Paul Roos Gimnasium se eerste hokkie- en rugbyspanne het die afgelope week na Paarl gereis om kragte te meet teen ’n tradisioneel sterk Paarl Gimnasium. Die hokkiespan kon Vrydag 17 Mei daarin slaag om sy wedstryd met 1-0 te wen. Barend Geldenhuys (links) was goed op dreef teen Paul Roos se opponente. Foto: Dian Lategan


Paul Roos Gimnasium se eerste rugbyspan het Saterdag voor ’n volgepakte Paarlse stadion in ’n taai stryd teen Paarl Gimnasium met 23-17 gewen. Foto: Charmaine Sander Photography

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article