{"id":342738,"date":"2026-11-02T17:47:00","date_gmt":"2026-11-02T15:47:00","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=342738"},"modified":"2026-11-02T17:47:12","modified_gmt":"2026-11-02T15:47:12","slug":"vandag-in-die-nuus-126","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-126\/","title":{"rendered":"Vandag in die nuus"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hier is die hoofnuus wat vandag, 2 November, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-plaaslik\" class=\"wp-block-heading\">Plaaslik<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Dada Morero, burgemeester van Jhb: \u2018Ons hoop steeds dat die re\u00ebn vinniger sal kom, omdat dit die vlakke sal verlaag en ons sal help om verbruik te bestuur voordat die hele stelsel ineenstort. Maar ons is vol vertroue dat die stelsel nie sal ineenstort nie, en daarom bly ons standpunt dat ons nog nie in \u2019n krisis is nie, omdat die stelsel nog nie ineengestort het nie.\u2019<\/li>\n\n\n\n<li>Panyaza Lesufi, Gautengse ANC-leier, oor die waterkrisis waaronder Johannesburg gebuk gaan: \u2018Ons benadering is om met almal saam te werk, en ons doen dit reeds geruime tyd deur elke Sondag met die minister van water en sanitasie en elke Dinsdag met alle munisipaliteite te vergader.\u2019<\/li>\n\n\n\n<li>Die Johannesburg Crisis Alliance dreig met regstappe teen die Stad Johannesburg oor die voortslepende waterkrisis en beskuldig die metro daarvan dat hy nie dringend genoeg optree om watertekorte te takel nie.<\/li>\n\n\n\n<li>Die SA Menseregtekommissie het kommer uitgespreek oor die voortdurende gebruik van watertenkwaens wat met korrupsie verbind word.<\/li>\n\n\n\n<li>Die plaaslike regeringsverkiesing begin vandag met spesiale stemming, terwyl Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur (Natjoints) s\u00ea omvattende veiligheidsre\u00eblings is landwyd in plek om \u2019n veilige en ordelike verkiesingsproses te verseker.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large is-resized\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"983\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/GettyImages-22721944_11446-1024x983.jpg\" alt=\"Pres. Cyril Ramaphosa.\" class=\"wp-image-316797\" style=\"width:818px;height:auto\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/GettyImages-22721944_11446-1024x983.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/GettyImages-22721944_11446-300x288.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/GettyImages-22721944_11446-768x737.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/GettyImages-22721944_11446.jpg 1200w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Pres. Cyril Ramaphosa. Foto: Getty Images.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Pres. Cyril Ramaphosa het Suid-Afrikaners aangemoedig om te verseker dat Woensdag se munisipale verkiesing vreedsaam verloop en alle geregistreerde kiesers opgeroep om hul demokratiese reg by die stembus uit te oefen, ondanks waarskuwings van die polisie dat 331 stemlokale as ho\u00ebrisikogebiede ge\u00efdentifiseer is.<\/li>\n\n\n\n<li>Verkiesing: Nkosi Lungelo Dlamini, \u2019n plaaslike tradisionele leier, het die stemproses in die Bilanyoni-gebied in KwaZulu-Natal tydelik ontwrig nadat hy na bewering woedend geword het oor die gebruik van sy stoel en OVK-personeel uit die stemlokaal gejaag het.<\/li>\n\n\n\n<li>Calib Cassim, finansi\u00eble hoof van Eskom, sal in \u2019n waarnemende hoedanigheid aanbly totdat sy opvolger se aanstelling in werking tree wanneer hy uittree.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"481\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Nortje-op-Krieketblad-2048x1330-1-1024x481.jpg\" alt=\"Anrich Nortj\u00e9.\" class=\"wp-image-338077\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Nortje-op-Krieketblad-2048x1330-1-1024x481.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Nortje-op-Krieketblad-2048x1330-1-300x141.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Nortje-op-Krieketblad-2048x1330-1-768x361.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Nortje-op-Krieketblad-2048x1330-1-1536x722.jpg 1536w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Nortje-op-Krieketblad-2048x1330-1-1280x600.jpg 1280w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Nortje-op-Krieketblad-2048x1330-1-1320x620.jpg 1320w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Nortje-op-Krieketblad-2048x1330-1-600x282.jpg 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Nortje-op-Krieketblad-2048x1330-1.jpg 2048w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Anrich Nortj\u00e9. Foto: Phill Magakoe, AFP.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Krieket: Tony de Zorzi, Zubayr Hamza en Anrich Nortj\u00e9 is ingesluit by die Proteas se oefengroep vir die toetsreeks teen Bangladesj wat in die middel van die maand in Johannesburg afskop.<\/li>\n\n\n\n<li>Die VF Plus s\u00ea hulle sal toesien dat \u2018skokkende uitsprake soos di\u00e9 van die MK-party-LP, Andile Mngxitama, oor plaasaanvalle en die grusame aanval op mnr. Donovan Marx wie se ore vandeesweek tydens \u2019n aanval afgesny is, nie ongestraf gelaat word nie.\u2019<\/li>\n\n\n\n<li>Voormalige Bosasa-bedryfshoof Angelo Agrizzi is gelas om meer as R1,6 miljard aan die staat terug te betaal n\u00e1 sy skuldigbevinding aan korrupsie en geldwassery wat verband hou met omkopery om regeringskontrakte te bekom.<\/li>\n\n\n\n<li>Johan Ackermann oor Cameron Hanekom se besering: \u2018Hy het redelik vroeg in die wedstryd met sy lae rug gesukkel. Ons het gevra dat hy tot rustyd deurdruk, en alle eer aan hom, hy het vasgebyt en dit tot rustyd gemaak. Hy is oukei, maar hy het met sy lae rug gesukkel.\u2019<\/li>\n\n\n\n<li>Die huis van \u2019n ActionSA-raadslidkandidaat in die Ramotshere Moiloa-plaaslike munisipaliteit in Noordwes is aan die brand gesteek, met die voorval wat gister plaasgevind het.<\/li>\n\n\n\n<li>3 mense is dood in \u2019n kop-aan-kopbotsing gisteraand tussen 2 voertuie op die N2 naby Colchester in die rigting van Makhanda in die Oos-Kaap.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<h2 id=\"h-oorsee\" class=\"wp-block-heading\">Oorsee<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Koning Abdullah II van Jordani\u00eb het ges\u00ea daar kan geen veiligheid of stabiliteit in die Midde-Ooste wees voordat die Palestynse volk se reg op \u2019n eie tuisland verwesenlik word nie.<\/li>\n\n\n\n<li>Israeliese troepe het vandag onttrek uit \u2019n gebied van die besette Wesoewer se grootste stad waaruit Palestynse inwoners voorheen ontruim is, n\u00e1 \u2019n aanval in Oktober waarin 2 soldate dood is.<\/li>\n\n\n\n<li>Bart de Wever, premier van Belgi\u00eb, het aangebied om te bedank weens vasgeloopte begrotingsgesprekke tydens \u2019n vergadering met koning Philippe, wat sy besluit uitgestel en \u2019n nuwe ontmoeting vir Vrydag geskeduleer het.<\/li>\n\n\n\n<li>Iran s\u00ea hulle is bereid om die Straat van Hormoes binne 2 dae te heropen indien die VSA tot sy voorwaardes instem, nadat Teheran vroe\u00ebr \u2019n tydlyn van een week voorgestel het.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Demokratiese kongreslid Haley Stevens van Michigan het met haar party gebreek deur die Republikeinse kandidaat in haar deelstaat se belangrike Senaatswedloop teen die linksgesinde progressiewe kandidaat Abdul El-Sayed te steun.<\/li>\n\n\n\n<li>4 Amerikaanse burgers en onderskeidelik 1 burger van Kanada, Japan, Argentini\u00eb, Mexiko, Tunisi\u00eb en Tsjeggi\u00eb was onder die 69 mense wat in verlede week se botsing tussen 2 ho\u00ebspoedtreine in Spanje dood is, het owerhede ges\u00ea.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/AFP__20261004__22984_88219-1024x683.jpg\" alt=\"Pres. Donald Trump. Foto: Roberto Schmidt, Getty Images.\" class=\"wp-image-338867\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/AFP__20261004__22984_88219-1024x683.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/AFP__20261004__22984_88219-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/AFP__20261004__22984_88219-768x512.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/AFP__20261004__22984_88219.jpg 1200w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Pres. Donald Trump. Foto: Roberto Schmidt, Getty Images.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>\u2019n Bomaanval in die weste van Colombia het 4 mense, waaronder \u2019n baba van twee maande oud, doodgemaak.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Klein vliegtuig het gister in \u2019n woonbuurt in die suide van Florida, enkele kilometers van Amerikaanse president Donald Trump se Mar-a-Lago, neergestort en al 9 mense aan boord is dood.<\/li>\n\n\n\n<li>Iran het gewaarsku dat enige hernude oorlog met die VSA langer kan duur as die vorige konflik, nadat president Donald Trump ges\u00ea het hy moet steeds \u2018na nog teikens omsien\u2019.<\/li>\n\n\n\n<li>Pres. Donald Trump en sy Republikeinse Party sal vandag \u2019n laaste beroep op Amerikaanse kiesers in die tussenverkiesing doen in \u2019n poging om \u2019n verwagte Demokratiese opmars te stuit wat beheer van die Kongres kan oorneem en vir die eerste keer in twee jaar streng politieke beperkings op die president kan plaas.<\/li>\n<\/ul>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hier is die hoofnuus wat vandag, 2 November, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":323156,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[15603,15577],"class_list":["post-342738","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-nuus","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.6 (Yoast SEO v28.6) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Vandag in die nuus | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-126\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vandag in die nuus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hier is die hoofnuus wat vandag, 2 November, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-126\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-11-02T15:47:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-11-02T15:47:12+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/ED_610267_65766.jpeg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"800\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Franco Havenga\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-126\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-126\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Vandag in die nuus\",\"datePublished\":\"2026-11-02T15:47:00+00:00\",\"dateModified\":\"2026-11-02T15:47:12+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-126\\\/\"},\"wordCount\":868,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-126\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/ED_610267_65766.jpeg\",\"keywords\":[\"Nuus\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-126\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-126\\\/\",\"name\":\"Vandag in die nuus | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-126\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-126\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/ED_610267_65766.jpeg\",\"datePublished\":\"2026-11-02T15:47:00+00:00\",\"dateModified\":\"2026-11-02T15:47:12+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-126\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-126\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-126\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/ED_610267_65766.jpeg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/ED_610267_65766.jpeg\",\"width\":1200,\"height\":800,\"caption\":\"Dada Morero. Foto: Gallo Images.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-126\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Vandag in die nuus\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-126\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-126\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-126\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vandag in die nuus | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-126\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Vandag in die nuus","og_description":"Hier is die hoofnuus wat vandag, 2 November, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-126\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-11-02T15:47:00+00:00","article_modified_time":"2026-11-02T15:47:12+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":800,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/ED_610267_65766.jpeg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Franco Havenga","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-126\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-126\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Vandag in die nuus","datePublished":"2026-11-02T15:47:00+00:00","dateModified":"2026-11-02T15:47:12+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-126\/"},"wordCount":868,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-126\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/ED_610267_65766.jpeg","keywords":["Nuus","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-126\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-126\/","name":"Vandag in die nuus | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-126\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-126\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/ED_610267_65766.jpeg","datePublished":"2026-11-02T15:47:00+00:00","dateModified":"2026-11-02T15:47:12+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-126\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-126\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-126\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/ED_610267_65766.jpeg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/ED_610267_65766.jpeg","width":1200,"height":800,"caption":"Dada Morero. Foto: Gallo Images."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-126\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Vandag in die nuus"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-126\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-126\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-126\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/342738","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=342738"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/342738\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":342739,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/342738\/revisions\/342739"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/323156"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=342738"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=342738"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=342738"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}