{"id":297793,"date":"2026-04-30T17:47:34","date_gmt":"2026-04-30T15:47:34","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/?p=297793"},"modified":"2026-05-07T12:25:32","modified_gmt":"2026-05-07T10:25:32","slug":"vrou-se-lyk-in-rivier-laat-baie-vrae","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/vrou-se-lyk-in-rivier-laat-baie-vrae\/","title":{"rendered":"Vrou se lyk in Dwarsrivier laat baie vrae"},"content":{"rendered":"\n<p>&#8216;n Skokgolf het verlede week die Dwarsriviervallei getref toe die lyk &#8216;n 41-jarige vrou in die Dwarsrivier, Pni\u00ebl, gevind is.<\/p>\n\n\n\n<p>Elize Faroa van Lanquedoc wat vir langer as 15 jaar by Waterford Winery gewerk het, is op Saterdag 25 April laas deur haar familie gesien.\n<\/p>\n\n\n\n<p>Volgens die familie is Elize laat Saterdagmiddag laas gesien nadat sy, soos gewoonlik, die dorp besoek en inkopies gedoen het. Sy het haar geliefdes \u2013 insluitend haar ma, Elizabeth Faroa (62), haar tannies en dogter, Antelucia Cedras \u2013 daarna by die huis gelos toe sy na haar gewone kuierplek, naby die huis, gegaan het.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"858\" height=\"1024\" data-attachment-id=\"297945\" data-permalink=\"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/vrou-se-lyk-in-rivier-laat-baie-vrae\/image-190\/\" data-orig-file=\"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/image-10.jpeg\" data-orig-size=\"1200,1433\" data-comments-opened=\"1\" data-image-meta=\"{&quot;aperture&quot;:&quot;0&quot;,&quot;credit&quot;:&quot;&quot;,&quot;camera&quot;:&quot;&quot;,&quot;caption&quot;:&quot;&quot;,&quot;created_timestamp&quot;:&quot;0&quot;,&quot;copyright&quot;:&quot;&quot;,&quot;focal_length&quot;:&quot;0&quot;,&quot;iso&quot;:&quot;0&quot;,&quot;shutter_speed&quot;:&quot;0&quot;,&quot;title&quot;:&quot;&quot;,&quot;orientation&quot;:&quot;0&quot;}\" data-image-title=\"image\" data-image-description=\"\" data-image-caption=\"\" data-large-file=\"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/image-10-858x1024.jpeg\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/image-10-858x1024.jpeg\" alt=\"Elize Faroa dood gevind in die Dwarsrivier Pni\u00ebl, 27 April 2026.\" class=\"wp-image-297945\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/image-10-858x1024.jpeg 858w, https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/image-10-251x300.jpeg 251w, https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/image-10-768x917.jpeg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/image-10.jpeg 1200w\" sizes=\"(max-width: 858px) 100vw, 858px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Elize Faroa se dood laat reeds groot leemtes in die familie. Foto: verskaf<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<p>Die Sondagaand (26 April) het sy deur haar dogtertjie &#8216;n boodskap gestuur dat sy nie huis toe kom nie en eers verlede Maandag (27 April) terug sou wees. Dit was die laaste teken van lewe wat die familie van haar ontvang het.<\/p>\n\n\n\n<p>Op die Maandagoggend het bekommerde familielede begin soek nadat sy nie opgedaag het nie.\n<\/p>\n\n\n\n<p>&#8216;n Familielid, gestuur om te gaan kyk, het nadat die soektog geen vrug gedra het nie &#8216;n foto van Elize op &#8216;n plaaslike WhatsApp-groep geplaas. Daardie aand het die polisie die familie in kennis gestel dat sy oorlede is en haar liggaam gevind is.<\/p>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-raaiselagtige-omstandighede\">Raaiselagtige omstandighede\n<\/h3>\n\n\n\n<p>Die omstandighede rondom haar dood is vir die familie diep verontrustend. Verskeie vrae bly onbeantwoord. Elize se tekkies was nie aan haar toe haar familie haar by die lykshuis gesien het nie. Haar baadjie was ook weg \u2013 klere wat sy nog aangehad het toe die familie haar op die Saterdag gesien het. Die plek waar haar lyk gevind is, is volgens die familie totaal onbekend vir Elize.<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Sy het nie eers geweet van &#8216;n piekniekbos (by die rivier in Pni\u00ebl) nie,&#8221; het haar niggie Marisha Afrika (35) ges\u00ea. &#8220;Sy het nie eers geld in Pni\u00ebl gaan trek nie. Sy ken nie eers daardie pad nie.&#8221;\n<\/p>\n\n\n\n<p>Die familie soek dringend antwoorde. &#8220;Almal vra. Almal weet vir &#8216;n feit sy het nooit daai pad geloop nie. Wat soek sy daar? Waar is die baadjie? Waar is die skoene?&#8221; wou Afrika weet.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"768\" data-attachment-id=\"297944\" data-permalink=\"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/vrou-se-lyk-in-rivier-laat-baie-vrae\/image-189\/\" data-orig-file=\"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/image-9.jpeg\" data-orig-size=\"1200,900\" data-comments-opened=\"1\" data-image-meta=\"{&quot;aperture&quot;:&quot;0&quot;,&quot;credit&quot;:&quot;&quot;,&quot;camera&quot;:&quot;&quot;,&quot;caption&quot;:&quot;&quot;,&quot;created_timestamp&quot;:&quot;0&quot;,&quot;copyright&quot;:&quot;&quot;,&quot;focal_length&quot;:&quot;0&quot;,&quot;iso&quot;:&quot;0&quot;,&quot;shutter_speed&quot;:&quot;0&quot;,&quot;title&quot;:&quot;&quot;,&quot;orientation&quot;:&quot;0&quot;}\" data-image-title=\"image\" data-image-description=\"\" data-image-caption=\"\" data-large-file=\"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/image-9-1024x768.jpeg\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/image-9-1024x768.jpeg\" alt=\"Elize Faroa dood gevind in die Dwarsrivier Pni\u00ebl, 27 April 2026.\" class=\"wp-image-297944\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/image-9-1024x768.jpeg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/image-9-300x225.jpeg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/image-9-768x576.jpeg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/image-9.jpeg 1200w\" sizes=\"(max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Elize se lyk in die Pniel-rivier is baie vreemd vir haar familie. FOTO: verksaf<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-sy-was-n-mense-mens\">&#8220;Sy was &#8216;n mense-mens&#8221;<\/h3>\n\n\n\n<p>Elize laat haar dogtertjie en ma agter. Haar familie en vriende beskryf haar as &#8216;n warm en liefdevolle mens wat altyd vir ander omgegee het.<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Sy was &#8216;n mense-mens \u2013 altyd aan die glimlag,&#8221; het Afrika ges\u00ea. &#8220;Die mense skrik as hulle nou hoor van haar afsterwe. Sy was nie &#8216;n mens wat rondbeweeg het nie \u2013 net na haar tannie en werk toe.&#8221;<\/p>\n\n\n\n<p>Afrika, wat onlangs siek was, het haar dankbaarheid vir Elize se onbaatsugtige sorg uitgespreek.\n<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Toe ek siek was, het sy ingekom en my kinders gewas, my skottelgoed skoongemaak. As sy sien ek is nie lekker nie, vat sy my kind weg sodat ek kan rus. Sy het altyd gevra: &#8216;Wat kan ek vir jou doen?&#8217;\u2009&#8221;\n<\/p>\n\n\n\n<p>Haar bure en familielede onthou haar met &#8216;n glimlag. &#8220;As sy &#8216;n doppie gedrink het, het sy altyd aangegaan met ons \u2013 dan s\u00ea ons die pop se battery is pap, want dan praat sy in daai slow motion,&#8221; het Afrika met &#8216;n traan geskerts.<\/p>\n\n\n\n<p>Sy het haar kind en die familie se kinders bo alles liefgehad en gereeld peuselhappies en koekies gebring. &#8220;Sy het altyd &#8216;n hart vir ons kinders gehad \u2013 sy sal altyd vir hulle twee rand gee of vir hulle iets koop.&#8221;<\/p>\n\n\n\n<p>Elize het vir langer as &#8216;n dekade by Waterford Winery gewerk en &#8216;n uitstekende verhouding met haar kollegas gehad. &#8220;Hulle kon nie glo toe hulle die boodskap kry nie \u2013 is dit regtig sy?&#8221; het Afrika vertel.<\/p>\n\n\n\n<p>Kollegas wat jare lank saam met haar gewerk het, is verslae oor haar skielike dood.<\/p>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-familie-se-oproep\">Familie se oproep\n<\/h3>\n\n\n\n<p>Die familie het &#8216;n dringende beroep op die gemeenskap gedoen vir enige inligting wat kan help om lig te werp op haar laaste bewegings en die omstandighede rondom haar dood.<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Niemand kom vorendag met inligting oor die klere wat sy aangehad het nie. Die mense met wie sy laas was, s\u00ea net: &#8216;Sy het geloop.&#8217; Ons weet nie wat gebeur het nie,&#8221; het &#8216;n gebroke Afrika ges\u00ea.\n<\/p>\n\n\n\n<p>Kapt. FC Van Wyk, &#8216;n provinsiale polisiewoordvoerder. het die voorval bevestig. &#8220;\u2009&#8217;n Geregtelike doodsondersoek is by Groot Drakenstein-polisiekantoor geregistreer na aanleiding van die ontdekking van die lyk van &#8216;n 41-jarige vrou in &#8216;n rivier in Pni\u00ebl, Lanquedoc, op Maandag 27 April om 10:40,&#8221; het hy verduidelik.<\/p>\n\n\n\n<p>Die polisie het intussen ook bevestig dat &#8216;n nadoodse ondersoek gedoen is.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" data-attachment-id=\"297946\" data-permalink=\"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/vrou-se-lyk-in-rivier-laat-baie-vrae\/image-191\/\" data-orig-file=\"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/image-11.jpeg\" data-orig-size=\"1200,800\" data-comments-opened=\"1\" data-image-meta=\"{&quot;aperture&quot;:&quot;0&quot;,&quot;credit&quot;:&quot;&quot;,&quot;camera&quot;:&quot;&quot;,&quot;caption&quot;:&quot;&quot;,&quot;created_timestamp&quot;:&quot;0&quot;,&quot;copyright&quot;:&quot;&quot;,&quot;focal_length&quot;:&quot;0&quot;,&quot;iso&quot;:&quot;0&quot;,&quot;shutter_speed&quot;:&quot;0&quot;,&quot;title&quot;:&quot;&quot;,&quot;orientation&quot;:&quot;0&quot;}\" data-image-title=\"image\" data-image-description=\"\" data-image-caption=\"\" data-large-file=\"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/image-11-1024x683.jpeg\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/image-11-1024x683.jpeg\" alt=\"Elize Faroa dood gevind in die Dwarsrivier Pni\u00ebl, 27 April 2026.\" class=\"wp-image-297946\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/image-11-1024x683.jpeg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/image-11-300x200.jpeg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/image-11-768x512.jpeg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/image-11.jpeg 1200w\" sizes=\"(max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Elizabeth Faroa (ma) en Antelucia Cedras, Elize se dogterjie. FOTO: Mauricia Petersen<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<p>Volgens die familie bevestig die nadoodse ondersoek dat die oorsaak van dood verdrinking was. Hulle meen dit is baie vreemd, want dit het daardie naweek swaar gere\u00ebn en dit was &#8216;n eienaardige plek vir Elize om te wees.\n<\/p>\n\n\n\n<p>&#8216;n Troosdiens vir die gemeenskap is verlede Vrydag (1 Mei) by die St. Giles Klipkerk in Lanquedoc gehou en &#8216;n kruis is ter nage- dagtenis van Elize by die rivier geplant. Sy sal vandeesweek ter ruste gel\u00ea word.<\/p>\n\n\n\n<p><em><strong>*Hierdie berig is op Donderdag 7 Mei 2026 opdateer met addsisionele kommentaar van die gesin, sowel as die polisie. &#8211; Red.<\/strong><\/em><\/p>\n\n\n\n<p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Familie soek antwoorde n\u00e1 lyk van Elize Faroa, werknemer van Waterford Winery, in die Pniel-rivier gevind word en outopsie verdrinking as oorsaak bevestig.<\/p>\n","protected":false},"author":20,"featured_media":297794,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_yoast_wpseo_linkdex":"71","_yoast_wpseo_content_score":"30","_yoast_wpseo_inclusive_language_score":"90","_yoast_wpseo_is_cornerstone":"","_yoast_wpseo_canonical":"","_yoast_wpseo_opengraph-title":"","_yoast_wpseo_opengraph-description":"","_yoast_wpseo_opengraph-image":"","_yoast_wpseo_opengraph-image-id":"","_yoast_wpseo_twitter-title":"","_yoast_wpseo_twitter-description":"","_yoast_wpseo_twitter-image":"","_yoast_wpseo_twitter-image-id":"","newspack_ads_suppress_ads":false,"newspack_sponsor_sponsorship_scope":"","newspack_sponsor_native_byline_display":"inherit","newspack_sponsor_native_category_display":"inherit","newspack_sponsor_underwriter_style":"inherit","newspack_sponsor_underwriter_placement":"inherit","_crsspst_to_novanewscoza":false,"_crsspst_to_novanewscozabloemnewsexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozacityvision":false,"_crsspst_to_novanewscozadistrictmailhelderberg":false,"_crsspst_to_novanewscozahermanustimes":false,"_crsspst_to_novanewscozakomani-karoo":false,"_crsspst_to_novanewscozakougaexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozamthathaexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozanoordkaapbulletin":false,"_crsspst_to_novanewscozapaarlpost":false,"_crsspst_to_novanewscozapeexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozapeoplespost":false,"_crsspst_to_novanewscozaswartlandgazette":false,"_crsspst_to_novanewscozatygerburger":false,"_crsspst_to_novanewscozaudexpress":false,"_crsspst_to_novanewscozavistanews":false,"_crsspst_to_novanewscozavrystaatkroon":false,"_crsspst_to_novanewscozaweskusnuus":false,"_crsspst_to_novanewscozaweslander":false,"_crsspst_to_novanewscozaworcesterstandard":false,"_EventAllDay":"","_EventTimezone":"","_EventStartDate":"","_EventEndDate":"","_EventStartDateUTC":"","_EventEndDateUTC":"","_EventShowMap":"","_EventShowMapLink":"","_EventURL":"","_EventCost":"","_EventCostDescription":"","_EventCurrencySymbol":"","_EventCurrencyCode":"","_EventCurrencyPosition":"","_EventDateTimeSeparator":"","_EventTimeRangeSeparator":"","_EventOrganizerID":"","_EventVenueID":"","_OrganizerEmail":"","_OrganizerPhone":"","_OrganizerWebsite":"","_VenueAddress":"","_VenueCity":"","_VenueCountry":"","_VenueProvince":"","_VenueState":"","_VenueZip":"","_VenuePhone":"","_VenueURL":"","_VenueStateProvince":"","_VenueLat":"","_VenueLng":"","_VenueShowMap":"","_VenueShowMapLink":"","_application":"","_batch_id":"","_company_name":"","_company_tagline":"","_company_twitter":"","_company_video":"","_company_website":"","_custom_id":"","_EventDuration":"","_EventOrigin":"","_EventTimezoneAbbr":"","_featured":"","_filled":"","_job_expires":"","_job_location":"","_media_credit":"","_media_credit_url":"","_menu_item_menu_item_parent":"","_menu_item_object":"","_menu_item_object_id":"","_menu_item_target":"","_menu_item_type":"","_menu_item_url":"","_menu_item_xfn":"","_navis_media_can_distribute":"","_navis_media_credit_org":"","_OrganizerOrigin":"","_provider":"","_pum_built_in":"","_pum_default_theme":"","_pum_form_conversion_count":"","_remote_id":"","_remote_name":"","_remote_position":"","_report_frequency":"","_report_reference_dates":"","_send_attempts":"","_site_id":"","_sitemap_exclude":"","_sitemap_frequency":"","_sitemap_priority":"","_source_url":"","_subscription_period":"","_subscription_period_interval":"","_subscription_price":"","_tec_slr_enabled":"","_tec_slr_layout":"","_template_type":"","_ticket_end_date":"","_ticket_start_date":"","_tribe_aggregator_allow_multiple_organizers":"","_tribe_aggregator_content_type":"","_tribe_aggregator_file":"","_tribe_aggregator_finalized":"","_tribe_aggregator_hash":"","_tribe_aggregator_import_id":"","_tribe_aggregator_import_name":"","_tribe_aggregator_interactive":"","_tribe_aggregator_origin":"","_tribe_aggregator_post_status":"","_tribe_aggregator_preview":"","_tribe_aggregator_source_name":"","_tribe_aggregator_type":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_tribe_hide_attendees_list":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_capacity":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":"","_tribe_ticket_version":"","_type":"","_VenueOrigin":"","_wp_attachment_context":"","_wp_attachment_image_alt":"","_wp_font_face_file":"","_wp_old_date":"","_yoast_wpseo_estimated-reading-time-minutes":"8","_yoast_wpseo_focuskeywords":"","_yoast_wpseo_focuskw_text_input":"","_yoast_wpseo_keywordsynonyms":"","_yoast_wpseo_primary_block-catalog":"","_yoast_wpseo_primary_category":"8856","_yoast_wpseo_primary_job_listing_type":"","_yoast_wpseo_primary_nova_retailer":"","_yoast_wpseo_primary_publication":"","_yoast_wpseo_primary_tribe_events_cat":"","_yoast_wpseo_videositemap-duration":"","_yoast_wpseo_videositemap-rating":"","_menu_item_classes":[],"_tribe_modified_fields":[],"_wp_attachment_backup_sizes":[],"_wp_suggested_privacy_policy_content":[],"_yoast_post_redirect_info":[],"_yoast_wpseo_video_meta":[],"activation_date":"","archive_insertion_is_repeating":"","archive_insertion_posts_count":"","article_feature_media":"1","article_feature_type":"normal","article_main_image_caption":"Elize se lyk is op Vryheidsdag,, Maandagoggend in die Dwarsrivier- Pniel gevind. Foto: Mauricia Petersen","article_media_icon":"1","article_template":"news","author_byline":"Mauricia Petersen","background_color":"","block_editor":"1","byline":"","cmplz_hide_cookiebanner":"","competition_end_date":"","contact_advertise_email":"","contact_advertise_phone":"","contact_editorial_email":"","contact_general_email":"","contact_general_phone":"","contact_office_hours":"","contact_physical_address":"","enabled":"","featured_image_custom_caption":"","featured_video_url":"","fields":"","font_body":"","font_header":"","frequency":"","headline":"headline dummy text","hide_border":"","icon":"","is_wp_suggestion":"","issuu_download_url":"","issuu_embed_url":"","language_version_url":"","large_border":"","name":"mpLyk","nm_contact_name":"","nm_contact_number":"","nm_date_lost":"","no_overlay_background":"","node-url":"","obituary_born_date":"","obituary_died_date":"","obituary_memoriam_text":"","origin":"","overlay_color":"","overlay_opacity":"","overlay_size":"","placement":"","plural_label":"","post_author":"","post_id":"","post_language":"en","secret-key":"","sponsored_utm_campaign":"","sponsored_utm_content":"","sponsored_utm_medium":"","sponsored_utm_source":"","sponsored_utm_term":"","start_date":"","utm_suppression":"","video_embed_url":"","wp_pattern_sync_status":"","data_version":[],"enclosure":[],"pongrass_image":["mpLyk_P1","mpLyk_P2","mpLyk_P3","mpLyk_P4"],"_jetpack_newsletter_access":"","_jetpack_dont_email_post_to_subs":false,"_jetpack_newsletter_tier_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paywalled_content":false,"_newspack_byline_active":false,"_newspack_byline":"","newspack_content_restriction_is_exempt":false,"scaip_prevent_shortcode_addition":false,"_jetpack_feature_clip_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":"","jetpack_post_was_ever_published":false},"categories":[8856],"tags":[7911,9574,9543,7874,8869,7992,91],"newspack_spnsrs_tax":[],"publication":[],"class_list":["post-297793","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-crime","tag-dwarsrivier","tag-lanquedoc","tag-local-news","tag-pniel","tag-stellenbosch","tag-top"],"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/IMG_7155_26640.jpg","jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack-related-posts":[{"id":295271,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/kabels-eis-27-jarige-in-lanquedoc\/","url_meta":{"origin":297793,"position":0},"title":"Kabels eis 27-jarige in Lanquedoc","author":"Rasaad Adams","date":"22 January 2026","format":false,"excerpt":"'n Vrou (27) is dood nadat sy vermoedelik doodgeskok het weens onwettige kragverbindings.","rel":"","context":"In &quot;Nuus&quot;","block_context":{"text":"Nuus","link":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/nuus\/"},"img":{"alt_text":"Die toneel in Lanquedoc op Dinsdag 13 Januarie. Foto Mike Charlie 1","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/01\/Die-toneel-in-Lanquedoc-op-Dinsdag-13-Januarie.-Foto-Mike-Charlie-1.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/01\/Die-toneel-in-Lanquedoc-op-Dinsdag-13-Januarie.-Foto-Mike-Charlie-1.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/01\/Die-toneel-in-Lanquedoc-op-Dinsdag-13-Januarie.-Foto-Mike-Charlie-1.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/01\/Die-toneel-in-Lanquedoc-op-Dinsdag-13-Januarie.-Foto-Mike-Charlie-1.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x"},"classes":[]},{"id":295979,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/stellenbosch-gesin-slaap-nou-weer-rustig-nadat-slang-in-hul-dak-gevang-is\/","url_meta":{"origin":297793,"position":1},"title":"Stellenbosch-gesin slaap nou weer rustig nadat slang in hul dak gevang is","author":"Ya\u00ebl Malgas","date":"5 March 2026","format":false,"excerpt":"Die slang wat homself in 'n Stellenbosch-gesin se woning, 'n plaashuis buite die dorp, tuisgemaak het, is onlangs deur 'n plaaslike slangvanger gevang.","rel":"","context":"In &quot;Nuus&quot;","block_context":{"text":"Nuus","link":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/nuus\/"},"img":{"alt_text":"snake","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/image-24.jpeg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/image-24.jpeg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/image-24.jpeg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/image-24.jpeg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/image-24.jpeg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]},{"id":294993,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/gn-planne-vir-aftree-vir-suster-lindoor\/","url_meta":{"origin":297793,"position":2},"title":"G&#8217;n planne vir aftree vir Suster Lindoor","author":"Ya\u00ebl Malgas","date":"18 December 2025","format":false,"excerpt":"Diens met deernis is die slagspreuk van Geluksoord in Onder-Papegaaiberg en is al die afgelope 45 jaar die dryfveer agter suster Connie Lindoor se jare van diens. Lindoor (69) het onlangs haar 45ste jaar by die tehuis vir bejaardes gevier en s\u00ea sy het geen planne om af te tree\u2026","rel":"","context":"In &quot;Nuus&quot;","block_context":{"text":"Nuus","link":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/nuus\/"},"img":{"alt_text":"Suster Connie Lindoor van Geluksoord te huis.","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2025\/12\/IMG_3585.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2025\/12\/IMG_3585.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2025\/12\/IMG_3585.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2025\/12\/IMG_3585.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2025\/12\/IMG_3585.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2025\/12\/IMG_3585.jpg?resize=1400%2C800&ssl=1 4x"},"classes":[]},{"id":295006,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/dwarsrivier-se-lanquedoc-brug-voltooi\/","url_meta":{"origin":297793,"position":3},"title":"Dwarsrivier se Lanquedoc-brug voltooi","author":"Rasaad Adams","date":"18 December 2025","format":false,"excerpt":"Die nuwe Lanquedoc-brug, 'n langverwagte infrastruktuurprojek in die Dwarsriviervallei, is verlede Donderdag (11 Desember) amptelik deur die Stellenbosch-munisipaliteit geopen. Dit word as 'n belangrike mylpaal vir die gemeenskap en omliggende gebiede beskou. Die brug vervang die ou enkelbaan-oorgang, wat Lanquedoc vir baie jare bedien het, maar wat nie meer aan\u2026","rel":"","context":"In &quot;Nuus&quot;","block_context":{"text":"Nuus","link":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/nuus\/"},"img":{"alt_text":"","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2025\/12\/Lanquedoc_64488.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2025\/12\/Lanquedoc_64488.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2025\/12\/Lanquedoc_64488.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2025\/12\/Lanquedoc_64488.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2025\/12\/Lanquedoc_64488.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]},{"id":295368,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/verdagtes-in-de-koker-moord-verskyn-in-hof\/","url_meta":{"origin":297793,"position":4},"title":"Verdagtes in De Koker-moord verskyn in hof","author":"Eikestadnuus","date":"23 January 2026","format":false,"excerpt":"Twee verdagtes het Vrydag (23 Januarie) in die Stellenbosch-landdroshof verskyn in verband met die moord van 'n bejaarde in die Onder-Papegaaiberg-begraafplaas in Stellenbosch.","rel":"","context":"In &quot;Nuus&quot;","block_context":{"text":"Nuus","link":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/nuus\/"},"img":{"alt_text":"","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/01\/IMG_3675_93289.jpg?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/01\/IMG_3675_93289.jpg?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/01\/IMG_3675_93289.jpg?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/01\/IMG_3675_93289.jpg?resize=700%2C400&ssl=1 2x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2026\/01\/IMG_3675_93289.jpg?resize=1050%2C600&ssl=1 3x"},"classes":[]},{"id":267061,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/rowers-slaan-op-twee-in-stellenbosch-plase-toe\/","url_meta":{"origin":297793,"position":5},"title":"Rowers slaan op twee plase in Stellenbosch toe","author":"Eikestadnuus","date":"4 September 2025","format":false,"excerpt":"Inwoners wat op Stellenbosch-plase woon, het in Augustus onder rowers deurgeloop met twee afsonderlike voorvalle net verlede week.","rel":"","context":"In &quot;Nuus&quot;","block_context":{"text":"Nuus","link":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/nuus\/"},"img":{"alt_text":"NovaNews Stock Image","src":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/CRIME_SQUARE-1.png?resize=350%2C200&ssl=1","width":350,"height":200,"srcset":"https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/CRIME_SQUARE-1.png?resize=350%2C200&ssl=1 1x, https:\/\/i0.wp.com\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/CRIME_SQUARE-1.png?resize=525%2C300&ssl=1 1.5x"},"classes":[]}],"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Eikestadnuus","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/297793","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-json\/wp\/v2\/users\/20"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=297793"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/297793\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-json\/wp\/v2\/media\/297794"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=297793"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=297793"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=297793"},{"taxonomy":"newspack_spnsrs_tax","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-json\/wp\/v2\/newspack_spnsrs_tax?post=297793"},{"taxonomy":"publication","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/eikestadnuus\/wp-json\/wp\/v2\/publication?post=297793"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}