Die Helderberg-rugbyklub se president, Hankie Heyns, by Jody Koul, wat 19 drieë vir die seisoen gedruk het.


Die Helderberg-rugbyklub het Vrydag (30 September) sy trofee-geselligheid in die Phil Mostertsaal by die Charles Morkel-stdion in Strand gehou en talle pryse en trofeë uitgedeel.

Sportman van die jaar: Michael Visser

Speler van die jaar: Quiwen Bauman

Onder-20 speler van die jaar: Quinn Visser

Meeste drieë: Jody Koul – 19

Meeste punte: Michael Visser – 148

Beste prestasie: Jacques van Zyl – drie wedstryde vir Westelike Provinsie Curriebekerspan.

Speler esprit de corps: Estehan Visagie

Admin esprit de corps: JP Nunes

Fiksheid en toewyding: Bokkie Carstens

Toewyding: Jurgen Dorfling en Marcus Brand

Sportmanskap: Estehan Visagie

Veelsydigheid: Bokkie Carstens

Mees geesdriftigste eerste span spelers: Jurgen Dorfling en Hafeez Adams

Eerste span agterlynspeler van die jaar: Quiwen Bauman

Eerste span voorspeler van die jaar: Shane Kennedy

Mees geesdriftigste tweede span speler: Gambit Williams

Tweede span agterlynspeler van die jaar: Joshua Kloosman

Tweede span voorspeler van die jaar: Nico Steenkamp

Mees geesdriftigste derde span speler: Abdullah Galant

Derde span agterlynspeler van die jaar : Craig Smith

Derde span voorspeler van die jaar: Jean Ferreira

Mees geesdriftigste o.20-speler Stefan du Toit

Onder-20 agterspeler van die jaar: Dane Bezuidenhout

Onder-20 voorspeler van die jaar: Neville Cooper

Mees belowende o.19-speler: Adriaan Groenewald

VDie Westelike Provinsie se sewestoernooi begin Saterdag 22 Oktober en vind daarna elke Saterdag tot in Desember plaas. Helderberg se rugbyklub het ook ’n span ingeskryf.

Berge se speler van die jaar, Quiwen Bauman, ontvang sy prys van Heyns.

Jacques van Zyl het vir sy drie westryde vir die WP die prys vir die beste prestasie ontvang.

Michael Visser is as die Helderber-rugbyklub se sportman van die jaar aangewys.

Die eerste span voorspeler van die jaar, Shane Kennedy, met sy trofee.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article