Nadat ‘n groep kinders van Idasvallei nuwe fietse as skenking ontvang het, het hulle Saterdag (17 Mei) op dié tweewielers die pad gevat. Die fietsryers, verbonde aan Idasvallei-gemeenskapsroetes, het die…
Die familie van ‘n 16-jarige is steeds geskok nadat hy Saterdag (17 Mei) vermoedelik deur ‘n motoris op die R44 naby Cloetesville doodgery is. Saterdag was die amptelike einde van…
Van Suid-Afrika tot Amerika – daar is maar min roetes wat die Suid-Afrikaanse langasem Sidney Cleophas nie sal aanpak nie. Dié Pniël-boorling het vanjaar die bekende Bostonmaraton in die VSA…
“Cornal sou wou hê dat die komende naweek se rugbywedstryde soos beplan moes voortgaan.” Só het die bestuur van die Boland-rugbyunie (BRU) Maandag op ‘n perskonferensie gesê waartydens onthul is…
Die Stellenbosch-hospitaal is op soek na familielede van ‘n pasiënt, Norman van Wyk, wat op Woensdag 23 April na die hospitaal gebring is. Die omstandighede rakende die pasiënt se toelating is…
Engele van dood is hulle nie, ten spyte van wat die publiek van die Stellenbosch-hospies dalk dink. Inteendeel – wat die span van die plaaslike hospies wil doen, is om…
Inwoners van Saagmeul in Wemmershoek sê hulle is moeg van die “swak diens” wat hulle van die plaaslike taxivereniging ontvang en pogings om met die bestuur van die Franschhoek-taxivereniging te…