{"id":341533,"date":"2026-10-26T16:56:17","date_gmt":"2026-10-26T14:56:17","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=341533"},"modified":"2026-10-26T16:59:39","modified_gmt":"2026-10-26T14:59:39","slug":"vandag-in-die-nuus-120","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-120\/","title":{"rendered":"Vandag in die nuus"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hier is die hoofnuus wat vandag, 26 Oktober, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-plaaslik\" class=\"wp-block-heading\">Plaaslik<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Krieket: Snelbouler Gerald Coetzee vervang die beseerde Anrich Nortj\u00e9 vir die derde toets teen Australi\u00eb wat m\u00f4re in Kaapstad begin.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Stad Tshwane het die Bronkhorstspruit-waterbehandelingsaanleg tydelik gesluit vir skoonmaakwerk en die installering van toerusting, terwyl die stad die betrokke waternetwerk spoel en ontsmet, daaglikse watergehaltetoetse uitvoer en bevestig dat genoeg chloor vir die volgende 6-7 weke beskikbaar is.<\/li>\n\n\n\n<li>Die parlement se portefeuljekomitee oor gesondheid s\u00ea die skorsing van een amptenaar is nie genoeg nie en eis groter aanspreeklikheid vir die Bronkhorstspruit-waterkrisis, met voorsitter Faith Muthambi wat daarop aandring dat verantwoordelikes binne die Stad Tshwane se bestuurs- en politieke leierskapstrukture ook tot verantwoording geroep moet word.<\/li>\n\n\n\n<li>Waterkrisis: Meer as 800 inwoners van Bronkhorstspruit is deur \u2019n maag-en-dermsiekte geraak, terwyl 3 mense in die hospitaal opgeneem is.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Khampepe-kommissie het die president versoek om die ondersoek na beweerde politieke inmenging in die vervolging van misdade uit die apartheidsera, wat aanvanklik teen middel Desember afgehandel sou word, met 4-6 maande te verleng.<\/li>\n\n\n\n<li>Pres. Cyril Ramaphosa het hom aangesluit by diegene wat die Brasiliaanse president Luiz In\u00e1cio Lula da Silva met sy herverkiesing gelukgewens het.<\/li>\n\n\n\n<li>President Cyril Ramaphosa het die ontplooiing van net meer as 500 lede van die SANW goedgekeur om te help om wet en orde in KZN te handhaaf, met die soldate wat die polisie tydens anti-immigrasiebetogings in Durban sal bystaan en enige moontlike uitbrekings van geweld help voorkom.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"983\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/GettyImages-22721944_11446-1024x983.jpg\" alt=\"Pres. Cyril Ramaphosa.\" class=\"wp-image-316797\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/GettyImages-22721944_11446-1024x983.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/GettyImages-22721944_11446-300x288.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/GettyImages-22721944_11446-768x737.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/GettyImages-22721944_11446.jpg 1200w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Pres. Cyril Ramaphosa. Foto: Getty Images.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Meer as 65 Sassa-werknemers is sedert April 2025 afgedank weens bedrog, korrupsie en wangedrag.<\/li>\n\n\n\n<li>KZN se LUR vir onderwys, Sipho Hlomuka, het \u2019n onmiddellike ondersoek gelas na bewerings dat sommige leerders van Ho\u00ebrskool Ntwentle verhinder is om \u2019n Rekeningkunde-eksamen af te l\u00ea.<\/li>\n\n\n\n<li>Numsa se sentrale komitee het beheer van die vakbond oorgeneem nadat Irvin Jim, hoofsekretaris van die vakverbond, glo \u2019n beplande vergadering gekanselleer het en die komitee daarop besluit het om sy nasionale ampsdraers van hul gedelegeerde magte te ontneem.<\/li>\n\n\n\n<li>Die polisie het die afgelope 24 maande 116 vermeende dwelmsmokkelaars by die O.R. Tambo-lughawe in hegtenis geneem, met die jongste groot beslaglegging op koka\u00efen ter waarde van R200 miljoen wat in patrone versteek in 4 tasse op \u2019n vlug vanaf S\u00e3o Paulo in Brasili\u00eb gevind is.<\/li>\n\n\n\n<li>Die gemeenskap van Lavender Hill in Kaapstad is in rou nadat 5 mense doodgeskiet en 2 gewond is toe gewapende mans Saterdagaand op \u2019n groep familie en vriende wat by \u2019n braai bymekaar was, losgebrand het.<\/li>\n\n\n\n<li>Adjunkpresident Paul Mashatile sal na verwagting Bronkhorstspruit besoek n\u00e1 \u2019n waterbesoedelingskrisis wat honderde mense siek gemaak het, terwyl die Stad Tshwane steeds met uitdagings rondom watervoorsiening, insluitend besoedelingskwessies en waterbeperkings, worstel.<\/li>\n\n\n\n<li>Duduzile Zuma-Sambudla se verhoor oor haar beweerde betrokkenheid by die Julie 2021-onrus sal na verwagting vandag in die hooggeregshof in Durban voortgaan.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<h2 id=\"h-oorsee\" class=\"wp-block-heading\">Oorsee<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Die Franse regering het probeer om \u2019n streep te trek onder weke van betogings wat deur geweld ontsier is, terwyl president Emmanuel Macron na Marseille vertrek het en die eerste minister studente sou ontmoet wat beter skooltoestande eis.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Kremlin het ges\u00ea hulle hoop Serwi\u00eb se nuwe politieke leiers besef die voordele van samewerking met Rusland nadat \u2019n studentegedrewe protesbeweging die jarelange Moskou-vriendelike leier, Aleksandar Vu\u010di\u0107, in \u2019n nasionale verkiesing verslaan het.<\/li>\n\n\n\n<li>Jordaniese veiligheidsmagte het vandag 3 verdagtes in hegtenis geneem in verband met \u2019n aanval op \u2019n kerk verlede week waarin 9 mense dood is, nadat die 3 tydens \u2019n klopjag en skietgeveg vroegoggend gewond is, het die owerhede ges\u00ea.<\/li>\n\n\n\n<li>5 Palestyne, waaronder \u2019n jong meisie, is vandag in Israeliese lugaanvalle regoor die Gasastrook dood, volgens mediese bronne en nooddienswerkers.<\/li>\n\n\n\n<li>Jemen se Houthi-rebelle het hul aanvalle op Saoedi-Arabi\u00eb voortgesit terwyl senior amptenare van die koninkryk, Turkye en Pakistan vandag na verwagting ho\u00ebvlakgesprekke met Iran in Teheran sou voer n\u00e1 waarskuwings oor \u2019n moontlike terugkeer na oorlog.<\/li>\n\n\n\n<li>Israel se minister van verdediging het berigte van \u2019n breuk tussen premier Benjamin Netanyahu en die weermag oor Iran ontken, terwyl die premier se politieke teenstanders die bewerings as aanvalspunt gebruik het net \u2019n dag voor \u2019n beslissende verkiesing.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260615__B77M4_19453-1024x683.jpg\" alt=\"Benjamin Netanyahu, Israelse premier.\" class=\"wp-image-323208\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260615__B77M4_19453-1024x683.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260615__B77M4_19453-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260615__B77M4_19453-768x512.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260615__B77M4_19453.jpg 1200w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Benjamin Netanyahu, Israelse premier. Foto: Ronen Zvulun, AFP.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Iran se departement van buitelandse sake het ges\u00ea die resultaat van die Israeliese verkiesing, waarin premier Benjamin Netanyahu in \u2019n taai wedloop gewikkel is, sal \u2018geen verskil\u2019 maak nie.<\/li>\n\n\n\n<li>Voormalige Japannese premier Yasuo Fukuda, wat bekend was vir sy pogings om stabiele betrekkinge met China te handhaaf, is op 22 Oktober in die ouderdom van 90 oorlede, het \u2019n amptenaar van Japan se regerende Liberale Demokratiese Party vandag bevestig.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Spaanse 1ste minister, Pedro S\u00e1nchez, het sy linksgesinde Brasiliaanse bondgenoot Luiz Inacio Lula da Silva se herverkiesing gevier en dit as die begin van \u2019n \u2018progressiewe terugkeer\u2019 bestempel, terwyl hy self voor Spanje se verkiesing in November in meningspeilings agter is.<\/li>\n\n\n\n<li>Oliepryse het effens gedaal nadat dit verlede week byna die hoogste punt in ses maande bereik het.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Oekra\u00efense hommeltuigaanval op Rusland se Voronezh-streek het 2 mense dood gemaak en 17 beseer, van wie baie passasiers op \u2019n pendeltrein was wat deur vallende puin getref is, het die streeksgoewerneur ges\u00ea.<\/li>\n\n\n\n<li>Brasili\u00eb se verslane presidensi\u00eble kandidaat, Flavio Bolsonaro, het geweier om president Luiz Inacio Lula da Silva se oorwinning te erken en aangevoer dat die verlenging van stemure weens probleme met openbare vervoer sommige kiesers benadeel het.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Amptenaar van Iran het ges\u00ea senior amptenare van Saoedi-Arabi\u00eb, Turkye en Pakistan sal Teheran besoek vir samesprekings oor streeksveiligheid, hoewel hy nie aangedui het wanneer die vergadering sal plaasvind nie.<\/li>\n\n\n\n<li>Mercedes se Kimi Antonelli het gisteraand sy 9de oorwinning van die seisoen behaal deur die Amerikaanse Grand Prix oortuigend te wen, maar het nie die kampioenskap beklink nie.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hier is die hoofnuus wat vandag, 26 Oktober, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":341535,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[15603,15577],"class_list":["post-341533","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-nuus","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.6 (Yoast SEO v28.6) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Vandag in die nuus | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-120\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vandag in die nuus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hier is die hoofnuus wat vandag, 26 Oktober, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-120\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-10-26T14:56:17+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-10-26T14:59:39+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/TL_2307203_16118-1.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"379\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Franco Havenga\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-120\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-120\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Vandag in die nuus\",\"datePublished\":\"2026-10-26T14:56:17+00:00\",\"dateModified\":\"2026-10-26T14:59:39+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-120\\\/\"},\"wordCount\":945,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-120\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/10\\\/TL_2307203_16118-1.jpg\",\"keywords\":[\"Nuus\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-120\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-120\\\/\",\"name\":\"Vandag in die nuus | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-120\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-120\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/10\\\/TL_2307203_16118-1.jpg\",\"datePublished\":\"2026-10-26T14:56:17+00:00\",\"dateModified\":\"2026-10-26T14:59:39+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-120\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-120\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-120\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/10\\\/TL_2307203_16118-1.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/10\\\/TL_2307203_16118-1.jpg\",\"width\":1200,\"height\":379,\"caption\":\"Gerald Coetzee vier die paaltjie van Dinesh Chandimal van Sri Lanka in Durban in sy laaste toets in 2024. Foto: Darren Stewart, Gallo.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-120\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Vandag in die nuus\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-120\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-120\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-120\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vandag in die nuus | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-120\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Vandag in die nuus","og_description":"Hier is die hoofnuus wat vandag, 26 Oktober, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-120\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-10-26T14:56:17+00:00","article_modified_time":"2026-10-26T14:59:39+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":379,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/TL_2307203_16118-1.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Franco Havenga","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-120\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-120\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Vandag in die nuus","datePublished":"2026-10-26T14:56:17+00:00","dateModified":"2026-10-26T14:59:39+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-120\/"},"wordCount":945,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-120\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/TL_2307203_16118-1.jpg","keywords":["Nuus","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-120\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-120\/","name":"Vandag in die nuus | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-120\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-120\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/TL_2307203_16118-1.jpg","datePublished":"2026-10-26T14:56:17+00:00","dateModified":"2026-10-26T14:59:39+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-120\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-120\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-120\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/TL_2307203_16118-1.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/TL_2307203_16118-1.jpg","width":1200,"height":379,"caption":"Gerald Coetzee vier die paaltjie van Dinesh Chandimal van Sri Lanka in Durban in sy laaste toets in 2024. Foto: Darren Stewart, Gallo."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-120\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Vandag in die nuus"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-120\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-120\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-120\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/341533","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=341533"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/341533\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":341534,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/341533\/revisions\/341534"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/341535"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=341533"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=341533"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=341533"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}