{"id":342921,"date":"2026-11-03T19:10:07","date_gmt":"2026-11-03T17:10:07","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=342921"},"modified":"2026-11-03T19:18:58","modified_gmt":"2026-11-03T17:18:58","slug":"vandag-in-die-nuus-127","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-127\/","title":{"rendered":"Vandag in die nuus"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hier is die hoofnuus wat vandag, 3 November, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-plaaslik\" class=\"wp-block-heading\">Plaaslik<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, Brent Bozell, het die be\u00ebindiging van Suid-Afrika se deelname aan die Agoa-ooreenkoms as sowel \u2018voorspelbaar\u2019 as \u2018vermybaar\u2019 beskryf.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Man en \u2019n vrou is Maandag in hul Toyota Urban Cruiser by die Klipspruit-Wes-afrit doodgeskiet, waar polisie die voertuig met verskeie koe\u00eblgate in die bestuurdersdeur aangetref het.<\/li>\n\n\n\n<li>Cosatu het die regering versoek om regstreeks met die Verenigde State in gesprek te tree om die Agoa-handelsooreenkoms te red waarvan duisende werksgeleenthede afhanklik is, terwyl sommige van die ondernemings wat die grootste risiko loop, volgens Matthew Parks, parlement\u00eare ko\u00f6rdineerder van Cosatu, in klein dorpe gele\u00eb is, soos die sitrusproduserende gebiede van die Wes-Kaap.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Verkiesingskommissie het \u2019n voorsittende beampte afgedank nadat di\u00e9 betrap is waar sensitiewe verkiesingsmateriaal in \u2019n motor met ANC-handelsmerk gelaai is.<\/li>\n\n\n\n<li>Verkiesing: Lastborn Shazi, die MK-party se Ugu-streeksorganiseerder, is gisteraand in die aanloop tot die plaaslike regeringsverkiesing by sy huis in Mtwalume doodgeskiet.<\/li>\n\n\n\n<li>Oos-Kaapse polisie ondersoek brandstigting by huis van wykraadslid in Kariega.<\/li>\n\n\n\n<li>Motoriste sal vandeesweek bykans geen verligting by die pompe voel nie, met petrol wat net 1 sent per liter goedkoper word, terwyl dieselbestuurders kan uitsien na dalings van meer as R1 per liter.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"768\" height=\"1024\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/Nuut-1-768x1024.jpeg\" alt=\"Die verdagtes van die plaasaanval op Donovan Marx verskyn in die Ventersdorp-landdroshof.\" class=\"wp-image-342824\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/Nuut-1-768x1024.jpeg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/Nuut-1-225x300.jpeg 225w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/Nuut-1-600x800.jpeg 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/Nuut-1.jpeg 960w\" sizes=\"auto, (max-width: 768px) 100vw, 768px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Die verdagtes van die plaasaanval op Donovan Marx verskyn in die Ventersdorp-landdroshof. Foto: Shanell Binedell.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Donovan Marx-plaasaanval: 4 verdagtes sal in aanhouding bly tot hul borgtogaansoek op 13 November aangehoor word met die staat wat di\u00e9 aansoek gaan teenstaan.<\/li>\n\n\n\n<li>3 verdagtes wat glo beskermingsgeld by plaaslike winkels in Ngqeleni in die Oos-Kaap ingevorder het, is n\u00e1 \u2019n skietgeveg met lede van die Taktiese Reaksiespan doodgeskiet.<\/li>\n\n\n\n<li>2 mense is in die Oos-Kaap in hegtenis geneem nadat hulle na bewering as \u2019n amptenaar van die Verkiesingskommissie (OVK) voorgedoen het toe hulle omstreeks 04:30 gister by die Ngcobo-polisiekantoor opgedaag het om stemmateriaal af te haal en beweer het hulle is deur die voorsittende beampte gestuur.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Wydverspreide kragonderbreking in Ekurhuleni het Rand Water se Mapleton-pompstasie ontwrig, wat watervoorsiening aan minstens 6 munisipaliteite, insluitend die metro\u2019s Ekurhuleni en Tshwane, geraak het.<\/li>\n\n\n\n<li>Twee vroue is in hegtenis geneem nadat hulle hulself as OVK-amptenare voorgedoen het om stemmateriaal by die Ngcobo-polisiestasie te probeer steel.<\/li>\n\n\n\n<li>Verkiesing: Kayakazi Magudumana, die OVK-hoof in die Oos-Kaap, het bevestig dat \u2019n proporsionele verteenwoordigingskandidaat in die Engcobo-munisipaliteit in hegtenis geneem is nadat sy na bewering probeer het om stemmateriaal by die plaaslike polisiestasie te steel.<\/li>\n\n\n\n<li>2 mense is in Limpopo in hegtenis geneem in verband met beweerde verkiesingsoortredings, waaronder die onwettige verwydering van verkiesingsplakkate en intimidasie.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<h2 id=\"h-oorsee\" class=\"wp-block-heading\">Oorsee<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Lugpassasiers wat na die VSA reis, moet ingevolge nuwe re\u00ebls wat vandag in werking tree \u2019n verklaring onderteken dat hulle nie onlangs na die DRK, die episentrum van \u2019n dodelike Ebola-uitbreking, gereis het nie.<\/li>\n\n\n\n<li>4 vlugte in Europa is deur bomdreigemente geteiken, wat tot die tydelike sluiting van \u2019n lughawe in Warskou gelei het, maar al die vliegtuie het veilig geland en geen plofstof is gevind nie.<\/li>\n\n\n\n<li>Amerikaanse presidentsvrou Melania Trump sal verteenwoordigers van Rusland en Oekra\u00efne in Washington ontvang, het die Withuis ges\u00ea, sonder om \u2019n datum of verdere besonderhede oor die deelnemers bekend te maak.<\/li>\n\n\n\n<li>Iran se president, Masoud Pezeshkian, het ges\u00ea \u2019n hervatting van gevegte met die Verenigde State sal niemand baat nie, en het bevestig dat sy regering nuwe onderhandelingsmandaat vir gesprekke met Washington ontvang het.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/AFP__20260213__97GH9_23515-1024x683.jpg\" alt=\"VSA-pres. Donald Trump. Foto: Mandel Ngan \/ AFP.\" class=\"wp-image-339970\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/AFP__20260213__97GH9_23515-1024x683.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/AFP__20260213__97GH9_23515-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/AFP__20260213__97GH9_23515-768x512.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/AFP__20260213__97GH9_23515.jpg 1200w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">VSA-pres. Donald Trump. Foto: Mandel Ngan \/ AFP.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Die Kremlin het bevestig dat samesprekings tussen Rusland en Oekra\u00efne wat deur die VSA bemiddel sal word, om die oorlog te be\u00ebindig, volgende week in Abu Dhabi sal plaasvind nadat VSA-pres. Donald Trump se spesiale gesant, Steve Witkoff, aangekondig het dat die vergadering vir 10 en 11 November geskeduleer is.<\/li>\n\n\n\n<li>Gewapende mans het \u2019n polisievoertuig wat \u2019n polio-inentingspan in Pakistan se noordwestelike Khyber Pakhtunkhwa-provinsie begelei het, aangeval, twee beamptes doodgeskiet en \u2019n derde gewond.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Israeliese weermag het ontken dat hy betrokke was by berigte van Amerikaanse aanvalle op \u2019n Iranse eiland, ondanks premier Benjamin Netanyahu se onlangse dreigemente om die oorlog met Teheran te hervat.<\/li>\n\n\n\n<li>Rusland het oornag bykans 500 hommeltuie wat op pad na Moskou was, afgeskiet, het Moskou se burgemeester, ges\u00ea.<\/li>\n\n\n\n<li>Saoedi-Arabi\u00eb se oliereus Aramco het aangekondig dat sy derdekwartaal-wins met 34,6% gestyg het, aangevuur deur ho\u00ebr ruoliepryse te midde van die oorlog in die Midde-Ooste en voortdurende aanvalle op die koninkryk se energie-infrastruktuur.<\/li>\n\n\n\n<li>OpenAI het die voormalige Amerikaanse weermagsekretaris Dan Driscoll aangestel in \u2019n nuutgeskepte pos wat daarop gemik is om die gebruik van kunsmatige intelligensie in nasionale veiligheid te bevorder.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AdobeStock_208331488_83465-1024x683.jpeg\" alt=\"KI.\" class=\"wp-image-327002\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AdobeStock_208331488_83465-1024x683.jpeg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AdobeStock_208331488_83465-300x200.jpeg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AdobeStock_208331488_83465-768x512.jpeg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AdobeStock_208331488_83465-1536x1024.jpeg 1536w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AdobeStock_208331488_83465-2048x1366.jpeg 2048w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AdobeStock_208331488_83465-1320x880.jpeg 1320w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AdobeStock_208331488_83465-600x400.jpeg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Foto ter illustrasie: Adobe Stock.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Nieu-Seeland Rugby en die All Blacks is \u2018verpletter\u2019 n\u00e1 die skielike dood van hul hoof van sekuriteit, Logan Cadwallader, wat Sondag by die spanhotel in Edinburgh oorlede is.<\/li>\n\n\n\n<li>Noord-Korea het die FBI se bewerings verwerp dat Pjongjang agter die diefstal van $6 miljard van die kriptogeldeenheidplatform Binance sit, met Kim Jong Un se invloedryke suster wat dit as \u2019n \u2018ernstige politieke provokasie\u2019 bestempel het.<\/li>\n\n\n\n<li>Oekra\u00efne het ges\u00ea Russiese aanvalle op \u2019n skool waar humanit\u00eare hulp versprei is, het minstens 26 mense dood gemaak en \u2018brose hoop op vordering na vrede\u2019 verydel nadat \u2019n plaaslike skietstilstand in die suide sonder enige oortredings verstryk het.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Amerikaanse hooggeregshof het \u2019n dringende versoek van die Trump-administrasie verwerp om Kaliforni\u00eb te dwing om die posstemme van meer as 20 000 mense tersyde te stel op grond daarvan dat hulle moontlik nie Amerikaanse burgers is nie.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Vermeende kuberaanval het kruidenierswinkels in minstens nege Europese lande getref, wat die EU genoop het om te waarsku teen \u2019n doelbewuste poging om die handelsblok se voedselvoorsieningsketting te ontwrig.<\/li>\n\n\n\n<li>VSA-pres. Donald Trump het aangedui dat daar vordering is in samesprekings met Iran om \u2019n hernude oorlog te voorkom, terwyl Teheran \u2018intensiewe\u2019 gesprekke bevestig en aangebied het om die Straat van Hormoes onder streng voorwaardes te heropen.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hier is die hoofnuus wat vandag, 3 November, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":323937,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[15603,15577],"class_list":["post-342921","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-nuus","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.6 (Yoast SEO v28.6) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Vandag in die nuus | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-127\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vandag in die nuus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hier is die hoofnuus wat vandag, 3 November, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-127\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-11-03T17:10:07+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-11-03T17:18:58+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260408__A73N3_81649.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1800\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Franco Havenga\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-127\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-127\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Vandag in die nuus\",\"datePublished\":\"2026-11-03T17:10:07+00:00\",\"dateModified\":\"2026-11-03T17:18:58+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-127\\\/\"},\"wordCount\":965,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-127\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/AFP__20260408__A73N3_81649.jpg\",\"keywords\":[\"Nuus\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-127\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-127\\\/\",\"name\":\"Vandag in die nuus | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-127\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-127\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/AFP__20260408__A73N3_81649.jpg\",\"datePublished\":\"2026-11-03T17:10:07+00:00\",\"dateModified\":\"2026-11-03T17:18:58+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-127\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-127\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-127\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/AFP__20260408__A73N3_81649.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/AFP__20260408__A73N3_81649.jpg\",\"width\":1200,\"height\":1800,\"caption\":\"Leo Brent Bozell III. Foto: Phill Magakoe, AFP.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-127\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Vandag in die nuus\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-127\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-127\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-127\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vandag in die nuus | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-127\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Vandag in die nuus","og_description":"Hier is die hoofnuus wat vandag, 3 November, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-127\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-11-03T17:10:07+00:00","article_modified_time":"2026-11-03T17:18:58+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":1800,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260408__A73N3_81649.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Franco Havenga","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-127\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-127\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Vandag in die nuus","datePublished":"2026-11-03T17:10:07+00:00","dateModified":"2026-11-03T17:18:58+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-127\/"},"wordCount":965,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-127\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260408__A73N3_81649.jpg","keywords":["Nuus","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-127\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-127\/","name":"Vandag in die nuus | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-127\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-127\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260408__A73N3_81649.jpg","datePublished":"2026-11-03T17:10:07+00:00","dateModified":"2026-11-03T17:18:58+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-127\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-127\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-127\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260408__A73N3_81649.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260408__A73N3_81649.jpg","width":1200,"height":1800,"caption":"Leo Brent Bozell III. Foto: Phill Magakoe, AFP."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-127\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Vandag in die nuus"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-127\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-127\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-127\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/342921","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=342921"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/342921\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":342925,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/342921\/revisions\/342925"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/323937"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=342921"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=342921"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=342921"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}