Skoolkinders het drome vir die toekoms, maar hoe word ’n lugkasteel bo gehou in ’n land waar onregverdigheid en regverdigheid so eenders lyk? Met aangrypende fisieke teater, geheime, hoop en teleurstellings. Kan Heather en Gideon die toets van tyd deurstaan? En hoekom kyk niemand meer na die sterre nie? Adriaan Havenga en René Cloete is van Dinsdag 24 tot Donderdag 26 Mei op die planke van die Drostdy-teater in Iewers in die gryste sien. Vertonings begin daagliks om 20:00
Waar’s die sterre?
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.