Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Grafgrawe in nat weer nou verbied
‘n Stellenbosse begrafnisondernemer beweer die Stellenbosch-munisipali- teit ontneem hom van sy “brood en botter” nadat hy glo in kennis gestel is hy mag nie begrafnisse behartig alvorens hy vir ‘n […]
-
‘Pastoor’ vas oor kinderporno
Die staat het die afgelope Maandag (18 Augustus) in die Paarl-landdroshof gesê hy sal volgende week borgtog teenstaan vir ‘n 55-jarige man van Franschhoek wat vir die vervaardiging en verspreiding […]
-
Maak geskiedenis, spanne!
Hiermee wil ons graag ons hartlike gelukwense aan die Hoërskool Lückhoff met sy 90ste verjaarsdagviering uitspreek. Hierdie belangrike mylpaal weerspieël nie net die blywende nalatenskap en toewyding aan uitnemendheid wat […]
-
Dal en Vlei se skole meet weer kragte
Saterdag sal die gedreun van die skare reg oor Stellenbosch gehoor kan word wanneer die skoolgemeenskappe van die Hoërskool Lückhoff en die Hoërskool Cloetesville mekaar by die Van der Stel-sportterrein […]
-
Afrikaanse radio takel uitdagings
Afrikaanspraters, -liefhebbers en vriende van die taal het verlede Donderdag (14 Augustus) by die Middelvlei-wynlandgoed byeengekom om te besin of daar ‘n toekoms vir Afrikaanse radio is en hoe dit […]
-
CWDM honours strong women
Beginning with the powerful and inspiring poem “Phenomenal Woman” by the late American poet Maya Angelou, executive mayor of the Cape Winelands District (CWDM) Dr Elna von Schlicht paid tribute […]
-
Jong musici gaan in Endler meeding
Drie talentvolle musikante van die Universiteit Stellenbosch (US) en ‘n jong pianis van Paul Roos Gimnasium (PRG) is onder die 24 opkomende sterre van oor die land heen wat as […]
-
Die derby gees loop . . .
Die gees het behoorlik geheers tot aanloop van derby-week by buurskole Hoërskool Luckhoff en Hoërskool Cloetesville.










