Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
Laerskool Rietenbosch trap “tekkie-spore”ná wen
Tydens die 2016 netbalseisoen was die o.12-netbalspan van Laerskool Rietenbosch onoorwonne.
-
HSS kry Duitse kuiermaats
Elise Pouvreau, ’n graad 9-leerling van die Gimnasium Trudering in München, Duitsland, is tans vir drie maande ’n besoekende leerder aan die Hoërskool Stellenbosch, as deel van die Duits-Suid-Afrikaanse uitruilskema vir skoolleerlinge.
-
Local learners chosen for Road Safety contest
Two Stellenbosch learners, Kutlwisiso Mzaca (Makupula High School) and Litchona Vongo (Kayamandi High) were recently chosen to represent the Western Cape at the National Road Safety Debate competition in Limpopo next month.
-
Stellies speel medaljes los op al wat verhoog is
Die 2016-toneelseisoen het vir die leerders van Hoërskool Stellenbosch ’n gulde geleentheid gegee om hul talente te wys.
-
PRG kry silwer by toernooi
Paul Roos se o.15-tennisspan het gedurende die afgelope langnaweek ’n silwer medalje by die o.15 nasionale tennistoernooi in Pretoria gewen.
-
Build character with fun activities at TEEC
The Early Education Centre (TEEC) will be hosting another Character Building Holiday Programme. This year will be the sixth year that they will run this programme.
-
Stellenbosch se jongklomp gesels met EN oor Jeugdag
Vandag vier Suid-Afrika Jeugdag. Eikestadnuus het by ’n paar van die dorp se jonger inwoners uitgevind waaroor dié dag gaan en wat dit vir hulle beteken.
-
Eikies wys hul staal op sportveld
Laerskool Eikestad spog met talle prestasies op die hokkie- en netbalbaan. Hier is hul presteerders.
-
Rhenish girls make their school proud
A number of students from Rhenish Girls’ High have made their school proud with a number of achievements, from the ATKV Spelathon to youth leadership and even a maths competition.
-
Dié ruiters mag pronk
Verskeie Bloemhoffers is ywerige perderuiters en veral die Dercksen-susters, Anje en Madine, en hul niggie Sophia, vaar uitsonderlik in hierdie sportsoort.









