Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
Leerder haal SA kampioenskappe
Abigail Calitz, ’n graad 9-leerder aan die HMS Bloemhof, het in Maart vanjaar aan die swem vlak 3-kampioenskappe in Port Elizabeth gaan deelneem waar sy uitstekend gevaar het.
-
Rietenbosch se netbal- en rugbyspanne voer botoon
Rietenbosch Primêr het Saterdag 27 Mei puik presteer by Wes-Eind Primêr se wintersportdag ná die o.13 netbal- en rugbyspan as die toernooiwenners aangewys is. Die netbalspan het die finaal met 9-6 gewen, terwyl die rugby twee spanne gewen het (10-5…
-
Guides for all learning experiences
Ace It! is a study guide series that is a one-stop resource giving pupils all they need to “ace” their exams.
-
Rhenish girls enskill Pebbles Project kids
Rhenish Girls’ High presented their annual Skills Day on Friday 19 May to delighted children from the Pebbles Project.
-
Liefde vir skaak gekweek
Die Blue Jay Group of Farms is tans in beheer van ses baie suksesvolle leersentrums vir plaaskinders op hul plase in die Wes-Kaap en dra by tot die opvoeding van 150 kinders.
-
Bloemhoffers skop stof op
In die eerste byeenkoms van die landloop-skoleliga het die Hoër Meisieskool Bloemhof se junior landloopatlete behoorlik hul teenstanders stof in die oë geskop.
-
PRG are Boland golf champions
Paul Roos Gymnasium (PRG) golfers recently won this year’s Boland High Schools Championships.
-
Bloemhof-sport vaar goed in die noorde
Die eerste netbal- en hokkiepsanne van die Hoër Meisieskool Bloemhof het uitstekend presteer in hul onderskeie wedstryde by die jaarlikse National All Girls’ School Festival wat onlangs aangebied is.
-
Soccer, hockey and rugby results for Paul Roos
Paul Roos Gymnasium (PRG) recently competed in a number of sport events across the country.
-
Dié Paul Rooser is sowaar ’n raakslaner
Gedurende die afgelope skoolvakansie het verskeie Paul Roosers deelgeneem aan verskillende tennistoernooie oral in Suid Afrika.





