origin":75907,"position":1},"title":"Hoop vir Stellenbosch-haweloses","author":"Eikestadnuus","date":"28 August 2025","format":false,"excerpt":"Hoop kom vir Stellenbosch se haweloses nadat die munisipale raad Maandag (25 Augustus) planne vir dagdienste vir haweloses in die middedorp goedgekeur het. U-Turn Homeless Ministries het 'n aansoek aan die munisipaliteit gerig om 'n deel van Erf 235, langs die dorp se taxistaanplek en die Bergzicht-oplei\u00addingsentrum, te huur om\u2026","rel":"","context":"In &quot;News&quot;","block_context":{"text":"News","link":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/news\/"},"img":{"alt_text":"U-Turn","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2025\/08\/U-Turnbus_60671.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2025\/08\/U-Turnbus_60671.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2025\/08\/U-Turnbus_60671.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2025\/08\/U-Turnbus_60671.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2025\/08\/U-Turnbus_60671.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]}],"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Eikestadnuus","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/75907","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-json\/wp\/v2\/users\/20"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=75907"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/75907\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-json\/wp\/v2\/media\/75908"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=75907"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=75907"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=75907"},{"taxonomy":"newspack_spnsrs_tax","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-json\/wp\/v2\/newspack_spnsrs_tax?post=75907"},{"taxonomy":"publication","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-json\/wp\/v2\/publication?post=75907"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}