{"id":340550,"date":"2026-10-20T10:10:42","date_gmt":"2026-10-20T08:10:42","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=340550"},"modified":"2026-10-20T10:10:45","modified_gmt":"2026-10-20T08:10:45","slug":"more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\/","title":{"rendered":"M\u00f4re is D-dag vir Godongwana: D\u00eds wat jy van mini-begroting kan verwag"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Suid-Afrika gaan dalk uiteindelik \u2019n formele fiskale anker kry wat die regering tot groter begrotingsdissipline verbind, wanneer Enoch Godongwana, die minister van finansies, Woensdag sy mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring (MTBPS) ter tafel l\u00ea.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Di\u00e9 moontlikheid kom te midde van toenemende kommer dat die oorlog in die Midde-Ooste, wat oliepryse die hoogte laat inskiet en ekonomiese groei inboet, die tesourie se planne om die staatsfinansies te herstel, soos in die Februarie-begroting uiteengesit, onder druk plaas.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Godongwana sal nietemin na verwagting Woensdag beter begrotingsyfers bekend maak, met sterker belastinginkomste, \u2019n kleiner begrotingstekort en gunstiger skuldvooruitsigte.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-fiskale-anker\" class=\"wp-block-heading\">Fiskale anker<\/h2>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Godongwana het in November verlede jaar aangekondig dat die regering verskillende opsies vir \u2019n fiskale anker oorweeg, met \u2019n voorkeur vir \u2019n beginselgegronde raamwerk wat groter parlement\u00eare toesig, deursigtigheid en verantwoordbaarheid moet verseker.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In Februarie het hy onderneem om tydens die MTBPS \u2019n voorstel vir s\u00f3 \u2019n raamwerk voor te l\u00ea.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Internasionale Monet\u00eare Fonds (IMF) het intussen strenger, numeriese re\u00ebls aanbeveel, met \u2019n tussentydse skuldteiken van 70% van die bruto binnelandse produk (BBP) en \u2019n langtermynteiken van 60%.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ekonome verskil egter oor wat Godongwana gaan aankondig. Die Universiteit Stellenbosch se Buro vir Ekonomiese Navorsing (BER) verwag dat die tesourie by \u2019n beginselgegronde benadering sal hou, terwyl Nedbank-ekonome voorsien dat \u2019n numeriese re\u00ebl ingestel kan word wat staatsbesteding aan veranderinge in belastinginkomste koppel.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-wenslysie\" class=\"wp-block-heading\">Wenslysie<\/h2>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dr. Lerato Ntuli, ekonoom van die batebestuurder Anchor Capital, s\u00ea die mini-begroting bied \u2019n geleentheid om die geloofwaardigheid van Suid-Afrika se staatsfinansies te versterk te midde van \u2019n aansienlik moeiliker internasionale ekonomiese omgewing.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Boaan Anchor Capital se wenslys is dat die tesourie duidelikheid gee oor die voorgestelde fiskale anker, insluitend meetbare skuld- of bestedingsteikens, die toepassing daarvan en wanneer die wetgewing aan die parlement voorgel\u00ea sal word.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die batebestuurder wil ook h\u00ea die tesourie moet sy ekonomiese groeiverwagtinge, inflasie- en rentekoersvooruitskattings hersien om die gevolge van die energiekrisis behoorlik te weerspie\u00ebl. Die IMF verwag dat oliepryse vanjaar gemiddeld sowat $96 per vat sal beloop, ongeveer 41% meer as verlede jaar.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Anchor Capital vra ook dat enige plaasvervanger vir die maatskaplike noodtoelaag, wat in Maart 2027 verstryk, bekostigbaar en volhoubaar befonds word.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-begrotingsvooruitsigte\" class=\"wp-block-heading\">Begrotingsvooruitsigte<\/h2>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Verdere prioriteite sluit in die beskerming van infrastruktuurbesteding, vinniger strukturele hervormings en groter deursigtigheid oor die finansi\u00eble risiko\u2019s wat staatsbeheerde ondernemings inhou.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Johann Els, hoofekonoom van PSG Financial Services, verwag dat belastinginkomste die Februariebegroting se ramings van minstens R50 miljard kan oorskry, \u201cwat \u2019n beduidende verbetering is op die syfers in die Februariebegroting\u201d.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Volgens Els kan die begrotingstekort gevolglik van die geraamde 4% in Februarie tot sowat 3,5% van die BBP daal, terwyl die prim\u00eare begrotingsurplus van 1,4% tot 1,9% van die BBP kan verbeter.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDit sal help om staatskuld op \u2019n meer volhoubare pad te sit,\u201d s\u00ea Els.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Sterker belastinginvorderings word nie net deur ho\u00ebr edelmetaalpryse aangehelp nie. Persoonlike inkomstebelasting en belasting op toegevoegde waarde (BTW) vaar ook beter as wat verwag is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Els waarsku egter dat die belastingmeevaller nie noodwendig volhoubaar is nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDie tesourie sal waarskynlik steeds versigtig wees oor hoeveel van die huidige verbetering hy in sy vooruitskattings vir toekomstige jare verreken. Dit is te verstane, gegewe die onsekere ekonomiese vooruitsigte en die druk op die regering om meer te bestee.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Verbruikers sal ook fyn dophou of Godongwana verdere brandstofprysverligting aankondig. Volgens die BER kan \u2019n voorgestelde R10 miljard uit die egalisasiefonds help om brandstofprysstygings oor die feestyd te beperk, mits die nodige goedkeurings verkry word.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die BER verwag intussen dat die tesourie Februarie se groeivooruitsig van 1,6% vir 2026 en sy inflasievoorspelling van 3,4% sal hersien.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDie mediumtermynvooruitsigte is egter minder gerusstellend,\u201d waarsku Lisette IJssel de Schepper, die BER se hoofekonoom.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDie hupstoot wat ho\u00eb kommoditeitspryse vroe\u00ebr gebied het, het ietwat afgeneem, ekonomiese groei bly swak, en volgehoue inflasiedruk en toenemende eise vir staatsbesteding hou verdere risiko\u2019s in.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Nedbank stem saam dat die staatsfinansies ondanks swakker ekonomiese groei sal verbeter, maar is minder optimisties oor belastinginkomste.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Anders as PSG se verwagte belastingmeevaller van minstens R50 miljard, voorspel Nedbank dat bruto belastinginkomste vanjaar sowat R3,6 miljard onder die Februarie-begroting se raming sal wees.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Nedbank verwag ook \u2019n kleiner verbetering in die begrotingstekort, van 4% tot 3,9% van die BBP. Die bank voorspel ekonomiese groei van net 1,1% vanjaar en meen staatskuld sal eers teen 2029\/30 tot sowat 75% van die BBP daal.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika gaan dalk uiteindelik \u2019n formele fiskale anker kry wat die regering tot groter begrotingsdissipline verbind, wanneer Enoch Godongwana, die minister van finansies, Woensdag sy mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring (MTBPS) ter tafel l\u00ea. Di\u00e9 moontlikheid kom te midde van toenemende kommer dat die oorlog in die Midde-Ooste, wat oliepryse die hoogte laat inskiet en ekonomiese groei inboet, die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":327130,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"Jana Marx","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[15482],"tags":[15581,15582,15583,15577],"class_list":["post-340550","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-sake","tag-enoch-godongwana","tag-minister-van-finansies","tag-sake","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.6 (Yoast SEO v28.6) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>M\u00f4re is D-dag vir Godongwana: D\u00eds wat jy van mini-begroting kan verwag | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"M\u00f4re is D-dag vir Godongwana: D\u00eds wat jy van mini-begroting kan verwag\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Suid-Afrika gaan dalk uiteindelik \u2019n formele fiskale anker kry wat die regering tot groter begrotingsdissipline verbind, wanneer Enoch Godongwana, die minister van finansies, Woensdag sy mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring (MTBPS) ter tafel l\u00ea. Di\u00e9 moontlikheid kom te midde van toenemende kommer dat die oorlog in die Midde-Ooste, wat oliepryse die hoogte laat inskiet en ekonomiese groei inboet, die [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-10-20T08:10:42+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-10-20T08:10:45+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/0N5A0479_30587.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"800\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Jana Marx\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"M\u00f4re is D-dag vir Godongwana: D\u00eds wat jy van mini-begroting kan verwag\",\"datePublished\":\"2026-10-20T08:10:42+00:00\",\"dateModified\":\"2026-10-20T08:10:45+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\\\/\"},\"wordCount\":712,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/0N5A0479_30587.jpg\",\"keywords\":[\"Enoch Godongwana\",\"minister van finansies\",\"sake\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Sake\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\\\/\",\"name\":\"M\u00f4re is D-dag vir Godongwana: D\u00eds wat jy van mini-begroting kan verwag | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/0N5A0479_30587.jpg\",\"datePublished\":\"2026-10-20T08:10:42+00:00\",\"dateModified\":\"2026-10-20T08:10:45+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/0N5A0479_30587.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/0N5A0479_30587.jpg\",\"width\":1200,\"height\":800,\"caption\":\"Enoch Godongwana, minister van finansies. Foto: GCIS.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Sake\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sake\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"M\u00f4re is D-dag vir Godongwana: D\u00eds wat jy van mini-begroting kan verwag\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"M\u00f4re is D-dag vir Godongwana: D\u00eds wat jy van mini-begroting kan verwag | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"M\u00f4re is D-dag vir Godongwana: D\u00eds wat jy van mini-begroting kan verwag","og_description":"Suid-Afrika gaan dalk uiteindelik \u2019n formele fiskale anker kry wat die regering tot groter begrotingsdissipline verbind, wanneer Enoch Godongwana, die minister van finansies, Woensdag sy mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring (MTBPS) ter tafel l\u00ea. Di\u00e9 moontlikheid kom te midde van toenemende kommer dat die oorlog in die Midde-Ooste, wat oliepryse die hoogte laat inskiet en ekonomiese groei inboet, die [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-10-20T08:10:42+00:00","article_modified_time":"2026-10-20T08:10:45+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":800,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/0N5A0479_30587.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Jana Marx","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"M\u00f4re is D-dag vir Godongwana: D\u00eds wat jy van mini-begroting kan verwag","datePublished":"2026-10-20T08:10:42+00:00","dateModified":"2026-10-20T08:10:45+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\/"},"wordCount":712,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/0N5A0479_30587.jpg","keywords":["Enoch Godongwana","minister van finansies","sake","Top"],"articleSection":["Sake"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\/","name":"M\u00f4re is D-dag vir Godongwana: D\u00eds wat jy van mini-begroting kan verwag | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/0N5A0479_30587.jpg","datePublished":"2026-10-20T08:10:42+00:00","dateModified":"2026-10-20T08:10:45+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/0N5A0479_30587.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/0N5A0479_30587.jpg","width":1200,"height":800,"caption":"Enoch Godongwana, minister van finansies. Foto: GCIS."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Sake","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sake\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"M\u00f4re is D-dag vir Godongwana: D\u00eds wat jy van mini-begroting kan verwag"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/more-is-d-dag-vir-godongwana-dis-wat-jy-van-mini-begroting-kan-verwag\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/340550","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=340550"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/340550\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":340571,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/340550\/revisions\/340571"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/327130"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=340550"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=340550"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=340550"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}